afkondigings 28 maart 2010

9
S SONDAG 28 MAART 2010 08:30 Gelei deur ds Neels Kloppers Teks: Efe 4:25 – 5:5 Tema: Het jy ‘n tongtroffel? 6de week in Lydenstyd - Palmsondag Lukas 19:28-40 Jes 50:4-9a; Ps 31:10-17; Fil 2:5-11; Luk 22:14-Luk 23:56 Januarie 2010 Vandag 28 PALMSONDAG 08:30: Erediens 6de week in Lydenstyd GEEN JEEP-diens en Kinderkerk Woensdag 24 GEEN Bybelskool APRIL Donderdag 1 19:00 Paasnagmaal Vrydag 2 GOEIE VRYDAG Sondag 4 PAASFEES EN DOOP 08:30: Erediens GEEN JEEP-diens en Kinderkerk J.E.E.P.-diens : Graad 4 - 10 Kinderkerk : 2 jaar oud tot Graad 3 Kinders kan 09:45 afgehaal word JEEP T-hemde: Beskikbaar in groottes 4 jaar tot X-groot. l beskikbaar wees r aankope. met Gaskunstenaar - Wanda de Kock 8 Mei 2010 om 08:30 vir 09:00 Kaartjies NOU beskikbaar in voorportaal of by Theda/Memory/Ada of kerkkantoor Volwassenes: R50 Kinders 6-12: R30 Pensioenarisse: R40 Vroueaksie-bestuur : Vergadering in die kerk VANDAG direk na erediens Kalender Fokustekste Teks en tema vir vandag: AFKONDIGINGS 28 Maart 3 April 2010 LET WEL: GEEN JEEP of Kinderkerk VANDAG of 4 & 11 April (skoolvakansie) Vroueaksie

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 30-Mar-2016

259 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Afkondigings 28 Maart 2010

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 28 Maart 2010

S

SONDAG 28 MAART 2010

08:30 Gelei deur ds Neels Kloppers

Teks: Efe 4:25 – 5:5 Tema: Het jy ‘n tongtroffel?

6de week in

Lydenstyd - Palmsondag

Lukas 19:28-40 Jes 50:4-9a; Ps 31:10-17; Fil 2:5-11;

Luk 22:14-Luk 23:56

Januarie 2010 Vandag 28 PALMSONDAG 08:30: Erediens 6de week in Lydenstyd GEEN JEEP-diens en Kinderkerk

Woensdag 24 GEEN Bybelskool

APRIL Donderdag 1 19:00 Paasnagmaal

Vrydag 2 GOEIE VRYDAG

Sondag 4 PAASFEES EN DOOP 08:30: Erediens GEEN JEEP-diens en Kinderkerk

J.E.E.P.-diens : Graad 4 - 10

Kinderkerk : 2 jaar oud tot Graad 3

Kinders kan 09:45 afgehaal word

JEEP T-hemde:

Beskikbaar in groottes 4 jaar tot X-groot. l beskikbaar wees r aankope.

met

Gaskunstenaar - Wanda de Kock

8 Mei 2010

om 08:30 vir 09:00

Kaartjies NOU beskikbaar

in voorportaal of by Theda/Memory/Ada of kerkkantoor

Volwassenes: R50

Kinders 6-12: R30

Pensioenarisse: R40

Vroueaksie-bestuur: Vergadering in die kerk VANDAG direk na

erediens

Kalender

Fokustekste

Teks en tema vir vandag:

AFKONDIGINGS 28 Maart – 3 April 2010

LET WEL:

GEEN JEEP of Kinderkerk

VANDAG of 4 & 11 April

(skoolvakansie)

Vroueaksie

Page 2: Afkondigings 28 Maart 2010

TREKKING VANDAG

van 7-nag verblyf by San Lameer! Na erediens by koffie/tee

KWAGGASRUS:

30KM VANAF BRITS

KOSTE Volwas: R320 pp Kinders 7-14: R250 pp

Voorskool: R100 pp

Kos en verblyf ingesluit, reël eie vervoer

Oord-reëlings: ten minste 60 persone

Voltooi asb die inskrywingsvorm

beskikbaar in voorportaal en handig in by die kerkkantoor

10% deposito betaalbaar met bespreking

Kan jy self nie gaan nie?

Wat van ‘n donasie om ‘n ander gesin te stuur wat dit nie kan bekostig nie?

Kiewiet

Kry jou kopie vandag!!

‘n GROOT FEES WORD HIERDIE JAAR

BEPLAN! MOENIE DIT MISLOOP NIE!

Ons benodig JOU hulp:

Ons vra dat almal wat items het wat in onbruik is en wat die moeite werd is om op te veil, om dit te skenk vir ons veiling by die Kuierfees - Items soos skilderye, wyn en meubelstukke, ens. sal waardeer word – Kontakpersoon

Gerbus Vermaak

Ou klere en wit olifant items word ook benodig

Het jy dalk ‘n gazebo en/of groot markies-tent wat ons kan gebruik?

Enige persoon wat wil help in die stalletjies op die feesdag, laat weet ons Navrae – Kerkkantoor

Kindertafel benodig asb bydrae soos:

Bestanddele om lekkergoed te maak: Rice Crispies, Karamel, Kondensmelk, Strooi-/Versiersuiker, Klapper

Suigstokkies, Fizzers, Groot pakke skyfies en roomyshorinkies

Items vir tombola

Ons soek nog mammas/ pappas/

oumas/ oupas om te help met verkope

Kontant bydraes ook welkom

Enige navrae: Benita Nel op 082 551 6466

Gesinskamp

Page 3: Afkondigings 28 Maart 2010

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015; H: 011-795 2400 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . . SIEKES: Erna Coetzee: lupuslyer, baie dankie vir al die

gebede en sms’e (082 333 0353) Anna Nelson: gesondheid (084 585 6714) Lienka Nel (kleindogter van Kobus Labuschagne): op Antibiotika behandeling tans, moet kiemvry wees vir volgende operasie (Riantie – 073 963 6260) Maud en Fred Laurence: gesondheid (011-958 1219) Ann Woest: gesondheid (011-956 6032) Hettie Booysen: seer hand (011- 659 0537) 1 Kor 3:23 “Julle behoort aan Christus en

Christus aan God”

Baie welkom in die gemeente!

Ons vertrou dat ons gemeente vir jou/julle ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak.

Musiek Aksieleier gesoek.. Om musiek vir eredienste te koördineer...

Kontak kerkkantoor, Anton Steyn of leraars

BANKBESONDERHEDE

Bank: ABSA Takkode: 632005 Rek naam: NG Kerk Muldersdrif Rek no: 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Koördineerder: Ansie du Plessis : 082 853 6532

1 Pet 5:7 “Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle”

Gebed is die sleutel wat al die pakhuise van God se eindelose genade, krag en voorsiening oopsluit. Alles wat God is, en alles wat God het, is beskikbaar deur gebed.

Gebedskamer en gebed Indien u graag wil hê dat iemand vir u of saam met u moet bid, hetsy vir ‘n versoek of lofprysing, sal daar elke Sondag iemand beskikbaar wees na die diens. Saam dra ons mekaar se laste en saam deel ons in mekaar se vreugde en prys Sy Naam!

Voorbidding Laat weet asb die kerkkantoor, die leraars of

koördineerders waarvoor ons vir jou kan bid.

Tydens die skoolvakansie en Paasnaweek sal heelwat mense weer lang afstande ry, ons vra dat julle saam met ons bid vir padveiligheid:

Waarvoor tree ons by die Here in? Die bestuurder van elke voertuig is verantwoordelik om te sorg dat die voertuig onder sy/haar beheer 100% padwaardig is voordat ’n rit onderneem word. Indien die bestuurder hierdie eerste stap nie nakom nie en hy/sy veroorsaak ’n botsing dan is dit toe te skryf aan nalatigheid. Ons gevolgtrekking is dat dit nie noodwendig die voertuig is wat die botsing veroorsaak nie, maar ’n nalatige, roekelose en aggressiewe bestuurder, of anders gestel, sommige van ons goeie ordentlike mense wat in die sogenaamde “padvarke” verander wanneer hulle agter die stuur van ’n voetuig inskuif. Die dood op ons land se paaie kan stopgesit word as sulke bestuurders se gesindhede sal verander. Net God alleen kan dit verander , daarom gaan ons saam bid dat God ons genadig sal wees, dat Hy hierdie gesindhede sal verander.

Dorkas Groep

Besoekers & Nuwe Intrekkers

Gebedsaksie

Page 4: Afkondigings 28 Maart 2010

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 28 Maart 2010 Zanzoinette Wattrus 084 518 5163 Ariska Steyn 072 075 0758 Jean Marais 072 452 1246 Kotie Barnard 011-957 2818 Okkie Duvenage 072 784 5582 Rikus Brink 011-954 4227 Juanita van Deventer 084 496 6377 Hannes Willemse 082 556 7031

Maandag: 29 Maart Daleen ter Wolbeek 082 466 0433 Lenie Mulder 082 298 6723

Dinsdag: 30 Maart Jana Nel 072 228 6330

Woensdag: 31 Maart Nicke Grobbelaar 011-957 2713 Tiekie Beukes 082 807 5037

Donderdag: 1 April Jenny van Zyl 082 940 6841 Hardus Schourie 083 273 6303

Vrydag: 2 April Pieter Duif 082 786 4306 Stefan Rudman 082 567 5586 Riaan Wiessener 011-662 1281 Hennie Matthee 082 727 9264 Teané de Meyer

Saterdag: 4 April Ockert Oosthuizen 083 454 5947 Gert Ackerman 082 713 8705 Marguerite Hern 082 640 0352 Madeleine Willers 083 280 4980

VERTROU JY HOM? (Spreuke 10: 3,28)

Deur: Benescke Botha

Met die huidige ekonomiese resessie is daar

heelwat mense wat finansieël swaarkry.

Huispaaiemente word agterstallig. Rekeninge bly

onbetaald. En vir sommige word dit al moeiliker

om kos vir hulle gesinne te bekostig. Tog is niks by

God onmoontlik nie. En soms is dit juis in ons krisisse

dat ons die meeste van Sy krag beleef.

“Hoe laat eet ons, Mamma?” Stilte. “Uh... nou-nou my kind. Laat mamma net gou haar hande gaan was.” Die gesprek met haar seun ’n paar minute

vantevore weergalm weer deur Tess se gedagtes waar sy nou magteloos op die rand van die bad in die badkamer sit. “Here, wat gaan ek doen?” skiet ’n fluistergebed nou op hemel toe. Onder in haar huis sit haar twee seuns met hulle vier maatjies – honger na lang dag se gespeel. En in haar hart weet Tess dat die enigste kos in haar huis hopeloos te min sal wees om al hierdie kinders te voed. ’n Jaar en ’n half voor hierdie dag is Tess se egskeiding afgehandel en met geen finansiële ondersteuning van haar seuns se pa nie, het hulle finansieel al swaarder begin kry. Om kostes te bespaar het Tess in daardie tyd besluit om kookkos by ’n tante in die buurt te koop. Dit het goedkoper vir hulle uitgewerk. Die Maart-skoolvakansie het in dieselfde tyd aangebreek. Om die verveeldheid van haar seuns deur die dag te verlig, het sy ingestem dat hulle maatjies vir die eerste keer daar kon oorbly. Min het Tess besef dat sy daardie selfde dag nog ses honger gesiggies na werk by haar huis sou aantref – en dit op ’n dag dat die kookkos (vir net drie mense) boonop ekstra min was. Met die wete dat haar koskaste leeg staan het sy na die badkamer gevlug om haar “hande te gaan was”, wat eerder ’n ernstige gebedsessie tot God was om aan haar ’n uitkoms te gee. Sy wou nie dat haar kinders hulle tussen hulle vriende skaam nie. “Dalk moet ek my oudste seun roep en aan hom

verduidelik dat daar ongelukkig nie vir almal kos

gaan wees nie...” het een na die ander gedagte deur Tess gemaal waar sy nou na haar gesig in die badkamerspieël gestaan en kyk het in die hoop dat tekens van haar magtelose trane oomblikke vantevore verdwyn het. Dit is dan, sodra die ernstigheid van die situasie haar weer tref dat sy die wasbak met wit kneukels vasvat terwyl sy haar kop opnuut voor God buig: “Here, ek besef my afhanklikheid aan U. Ek smeek U vir ’n wonderwerk. Ek kan nie vir party kinders kos gee en vir ander nie. Help my asseblief my God!” Daar was ’n klop aan die badkamerdeur. “Ma, ons wag vir ma.” Dit was haar oudste seun. Tess se hart het nou baie vinnig geklop. Dit was die oomblik van waarheid. Sy sou nou vir hom moes vertel wat aangaan. Terwyl sy die deur oopstoot en aan hom begin verduidelik dat daar ongelukkig nie vir almal gaan kos wees nie, het ’n frons op sy voorkop verskyn. “Waarvan praat ma? Ons het klaar opgeskep en ons wag net vir ma om te kom bid.”

Verjaardae

Voel die lewe se hartklop…

Page 5: Afkondigings 28 Maart 2010

Terwyl almal daardie aand rondom die tafel gelag en gesels het, moes Tess kort-kort aan die knop in haar keel sluk. Daar was nie net genoeg kos vir al die seuns nie. Nadat almal oorgenoeg kos gekry het, was daar nog ekstra in die bakke oor! Spreuke 10:3: “Die Here sorg vir sy kinders. Hy gee kos vir dié wat honger is.” En ook vers 28:“Dit waarop gelowiges hoop, word waar. Daar kom niks van ongelowiges se hoop nie. Die Here is die gelowige se krag. Sonder Hom is die lewe hel.” Sit jy dalk vandag in ’n moeilike, desperate situasie soos Tess? Wonder jy ook dalk waar jou kos vanaand vandaan gaan kom? Kan ek jou aanmoedig om jou oë na God te draai? Was dit nie immers Hy wat aan die Israeliete in die woestyn manna en kwartels as kos voorsien het nie? Was dit nie Hy wat deur Elia vir die weduwee gesê het dat haar meel in haar kruik en die olie in haar kan regdeur die hongersnood in die land nooit sou opraak nie? Was dit nie Jesus wat vir die 5000 mense kos gegee het van net vyf broodjies en twee vissies nie? Vir God is niks onmoontlik nie. Vertrou vandag op Hom. En as jy dalk gelukkig is om genoeg kos in jou huis te hê, waarom vra jy nie vir God om aan jou die geleenthede uit te wys waar Hy nodig het dat jy sy hande en voete in die mense rondom jou se lewens kan wees nie? Sterkte. Vader God, dankie vir U getrouheid in elke

situasie. Help my om vandag nie magteloos rond te trippel nie, maar om eerder in rustigheid my geloof totaal en al in U te plaas. Ek vra vir dit in die Naam van Jesus Christus. Amen.

18 Mei: Dbn, Jesus Dome 19 Mei: Jhb, Rhema 20 Mei: Pta, Moreleta 21 Mei: Kaapstad, Bellville velodome Kaartjies: www.itickets.co.za 086 1000 291

Honeydew Garden Pavilion – bied aan

Tuin van Seën Vanaf 25 Maart

Elke Donderdag om 10:00 en 15:00

Kom sit en luister na ’n inspirerende DVD. Jy hoef niks te betaal nie, niks te doen nie, drink net ’n

koppie tee, luister en ontvang God se liefde. Ons vra nie vrae nie, ons wil net ’n veilige, rustige

omgewing skep waar jy rustig kan sit en ontspan en heel word.

Onderwerpe op die DVD’s is:

- Hoe werk ek? Liggaam, siel en gees - Oorsake van emosionele gebrokenheid - Tekens van emosionele gebrokenheid - Waarom is vergifnis belangrik? - Hoe hanteer ek verwerping? - Emosionele pyn rondom seksualiteit - Die proses van heelword - My identiteit in Christus Oor tydperk van 8 weke sal DVD’s herhaal word, sodat jy geen aanbieding mis nie. Die kursus vertel hoe jy kan heelword na hartseer, mislukking, egskeiding, molestering, ens. Jou geluk is vir God belangrik!

Meer inligting skakel Anita Duif op 082 411 7015 of vra Teetuin-personeel om Anita te sien.

Spesiale 9-dag toer na

Israel saam met

Ds Manie Groenewald

VERTREKDATUM UITGESTEL

NA SEP / OKT

Vir besprekings skakel:

Natanja Travel & Tours

011-954 3341 of epos: [email protected]

Page 6: Afkondigings 28 Maart 2010

Omgeegroep skriffundering: Heb 10:19-25 & Gal 6:9-10

Kontakbesonderhede

Portefeuljeleier: Danie Knipe 082 493 3908

Geestelike Leier: Ds Neels 083 560 3814

Kontak enige van die leiers in u omgewing as u wil inskakel by een van die groepe Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein / Swartkops

Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel

083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit / Lanseria

Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00

Abraham van Wykweg 45, Muldersdrif

Ronnie Collatz 011 662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Abraham van Wykweg 45, Muldersdrif (Jong gesinne)

Vermaak & Vanessa van Wyk

083 419 3883 [email protected] Donderdae 19:00

Lanseria / North Riding / Lammermoor (In die Kinderkerkgebou)

Jacqueline Klem

082 920 6679 [email protected] Vrydae 18:00

Plovers Nest 1121 Featherbrooke Est (Jong gesinne)

Johan & Vivienne J van Rensburg

011 662 2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew Martie & Kriek Badenhorst

010 222 0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong Volwassenes)

Charmaine Joubert

076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected] Woensdag oggende & aande

9:30 &

19:00

‘n Omgeegroep Gemeente

Page 7: Afkondigings 28 Maart 2010

Leraars Ds Neels Kloppers Tel: 083 560 3814 epos: [email protected]

Ds Kenneth Mckenzie Tel: 084 455 3267 epos:[email protected]

Kerkkantoor Administrateur: Maryna de Jager Tel: 079 697 1163

Faks: 086 698-7605 epos: [email protected] Kerk-SMS: 082 851 5163 Admin Assistent: Rensia Swanepoel epos: [email protected]

Posbus Adres Kantoorure: NG Muldersdrif Ma – Vry 08:00-16:00 Posbus 52 Sondae na oggenddiens Muldersdrif 1747

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso 083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes

Aksie Leier Jaco Crous 082 853 5250 Epos: [email protected]

Jeug Portefeulje Leier Wessel Duif 083 408 0377 Epos: [email protected]

Kategese: Juniors (2 jaar tot Graad 3) Leier: Adele de Jong – 083 263 6566 Kinders van die ouderdom 2 jr tot Gr 3 gaan direk na die Kinderkerk voor erediens. Verdaag 09:45.

Seniors (Graad 4 – 10) Leier: Ronel Duif – 083 324 5977 Gesamentlike jeugdiens vir 30 minute in saal, gaan dan na hul kategese lokale. Verdaag 09:45.

Finalejaars – Graad 11 Leier: Ds Kenneth – 084 455 3267 Finalejaars hanteer materiaal soos deur leraars voorberei. Sondae om 16:30 in die kinderkerk

Bestuursraad 2010 Funksionele Portefeuljes Bemarking & Vermaak van Wyk Kommunikasie 083 419 3883 Erediens Anton Steyn 082 785 6657 Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968 Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625 Bedienings Portefeuljes Gemeente Theda Human 082 678 1905 Getuienis VAKANT Jeug Wessel Duif 083 408 0377 Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908 Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250 Bestuurs Forum B/Forum Koördinering Nico Doman 011- 662 2956 Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820 Strategies VAKANT

Strewers Fanie Human

082 678 1905

ander kontakpersone Tegniese ondersteuning: Hannes v/d Merwe 011- 662 2651/ [email protected] Spyseniering: Ferma Bekker 072 958 4757

Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak ons op die bogenoemde selnommers

Gemeente Besonderhede

Stel jy belang om deel van die Bestuursraad van ons gemeente te wees? Ons het ‘n paar vakatures –

indien jy belangstel, kontak die kerkkantoor of gesels met enige van die leraars…

Page 8: Afkondigings 28 Maart 2010

Werk gesoek Administratief

Ongetroude 35 jaar-oue dame soek dringend na administratiewe posisie. Het ondervinding in Admin. Gekwalifiseer in MS Office pakket, Office Admin and Business Admin.

Skakel Jean de Klerk op (011) 678 5054 of 072 278 4685

Vakature FINANSIËLE ADVISEURS

Ons benodig persone wat ons kan oplei as Finansiële Adviseurs. Individue moet minimum matriek, eie vervoer en laptop hê. Ek betaal R2500 vir elke persoon wat ons kan aanstel wat die inisiële opleiding slaag om geakkrediteer te word.

Stuur CV na [email protected] of faks na 086 547 3977

Dienste

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.

� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

LIBRI KARWAS Benodig u motor ‘n deeglike was, politoer of valet? Kom na ons vir die beste kwaliteit in die Weste. Ons is geleë in Strubensvallei, by HIRSCH’S agter MAKRO. Vir meer besonderhede, kontak Sakkie op 072 757 9336

Pastorale Terapeut Geregistreerde berader : Huwelike & verhoudings, Individuele terapie, Volwassenes & Adolossente. Eis terug van mediese fonds.

Skakel Susan Eksteen op 076 051 1455 / 011-954 0987

Anastasis Edu-Help Sukkel jou kind om te studeer en te konsentreer? Ons spesialiseer in studiemetodes, breinprofiele, disleksie en ADHD. Ons bied ook trauma-, huweliks- en ander berading gebaseer op Bybelse beginsels.

Kontak Kobus Agrella op 071 689 0772 of epos: [email protected]

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

ALGEMENE INSTANDHOUDING Vir enige elektriese herstelwerk of instandhouding. Installering van ligte, waaiers, ens. of enige werkies by die huis waarby jy net nie self uitkom nie.

Kontak Louis op 071 490 9471

Dienste

SATERDAG AVONTUURKAMP Wil julle Saterdae rustig inkopies doen? Bring dan jul kinders 5-10jr vir ‘n opwindende buitelug avontuur vanaf 08:00 tot 14:00. Ons speel speletjies (eier & lepelresies, toutrek, sakresies, ens) en klouter hindernisbaan – alles onder toesig. Middagete en snacks word bedien.

Skakel Lizelle Brummer op 082 888 1776

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke

Kontak Dirk op 082 784 7856

Vir alle naaldwerk, verstellings ens. Kontak Hantie du Toit op

082 797 1623 of 011-958 1030

DOEK-KOEKE ’n Besonderse geskenk: Ideaal vir Ooievaarstee of nuwe Mamma. Verskillende kleure & temas beskikbaar. Vir navrae skakel Lizelle Brummer op 082 888 1776

POLAR ROOMYS Verskeidenheid roomyse beskikbaar vanaf R36 per boks. Maart aanbod: Koop enige 3 en kry ‘n Polar Pop Orange gratis. Kontak my gerus vir ‘n pryslys: Elize op 083 585 5372

Te huur

KAMER TE HUUR Berrario, naby N1: Kamer te huur ; privaat badkamer, gebruik van kombuis, DSTV, verkieslik student. R2500 p/m, water en elektr. ingesluit

Kontak Attie op 082 471 5227

VAKANSIE BY DIE SEE Suntide Beach Club (aka Banana Beach), Port Shepstone. 23 April tot 1 Mei 2010 : week te huur. Vakansiehuis vir tot 8 persone, braai fasiliteite. Self catering, ten volle ingerig. Daaglikse dienste.

Meer besonderhede skakel Daleen ter Wolbeek op 082 466 0433 of epos: [email protected]

Gesoek

TWEEDEHANDSE LAPTOP Het jy dalk ’n skootrekenaar wat nie meer gebruik word nie? Ons beplan ’n opleidingsentrum en benodig dringend skenkings van rekenaars vir die opleiding.

Kontak Lizelle Brümmer op 082 888 1776

KINDERBOEKE Laerskool in Krugersdorp is opsoek na kinderboeke en/of naslaanboeke in goeie toestand, engels of afrikaans vir hul nuwe biblioteek. Bring asb na kerkkantoor of skakel Rensia op 071 819 2822

Kennisgewingbord

Page 9: Afkondigings 28 Maart 2010