[email protected]/wp-content/uploads/2019/08/kandelaar-25-augustus-2019.pdf ·...

8
1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Die Kandelaar – 25 Augustus 2019 Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Kerk Universitas-Wes Nedbank Reknr. 1187847283 Takkode: 198765 E-pos: [email protected] WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is. Leraar: Hannes du Plessis 062 127 5300 / Frans Oosthuizen 082 859 2092 ROOIKERK-EREDIENSTE 40-Dae-Veldtog (Elia) 09:00 Hannes Teks: 1 Konings 21:17-22 Tema: As jou roeping jou ongewild maak. 09:00 Baba-, Peuter- en Kinderkerk 10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe 18:00 Hannes Teks: 1 Konings 19:1-3 Tema: As jou roeping gevaarlik raak. Deurkollekte: Fonds vir Bybelgenootskap SA Volgende Sondag Oggend: Hannes Aand: Hannes Teken asb hierdie datum aan vir ons GEMEENTEKAMP: 20 tot 22 September 2019. Verdere inligting volg later.

Upload: others

Post on 13-Jan-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Admin@nguniversitaswes.orgrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/08/Kandelaar-25-Augustus-2019.pdf · alle omstandighede, van nou af tot in ewigheid. Solly Ozrovech Die kerktuin het

1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Die

Kan

del

aar –

25

Au

gu

stu

s 2

01

9

Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119

Bankbesonderhede: NG Kerk Universitas-Wes Nedbank Reknr. 1187847283 Takkode: 198765

E-pos: [email protected]

WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure:

Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00

Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is.

Leraar: Hannes du Plessis 062 127 5300 /

Frans Oosthuizen 082 859 2092

ROOIKERK-EREDIENSTE

40-Dae-Veldtog (Elia)

09:00 Hannes

Teks: 1 Konings 21:17-22

Tema: As jou roeping jou ongewild maak.

09:00 Baba-, Peuter- en Kinderkerk 10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe

18:00 Hannes

Teks: 1 Konings 19:1-3

Tema: As jou roeping gevaarlik raak.

Deurkollekte: Fonds vir Bybelgenootskap SA

Volgende Sondag

Oggend: Hannes

Aand: Hannes

Teken asb hierdie datum aan vir ons GEMEENTEKAMP: 20 tot 22 September 2019. Verdere inligting volg later.

Page 2: Admin@nguniversitaswes.orgrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/08/Kandelaar-25-Augustus-2019.pdf · alle omstandighede, van nou af tot in ewigheid. Solly Ozrovech Die kerktuin het

2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

VERJAARDAE

Baie geluk aan elkeen wat vandag of in die volgende week verjaar.

26 Aug Liandri Kennedy Esbé Louw Stiaan Nel Philip Strauss 27 Aug Kalie Cronje Ray Haywood Jan Joubert Nadine Oosthuizen Elza Potgieter Sonya Uitenweerde 28 Aug Marietjie Groenewald Madelein Jacobs Annatjie Joubert Waldo Strydom 29 Aug Lia Angela Coertz Werner Maree 30 Aug Elisna Bekker Anria De Beer Marina Fourie Sienie Oosthuizen Andries Swart 31 Aug Marie Buckley Libbie Loock Leo Vergottini

LIEF EN LEED

Oom Naas Bezuidenhout sterk steeds aan na ʼn knievervanging, maar hy en tannie Lettie is ook siek. Marina Fourie kry kankerbehandeling

Dit gaan goed met Doreen van der Berg, Hannes se suster. Sy wag egter om te hoor ivm die kankerbehandeling wat moet volg.

Kobus le Roux ontvang ook op ʼn gereelde basis dialise.

Carmen Daffue ontvang steeds dialise.

*****

Annemarie en Hennie Venter se swaer, Johan Slabbert is tans kritiek in ICU Medi-Clinic. Ons vra gebed vir Johan, sy vrou Lynette en familie.

Ons bid ook vir Edith Naude en haar familie met die heengaan van haar man Gert. Sy afskeidsdiens was Dinsdag vanuit die Rooikerk begrafnis.

Ons dink ook aan hulle gesinslede wat die versorging/bystand doen.

Volgende jaar is die gemeente

50 jaar oud.

Ons wil graag ‘n spesiale geleentheid van hierdie feesviering maak. Almal wat betrokke wil raak of vir ons kan help met stories, geskiedenis, ou foto’s, ens, kan die kantoor kontak.

WELKOM

Besoekers en nuwe lidmate kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die erediens by

die Inligtingstoonbank.

Baie welkom aan nuwe lidmate wat in Striata woonagtig is:

Rina Scheepers vanaf NGK Wesselsbron en Herma en Mienkie Henning vanaf NGK

Wierdapark.

Page 3: Admin@nguniversitaswes.orgrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/08/Kandelaar-25-Augustus-2019.pdf · alle omstandighede, van nou af tot in ewigheid. Solly Ozrovech Die kerktuin het

3 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

FINANSIëLE STAND VAN DIE GEMEENTE VIR DIE TYDPERK:

1 MAART 2019 - 31 JULIE 2019 (Striata ingesluit)

Begroot vir die jaar

Begroot tot op datum

Werklik tot op datum

Verskil tot op datum

INKOMSTE -2,894,028.73 -1,212,596.86 -1,091,310.01 121,286.85

Min: UITGAWES 2,894,028.73 1,180,232.65 1,020,047.64 160,185.01

* Bedryfsuitgawes 920,602.70 383,584.46 290,101.72 93,482.74

* Gemeentevisie/ Sending en Uitreik

aksies

425,630.00 171,104.17 116,175.65 54,928.52

* Salarisse en Lone 1,547,796.03 625,544.02 613,770.27 11,773.75

(-Tekort) / Surplus 0.00 32,364.21 71,262.37 38,898.16

Augustus se spesiale koevertinsameling gaan vir Ondersteuningsdiensgroep.

Diensgroep vir Finansies

Gebedsbediening

Mag God vir jou algenoegsaam wees in alle sake, te alle tye, onder alle omstandighede, van nou af tot in ewigheid.

Solly Ozrovech

Die kerktuin het ʼn paar bome, onder andere Geelhoutbome in

“verplantbare grootte”. Die bome is of te naby aan mekaar of te

naby aan die geboue geplant. Fondse is nodig om die bome uit te

haal en die areas weer te vestig. Kontak asb die Kerkkantoor indien

jy op enige manier kan help of indien jy van die bome wou koop.

Page 4: Admin@nguniversitaswes.orgrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/08/Kandelaar-25-Augustus-2019.pdf · alle omstandighede, van nou af tot in ewigheid. Solly Ozrovech Die kerktuin het

4 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Hospitaalbediening:

Kontak asb in die toekoms vir Gerda in die Kerkkantoor indien u weet van iemand wat in die hospitaal is.

Stel die temperatuur van jou warmwatersilinder so laag moontlik. Of belê in ’n reguleerder wat die

silinder net laat aanskakel wanneer jy warm water nodig het.

Page 5: Admin@nguniversitaswes.orgrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/08/Kandelaar-25-Augustus-2019.pdf · alle omstandighede, van nou af tot in ewigheid. Solly Ozrovech Die kerktuin het

5 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Streek Midde-Ooste Leier Koning Abdullah II

Bevolking 9 904 000 Christen 1.3%

Meederheidsgeloof Islam Regering Parlementêre Konstitusionele Monargie

Alhoewel Jordanië aanspraak maak op godsdiensvryheid, plaas die Moslemse geloofssisteem beperkinge op die uitleef van Christenskap. Kerke word deur die geheime polisie dopgehou en die verspreiding van Christelike materiaal word beperk. Ten spyte van dit als, gebruik God Jordanië se unieke ligging om ʼn veilige hawe te voorsien aan Christene wat vlug uit onstuimige buurlande.

Bid vir Christene uit Moslemagtergrond om die druk te weerstaan om tot Islam terug te keer.

#31 Jordanië

Page 6: Admin@nguniversitaswes.orgrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/08/Kandelaar-25-Augustus-2019.pdf · alle omstandighede, van nou af tot in ewigheid. Solly Ozrovech Die kerktuin het

6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

`

“As dit nie vir die Here was nie!“

Vandag: 25 Augustus 2019

Vanoggend se erediens word gelei deur Frans Oosthuizen

Teks: 1 Konings 17

Tema: God sal sorg

PROGRAM VIR DIE WEEK

Dinsdag: Begrafnis van Celia Ackerman om 10:30. Geen gesamentlike Bybelstudie hierdie Dinsdag nie.

Woensdag: Wyksbyeenkoms van Hannetjie en Annaleen in Wyk 3 Woensdag 28 Augustus om 2.30.

25 Aug Aletta de Ru 27 Aug Gertruida Williamson 29 Aug Rina Burnett 29 Aug Ria van Heerden

Die tyd om gelukkig te wees, is nou. Die plek om gelukkig te wees, is hier. Die manier om gelukkig te wees en te bly, is om ander gelukkig te maak. Robert Ingersoll. Mag jy die jaar al die

mooi wat God gemaak het, sien en ervaar.

Page 7: Admin@nguniversitaswes.orgrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/08/Kandelaar-25-Augustus-2019.pdf · alle omstandighede, van nou af tot in ewigheid. Solly Ozrovech Die kerktuin het

7 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Voorbidding & Gebed

Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking (Jakobus 5:16).

Gebed is om uit te reik na ʼn sterwende wêreld en te sê: “Ek gee om; God gee om.”

Bid asseblief vir Lorina Marais wat baie siek is.

Kom ons dra mekaar in gebed. Bid vir die leiersraad, gemeente (bedienings, finansies, personeel .......). Striata met haar mense. Party is siek, alleen, verswak, bekommerd, in ‘n krisis ...... bid saam met hulle vir krag, hoop en liefde. Ander is nog op en wakker, vrolik en dankbaar ...... bid saam met hulle en wees dankbaar.

Gebedsversoeke kan aan leiersraad, ds. Frans asook Hilda Human deurgegee word. Jy bepaal self of dit op die Kandelaar, gemeentelikegebedebediening of in die kleine gesirkuleer word

vir gebed.

Gebedsbediening

Jy is so welkom om saam met medegelowiges voorbidding te doen. In die proses word jy self geseën.

Laat kry my jou naam en selfoonnommer en ek gee vir jou gebedsversoeke deur en jy bid op jou eie tyd en plek waar dit vir jou gerieflik is. Dankie by voorbaat.

Hilda Human 083 732 1025

Page 8: Admin@nguniversitaswes.orgrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/08/Kandelaar-25-Augustus-2019.pdf · alle omstandighede, van nou af tot in ewigheid. Solly Ozrovech Die kerktuin het

8 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Paar los gedagtes rondom die tema

As jy iewers ʼn pad sonder enige struikelblokke vind, lei dit waarskynlik nêrens heen nie. Frank A Clark

Dit is alleen wanneer ons probleme moet leer bemeester dat ons kan agterkom wat ons potensiaal is. Charles de Gaulle 1890-1970

Die lewe is soos ʼn slypsteen – of dit jou fyn maal of skitterblink slyp, sal afhang van die stof waarvan jy gemaak is. Charles de Gaulle 1890-1970

Struikelblokke is daardie skrikwekkende voorwerpe wat ons in ons pad sien as ons ons oë van die doelwit wegneem. Hannah Moore

Ons sal verbaas wees om te sien hoe baie mense hulle lewe van grootsheid en betekenis te danke het aan de feit dat hulle moes leer om geweldig probleme te bowe te kom. Charles Spurgeon 1834-1892

Die enigste twee probleme wat verdwyn as jy dit lank genoeg

ignoreer, is sneeu en jou kinders se tienerjare. Earl Wilson.