afkondiging 06 augustus 2017 -...

4
1 | Bladsy Sondag 06 Augustus 2017 Prediker vandag: Ds. Corneil du Plessis Tema: Aksie in die Koninkryk! Teks: “... gee julle vir hulle iets om te eet.” Mat 14:16b VERGADERINGS: Bedienings Kerkraadsvergadering 07 Augustus 2017 om 19h00 in die Kerk. Bedryfsraadvergadering 14 Augustus 2017 om 19h00 in die Raadsaal. Sentrale Kerkraadsvergadering 28 Augustus om 19h00 in die Raadsaal. Kerkraadsake Op die Kerkraadsvergadering van 24 Julie 2017 is die volgende persone tot die Sentrale Kerkraad verkies: As Ouderlinge: Sampie Pienaar, Sampie Swanepoel en Frikkie Schroeder. As Diaken: Iwan Pienaar Indien hulle die verkiesing aanvaar sal hulle op Sondag 13 Augustus 2017 bevestig word om te dien tot 20 Augustus 2021. Bybelstudie oor Kolossense vanaf 23 Augustus Paulus se brief aan die Kolossense is waarskynlik die belangrikste brief wat jy ooit sal lees. Hierdie brief is in die eerste een n.C. geskryf en het al miljoene mense oor die hele wêreld heen oor baie eeue diep geraak. Paulus praat hierin oor radikale verandering. In hierdie brief ontdek ons Wie alles bymekaarhou en Wie ons verander en nuut maak sodat ons vir altyd by God kan leef – Jesus Christus, die lewende Here. Kontak asb. so gou moontlik vir ds. Willem of die kantoor sodat ons die boeke kan bestel. Koste – R75 en dalk nog R55 indien genoeg persone inskryf. LERAARS Leier: Ds. Corneil du Plessis – 082 772 8630 [email protected] Ds. Willem Strauss – 082 779 4389 [email protected] Bedieningsassistent – Rentia Human 082 454 8033 [email protected] Gebeurtenisse vir die Week: Datum Tyd Gebeurtenis 07 Augustus Maandag 19:00 Bedienings Kerkraadsvergadering 09 Augustus Woensdag VROUEDAG 10 Augustus Donderdag 10:00 10:00 Senior Selgroep Biduur Tuiste vir Bejaardes, Ds. Corneil du Plessis 12 Augustus Saterdag 09:00 Doopkursus 13 Augustus Sondag 08:00 08:45 09:00 09:00 09:00 10:00 1015 12:00 Gebedsgroep “Lofkuikens” Erediens: Ds. Corneil du Plessis Loftjokkers Lofland ICON Teeskink – Charlotte en Ziggy Schrader Sotho Erediens LEEF GEESVERVULD! 23 April – 25 Junie Bankbesonderhede ABSA 631142 210580026 Saakgelastigde: Amanda Human 011 869 9700 [email protected] Bedryfshoof: Frikkie Schroeder 082 557 1953 [email protected] Musiekdirekteur – Rudolf Geldenhuis 071 675 1706 [email protected]

Upload: others

Post on 07-Mar-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: AFKONDIGING 06 AUGUSTUS 2017 - Alberton-Suidalbertonsuid.com/sites/all/libraries/images/uploadedfiles... · 2017-08-07 · met die vakansiegangers. Kontak asb. vir Christo Otto by

1 | Bladsy

Sondag 06 Augustus 2017

Prediker vandag: Ds. Corneil du Plessis

Tema: Aksie in die Koninkryk!

Teks: “... gee julle vir hulle iets om te eet.” Mat 14:16b

VERGADERINGS: Bedienings Kerkraadsvergadering 07 Augustus 2017 om 19h00 in die Kerk. Bedryfsraadvergadering 14 Augustus 2017 om 19h00 in die Raadsaal. Sentrale Kerkraadsvergadering 28 Augustus om 19h00 in die Raadsaal.

Kerkraadsake Op die Kerkraadsvergadering van 24 Julie 2017 is die volgende persone tot die Sentrale Kerkraad verkies: As Ouderlinge: Sampie Pienaar, Sampie Swanepoel en Frikkie Schroeder. As Diaken: Iwan Pienaar Indien hulle die verkiesing aanvaar sal hulle op Sondag 13 Augustus 2017 bevestig word om te dien tot 20 Augustus 2021.

Bybelstudie oor Kolossense vanaf 23 Augustus Paulus se brief aan die Kolossense is waarskynlik die belangrikste brief wat jy ooit sal lees. Hierdie brief is in die eerste een n.C. geskryf en het al miljoene mense oor die hele wêreld heen oor baie eeue diep geraak. Paulus praat hierin oor radikale verandering. In hierdie brief ontdek ons Wie alles bymekaarhou en Wie ons verander en nuut maak sodat ons vir altyd by God kan leef – Jesus Christus, die lewende Here. Kontak asb. so gou moontlik vir ds. Willem of die kantoor sodat ons die boeke kan bestel. Koste – R75 en dalk nog R55 indien genoeg persone inskryf.

LERAARS Leier: Ds. Corneil du Plessis – 082 772 8630 [email protected] Ds. Willem Strauss – 082 779 4389 [email protected] Bedieningsassistent – Rentia Human 082 454 8033 [email protected]

Gebeurtenisse vir die Week:

Datum

Tyd

Gebeurtenis

07 Augustus Maandag

19:00 Bedienings Kerkraadsvergadering

09 Augustus Woensdag

VROUEDAG

10 Augustus Donderdag

10:00 10:00

Senior Selgroep Biduur Tuiste vir Bejaardes, Ds. Corneil du Plessis

12 Augustus Saterdag

09:00 Doopkursus

13 Augustus Sondag

08:00 08:45 09:00 09:00 09:00 10:00 1015 12:00

Gebedsgroep “Lofkuikens” Erediens: Ds. Corneil du Plessis Loftjokkers Lofland ICON Teeskink – Charlotte en Ziggy Schrader Sotho Erediens

LEEF GEESVERVULD!

23 April – 25 Junie

Bankbesonderhede ABSA – 631142 – 210580026

Saakgelastigde: Amanda Human 011 869 9700 [email protected] Bedryfshoof: Frikkie Schroeder 082 557 1953 [email protected] Musiekdirekteur – Rudolf Geldenhuis 071 675 1706 [email protected]

Page 2: AFKONDIGING 06 AUGUSTUS 2017 - Alberton-Suidalbertonsuid.com/sites/all/libraries/images/uploadedfiles... · 2017-08-07 · met die vakansiegangers. Kontak asb. vir Christo Otto by

2 | Bladsy

Reeks vir hierdie kwartaal:

Vreugdevol Vry

Hierdie reeks word deur die gereformeerde kerke in Suid Afrika gevolg om die 500 jarige viering van ons Gereformeerde Erfenis te herdenk en behandel die pilare van ons geformeerdheid. Die reeks bestaan uit preke, werkboeke vir kleingroepe en –leiers. Daar is ook ‘n DVD en werksmateriaal vir kleiner kinders en tieners.

Gholfdag - 12 September

Reading Gholfklub (Ten bate van NGKAS se

gemeenskapsaksies.) Kontak Theresa Louwrens by 011 724 5689 of [email protected] om jou 4-bal te reël of om as borg op te tree.

06 Augustus 2017

VAKANTE POS ALBERTON TUISTE VIR BEJAARDES

ASSISTENT FAKTOTUM • MOET BEHULPSAAM WEES MET

ALLE BASIESE ONDERHOUD EN INSTANDHOUDING

• LOODGIETERSWERK • VERFWERK • ELEKTRIESEWERK • Vir verdere inligting kontak die

Bestuurder Mev. S. Niemann (011) 907-8307 of e:pos CV na [email protected]

“JESUS HET DAARVANDAAN WEGGEGAAN NA ’N STIL PLEK OM ALLEEN TE WEES. ”

(MAT 14:13)

Page 3: AFKONDIGING 06 AUGUSTUS 2017 - Alberton-Suidalbertonsuid.com/sites/all/libraries/images/uploadedfiles... · 2017-08-07 · met die vakansiegangers. Kontak asb. vir Christo Otto by

3 | Bladsy

06 Augustus 2017

Lief & Leed

Susan van Zyl 011 869 1787, Chris Botha 083 633 3188, Brenda Symons 079 984 4011, Susan Vorster, Carin Mijne 072 202 7588. Kobie du Plessis – Sy het hierdie week ’n galblaas operasie ondergaan. Alles het goed afgeloop en sy sterk tuis aan. Sy sê graag baie dankie vir al die mooi wense en gebede. Kotie van Heerden sukkel nog met sy gesondheid. Ons bid dat hy sommer gou beter sal voel. Carin Mijne is terug by die huis. Ons dink aan haar en haar gesin.

“Toe Jesus die groot menigte mense daar sien het Hy hulle

innig jammer gekry en die siekes onder hulle gesond

gemaak. – Mat 14:14

Verjaarsdae 06 Augustus Sondag

Anton van der Walt Hettie Weideman, Pierre Woest.

07 Augustus Maandag

Koos Bekker, Wilma Botha, Morné du Toit, Rudi Gouws, Surika Luiz, Baba Moller, Rina Mulder, Kobus Ras, Hilda Saayman, Franco Vorster.

08 Augustus Dinsdag

Michelle Bekker, Suzette de Villiers, Faan du Plessis, Deon Lubbe, Dirk Maritz, Cornel Odendaal, Janine Pieters, Cleone van Helsdingen, Elize Vermeulen.

09 Augustus Woensdag

Margaret Rademan, Shaun Simmonds, Dirk Smit, Jaco Spies, Wessel Strydom(jr.), Rika Warrington, Gerhard Woest.

10 Augustus Donderdag

Jaco Burger, Cornia Fourie, Hendriena Myburgh, Sannie Smith, Liandi van der Merwe, Klasie Viljoen.

11 Augustus Vrydag

Barend Appelgryn, Pieter Cloete, Manie Combrink, Ursula Ladendorf, Willie Leibbrandt, Johannes Pienaar, Corlia Posthumus, Erica Schroeder, Kayla Spies, Sarel Terblanche, Jason van der Merwe, Dewald Zeelie.

12 Augustus Saterdag

Lynette Botha, Jeandre Coetzee, Si-Ann Coetzee, Tiaan du Toit, Charl-Leigh Veldsman, Johan Vermeulen.

Page 4: AFKONDIGING 06 AUGUSTUS 2017 - Alberton-Suidalbertonsuid.com/sites/all/libraries/images/uploadedfiles... · 2017-08-07 · met die vakansiegangers. Kontak asb. vir Christo Otto by

4 | Bladsy

06 Augustus 2017

Vrywilligers om te dien op die kerk se Diensverhoudings Kommissie(DVK) Ons wil graag die Diensverhoudings Kommissie(DVK) uitbrei en benodig drie vrywillligers wat kennis het van arbeidsverhoudinge/personeel aangeleenthede om ons by te staan. Skakel asb vir Niko Louw 082 443 8386 ([email protected]) as jy graag wil betrokke raak. Gemeente-uitreik (Kamp 6-8 Oktober) Gemeentelede word uitgenooi om die naweek van 6-8 Oktober saam met die ICON uitreikspan te kom deurbring te Weesgerus Vakansie-oord. Ons gaan hulle ondersteun en deelneem aan hulle program met die vakansiegangers. Kontak asb. vir Christo Otto by 082 903 8445 om jou chalet of kampeerplek te bespreek. N G Kerk Klipriviersberg

Onthou asb. om die pak-‘n-sak kospakkies voor die 10de van elke maand by die kerkkantoor af te gee. Ons help hulle om 30 hulpbehoewende gesinne in die gemeente te ondersteun. ’n Inhoudslysie is by die deure of by die kerkkantoor of op die webwerf beskikbaar. Elke bydrae word opreg waardeer!

NG KERK ALBERTON SUID - PHANTOMSTRAAT 38 RACEVIEW ALBERTON – 011 869 9700