abet level 4 summative assessment - examinations web viewdie gevallestudie moet individueel gedoen...

7
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDINGSERTIFIKAAT NKR VLAK 1 BOOV VLAK 4 SENTRUMGEBASEERDE ASSESSERING LEERAREA : TEGNOLOGIE KODE : TECH4 TAAK : GEVALLESTUDIE DUUR : 2 WEKE PUNTE : 50 Hierdie gevallestudie bestaan uit 5 bladsye.

Upload: dinhdiep

Post on 09-Feb-2018

226 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT - Examinations Web viewDie gevallestudie moet individueel gedoen word. VRAAG 1: ... B en C uit en plak in die ANTWOORDBOEK en gebruik pyle olm die

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDINGSERTIFIKAAT

NKR VLAK 1

BOOV VLAK 4 SENTRUMGEBASEERDE ASSESSERING

LEERAREA : TEGNOLOGIE

KODE : TECH4

TAAK : GEVALLESTUDIE

DUUR : 2 WEKE

PUNTE : 50

Hierdie gevallestudie bestaan uit 5 bladsye.

Page 2: ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT - Examinations Web viewDie gevallestudie moet individueel gedoen word. VRAAG 1: ... B en C uit en plak in die ANTWOORDBOEK en gebruik pyle olm die

1.1.11.1.2

1.1.3

1.1.4

TECH 4 -2- SBA Taak: Gevallestudie 2017

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie gevallestudie bestaan uit DRIE VERPLIGTENDE VRAE.

2. Die vrae in die gevallestudie is gebaseer op ES ID 14092, 14095, 14096 en 14097

3. Die gevallestudie moet individueel gedoen word.

VRAAG 1: EENVOUDIGE ELEKTRIESE STROOMBANE

Bestudeer FIGUUR1 hieronder en beantwoord die vrae.

[Bron: Platinum Technology,bladsy 162]

FIGUUR 1

1.1 Noem die funksies van die dele wat van (1.1.1–1.1.4) in FIGUUR 1 genommer is. (4)

1.2 Watter soort verbindingword in FIGUUR 1 geïllustreer? (1)

1.3 Gebruik FIGUUR 1 om die waarheidstabel hieronder in te vul. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.4) in die ANTWOORDBOEK.1 = AAN and 0 = AF

Inset(Input) Uitset (Output) 1 Uitset 21 1 1.3.1 … (1)1 0 1.3.2 … (1)0 1.3.3 … 0 (1)

1.3.4 … 1 1 (1)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 3: ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT - Examinations Web viewDie gevallestudie moet individueel gedoen word. VRAAG 1: ... B en C uit en plak in die ANTWOORDBOEK en gebruik pyle olm die

TECH 4 -2- SBA Taak: Gevallestudie 2017

1.4 Teken 'n elektriese stroombaandiagram om die werklike stroombaan in FIGUUR 1 voor te stel. (6)

[15]

VRAAG 2: KATROLLE (PULLEYS)

Bestudeer FIGUUR 2 hieronder en beantwoord die vrae.

[Bron: Technology Grade 9, Bladsy 105]

FIGUUR 2

2.1 Identifiseer die stelsel wat in FIGUUR 2 voorgestel word. (1)

2.2 Dui aan of FIGUUR 2 'n illustrasie is of 'n eenvoudige of saamgestelde stelsel. (1)

2.3 Motiveer jou antwoord in VRAAG 2.2 (2)

2.4 Noem die funksie van elk van die volgende komponente van die stelsel in FIGUUR 2:

2.4.1 'n belt of tou

2.4.2 Katrolle(2 × 2) (4)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 4: ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT - Examinations Web viewDie gevallestudie moet individueel gedoen word. VRAAG 1: ... B en C uit en plak in die ANTWOORDBOEK en gebruik pyle olm die

TECH 4 -2- SBA Taak: Gevallestudie 2017

2.5 Noem TWEE voordele van die gebruik van die stelsel in FIGUUR 2. (2)[10]

VRAAG 3: HEFBOME (LEVERS)

Bestudeer die prente hieronder en beantwoord die vrae.

3.1 Noem die klasse hefbome vir Prente A, B en C. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (3.1.1–3.1.3) in die ANTWOORDBOEK.

3.1.1

Prent A

3.1.2

Prent B

(3)

3.1.3

Prent C

[Bron: Google]

3.2 Sny Prente A, B en C uit en plak in die ANTWOORDBOEK en gebruik pyle olm die volgende in elke prent te benoem.

3.2.1 Waar krag (effort) uitgeoefen word.

3.2.2 Posisie van die vrag

3.2.3 Steunpunt (Fulcrum)(3 × 2) (9)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 5: ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT - Examinations Web viewDie gevallestudie moet individueel gedoen word. VRAAG 1: ... B en C uit en plak in die ANTWOORDBOEK en gebruik pyle olm die

TECH 4 -2- SBA Taak: Gevallestudie 2017

3.3 Verduidelik hoe hefbome meganiese voordeel kan gee. (2)

3.4 Noem die funksie van die steunpunt op 'n hefboom. (1)[15]

VRAAG 4: RATTE (GEARS)

Bestudeer FIGUUR 3 hieronder en beantwoord die vrae.

[Bron: Technology Grade 9, bladsy 130]

FIGUUR 3

4.1 Identifiseer die ratstelsel wat in FIGUUR 3 voorgestel word. (1)

4.2 Noem die deel van die ratstel in FIGUUR 3 that rotates? (1)

4.3 Noem die deel van die ratstel in FIGUUR 3 wat in 'n reguit lyn beweeg. (1)

4.4 Noem die toepassing van die ratstel in FIGUUR 3. (1)

4.5 Veronderstel die afstand tussen twee tande op die reguit staaf is 3 cm en die ronde rat/sirkelrat het 18 tande.

Gebruik bogenoemde inligting en die formule hieronder om te bereken hoe ver die reguit staaf sal beweeg as die sirkelrat 'n volle draai maak.

Formule: Aantal tande van die sirkelrat × afstand tussen die tande op die reguit staaf

4.6 Identifiseer die bewegingsverandering wanneer die stelsel in FIGUUR 3 in gebruik is. (2)

[10]

TOTAAL: 50

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief