adverteer op ons voorblad! kontak: [email protected]€¦ · nuusbrief 26 vrydag, 19 augustus 2016...

16
Nuusbrief 26 Vrydag, 19 Augustus 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER OP ONS VOORBLAD! Kontak: [email protected]

Upload: others

Post on 07-Jul-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: ADVERTEER OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co€¦ · Nuusbrief 26 Vrydag, 19 Augustus 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

Nuusbrief 26 Vrydag, 19 Augustus 2016 www.wouwtjies.co.za

Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

AD

VE

RT

EE

R O

P O

NS

VO

OR

BL

AD

!

Kon

tak:

lisa

@w

ou

wtj

ies.

co.z

a

Page 2: ADVERTEER OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co€¦ · Nuusbrief 26 Vrydag, 19 Augustus 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

2

2

PERSONALIA

Bo: Sarah Maredi Baie geluk aan Sarah Maredi, AvW Administratiewe Beampte, met haar nuwe motorvoertuig. Sarah is ʼn dame van vele talente... sy het onlangs besluit om vir haar ʼn motor aan te skaf... baie geluk, Sarah!

Page 3: ADVERTEER OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co€¦ · Nuusbrief 26 Vrydag, 19 Augustus 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

3

3

ATKV-SPELATHON

Laerskool AvW… Gauteng-wenners! Ons is só trots op ons Wouwtjie-taalfundi’s…

Twee van ons leerders het as spelwenners uit die stryd getree! Hierdie

leerders het uit ál die deelnemers van ál die skole in Gauteng, met die

Gr. 6- en 7-louere weggestap:

Hartlik geluk aan:

- Lyndi Grobbelaar (Gr. 7) en

- Kris8e Güldenpfennig (Gr. 6)

Hierdie is voorwaar ‘n ongeëwenaarde prestasie waarop ons as

skoolgemeenskap baie trots is!

Page 4: ADVERTEER OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co€¦ · Nuusbrief 26 Vrydag, 19 Augustus 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

4

4

Griep en voorkoming

Heelwat leerders was die afgelope week siek. Indien u kind siek is, versoek ons u vriendelik om hom/haar by die huis te hou.

Met betrekking tot enige griepsimptome wat tans in die skool ervaar word, die volgende: Indien ‘n onderwyser meen dat u kind olik is, sal u eers gekontak word, voordat enige medikasie toegedien word. U sal dan versoek word om u kind te kom haal. Minder ernstige gevalle sal in die siekekamer hanteer word.

Prof. Lynn Webber, bekende Viroloog van die Universiteit van Pretoria beveel die volgende aan:

• Gereelde was van hande met seep van alle leerders, personeel en werkers op ‘n daaglikse basis is baie belangrik.

• Nies en hoes: Voorsorgmaatreëls moet getref word - hou asb. sneesdoekies byderhand.

• Inkubasie tydperk (vinnigste tydperk van verspreiding/aansteking) is gewoonlik voor iemand begin siek voel. Met griepsimptome onder lede, is verspreiding steeds moontlik

• Griepinspuiting kan geneem word as voorkoming. Immuniteit word binne 3-

5 dae versterk en is by alle apteke beskikbaar teen R35-R50

• Geen dra van maskers word aanbeveel nie, aangesien dit juis met aan- en afhaal verspreiding bevorder

• Kinders van huisgesinne waar een lid reeds siek is, moet met kundige oordeel van die ouers bestuur word, om verspreiding tuis te beperk.

• Ná simptome van griep onder lede is, moet fisiese aktiwiteite vir twee weke gestaak word, aangesien ooreising van die hartspier en longe ʼn risiko is. Volkome rus is noodsaaklik.

• Konsulteer ‘n dokter dadelik as iemand griepsimptome toon, veral as koors en naarheid ook teenwoordig is.

Page 5: ADVERTEER OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co€¦ · Nuusbrief 26 Vrydag, 19 Augustus 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

5

5

Ons Seniorkoor se

musiekvideo word op 28 Aug. om

16:00 en 29 Aug. om 16:00 op

kanaal 146 op Sing-in-Harmonie

uitgesaai.

Sepedi Klasse

Ek bied Sepedi klasse aan vir volwassenes:

1. Die kursus word aangebied by my huis te Wenningstraat 98, Groenkloof, een keer per week op Maandae van 18h00-19h00 of Donderdagaande van 17:00-18:00.

2. Koste beloop R470,00 per maand per persoon. Geld is betaalbaar elektronies en maandeliks vooruit direk in die bankrekening waarvan die besonderhede sal verskyn op die maandelikse faktuur;

4. Daar is ook ‘n eenmalige registrasiefooi van R850,00 betaalbaar aan die begin van die kursus vir al die kursusmateriaal wat ek verskaf in die vorm van PDF dokumente per epos wat ek van tyd tot tyd uitstuur en ook in die klas uitdeel.

Vir verdere inligting, kontak my, Izak Geldenhuys, by [email protected] of 082 55 44 879.

Page 6: ADVERTEER OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co€¦ · Nuusbrief 26 Vrydag, 19 Augustus 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

6

6

ENVIROUW & HERWINNING

IS HERWINNING NOODSAAKLIK?

Alledaagse huishoudelike vullis raak net al hoe meer elke jaar, en

die vullishope raak maar skraps...

Enige persoon kan help met herwinning, groot en klein. En hoe

minder vullis na die vullisdrom gaan, hoe beter.

Herwinning is noodsaaklik, nie net vir die mens en sy gesondheid

nie maar ook om die ekosisteem te beskerm. Dis tog immers

hoekom ons as mens geskape is om die aarde te bewerk en

skoon te hou. Alhoewel ons dit partykeer vergeet.

Geniet die herwinningsproses en onthou: Met elke item wat

herwin word, word ons planeet beskerm.

Gaan lees gerus meer op die webladsy: Herwinning en ons

planeet aroscomf.blogspot.com

Envirouwgroete

Juffrou Anè Friedrich

0825619389

Page 7: ADVERTEER OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co€¦ · Nuusbrief 26 Vrydag, 19 Augustus 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

7

7

Ons gee graag meer inligting rakende die res van die kwartaal se GGA/N aksies, asook die Oktobervakansie-gebiedskampe. Die sluitingsdatum vir alle aksies is die finale datum vir indiening van die inskrywingsvorms by Dirkie Uys kommando. Gee asseblief u kind se inskrywingsvorm en bewys van betaling deur aan die span se admin hulp/offisier.

Kommando-aksies: Dolfyne en Olifante span verkoop eerskomende Maandag, 22 September, vetkoek en maalvleis teen R20 elk om fondse in te samel vir hul staptoer. Bestellings kan vooraf by Marianne van der Walt geplaas word. [email protected] of 082 451 7915.

85 jaar fees : Wanneer: 24 & 25 September 2016 by Voortrekker Monument Kom ons almal ondersteun hierdie fees, dit beloof om groot pret vir oud en jonk te wees. Registreer asb. deur hierdie skakel te volg en die elektroniese vorm te voltooi http://goo.gl/forms/XZNLfygY9u

GGA/N Aksies:

Oord Goudrand GGN

Wanneer: 26 tot 28 Augustus 2016

Waar: Hoërskool Randburg

Sluitingsdatum 22 Augustus 2016

Die Kruin (Pretoria) GGA/N

Wanneer: 2 September 2016 Waar: Hoërskool Montana

Sluitingsdatum - Maandag 22 Augustus 2016

Rietvallei Fietsry GGA/N Wanneer: 16 September 2016

Waar: Voortrekkermonument Sluitingsdatum – Woensdag 31 Augustus 2016

Page 8: ADVERTEER OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co€¦ · Nuusbrief 26 Vrydag, 19 Augustus 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

8

8

RUITERSPORT

Baie geluk aan ons ruiters met hul fantastiese uitslae tydens die Gauteng Kampioenskappe, waar hulle Noord-Gauteng verteenwoordig het.

Ons wens ook graag vir Jani Olivier, Claurette Oosthuizen en Amory Smith geluk met hul insluiting in die Gauteng-span. Ons is voorwaar trots op hierdie dogters!

Dissipline Klas Ruiter Plek

DRESSAGE (DR) Class P7DR10b Amory Smith 1

DRESSAGE (DR) Class P7DR10a Amory Smith 2

DRESSAGE (DR) Class P2DR06a Jani Olivier 5

DRESSAGE (DR) Class P1DR05a Leandry Smith 27

DRESSAGE (DR) Class P6DR09b Claure5e Oosthuizen 2

DRESSAGE (DR) Class P1DR05b Leandry Smith 33

DRESSAGE (DR) Class P2DR06b Jani Olivier 3

DRESSAGE (DR) Class P6DR09a Claure5e Oosthuizen 2

PERFORMANCE RIDING (PR) Class P7PR06 Amory Smith 3

PERFORMANCE RIDING (PR) Class P3PR04 Claure5e Oosthuizen 16

WORKING RIDING (WR) Class P5WR05 Claure5e Oosthuizen 11

WORKING RIDING (WR) Class P1WR03 Ane Scheepers 19

WORKING RIDING (WR) Class P7WR06 Claure5e Oosthuizen 4

EQUITATION (EQ) Class P2EQ04 Claure5e Oosthuizen 16

SANESA PRIX CAPRILLI (PC) Class P3PC01b Jani Olivier 15

SANESA PRIX CAPRILLI (PC) Class P3PC01a Jani Olivier 10

Page 9: ADVERTEER OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co€¦ · Nuusbrief 26 Vrydag, 19 Augustus 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

9

9

TENNIS

INTER AFRICA TRUIDA KESTELL LAERSKOLE

TENNISTOERNOOI 2016

Hierdie prestige toernooi het plaasgevind in Betlehem, Vrystaat vanaf 3 tot 6 Augustus 2016.

Graag wens ons die volgende seuns geluk, wat Anton van Wouw daar gaan verteenwoordig het:

Steyn Dippenaar, Wimmie Roosenschoon, Michael Adams, Nicus van Heerden en Kyle Groenewald.

Hulle het in die A-afdeling deelgeneem en baie goed gevaar.

Hiermee ons opregte dank aan mnr. Theuns van Rensburg (afrigter) en mnr. Gerrit Rheeder wat die seuns vergesel en ondersteun het.

KARATE

Christian Brink het onlangs ʼn silwer en brons medalje tydens die

Taekwondo-kampioenskappe verower. Hy het ook in Julie

gekwalifiseer vir ʼn swart belt. Op elfjarige-ouderdom is hierdie

voorwaar ʼn uitsonderlike prestasie... welgedaan, Christan!

Page 10: ADVERTEER OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co€¦ · Nuusbrief 26 Vrydag, 19 Augustus 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

10

10

Ultimate Upholstery Herstoffering van meubels

Maak van kussings

Ottomans en headboards

‘Pelmits’

Gordyne & Blindings

Binnehuisversiering

Christa : 082 376 7605

Ultimate Kitchens Kombuise & ingeboude kaste

Studeerkamers

Dry walling & plafonne

Teëlwerk & verfwerk

3D program. GRATIS KWOTASIES

Glen Lord : 082 788 2772

Jy kan ook hier adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Office Administrator Post Available 1 Sept 2016

Must have:

• Excellent computer and admin skills

• Must be English speaking

• Age 30 years and older

• Salary R9000.00 plus medical benefits

• Own transport

Please send CV to [email protected]

ANNIQUE

Please Contact Me For A

Free Facial

Janiné 076 750 9232

Page 11: ADVERTEER OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co€¦ · Nuusbrief 26 Vrydag, 19 Augustus 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

11

11

Tuisgemaakte Hamburgers elke Donderdag: Mainstraat 451 Waterkloof - vanaf 18:00-19:00

Gewone : R45 Banting : R50

082 820 6356 - Friedel

Elizabeth Lottering is beskikbaar om u kinders rond te ry van 13h00-18h00. Ook beskikbaar om u kind by u huis te kom haal voorskool. Kan help met Gr. 1-3 huiswerk.

063 889 2232

VOERTUIGLISENSIES

Hernuwings – Registrasies

Nommerplate

Verander van ander provinsies na Gauteng

CAS 082 431 5073

Goeie, betroubare bediende

soek werk in Pretoria

omgewing!

Huidige werkgewers trek

Skakel Hester 082 304 9035 vir

verwysing.

Indien u wil gebruik maak van 45 jaar se ondervinding in die onderwys kan ek u kinders help met Afr. Eng en Wisk op

Laerskool vlak. Lokaal : LAERSKOOL AVW se perseel

Lynette Pretorius 082 445 6781

Jy kan ook hier adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Page 12: ADVERTEER OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co€¦ · Nuusbrief 26 Vrydag, 19 Augustus 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

12

12

WOUWTJIEKLOP KUNSTEFEES

LW: Die finale program verskyn op die

Kommunikeerder.

Die Kunstefees se beoordeling werk dieselfde as in die verlede.

Datums:

Ma. 22/8 Tafeldek Juniors

Di. 23/8 Tafeldek Seniors

Wo. 24/8 Drama Juniors

Do. 25/8 Drama Seniors

Vry. 26/8 Kuns (Juniors en Seniors)

Ma. 29/8 Musiek (Juniors)

Di. 30/8 Musiek (Seniors)

Wo. 31/8 Dans

Do. 1/9 Sang

Indien daar enige navrae of onduidelikhede is, kontak gerus vir

juf. Marián Bakkes by [email protected]

KUNSTEFEESGROETE

Juf. Marián Bakkes

Page 13: ADVERTEER OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co€¦ · Nuusbrief 26 Vrydag, 19 Augustus 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

13

13

Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige kultuuruitslae:

Naam Instansie Kategorie Simbool

Sumarie Smith

Garsfontein kunstefees Sang A+

Garsfontein kunstefees Sang A+

Jonathan Kotzé Pretoria Eisteddfod Klavier A+

Reuben van

Nieuwenhuizen

Pretoria Eisteddfod Viool: Klassiek 8/0 A+

Pretoria Eisteddfod Viool: Modern 8/0 A

Pretoria Eisteddfod Viool: Modern 10/0 B+

Datus du Preez Oppie Tong Af Dring deur na finale

rondte 2016

Marné Schoonraad

World Lyrical Dance

Federation

Dans

Deelname:

Slaag vlak 1 -

Merit

Ethel Coetzee Royal Academy of dance Gr. 4 Ballet Gold

Noorderkruin

Kunstefees

Poësie Gr.5 A+

Noorderkruin

Kunstefees

Gedramatiseerde

Prosa

A+

Michal Oosthuizen

Page 14: ADVERTEER OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co€¦ · Nuusbrief 26 Vrydag, 19 Augustus 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

14

14

Page 15: ADVERTEER OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co€¦ · Nuusbrief 26 Vrydag, 19 Augustus 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

15

15

Page 16: ADVERTEER OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co€¦ · Nuusbrief 26 Vrydag, 19 Augustus 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

16

16

GAUTENG-NOORD

NATUURWETENSKAP EKSPO

Dit was onlangs weer tyd vir die jaarlikse Gauteng-Noord Ekspo vir Jong Wetenskaplikes... Laerskool Anton van Wouw was soos gewoonlik behoorlik voorbereid vir dié geleentheid.

Die volgende leerders was ware ambassadeurs vir ons skool en het soos volg presteer:

Silwer medalje: • Louruh Scholtz

• Daniël Schutte

• Lindy Grobbelaar • Nicole Sutton

• Armandt Pelser • Amory Smith

Brons medalje: • Bernard du Toit • Mila de Mûelenaere • Kristen Erasmus

• Robbert Kornet Meyer • Anné Roos

• Juan van der Westhuizen

Sertifikaat van verdienste: • Sumarie Smith

Hartlik geluk aan hierdie leerders!