aangebied deur die ng kerk faks v i r a l l e g r a a d...

2
V i r a l l e G r a a d 7 ’ s 23 - 27 SEPTEMBER VOLLEDIG VOLTOOIDE KAMPVORMS MOET DIE KERKKANTOOR VAN NG HULP EN HOOP GEMEENSKAPSKERK VOOR OF OP 16 SEPTEMBER 2019 BEREIK NAVRAE: Ds Jacques Erasmus (Kampleier) 072 653 9845 Inskrywings en Admin navrae: Me Anita Hurn Tel 015 491 3537 Faks 086 547 2382 E-pos [email protected] Aangebied deur die NG Kerk Oppad Hoërskool toe? Oppad Hoërskool toe? Oppad Hoërskool toe? Oppad Hoërskool toe? Dan is die kamp net vir jou Dan is die kamp net vir jou Dan is die kamp net vir jou Dan is die kamp net vir jou Die hoërskool Dalk ‘n koshuis Nuwe vakke Nuwe vriende Aanpassings en keuses Verdieping in jou geestelike lewe Kom kamp saam en maak gereed vir Kom kamp saam en maak gereed vir Kom kamp saam en maak gereed vir Kom kamp saam en maak gereed vir KAMPGELD R750 23 - 27 SEPTEMBER 2019 by BADSELOOP WAT MOET JY SAAMBRING? Jou Bybel Pen of skryfding ‘n Sitkussing Muskietafweerder Swemklere asook swemhanddoek Handdoek Toiletware bv. Tandeborsel, seep sjampoo Ou klere wat mag verniel Gemaklike tekkies en ‘n hoed vir die son Slaapsak / Beddegoed – daar is beddens Gemaklike klere, onthou iets warm vir die aande Eetgerei – bord, koppie, lepel, mes e Sakgeld vir die snoepie vurk, asook vadoek - WATERBOTTEL ‘n Sakkie beskuit om in te handig by die kombuis BAIE BELANGRIK - selfone Ne em as b kennis!!! Selfoon sein e is b aie swa k is op die kampterrein. Die RJK neem geen verantwoorde- likheid vir enige verlies of skade van enige selfoon nie! HOE KOM JY DAAR? EIE VERVOER OF alternatiewe vervoer soos gereël deur jou leraar / gemeente. (Skakel gerus jou leraar of kerkkantoor in die verband.) (Jou ouers kan jou by die kamp aflaai op Maandag 23 SEPTEMBER maar NIE voor 11:00 asb) Die kamp eindig Vrydag 27 SEPTEMBER (Jou ouers kan jou weer vanaf 9:30 by die kamp oplaai) NOODGEVALLE: Indien jy enige aandag t.o.v. allergieë, ‘n siektetoestand of behandeling moet kry, moet jou ouers asseblief ‘n nota saam met jou na die kamp toe stuur. Dit moet so gou as moontlik aan die kampleier oorhandig word. (Maak ook seker dat die inligting op jou inskrywingsvorm aangeteken is). Maak asb self voorsiening vir etes indien jou kind aan ernstige kos allergieë ly. Die kampleier se nommer is 072 653 9845 (OF Anita Hurn 083 297 5471 vanaf 23 September). Let asb daarop dat selfoon seine baie swak is. Stuur gerus ‘n sms indien u nie die kampleier in die hande kry nie! Ons sal so gou moontlik u oproep beant- woord. WIE GAAN DIE LEIDING NEEM? Bekende leraars van die NG Kerk wat goed opgelei is, jonk van hart is en die graad sewe kind baie goed ken, tree op as geesteli- ke leiers. WAT GAAN ONS DAAR DOEN? Jy gaan leer hoe om al die veranderings wat voorlê van die Hoërskool te hanteer. Ons gaan sing, saampraat, ernstig wees. By- belstudie doen, vrolik wees, mal gaan by die boeresport en nog ander verrassende dinge doen. Jy gaan die kamp regtig baie geniet en sal ‘n belewenis wees wat jy nooit sal vergeet nie! VOLTOOI ASB DIE INSKRYWINGSVORM (inskrywings sluit 16 September 2019 ) Maak asb seker jou inskrywing bereik die kerkkantoor voor of op die sluitingsdatum!

Upload: others

Post on 04-Apr-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Aangebied deur die NG Kerk Faks V i r a l l e G r a a d …noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2019/08/...Jy gaan leer hoe om al die veranderings wat voorlê van die Hoërskool

V i r a l l e G r a a d 7 ’ s 23 - 27 SEPTEMBER

VOLLEDIG VOLTOOIDE KAMPVORMS MOET DIE KERKKANTOOR VAN NG HULP EN HOOP GEMEENSKAPSKERK VOOR OF OP 16 SEPTEMBER 2019 BEREIK

NAVRAE:

Ds Jacques Erasmus (Kampleier) 072 653 9845

Inskrywings en Admin navrae:

Me Anita Hurn Tel 015 491 3537 Faks 086 547 2382 E-pos [email protected]

Aangebied deur die NG Kerk

Oppad Hoërskool toe? Oppad Hoërskool toe? Oppad Hoërskool toe? Oppad Hoërskool toe? Dan is die kamp net vir jouDan is die kamp net vir jouDan is die kamp net vir jouDan is die kamp net vir jou

● Die hoërskool ● Dalk ‘n koshuis ● Nuwe vakke ● Nuwe vriende ● Aanpassings en keuses ● Verdieping in jou geestelike lewe

Kom kamp saam en maak gereed vir Kom kamp saam en maak gereed vir Kom kamp saam en maak gereed vir Kom kamp saam en maak gereed vir

KAMPGELD R750

23 - 27 SEPTEMBER 2019 by BADSELOOP

WAT MOET JY SAAMBRING?

� Jou Bybel � Pen of skryfding

� ‘n Sitkussing � Muskietafweerder

� Swemklere asook swemhanddoek � Handdoek

� Toiletware bv. Tandeborsel, seep sjampoo � Ou klere wat mag verniel

� Gemaklike tekkies en ‘n hoed vir die son � Slaapsak / Beddegoed – daar is beddens

� Gemaklike klere, onthou iets warm vir die aande � Eetgerei – bord, koppie, lepel, mes e

� Sakgeld vir die snoepie vurk, asook vadoek - WATERBOTTEL

� ‘n Sakkie beskuit om in te handig by die kombuis

BAIE BELANGRIK - selfone

Neem asb kennis!!! Selfoon seine

is baie swak is op die kampterrein.

Die RJK neem geen verantwoorde-

likheid vir enige verlies of skade

van enige selfoon nie!

HOE KOM JY DAAR? EIE VERVOER OF alternatiewe vervoer soos gereël deur jou leraar / gemeente. (Skakel gerus jou leraar of kerkkantoor in die verband.)

(Jou ouers kan jou by die kamp aflaai op Maandag 23 SEPTEMBER maar NIE voor 11:00 asb)

Die kamp eindig Vrydag 27 SEPTEMBER (Jou ouers kan jou weer vanaf 9:30 by die kamp oplaai)

NOODGEVALLE: Indien jy enige aandag t.o.v. allergieë, ‘n siektetoestand of behandeling moet kry, moet jou ouers asseblief ‘n nota saam met jou na die kamp toe stuur. Dit moet so gou as moontlik aan die kampleier oorhandig word. (Maak ook seker dat die inligting op jou inskrywingsvorm aangeteken is). Maak asb self voorsiening vir etes indien jou kind aan ernstige kos allergieë ly. Die kampleier se nommer is 072 653 9845 (OF Anita Hurn 083 297 5471 vanaf 23 September). Let asb daarop dat selfoon seine baie swak is. Stuur gerus ‘n sms indien u nie die kampleier in die hande kry nie! Ons sal so gou moontlik u oproep beant-woord.

WIE GAAN DIE LEIDING NEEM?

Bekende leraars van die NG Kerk wat goed opgelei is, jonk van hart is en die graad sewe kind baie goed ken, tree op as geesteli-ke leiers.

WAT GAAN ONS DAAR DOEN? Jy gaan leer hoe om al die veranderings wat voorlê van die Hoërskool te hanteer. Ons gaan sing, saampraat, ernstig wees. By-belstudie doen, vrolik wees, mal gaan by die boeresport en nog ander verrassende dinge doen. Jy gaan die kamp regtig baie geniet en sal ‘n belewenis wees wat jy nooit sal vergeet nie!

VOLTOOI ASB DIE INSKRYWINGSVORM (inskrywings sluit 16 September 2019)

Maak asb seker jou inskrywing bereik die kerkkantoor voor of op die sluitingsdatum!

Page 2: Aangebied deur die NG Kerk Faks V i r a l l e G r a a d …noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2019/08/...Jy gaan leer hoe om al die veranderings wat voorlê van die Hoërskool

BESONDERHEDE VAN KIND (Voltooi asb volledig)

VAN ________________________________________________________________ NOEMNAAM ___________________________________________________________ HUISADRES _________________________________________________________ POSADRES ____________________________________________________________ ———————————————————————————————— ___________________________________________________________

Poskode _____________________ _________________________ TELEFOON HUIS ___________________________________ SELNOMMER (Kind) ________________________________

(merk die toepaslike) GEBOORTEDATUM ________ /_________/__________

EK IS TANS IN LAERSKOOL __________________________________________________________________________________________________________________ HOëRSKOOL 2020 ___________________________________________________________________________________________________________________________ KERKVERBAND (NG / HERV ens) ________________________________________ GEMEENTE ____________________________________________________________ LERAAR ____________________________________________________________________________________________________________________________________ VERVOER (Merk asb duidelik wat van toepassing is)

� Ek sal self daar kom

� Alternatiewe vervoer soos gereel deur leraar / gemeente. __________________________________________ Dorp

__________________________________________ ________________ Kontak Persoon Sel no

� My ouers kan help met vervoer. Ons het plek vir _________ (getal jongmense) __________________________________ Verantwoordelike persoon se naam en kontak no.

BETALING OPSIES: (Merk asb duidelik wat van toepassing is)

� Ingesluit my kampgeld van R _________________

� Kontant betaling op die kamp self

� Subsidie van R________________ word deur ______________________________________ (gemeente) betaal

(Dui asb aan met wie die subsidie reëling getref is – naam en sel nommmer) ________________________________

� Direkte inbetaling is gemaak in die volgende rekening:

Verwysing : Jou naam en van

BESONDERHEDE VAN OUERS / VOOG (voltooi asb volledig veral in gevalle waar ouers se besonderhede / addresse verskil):

VADER MOEDER

NAAM EN VAN VAN OUER ________________________________ _________________________________ POS ADRES ________________________________ _________________________________ (Indien verskil van kind) ________________________________ _________________________________ POSKODE _____________________ _______________________ E-POS ADRES ________________________________ _________________________________ TELEFOON NR (W) ________________________________ _________________________________ TELEFOON NR (H) ________________________________ ________________________________ SELFOON ________________________________ ________________________________ BEROEP ________________________________ _________________________________ MEDIES - HOOFLID MEDIESE FONDS ________________________________ _________________________________ LID NR ________________________________ _________________________________ NAAM, ADRES & KONTAK NR VAN FAMILIELID / VRIEND

___________________________________________________________________________________________________________________________________________

VRYWARINGSVORM EN TOESTEMMINGSBRIEF :

Ek/Ons, die ouers/voog van _____________________________________________gee hiermee toestemming dat my kind die Skoolverwisselingskamp van 23 – 27 September 2019 te Badseloop, totaal op eie risiko mag bywoon. Ek/ons gee ook toestemming dat my kind met die bus / alternatiewe vervoer soos gereël deur die RJK / Betrokke leraar / gemeente mag ry na die betrokke kamp en ons vrywaar die Ringsjeugkommissie en / of kamppersoneel / leraar / gemeente van enige aan-spreeklikheid ten opsigte van beserings of ongelukke wat my kind mag opdoen en enige gevolge wat daaruit mag voortspruit gedurende die kamp. Ek gee ook toestem-ming dat foto’s waarop bogenoemde tiener verskyn, gebruik kan word vir kerkdoeleindes .

Sover ek weet verkeer my kind in ‘n goeie gesondheidstoestand. Ek versoek die verantwoordelike persone egter om te let op:

________________________________________________________________________________________________________________________________ (noem enigiets waaraan u kind ly of aktiwiteite waaraan hy/sy nie mag deelneem nie)

Geteken te ____________________________ op ________/______________2019 _______________________________________________ HANDTEKENING VAN OUER / VOOG

SEUN DOGTER

G R A A D 7 ’ S

Ringsjeugkommissie, Absa Bank, Tak nr 334348, Rekening nr 121 0143 978