afrikaans eat graad 10 sederberge is nie vir sissies...
TRANSCRIPT
Audia Stanley
April 2020
Afrikaans EAT graad 10Sederberge is nie vir sissies nie
Willem FransmanUit: Ink en ander verhale
Agtergrond
Titel
• Die Sederberge is nie vir sissies nie
• Die titel word letterlik bedoel. Dit is gepas want beide storielyne speelin die Sederberge af.
Storielyne
Buiteraam vertelling= storielyn 1
• Binneraamvertelling =storielyn 2
Ruimte/Milieu (Tyd en Plek)
Storielyn 1 Storielyn 2
Plek: Speel in die Sederberge in Suid-Afrika af.
Speel by die Sederberge in Suid-Afrikaasook in die township waar Tiekie woon, af.
Tyd: Speel tydens die Post-Apartheidsera af; gevaarlika.g.v. luiperde
Speel tydens die Apartheidsera af; dis kouden gevaarlik.
Vertelde tyd: Vanaf die aand tot die volgendemiddag; ongeveer21 uur
‘n Bietjie langer as twee weke
KaraktersHoofkarakter/ Ronde karakter• Belangrike, volronde, veelsydige karakter• Die meeste verteltyd word aan hom/ haar afgestaan.• Openbaar goeie en slegte eienskappe• Ondergaan gewoonlik karakterontwikkeling
Bykarakters /Newekarakters /plat karaktersOpenbare net goeie of slegte eienskappeDra by tot die hoofkarakter se karakterontwikkeling. Belig haar eienskappeHet soms simpatie met die hoofkarakter
TeenstandersOpponeer gewoonlik die hoofkarakter oor waardesTree kwaadwillig / boos op a.g.v. jaloesie
Hoofkarakter en karakteriseringStorielyn 1 Storielyn 2
Gerrie van der Berg
Graadtienseun; sy eerste bergklimtog in die Sederberge.
Hy hou nie van koffie nie, want dit maak hom naar. Hy
verkies warm sjokolade.
Noemnaam: Heuweltjie (Oom Tiekie noem hom so)
Berg sy pa en oom Tiekie noem hom so.
Ronde karakter, amper ‘n man, probeer dapper wees,
maar kan nie die koue verduur nie.
Oom Tiekie se vertelling en die konfrontasie met die
luiperd (doodsgevaar) het ‘n vormende invloed op Gert
se karakter gehad.
Oom Tiekiebaie jonger; in sy studentejare; het ‘n obsessie om Sneeukop te klim; hy is ‘n bruin student.Hy het aanvanklik vir George gewerk. Later het hullevennote geword.
Newekarakters
Storielyn 1 Storielyn 2
George van der BergOom Tiekie noem hom Georgy-boy
Oom Tiekie en hy het die besigheid van die grond afgebou. Hulle het later vennote geword.
Wit buitelandse mediese studente wat hulle staptog staak uit lojaliteit teenoor
oom Tiekie,
Die beampte by Algeria-bosboustasie-verteenwoordiger van die Apartheidstelsel
Verteller
Storielyn 1 Storielyn 2
Derdepersoonsverteller- Gerrie Ek-verteller- Oom Tiekie
Konflik/ Botsing
• Konflik veroorsaak spanning in die verhaal.
Tipe Konflik/botsing Storielyn 1 Storielyn 2
Innerlik Gerrie is bang, maar moet alleen gaan hulpsoek.
Oom Tiekie worstel omdat hy alleen buitemoet slaap
Uiterlik
Tema en boodskap
Tema: Medemenslikheid
Boodskap: Behandel alle mense met die nodige waardigheid en respek.
Ironie
• verwys na die teenoorgestelde van wat verwag word
• Oom Tiekie moet aansoek doen vir ‘n buitelandse permit.
Spanning
• (Gebeure wat spanning meebring)
Storielyn 1 Storielyn 2
Die luiperd se spore is vars; oom Tieke word
deur die luiperd aangeval; Gerrie moet hulp
gaan soek.
Oom Tiekie moes buite in die koue slaap; Hy
moes aansoek doen vir ‘n permit. Wit studente
besoek hom in die bruin gebied.