afkondigings 13 mei 2012
DESCRIPTION
Weeklikse kennisgewings vir die Gemeente Alberton-SuidTRANSCRIPT
13 MEI 2012 Kerkraadsake Die volgende persone word vanoggend bevestig as diakens/ouderlinge en te dien tot 15 Mei 2016. Ouderlinge Herkies: JR Cloete JP Klut Diakens Herkies: W de Kock Verkiesbare Diakens: C le Roux(Tiaan) IT Pienaar(Iwan)
9:00 – Ds. Willem Strauss
09:00 LOFTJOKKERS 09:00
18:00 Tienerselgroep by Ds. Jaques Grobler se huis
Ds. Liesel Krause-Wiid
Vergaderings: Kerkraadsvergadering 28 Mei 2012 19h00. Lidmaatskap ontvang: Belydende Lidmate Johan Hendrik Neethling, Eloise Neethling en Karen Neethling vanaf NG Townsview. Belydende lidmaat Jacobus Adriaan Johannes Smith, Esther Jeunice Meyer (nou Smith) en Joey Smith (Nou Schmidt) vanaf Evangeliese Gereformeerde Kerk, Alberton. Inpas diens: Vanaand: Gaan ‘’n baie spesiale spreker Ds. Liesel Krause-Wiid hier by ons wees. Sy is ‘’n bekende spreker, skrywer (was hierdie jaar ook een van die be-oordeelaars vir die Andrew Murray boekprys vir geestelike boeke wat deur Fritz Gaum gewen is), voormalige Mev. VN Wêreld. was redaktrise van Finnesse, aanbieder van Inpas op Kyknet en tans predikant by NG Gemeente Kameeldrift. Sondag 20 Mei: Pinksterdiens deur Ds. Corneil du Plessis. Sondag 27 Mei: Ds. Jaques Grobler lei die diens – Church Interventions.
Dringend opsoek na Vervoer Oupa en ouma soek vervoer soggens vir Graad 10 leerling vanaf Randhart na Bishop Bavin Hoërskool, Bedfordview. Skool begin 07h35. Kontak Petro 011 869-9755/076 070 7937 Tydskrifte Ilva Strauss benodig Engelse tydskrifte vir opleiding. Kom lewer af by kerkkantoor.
Datum Tyd Gebeurtenis
14 Mei Maandag
18:00 19:00
Creative DivorceCare & DivorceCare4Kids
15 Mei Dinsdag
13:00 Gemeente Gebedstyd
16 Mei Woensdag
06:00 13:00 15:30
Manne van die Woord – By die Boma Randhart CSV Kinderkrans
17 Mei Donderdag
10:00 Senior Selgroep
20 Mei Sondag
08:30 09:00 09:00 09:00 18:00 18:30
Biduur in gebedskamer Erediens – Ds. Corneil du Plessis Lofland Loftjokkers Tienerselgroep by Ds. Jaques Grobler se huis Pinksterdiens - Ds. Corneil du Plessis
Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428 , Marlene Visagie 011 869-4045/
082 385 9319 , Susan van Zyl 011 869 1787 , Tommie Dijzel 011 907-4009,
Hannes Jooste 082 412 2072, Kobus Greyling 084 588 8218 ,
Carin Mijne 072 202 7588.
• Lizanne Coetzee is gediagnoseer met Limfoom en ‘’n groot gewas oor haar longe.
Ons wag nog op ‘’n finale uitslag. Sy en haar ouers Henry en Doreen en verloofde
Werner het ons gebede baie nodig.(Tel No.: 083 635 8442)
• Peet Bothma is in gevaar om sy regter voet ook ter verloor. Hulle het Donderdag
gekyk of hulle sy are kan oop kry.( Tel No.: 083 410 8781)
• Oom Johan Lombaard is Sondag oorlede ons innige meegevoel aan Tannie Susan
en haar familie.(Tel No.: 083 b244 0329)
13 Mei
Sondag
Henru van den Berg, Azille Nel, Ines Nel.
14 Mei
Maandag
Roelf Human, Christo Phyffer, Carol Beyers, Wian Carelsen.
15 Mei
Dinsdag
Hanelie van Heerden, Abigail du Plessis, Dalene Pieterse, Henk Coetzee.
16 Mei
Woensdag
Riaan Matthews, Stephen Erasmus, Rijk Lourens, Marlene Brits, Reinet
Bosman.
17 Mei
Donderdag
Fanie Buys, Mariana van Zyl, Jaco Vorster, Mariaan Boshoff, Ruan van
Loggerenberg, Frikkie Carelsen, Elindri de Korte.
18 Mei
Vrydag
Izak Berg, Ria Senekal, Frans Coetzee, Aletta Lourens, Melanie Ferreira.
19 Mei
Saterdag
Ian Lombaard, Johan Hougaard, Neels Mulder, Deane Hattingh, Andre
Human, Roger Paton, Corneil Piek, Tannie Tina Benade, Bernadine
Wiesner, Phyllis Bothma.