afrikaans eerste addisionele taal ... · web viewafrikaans eerste addisionele taal onderrigplan...

36
Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans Sonder Grense. Indien Nuwe Afrikaans Sonder Grense nie beskikbaar is nie, mag ander KABV handboeke gebruik word om die leerinhoud te dek. Die Algemene onderrigplan kan ook saam met enige ander handboek gebruik word. Die onderrigplan stem ooreen met die KABV-dokument. Belangrik! Die onderwyser moet op ‘n twee-weeklikse basis datums invul van voltooide komponente. Die onderwyser moet die lesplanvorm gebruik en lesplanne voltooi vir twee- weeklikse siklus. Die werk in leerlinge se boeke moet ooreenstem met die onderrigplan & lesplan. (Sien tabel aan einde van elke kwartaal.) 2020

Upload: others

Post on 31-Dec-2019

27 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans Sonder Grense.Indien Nuwe Afrikaans Sonder Grense nie beskikbaar is nie, mag ander KABV handboeke gebruik word om die leerinhoud te dek.Die Algemene onderrigplan kan ook saam met enige ander handboek gebruik word.Die onderrigplan stem ooreen met die KABV-dokument.

Belangrik! Die onderwyser moet op ‘n twee-weeklikse basis datums invul van voltooide komponente.Die onderwyser moet die lesplanvorm gebruik en lesplanne voltooi vir twee-weeklikse siklus.Die werk in leerlinge se boeke moet ooreenstem met die onderrigplan & lesplan.(Sien tabel aan einde van elke kwartaal.)

2020

Page 2: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

HOOFSTUK 1 : Matriekdinge (Nuwe Afrikaans sonder Grense) 15 JANUARIE – 20 MAART KWARTAAL 1

2

Page 3: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

Wee

k 1

& 2

15 –

24

Janu

arie

202

0LUISTER EN PRAAT Datum

VoltooiLEES EN KYK Datum

VoltooiSKRYF EN AANBIED Datum

VoltooiTAALSTRUKTURE Datum

Voltooi1 uur 4 uur 3 uur 1 uurGroepsbespreking Bespreek die kenmerke

van tekste soos ‘n literêre teks/koerant/ tydskrif. NASG bl. 3,4,13,16LW. Bespreek net kortliks die KENMERKE

Praat oor struktuur, doel en styl.Gebruik weer bg. Tekste en BESPREEK net kortliks

Sluit aan by uitgebreide leesprojek vir koerante/Nuusuitsendings, ens.

Bl. 13 (Praat en Lees)

Leesbegrip Pre-lees(soeklees/vluglees/voorspel/woordeskat) Aandagtige Lees Lees volgens doel en

opdrag. Bl. 4,5 Post-lees Maak opsomming van

kernfeite (koerante/verslaggewing/ media)Bl. 13 (Opsomming van Koerantberig)

Literêre Teks 1 : (/Drama) Lees aandagtig Bespreek tema / motief

(KV/D/R) Fokus op een

identifiseerbare kenmerk en bespreek die effektiwiteit daarvan.

Skryf ‘n opsomming:Aantekeninge en finale weergaweBl. 13ENSkryf ‘n brief aan die pers Bl.14 OF‘n Kennisgewing vir koerant/tydskrif/Resensie Bl.16

Prosesskryf(pre-skryf, konsep, hersien, redigeer, proeflees, aanbied)

Taalstrukture en –konvensies

(register, styl en toon, woordkeuse, sinsbou, paragraaf, punktuasie en spelling)

WOORDORDE & VOEGWOORDE

Woordeboekvaardighede(Deurlopend)

Afkortings, verkortings, akroniemeBl. 15 -16

Denotasie en konnotasieBl. 9 (Afd. C)

Woordsoorte:Snwe, Bnwe, lidwoordeBl 9, Bl. 17

SinsoorteHersiening Bl.18

Retoriese taal in konteks soos eufemisme, hiperboolBl.12

Woordeskat in Konteks(Deurlopend)

Klaswerk NASG bl. 3,4,13,16 NASG Bl 4,5 NASG Bl. 13,14 en 16 Bl.9,12,15,16,17 en 18

Huiswerk Vrae (KV/Drama/Roman) Brief aan Pers (bl.14) Bl.18 (Hersieningsoefening)

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 8%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

Hoofstuk 2: Ons Erfenis , ons tradisie (Nuwe Afrikaans sonder Grense) KWARTAAL 1

3

Page 4: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

Wee

k 3

& 4

27 J

an –

7 F

eb 2

020

LUISTER EN PRAAT Datum Voltooi

LEES EN KYK Datum Voltooi

SKRYF EN AANBIED Datum Voltooi

TAALSTRUKTURE Datum Voltooi

1 uur 4 uur 3 uur 1 uur*SGA TAAK 1 – Luisterbegrip Luisterbegrip Pre-luister(agtergrondkennis/voorspelling/woordeskat/vestig aandag/maak aantekeninge) Luister vir navorsingLuister na antwoorde van ander leerders en die publiek op voorafbereidevrae in verband met projek bl. 20-21 Post-luister Verwerk antwoorde in

verslagvorm Bl 21 (stel vraelys op)

Mondeling Proses(Kenmerke en konvensies, Beplanning, navorsing en Organisering, Aanbieding) Doen navorsing (bl 22) Bied die verslag mondeling

aan.Word in Week 4 gedoen nadat skryf van formele verslag afgehandel is.

Literêre Teks : Nakiti * Lees aandagtig Leestegnieke (Hardoplees) Verduidelik figuurlike taal. Struktuur Kenmerke soos karakter,

konflik, handeling, ens. Volksverhaal : Natiki bl.24-26

Literêre Teks 2 (Gedig: Rondom my) Lees aandagtig Verduidelik innerlike en

uiterlike bou. Retoriese taal en styl Verduidelik figuurlike taal

Literêre Teks 3 (/ Drama/) Lees aandagtig Verduidelik figuurlike taal. Boodskap Struktuur Kenmerke soos karakter,

konflik, handeling, ens.

Stel ‘n gepaste vraelys op om inligting bekend te maak.Bl.21 (Volg op Post-luister Week 3)Skryf ‘n inligtingsverslag wat die inligting van die vraelys opsom. Formele verslag bl.22

Prosesskryf(pre-skryf, konsep, hersien, redigeer, proeflees, aanbied)

Taalstrukture en –konvensies

(register, styl en toon, woordkeuse, sinsbou, paragraaf, punktuasie en spelling)

Hersiening Bl.32 Woordeboek-

vaardighedeBl.26,28

Afkortings, verkortings, akroniemeBl.32

Denotasie en konnotasieBl.29

Woordsoorte:Snwe, Bnwe, lidwoordeBl.28, 31 (S.nw)

SinsoorteBl 32

Lydende en bedrywende vorm

Direkte en indirekte rede Bl.23

Woordeskat in KonteksHERSIENING (WOORDORDE & VOEGWOORDE)

Klaswerk bl. 20-21 Gedig (W3) KV/Drama/Roman (W4)

Bl.23,26,28 en 29,31

Huiswerk Kontekstuele Vrae Teks 2 en 3 (W3-4)

Skryf: Formele Verslag Bl.32

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 15%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

Hoofstuk 3: Eie Stories (Nuwe Afrikaans sonder Grense) KWARTAAL 1

4

Page 5: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

Wee

k 5

& 6

10 -

21 F

eb 2

020

LUISTER EN PRAAT Datum Voltooi

LEES EN KYK Datum Voltooi

SKRYF EN AANBIED Datum Voltooi

TAALSTRUKTURE Datum Voltooi

1 uur 4 uur 3 uur 1 uurLuisterbegrip Pre-luister(agtergrondkennis/voorspelling/woordeskat/vestig aandag/maak aantekeninge) Luister vir…

bl.37Luister na ‘n outobiografiese onderhoud, lees voor uit outobografie, kyk na videogreep.

Post-luister Identifiseer hoofgedagtesbl.37

Verryking: Kyk na film/dokumentêre program.Luister en kyk na die uittreksel van die liedjie “Jakkals trou met wolf se vrou” en beantwoord die vrae. Bron : KABV opleiding video uittreksel 2013

Leesbegrip Pre-lees (soeklees/vluglees/voorspel/woordeskat)Praat en lees: Groepbespreking (bl.34-35) Aandagtige lees Lees vir begrip

Luister en lees vir begrip (bl 41-42)

Post-lees Identifiseer kenmerke soos

standpunt, verteller,houding. (bl.38,bl.43)

Identifiseer die gevolg van taalvariëteite.(bl.40,41,42)

Indentifiseer aannames

Literêre Teks 4 (Gedig: Palimpses)HERSIENINGSTOETS : GEDIGTE EN KORTVERHALE/DRAMA/ROMAN

Skryf ‘n verhalende/beskrywende/outo-biografiese gebeurtenisOutobiografie oor jouselfBl. 35Skryf ‘n paragraaf oor ‘n aspek in die literêre teks wat sover bestudeer isGebruik kortverhaal /Drama/Roman(Beskryf die konflik by enige twee karakters in die verhaal)OF‘n outobiografiese verhaal. Prosesskryf(pre-skryf, konsep, hersien, redigeer, proeflees, aanbied) Taalstrukture en –

konvensies(register, styl en toon, woordkeuse, sinsbou, paragraaf, punktuasie en spelling) Deurlopend

Hersieningbl 46Spelling en spelpatrone bl.39

homofone, homonieme, sinonieme, antoniemebl. 39-40

Woordsoorte:Deeltjiewerkwoordbl. 39-40

Werkwoordtyebl. 39-40

Woordvorming bl. 39-40 Verbeter taalfoute uit

die leerders se skryfstukke

< Sluit aan by skryf (Gebruik Outobiografiese teks)Stel die nasienkodes aan leerlinge bekend en merk mekaar se paragrawe. Woordeskat in

konteksKlaswerk:Huiswerk: : bl.37 & KABV video uitr.

Beantwoord vrae bl.45 Kortverhaal/Drama/Roman – Konflik by karakters

Verbeter taalfoute (Nasienkodes)

Bronne: Voorbereiding vir Hersienings toets. Kontekstuele Vrae: Gedig (Palimpses)

Outobiografie bl. 39-40, bl.46 23%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

Hoofstuk 4: Op reis in ons mooi land (Nuwe Afrikaans sonder Grense) KWARTAAL 15

Page 6: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

Wee

k 7

& 8

24 F

eb –

6 M

aart

202

0LUISTER EN PRAAT Datum

VoltooiLEES EN KYK Datum

VoltooiSKRYF EN AANBIED Datum

VoltooiTAALSTRUKTURE Datum

Voltooi1 uur 4 uur 3 uur 1 uurFormele gesprek Proses(Kenmerke en konvensies, Beplanning, navorsing en Organisering, Aanbieding) bl. 48 & 49

Bespreking van motiewe/temas/boodskap wat verband hou met visuele tekste of ‘n teks uit die voorgeskrewe werk.(Voltooi in Week 8)Voorgeskrewe werk.Bespreek:*Motiewe*Tema van verhaal*Boodskap*Verloop van verhaal met hoogtepunte* Die vrouens in oupa se lewe

Bewys van bespreking: Notas in skrif

Leesbegrip Pre-lees(soeklees/vluglees/voorspel/woordeskat)Soeklees (Kaart en grafiek bl.53)

Lees Lees /kyk vir inligting en

begrip. Tema en boodskap

Post-leesLiterêre Teks 5 : Kortverhaal/ Drama/ Roman Bring visuele teks wat

verband hou met ‘n literêre teks (‘n illustrasie, padkaart, film, DVD, ens.) Bv. DRAMA: Die pad wat Lukas sou moes loop om by Fiela uit te kom.

Lees teks aandagtig vir figuurlike taal, struktuur, karakter, tema, ruimte, ens.

Skryf ‘n Opstel*SGA TAAK 2 (OPSTEL)(Verhalend/Beskrywend /bespiegelend- oor foto’s, illustrasies, ens.)(Sien algemene ass take) Paragraafkonvensies Verbindingswoorde Persoonlike styl Verander ‘n visuele

teks in ‘n ander vorm, bv. verander padkaart in aanwysings

Teken padkaart vanaf die skool na jou huis en skryf die aanwysings neer Prosesskryf (pre-skryf,

konsep, hersien, redigeer, proeflees, aanbied)

Taalstrukture en –konvensies (register, styl & toon, woord-keuse, sinsbou, paragraaf, punktuasie

en spelling)

Hersieningbl. 58

Spelling en Spelpatrone bl.57

Homonieme, homo- fone, sinonieme, antonieme bl.50-51 Woordsoorte:

werkwoorde, deelwoordebl.51

Sinsoorte en sinsboubl.55

Identifiseer slengtaal en taalvariëteitebl. 48 -49 (spesifiek woordelys bl.49– “dis fine,voicemail…ens)

Woordvormingdeurlopend

Woordeskat in Konteks

deurlopend Metataal oor

multimedia en visuele teks bl. 49

Klaswerk: Bespreking van kortverhaal /Drama/Roman. Notas in klas

Soeklees (bl.53) Ruimtelike oriëntering (Kortverhaal)

Voltooi beplanning en eerste poging in klas

bl. 50-51 en bl 55

Huiswerk Beantwoord Vrae (Kortverhaal /Drama/Roman)

Aanwysings na jou huis bl. 58Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 31%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

Hoofstuk 5: Helpende honde (Nuwe Afrikaans sonder Grense) KWARTAAL 1

6

Page 7: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

Wee

k 9

& 1

19

– 13

Maa

rt &

31

Maa

rt- 3

Apr

il 20

20LUISTER EN PRAAT Datum

VoltooiLEES EN KYK Datum

VoltooiSKRYF EN AANBIED Datum

VoltooiTAALSTRUKTURE Datum

Voltooi1 uur 4 uur 3 uur 1 uurVoorbereide hardopees (uitdrukking, uitspraak, toon, tempo, frasering, oogkontak, gesigspel)

Lees hardop uit voorgeskrewe teks

Kortverhaal/Drama/Roman

Mondeling Proses(Kenmerke en konvensies, Beplanning, navorsing en Organisering, Aanbieding)

Verwelkom of stel ‘n spreker voorbl. 61

Leesbegrip Pre-lees

(soeklees/vluglees/voorspel/woordeskat)

Aandagtige lees Lees/ kyk vir begrip en

inligting Doel van opdrag Post-leesLeesbegrip van ‘n multimediateks vir navorsing bv. webblad, ensiklopedie, naslaanwerk, handboek.bl. 62 - 63Literêre Teks 6 (Kortverhaal /Drama/Roman) Aandagtige lees van teks Lees teks aandagtig vir

figuurlike taal, struktuur, titel, persektief, milieu, karakter, tema, taalgebruik.

Literêre teks 7 (Gedig –Tien haikoes vir Vredefortkoepel)Lees van teks – titel/sBegrip van woordeIdentifiseer BoodskapLiterêre begrippe

Kreatiewe skryf*SGA Taak 3 (Transaks Skryfstuk) [Sien Alg.take ,bl.9-10]Skryf ‘n e-pos boodskap (let op - e-posadres, onderwerpslyn, boodskap, ontwerp webblad)OF Webblad (simbole, tekens, uitleg, visuele beelde) bl. 63ENSkryf ‘n formele brief oor ‘n versoek soos donasie, borgskap, ens. bl. 66 Prosesskryf (pre-skryf, konsep, hersien redigeer, proeflees, aanbied) Taalstrukture en –

konvensies(register, styl en toon, woordkeuse, sinsbou, paragraaf, punktuasie en spelling)Hersiening (Vriendskaplike brief) EN Hulldeblyk(Sien vorige vraestelle)

Hersiening bl. 70 Woordeboek-gebruik

en woordbetekenisbl.64

Spelling en Spelpatrone bl.67

Homonieme, homo- fone, sinonieme, antonieme bl.64 Woordsoorte:

Voorsetselsbl.64 en 69

Sinsoorte en sinsbou bl.69

Werkwoordtye bl. 69

Woordvormingbl.67

Verbeter taalfoute uit leerders se skryfstukkeRedigering m.b.v nasienkodes van transaks skryfstuk (Assesseringstaak 3)

Woordeskat in Konteks Deurlopend

Klaswerk : (NASG) bl.62-63 Taak 3. Beplanning en 1ste poging en Bl.63 & 66

bl. 64 en 67

Voltooi vrae tuis (NASG bl.63) bl.63 & 66 bl. 69Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 38%Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

7

Page 8: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

Wee

k 10

16 -

20 M

aart

202

0

TOETSREEKS

SGA take 4/10 Take20.3%

Taak1: Mondeling Taak 2: Skryf Taak 3: Skryf Taak 4: Toets 1

Luistertoets

(Week 3 & 4)

Opstel

(Week 7 & 8)

Langer transaksionele teks

(Week 9 & 10)

Toets 1 (Skole stel eie toets op)

* TAAK 4 (Week 10)

19 Februarie 2020 Begrip 15

Opsomming 10

Taal in Konteks 15

KONTROLELYS: SKRIFTELIKE AKTIWITEITE IN LEERLINGE SE SKRIFTE (KWARTAAL 1):8

Page 9: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

Luister en praat % Lees en Kyk Skryf en aanbied Taalstrukture1. Praat & lees (W1 -2)

Kenmerke van tekste soos ‘n literêre teks/koerant/ tydskrif

0.65 1. Leesbegrip (bl. 4 & 5) [W1]Opsomming van koerantberig (bl.13) [W2]

0.65 Skryf ‘n opsomming:Aantekeninge en finale weergaweBl. 13 [W1]

0.65 Taalaktiwiteit 1 (Bl 9-18)o Afkortings, verkortings,akroniemeo Denotasie & konnotasieo Woordsoorte (S.nw, B.nw , lidwoorde)o Sinsoorteo Retoriese taal (eufemisme,hiperbool)o HERSIEN WOORDORDE & VOEGWOORDE

2. Luister met die doel om na te vors (W3)Verwerk antwoorde in verslagvorm (W3)Mondeling terugvoering (W4)

0.65 2. Literêre Teks 1 (Kortverhaal/Drama/Roman)Opsomming & vrae

0.65 Skryf ‘n brief aan die pers Bl.14 OF‘n Kennisgewing vir koerant/tydskrif/Resensie Bl.16 [W2]

0.65 Taalaktiwiteit 2 (Bl 23 – 32)o Afkortings, verkortings, akroniemeo Denotasie, konnotasieo Woordsoorteo Lydend en bedrywendo Direkte & Indirekte redeo HERSIEN WOORDORDE & VOEWOORDE

3. Luister na ‘n outobiografiese onderhoud, lees voor uit outobografie, kyk na videogreep (W5)Bepaal hoofgedagtes (Aktiwiteit) (W6)

0.65 3. Literêre Teks : Nakiti *[W3]Leestegnieke & vrae

0.65 Stel ‘n gepaste vraelys op om inligting bekend te maak.Bl.21 (Volg op Post-luister Week 3) [W3]

0.65 Taalaktiwiteit 3 (bl. 39-40 en bl.46)o Spelling & spelpatroneo Homofone, homonieme, sinonieme en

antoniemeo Deeltjiewerkwoordo Woordvormingo Verbeter taalfoute (Redigering)o HERSIEN WOORDORDE EN VOEGWOORDE

4. Bespreking van motiewe/temas/boodskap wat verband hou met voorgeskrewe werk.(W7)Notas van voorg. werk (W8)

0.65 4. SGA Taak 1 (Voorb. Lees) [W2-4]Deurlopend [W2-4]

0.65 Skryf ‘n inligtingsverslag wat die inligting van die vraelys opsom. Formele verslag bl.22[W4]

0.65 Hersiening (bl.50-58)

5. Leesrubriek : uitdrukking, uitspraak, toon, tempo, frasering, oogkontak, gesigspel. Lees hardop uit voorgeskrewe teks: KV/Drama/Roman (W10)

0.65 5. Literêre Teks 2 -Gedig: Rondom my - Notas / bewys van ontleding van Gedig en Kontekstuele vrae [W3]

0.65 Outobiografie oor jouselfBl. 35 [W5]

0.65 Hersiening (bl.64 – 70)

6. Literêre Teks 3 (KV/ Drama/ Roman)Kontekstuele vrae [W4]

0.65 Gebruik Kortverhaal of Drama/Roman(Beskryf die konflik by enige twee karakters in die verhaal) [W6]

0.65

7. Luister en lees vir begrip (bl 0.65 *SGA TAAK 2 (OPSTEL) 0.65

9

Page 10: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

41-42) [W5]Identifiseer kenmerke soos standpunt, verteller,houding. (bl.38,bl.43) [W5]

Prosesskryf [W7]Rubriek - verduideliking

8. Identifiseer die gevolg van taalvariëteite.(bl.40,41,42) [W5]

0.65 *SGA TAAK 2 (OPSTEL)Prosesskryf [W7] Beplanning

0.65

9. Literêre Teks 4 (Gedig: Palimpses) Kontekstuele vrae [W6]

0.65 SGA TAAK 2 (OPSTEL)Prosesskryf [W8] Finale skryfstuk en redegering

0.65

10. HERSIENINGSTOETS 0.65 Verander ‘n visuele teks [W8]in ‘n ander geskrewe/visuele vorm, bv. verander padkaart in aanwysings. Teken padkaart

0.65

11. Soeklees (Kaart en grafiek bl.53)[W7]

0.65 Kreatiewe skryf*SGA Taak 3 (Transaksionele. Skryfstuk) [Sien Alg.take] [W9]

0.65

12. Literêre Teks 5 : Kortverhaal/ Drama/ Roman [W8]

0.65 Webblad (simbole, tekens, uitleg, visuele beelde) bl. 63 [W10]

0.65

13. Leesbegrip van ‘n multimediateksbl. 62 – 63 [W9]

0.65 Skryf ‘n formele brief oor ‘n versoek soos vir ‘n donasie, borgskap, ens. bl. 66 [W10]

0.65

14. Literêre Teks 6 (Kortverhaal /Drama/ Roman) Kontekstuele vrae [W 9-10]

0.65 HERSIENING & AKTIWITEIT (Formaat van Vriendskaplike brief) [W11]

0.65

15. Literêre teks 7 (Gedig –Tien haikoes vir Vredefortkoepel) [W10-11]

0.65 HERSIENING & AKTIWITEIT (Huldeblyk) [W11]

0.65

16. Hersiening Drama/Roman/Kortverhaal [W10-11]

0.65

17. Hersiening: D/R/Kv 0.65

18. Hersiening: D/R/Kv 0.65

19. Hersiening: Gedigte 0.65

20. Hersiening: Gedigte 0.65

5 aktiwiteite 20 aktiwiteite 15 aktiwiteite 5 aktiwiteite

10

Page 11: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

Hoofstuk 6: Kies reg! (Nuwe Afrikaans Sonder Grense) 31 MAART – 2 JUNIE KWARTAAL 2W

eek

12 &

13

6 –

17 A

pril

2020

LUISTER EN PRAAT Datum Voltooi

LEES EN KYK Datum Voltooi

SKRYF EN AANBIED Datum Voltooi

TAALSTRUKTURE Datum Voltooi

1 uur 4 uur 3 uur 1 uurLuisterbegrip Pre-luister(agtergrondkennis/voorspelling/woordeskat/vestig aandag/maak aantekeninge)bl. 81 Luister vir…

Luister aandagtig na ‘n teks/ werks- onderhoud, en maak aantekeninge.bl. 81 Post-luister Bespreek die voordele van

die onderhoud en deel idees met die klas.

Bespreek spotprentebl. 72 en 73

Verryking:Kyk /luister na nuusonderhoud

Leesbegrip Pre-lees(soeklees/vluglees/voorspel/woordeskat) Aandagtige lees Lees/kyk vir begrip en

inligting (soos ‘n advertensie oor beroepe, beurse, tersiêre instellings)Bl.74 – 76 (Artikel en Advertensie) Post-lees

Gee aandag aan formaat, besonderhede, en frases

Literêre Teks 8 :Gedig- Huiskat Lees aandagtig Verduidelik innerlike en

uiterlike bou. Retoriese taal en styl Verduidelik figuurlike taal Literêre Teks 9 (Kv/Drama/Roman) Karakterisering Konflik Intrige / Bou van die verhaal

Transaksionele skryfSkryf ‘n CV en begeleidingsbrief soos vir ‘n werk/’n beurs na aanleiding van ‘n advertensiebl.80Hersien briefformate/ stylvorme vir inleiding en slot. paragraafstrukture

Prosesskryf(pre-skryf, konsep, hersien, redigeer, proeflees, aanbied)

Taalstrukture en –konvensies

(register, styl en toon, woordkeuse, sinsbou, paragraaf, punktuasie en spelling)

Hersiening bl.82 Homonieme,

homofone, sinonieme, antonieme

bl. 79 Woordsoorte:

Voegwoorde(groep 1,2,3)

Bywoordebl.79, 81

Denotasie en Konnotasie bl. 77

Idiomatiese taal en uitdrukkings bl.79

Lydende en bedrywende vormebl.77

Verbeter taalfoute uit leerders se skryfstukkeRedigering van CV (m.b.v nasienkodes)

Woordeskat in Konteks

Klaswerk: bl. 81 Bl. 74-76 bl.80 bl.77,79,81Kontektuele Vrae (Gedig)Konteksuele Vrae (KV/Drama/Roman)

Skryf CV en begeleide brief

bl.82

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 46%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

11

Page 12: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

Hoofstuk 7: Behaal sukses met ‘n onderhoud (Nuwe Afrikaans sonder Grense) KWARTAAL 2W

eek

14 &

15

20 –

30

Apr

il 20

20LUISTER EN PRAAT Datum

VoltooiLEES EN KYK Datum

VoltooiSKRYF EN AANBIED Datum

VoltooiTAALSTRUKTURE Datum

Voltooi1 uur 4 uur 3 uur 1 uurRolspel vir werksonderhoud

Proses(Kenmerke en konvensies, Beplanning, navorsing en organisering, aanbieding) bl. 84-85

*SGA TAAK 5: (Voorbereide toespraak)Sien algemene assesseringstake

by die seeLeesbegrip Pre-lees(soeklees/vluglees/voorspel/woordeskat) Aandagtige lees Lees van inligting en

onderhoude uit tydskrifte /brosjures/internetInligtingsteks bl. 86 Post-lees

Vrae (bl.87)Uitgebreide selfstandige lees:Soek werk/advertensie vir beursaansoeke/lees ‘n strooi-biljet van tersiêre instellingLiterêre Teks 11 (KV/Drama/Roman) Aandagtige lees van teks Lees teks aandagtig vir

figuurlike taal, struktuur, titel, perspektief, milieu, karakter, tema, taalgebruik, ens.

ParagraweSkryf paragrawe oor literêre teks (volksverhaal/mite) Beskryf ‘n karakter en

regverdig optrede Beskryf agtergrond Identifiseer tema/

boodskap, invloed op die karakter/gebeure

Gebruik Literêre teks as bron: Kortverhaal/ Drama / Roman Prosesskryf(pre-skryf, konsep, hersien, redigeer, proeflees, aanbied)Redigeer onderhoud bl.92 Taalstrukture en –

konvensies(register, styl en toon, woordkeuse, sinsbou, paragraaf, punktuasie en spelling)

Hersien spelreëls en spelpatone bl.94

Woordorde in sinne bl.94

Voornaamwoorde (Hersiening – bl.28)

Enkelvoudige sinne bl.94

Verbeter taalfoute uit leerders se skryfstukkeLiterêre teks - Paragraaf

Idiomatiese uitdrukkings,denotasie, konnotasie , antonieme, paronieme bl.91

Bywoorde en lydende vorm bl.90

Woordeskat in Konteks

Klaswerk: bl. 84 en 85 Lees kortv / Drama /Roman Bespreek bg. Aspekte (Teks 11)

Paragrawe Lit.teks – Kortvl/ Drama / Roman

Redigering (paragraaf) bl.90-91

Huiswerk: Berei toespraak voor Inligtingsteks: Vrae bl.87/ Vrae Lit. Kontekstuele vrae – Gedig & KV/Drama/Roman

Voltooi paragraaf bl.28 en bl.94

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 54%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

12

Page 13: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

Hoofstuk 8: Fliek en ontspan (Nuwe Afrikaans sonder Grense) KWARTAAL 2W

eek

16 &

17

4 –

15 M

ei 2

020

LUISTER EN PRAAT Datum Voltooi

LEES EN KYK Datum Voltooi

SKRYF EN AANBIED

Datum Voltooi

TAALSTRUKTURE Datum Voltooi

1 uur 4 uur 3 uur 1 uurFormele nagevorsde toespraak oor ‘n aspek van die visuele media, bv.filmgenres, produksiemetodes,geskiedenis Proses(Kenmerke en konvensies, Beplanning, navorsing en organisering, aanbieding)

*‘n Klasbespreking oor verskillende filmgenres*‘n rolspel speel waarin jy ‘n bekende akteur by die skool verwelkom en hom/haar vir die praatjie bedank* Voorbereide toespraak lewer(Informele assessering)bl.96-98

*SGA TAAK 6 (Voorbereide hardop Lees)Sien alg. Assesseringstake

Literêre Teks 12: Kortverhaal/ Drama/Roman Aandagtig lees Innerlike bou en verband met

tema/motief Uiterlike bou

Leesbegrip Pre-lees(soeklees/vluglees/voorspel/woordeskat) Lees Lees ‘n resensie oor film/dokumentêre program/TV reeksbl.99-100 Post-leesBeantwoord vrae.bl.100Verryking : Sien ook KABV CD Kameraskote onder Letterkunde*SGA TAAK 7 (Letterkunde toets)Sien alg. Assesseringstake

Literêre teks 13: Gedig- Boekmerk

Skryf ‘n oorredende brief/paragraaf en bevel ‘n film aan (gebruik gevoelstaal)OF Skryf ‘n filmresensie bl.101 Prosesskryf(pre-skryf, konsep, hersien, redigeer, proeflees, aanbied) Taalstrukture en

–konvensies(register, styl en toon, woordkeuse, sinsbou, paragraaf, punktuasie en spelling Hersiening:HuldeblykVriendskaplike briefDialoogInformele toespraak

Spelreëls en spelpatone bl.104

Woordvorming bl.100

Enkelvoudige en saamgestelde sinne bl.105

Byvoeglike naamwoord & bywoorde (gevoelstaal)bl.100

Woordeskat in Konteks Verbeter taalfoute

uit leerders se skryfstukke (Resensie in Skryfkomponent)

Tegniese woordeskat oor filmproduksie Deurlopend.

Klaswerk: SGA Taak 6 Behandel Gedig & Kv/Drama/Roman Filmresensie (Bespreek in klas)

Verduidelik taal- konvensies & strukture

Huiswerk: Berei leesstuk voor Gedigte : Voltooi Kont. vrae Lt. teks 12,13 & 14

Bl.101 Voltooi tuis bl.100,104,105,106

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 62%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

13

Page 14: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

Hoofstuk 9: Bome,ons groen goud (NASG) en Vraestelle KWARTAAL 2W

eek

18 &

19

18 –

29

Mei

202

0LUISTER EN PRAAT Datum

VoltooiLEES EN KYK Datum

VoltooiSKRYF EN AANBIED Datum

VoltooiTAALSTRUKTURE Datum

Voltooi1 uur 4 uur 3 uur 1 uurHERSIENING Proses(Kenmerke en konvensies, Beplanning, navorsing en organisering, aanbieding)

Na foto’s kyk en bespreek

‘n speletjie speel Vrae na aanleiding van

artikel bespreekBl.107-109

HERSIENING

Literêre Teks 14: Gedig - Pryslied

Stel tema en motief bekend

Kenmerke van teks

HERSIENINGGebruik vorige eksamenvraestelle om formate vir eksamen voor te berei.Fokus op die volgende:

ProsesskryfBeplanning,konsep,hersiening,redige-ring,proeflees en aanbieding

HersieningSpelling en spelpatroneWoordvormingEnkelvoudige en saamgestelde sinneByvoeglike naamwoorde en bywoorde (gevoelstaal)Verbeter foute uit leerders se skryfstukkeGebruik vorige vraestelle om taal vir eksamen voor te berei.

Klaswerk bl 107-108 Vorige vraestelle Vorige vraestelle

Huiswerk:

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 69%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

14

Page 15: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

Wee

k 20

- 22

1 –

12 J

unie

202

0

Halfjaareksamen

SGA take 8/10 Take69%

Taak 5: Mondeling Taak 6: Mondeling Taak 7: Letterkunde

Taak 8: Halfjaareksamen

Voorbereide toespraak

(Week 14 & 15)

Voorbereide hardop lees

(Week 16 & 17)

Kontekstuele vrae

(Week 16 & 17)

Halfjaareksamen:

(Week 20 – 22)

Vraestel 1: Taal in konteks ( Provinsiale

vraestel geskryf volgens Provinsiale rooster)

Vraestel 2: Letterkunde

Vraestel 3: Skryf

(Provinsiale vraestel - 13 Mei 2020)

15

Page 16: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

KONTROLELYS: SKRIFTELIKE AKTIWITEITE IN LEERLINGE SE SKRIFTE (KWARTAAL 2):

Luister en praat % Lees en Kyk % Skryf en aanbied % Taalstrukture %

1. Luister aandagtig na ‘n teks/ werks- onderhoud, en maak aantekeninge.bl. 81 [W12]

0.65 1. Artikel en AdvertensieVrae [W12]

0.65 1. Transaksionele skryfSkryf ‘n CV en begeleidingsbrief [W12]

0.65 1. HERSIENING (bl.79-82)Homonieme, homofone, sinonieme en antonieme

0.65

2. Bespreek spotprentebl. 72 en 73 [W13]

0.65 2. Teks 8 :Gedig- HuiskatKontektuele vrae [W12]

0.65 2. Hersien briefformate/ stylvorme vir inleiding en slot. Paragraafstrukture [W13]

0.65 2. Woordsoorte: VoegwoordeBywoordeDenotasie en Konnotasie

0.65

3. SGA TAAK 5: Voorbereide toespraak [W14 & 15]Rubriek en toespraaktegnieke word bespreek.(Sien algemene assesseringstake)

0.65 3. Teks 9 (Kv/Drama/Roman) Kontekstuele vrae [W13]

0.65 3. ParagraweSkryf paragrawe oor literêre teks [w14-15]

0.65 3. Idiomatiese taalLydend en Bedrywend

0.65

4. Vrae na aanleiding van artikel bespreek. Bl.107-109 [W17- 18]

0.65 4. Teks 10: Gedig: Ek het ‘n huisie by die see. Kontekstuele vrae [W14]

0.65 4. Redigeer onderhoud (bl.92)[W14-15]

0.65 4. Redigeer CV 0.65

5. SGA TAAK 6: Voorbereide harop lees [W16 & 17]Rubriek en toespraaktegnieke word bespreek.(Sien algemene assesseringstake)

0.65 5. Inligtingsteks bl. 86-87 [W14] 0.65 5. Skryf ‘n oorredende brief/paragraaf en bevel ‘n film aan (gebruik gevoelstaal) [W16-17]

0.65

6. Literêre Teks 11 (KV/Drama/Roman)Kontekstuele vrae [W15]

0.65 6. Skryf ‘n filmresensie bl.101(kies 5 & 6 - Albei aktiwiteite word behandel) [W16-17]

0.65

7. Literêre Teks 12: Kortverhaal/ Drama/RomanKontekstuele vrae [W16]

0.65 7. HERSIENINGVorige eksamenvraestelle om formate vir eksamen voor te berei.Fokus op die volgende:Prosesskryf: Beplanning, konsep,hersiening,redige-ring,proeflees en aanbieding [W18-19]

0.65

8. Lees ‘n resensie oor film/dokumentêre program/TV reeks bl.99-100 [W17]

0.65 9. Hersiening (Afd. B –transaksionele skryfstukke)

0.65

10. Literêre teks 13: Gedig- Boekmerk 0.65 11. Hersiening(Vorige vraestelle [W18-19])

0.65

16

Page 17: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

Kontekstuele vrae [W 17- 18]

12. Literêre Teks 14: Gedig – PrysliedKontekstuele vrae [W18]

0.65 12 Hersiening (Vorige vraestelle) [W18-19]

0.65

13. Hersiening vir Letterkunde toetsGebruik vorige vraestelle [W19]

0.65

14. Hersiening en voorbereiding vir letterkunde toets (Gebruik vorige vraestelle) [W18-19]

0.65

15. Hersiening en voorbereiding vir letterkunde toets (Gebruik vorige vraestelle) [W18-19]

0.65

16. Hersiening en voorbereiding vir letterkunde toets (Gebruik vorige vraestelle) [W18-19]

0.65

4 aktiwiteite 16 aktiwiteite 12 aktiwiteite 4 aktiwiteite

17

Page 18: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

Hoofstuk 10: Geldsake (Nuwe Afrikaans sonder Grense) 7 JULIE – 18 SEPTEMBER KWARTAAL 3

Wee

k 23

- 24

7 –

17 J

ulie

202

0LUISTER EN PRAAT Datum

VoltooiLEES EN KYK Datum

VoltooiSKRYF EN AANBIED Datum

VoltooiTAALSTRUKTURE Datum

Voltooi1 uur 4 uur 3 uur 1 uurBespreek illustrasies en teks hardoplees Proses(Kenmerke en konvensies, Beplanning, navorsing en organisering, aanbiedingLees : Skenk aandag aan uitspraak, pouses,frasering,tempo, toon en uitdrukking.

Illustrasies bespreek. bl.120-121Hardoplees bl. 122-124

Literêre teks 15: Kortverhaal/Drama/Roman

Leesbegrip Pre-lees(soeklees/vluglees/voorspel/woordeskat) Lees Lees gedig en beantwoord

vraebl. 128

Post-lees Vrae (bl.129)

Literêre teks 16: Gedig - Die boodskapper

Paragrawe Skryf reeks argument vir

of teen…bl.126

ENSkep ‘n tabel oorargumente in die teks bl 126 Prosesskryf(pre-skryf, konsep, hersien, redigeer, proeflees, aanbied) Taalstrukture en –

konvensies(register, styl en toon, woordkeuse, sinsbou, paragraaf, punktuasie en spelling

Hersien spelreëls en spelpatrone bl 125

Sinonieme, antonieme, paronieme, doeblette bl.127

Woordsoorte bl.125 Tydsvorme bl. 130 Direkte en Indirekte

redebl. 130

Figuurlike taalgebruik bl.129

Verbeter taalfoute in leerders se skryfwerk (Skryf komp.)

Woordeskat in KonteksDeurlopend in skryf en taal

Klaswerk: bl.120-124 bl.128-129 bl.126 bl. 125-129

Huiswerk: Beantwoord vrae (bl.124-125

Vrae. Kortverhaal / Drama/ Roman

bl.126 (voltooi tuis) bl.130

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 77%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

18

Page 19: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

Hoofstuk 11: Lees is ‘n fees (Nuwe Afrikaans sonder Grense) KWARTAAL 3

Wee

k 25

- 26

20 -

31 J

ulie

202

0LUISTER EN PRAAT Datum

VoltooiLEES EN KYK Datum

VoltooiSKRYF EN AANBIED Datum

VoltooiTAALSTRUKTURE Datum

Voltooi1 uur 4 uur 3 uur 1 uurGroepbespreking Proses(Kenmerke en konvensies, Beplanning, navorsing en organisering, aanbieding Bespreek tema/kwessie in

tekste bl. 132-133

Literêre Teks 17 : Kortverhaal/ Drama/Roman

Literêre teks 18: Gedig - Die nuwe kind

Skryf ‘n kort transaksionele teks: Advertensie of Dagboekinskrywing Prosesskryf(pre-skryf, konsep, hersien, redigeer, proeflees, aanbied) bl.138 Taalstrukture en –

konvensies(register, styl en toon, woordkeuse, sinsbou, paragraaf, punktuasie en spelling) Bespreek formaat van skryfstukke*SGA Taak 9 : Transaksionele teks

Woordvorming bl. 139 Woordsoorte bl.139 Woordorde in sinne

bl.139-140 Enkelv. en saamgestelde

sinne bl. 139 Figuurlike taal

deurlopend Verbeter taalfoute in

leerders se skryfwerkWoordeskat in Konteks

Klaswerk bl. 132-133 Lees en bespreek kortverhaal bl.138 en Hersien formaat van .skryfstukke

bl.139-140

Huiswerk Beantwoord vrae KV/Drama/ Roman en Gedig

bl.140 en 142

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 85%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

19

Page 20: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

Hoofstuk 12: Vreemde feeste (Nuwe Afrikaans sonder Grense) KWARTAAL 3

Wee

k 27

& 2

83

– 14

Aug

ustu

s 2

020

LUISTER EN PRAAT Datum Voltooi

LEES EN KYK Datum Voltooi

SKRYF EN AANBIED Datum Voltooi

TAALSTRUKTURE Datum Voltooi

1 uur 4 uur 3 uur 1 uurHERSIENINGVoorbereide toespraak Proses(Kenmerke en konvensies, Beplanning, navorsing en organisering, aanbiedingGroepwerk Luister na teks soos liedjie,

voorlesing,radiodrama

HERSIENING Pre-lees(soeklees/vluglees/voorspel/woordeskat) Lees Post-leesLees toespraak en beantwoord vraebl.146-147

Literêre teks 19: GedigBy die robot in Eerstelaan

Hersien vorige vraestelle

HERSIENINGSkryf ‘n verslagvir die skooltydskrif bl.153en Formele brief Doen navraag oor

plek/gebeurtenis –verskoning te vra vir swak gedrag bl.149

Prosesskryf(pre-skryf, konsep, hersien, redigeer, proeflees, aanbied) Taalstrukture en –

konvensiesHersien Kreatiewe Skryfvraestelle

HERSIENING Spelling: Skryftekens

bl.150 Woordvorming bl.148 Woordsoorte (soos

voornaamwoorde) bl.151

Woordorde bl.151,154 Sinsoorte bl. 151,154 Sinsbou bl.151,154 Figuurlike taal bl.154 Verbeter taalfoute uit

leerders se skryfstukkeWoordeskat in Konteks

Klaswerk: bl.144-145 bl.149 en 153 bl.148,150,151,154

Huiswerk bl. 147 bl. 149 en 153 (Voltooi tuis) bl.154

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 92%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

20

Page 21: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

Week 29 – 33

17 Aug – 18 Sept

Voorbereidende eksamen

SGA take 100%

Taak 9: Skryf Taak 10: Voorbereidende eksamen.

Kort transaksionele teks

(Week 25 – 26)

Voorbereidende Eksamen:

(Week 29 -33)

Vraestel 1: Taal in konteks

Vraestel 2: Letterkunde

Vraestel 3: Skryf ( Eie vraestel - Kan in Augustus geskryf word.)

21

Page 22: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

KONTROLELYS: SKRIFTELIKE AKTIWITEITE IN LEERLINGE SE SKRIFTE (KWARTAAL 3):

LUISTER EN PRAAT % LEES EN KYK % SKRYF EN AANBIED % TAALSTRUKTURE %1. Illustrasies (bl.120-124)

[W 23]0.65 1. Literêre teks 15:

Kortverhaal/Drama/RomanKontekstuele vrae [W23]

0.65 1. ParagraweSkryf reeks argument vir of teen…bl.126 [W23]

0.65 1. Sinonieme, antonieme, paronieme, doeblette bl.127

Woordsoorte bl.125 Tydsvorme bl. 130 Direkte en Indirekte rede bl. 130

0.65

2. Hardoplees (bl.122)Beantwoord vrae. [W24]

0.65 2. Lees gedig en beantwoord vraebl. 128 [W24]

0.65 2. Skep ‘n tabel oorargumente in die teks bl 126[W24]

0.65 2. Hersien spelreëls en spelpatrone Woordvorming bl. 139 Woordorde in sinne bl.139-140 Enkelv. en saamgestelde sinne bl. 139

0.65

3. Tema/kwessies in tekste Som op (bl.132-133) [W25]

0.65 3. Literêre teks 16: Gedig - Die boodskapper [W24]

0.65 4. Skryf ‘n kort transaksionele teks: Advertensie of Dagboekinskrywing[W25]

0.65 3. Spelling: Skryftekens bl.150 Woordvorming bl.148 Woordsoorte (soos voornaamwoorde) bl.151 Sinsoorte bl. 151,154 Sinsbou bl.151,154 Figuurlike taal bl.154

0.65

1. HERSIENING [W26-27] 0.65 4. Literêre Teks 17 : Kortverhaal/ Drama/RomanKontekstuele vrae [W25]

0.65 5. Bespreek formaat van langer transaksionele skryfstukke. [W26]

0.65 4. HERSIENING Spelling: Skryftekens bl.150 Woordvorming bl.148 Woordorde bl.151,154

0.65

5. Literêre teks 18: Gedig - Die nuwe kind.Kontekstuele vrae [W26]

0.65 6. SGA Taak 9 : Transaksionele teks[W26]

0.65

6. HERSIENINGLees- soeklees/vluglees/voorspel [W27]

0.65 7. HERSIENINGSkryf ‘n verslagvir die skooltydskrif [W27]

0.65

7. Lees toespraak en beantwoord vraebl.146-147 [W27]

0.65 8. Formele brief Doen navraag oor plek/gebeurtenis –verskoning te vra vir swak gedrag [W28]

0.65

8. Literêre teks 19: GedigBy die robot in EerstelaanKontekstuele vrae [W28]

0.65 9. Hersien Kreatiewe Skryfvraestelle[W28]

0.65

9. Hersiening [W29] 0.65 10. Hersien Voorbeeld vraestelle (Langer skryfstukke)

0.65

10. Hersiening [W29] 0.65 11. Hersien Voorbeeld vraestelle (Langer transaksionele

0.65

22

Page 23: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

skryfstukke)11. Hersiening (Vorige vraestelle) 0.65 12. Hersien Voorbeeld vraestelle

(Korter transaksionele skryfsukke)0.65

12. Hersiening (Vorige vraestelle) 0.65 13. Hersien Voorbeeld vraestelle(Korter trans. skryfsukke)

0.65

14. Hersien Voorbeeld vraestelle(Korter trans. skryfsukke)

0.65

4 Aktiwiteite 12 Aktiwiteite 16 Aktiwiteite 4 Aktiwiteite

23

Page 24: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

Hoofstuk 13: (Nuwe Afrikaans sonder grense) 29 SEPTEMBER – 2 DESEMBER KWARTAAL 4

Wee

k 34

- 35

29 S

ept –

9 O

ktob

er 2

020

LUISTER EN PRAAT Datum Voltooi

LEES EN KYK Datum Voltooi

SKRYF EN AANBIED Datum Voltooi

TAALSTRUKTURE Datum Voltooi

1 uur 4 uur 3 uur 1 uurInformele klas-en groepbespreking om vir eksamen voor te berei

Klasgesprek oor emosies en liedjies bl. 168

Gebruik vorige eksamenvraestelle, leesstrategieë om vir eksamen voor te berei.Lees en kyk: ‘n Uittreksel uit ‘n roman: Kronkelpad bl. 172 – 173

Hersien alle kortverhale.Informele klastoetsHersien die formaat van vraestel 2 vir eindeksamenHersien alle gedigte wat behandel is en berei voor vir informele klastoets

Gebruik vorige eksamenvraestelle (Vraestel 3) om formate vir eksamen voor te berei.Fokus op die volgende:ProsesskryfBeplanning, konsep, hersiening, redigering, proeflees en aanbieding

Teksstrukture en taalkenmerke

Hersiening Gebruik vorige eksamenvraestelle (Vraestel 1) om taal vir eksamen voor te berei.Woordeskat in konteks

Klaswerk: bl 168 bl.172 - 173

Huiswerk Voltooi vraestel en hersieningsoefening in NASG bl. 178

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 96%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

24

Page 25: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

Hoofstuk 14: Kom laat ons sing! (Nuwe Afrikaans sonder grense) KWARTAAL 4

Wee

k 36

- 37

12 –

23

Okt

ober

202

0

LUISTER EN PRAAT Datum Voltooi

LEES EN KYK Datum Voltooi

SKRYF EN AANBIED Datum Voltooi

TAALSTRUKTURE Datum Voltooi

1 uur 4 uur 3 uur 1 uurHersien vorige vraestelle Hersien vorige vraestelle Gebruik vorige

eksamenvraestelle (Vraestel 3) om formate vir eksamen voor te berei.Fokus op die volgende:ProsesskryfBeplanning, konsep, hersiening, redigering, proeflees en aanbieding

Teksstrukture en taalkenmerke

Hersiening Gebruik vorige eksamenvraestelle (Vraestel 1) om taal vir eksamen voor te berei.Woordeskat in konteks

Klaswerk:

Huiswerk Voltooi vraestel en hersieningsoefening in NASG bl. 178

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 100%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

25

Page 26: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020

Vraestel 1: Taal in konteks

Vraestel 2: Letterkunde

Vraestel 3: Skryf

Vraestel 4: *Mondeling

*Mondeling: Die mondelingpunt word saamgestel uit punte vir praat, luister en / of lees. Die finale punt bestaan uit ten minste EEN

voorbereide toespraak, EEN luistertaak en 'n punt vir EEN van die volgende: voorbereide lees.

26

Week 36 tot 41

26 Oktober – 2 Desember 2020

Jaareindeksamen