afrikaans graad 1 handleiding 2 k3w1 - christelike media...woorde met witbordmerkers na,...

18
DERDE KWARTAAL Week 1 Tema 7: Stories van dapper helde Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Assosiasieprent ”y vir ys” (bl. 13) Klankkaart: y Y Letterkaartjies Liedjie: “Winter” (bl. 14) “Lees maak slim” Leesboek 3, bl. 1-3 Werkboek 3 bl. 4-6 Natrekvel “y” (bl. 15) Aktiwiteit 1: Luister en praat Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan. Wens die leerlinge wat verjaar geluk. Bespreek die spesiale geleenthede van die dag. Voltooi die register. Luister na ’n paar leerlinge se nuus in die klas. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant. Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser stel die klank vir die week bekend: y. Sit die klankkaart y Y uit die Apparaat teen die bord. Vergroot die Assosiasieprent “y vir ys” (bl. 13) na A3 en sit dit teen die ERUG YLU OHHUOLQJH RP WH VLHQ 6NU\I GLH KRRタHWWHU < ODQJV GLH SUHQW RS GLH bord. /HHUOLQJH Z\V \ HQ < XLW LQ GLH VLQQH LQ GLH .ODVNRHUDQW HQ N\N LQ GLH NODV rond of daar nog woorde met die y-klank is. /HHUOLQJH Z\V \ HQ < XLW LQ KXO QDPH HQ YDQQH RS GLH ERUG

Upload: others

Post on 01-Sep-2020

39 views

Category:

Documents


2 download

TRANSCRIPT

Page 1: Afrikaans Graad 1 Handleiding 2 K3W1 - Christelike Media...woorde met witbordmerkers na, byvoorbeeld: vy, by, wyn, ens. As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser

1�

DERDE KWARTAALWeek 1

Tema 7: Stories van dapper helde

Dag 1

Leermateriaal

Weerkaart

Klaskoerant

Assosiasieprent ”y vir ys” (bl. 13)

Klankkaart: y Y

Letterkaartjies

Liedjie: “Winter” (bl. 14)

“Lees maak slim” Leesboek 3, bl. 1-3

Werkboek 3 bl. 4-6

Natrekvel “y” (bl. 15)

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.

Wens die leerlinge wat verjaar geluk.

Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.

Voltooi die register.

Luister na ’n paar leerlinge se nuus in die klas. Skryf een leerling se nuus in

die Klaskoerant.

Aktiwiteit 2: Klanke

Die onderwyser stel die klank vir die week bekend: y. Sit die klankkaart y Y

uit die Apparaat teen die bord.

Vergroot die Assosiasieprent “y vir ys” (bl. 13) na A3 en sit dit teen die

bord.

rond of daar nog woorde met die y-klank is.

8� ������

� ������

�� ������

Page 2: Afrikaans Graad 1 Handleiding 2 K3W1 - Christelike Media...woorde met witbordmerkers na, byvoorbeeld: vy, by, wyn, ens. As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser

Week 1

Die onderwyser bou y-woorde met letterkaartjies op die bord, byvoorbeeld

byl, vyf, lys, kyk, by, ens.

Leerlinge dink aan nog woordjies met y.

Aktiwiteit 3: Gedeelde lees

Die onderwyser lees die vergrote liedjie “Winter” (bl. 14) vir die leerlinge. Dit

is ’n liedjie wat ons later lekker saam gaan sing.

Die onderwyser en die leerlinge “lees” die liedjie twee keer saam.

Die onderwyser wys op die komma (,) en punt (.) aan die einde van ’n sin.

Moelike woorde word verduidelik soos windjie, uurtjie, vuurtjie en pannekoek.

Leerlinge soek y-woorde in die liedjie.

Die onderwyser en leerlinge lees die liedjie weer deur.

Aktiwiteit 4: Groeplees

Die onderwyser stel nuwe leesboek “Lees maak slim” Leesboek 3 aan die

leerlinge bekend. Groep 1 en 2 lees vandag Deel 1 van Ben en Lin, bl. 1-3.

Groep 1 lees eerste en dan Groep 2, onderwyser begelei die leeswerk.

Praat oor prente of illustrasies en wys belangrike inligting uit.

Bespreek nuwe en moeilike woorde voordat die leerlinge die teks self lees.

Die onderwyser beweeg van leerling tot leerling en luister na ’n kort

teksgedeelte wat hardop gelees word.

Aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie:

Leerlinge kleur die bytjie in en skryf dan sy naam op bl. 4 van Werkboek 3.

Leerlinge bou rymwoorde en klank en sê die woorde.

Leerlinge kyk na prentjies en voltooi sinne op bl. 5 van Werkboek 3.

Leerlinge lees dan die sinne.

Leerlinge bou woorde met die skommel-klankies op bl. 6 van Werkboek 3 en

lees die woorde. Leerlinge kyk na die prentjies onderaan die bladsy en skryf

die woorde neer.

�� �����

3� �����

Page 3: Afrikaans Graad 1 Handleiding 2 K3W1 - Christelike Media...woorde met witbordmerkers na, byvoorbeeld: vy, by, wyn, ens. As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser

��

Week 1

Aktiwiteit 5: Handskrif

Vertel die y-klank se storie (ook beskikbaar in die Klankstorie wat op bl. 8-15

van Onderwysershandleiding 1 is).

yMamma en tannie Elsa stap later met koekies en yskoue koeldrank na die seuns toe. Tannie Elsa is ook nuuskierig en wil ook na die boomhuis gaan kyk. By die boomhuis roep Mamma die seuns en sê hul le moet kom koekies en koeldrank haal. Hul le is bly om Mamma en tannie Elsa te sien. Die ysies in die koeldrank se glasies lyk soos bote op die water. Die koekies lyk te lekker!

Tannie Else klim op met die leer om te kyk hoe die boomhuis binne lyk. Arno

en tannie Elsa stap terug huis toe en sien Oupa en Ouma sit op die stoep. Mamma gooi vir almal heerlike koue koeldrank in en sit ys in elke glas. Pappa kom ook by hul le sit. Hul le eet koekies en kuier saam.

Fotostateer Natrekvel “y” (bl. 15) vir elke leerling. Leerlinge trek die y-klank

na op die plastiek koevert met die witbordmerker. Leerlinge trek die kleinletter

y na asook die y-woorde: ys en sy.

15 minute

Page 4: Afrikaans Graad 1 Handleiding 2 K3W1 - Christelike Media...woorde met witbordmerkers na, byvoorbeeld: vy, by, wyn, ens. As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser

13

yyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyAssosiasieprent “y vir ys”Assosiasieprent “y vir ys”

Page 5: Afrikaans Graad 1 Handleiding 2 K3W1 - Christelike Media...woorde met witbordmerkers na, byvoorbeeld: vy, by, wyn, ens. As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser

14

��� ���� ��� � �������

Lief mamma bak nou pannekoek,my mond begin al water.As ek soet is kry ek dalk

Page 6: Afrikaans Graad 1 Handleiding 2 K3W1 - Christelike Media...woorde met witbordmerkers na, byvoorbeeld: vy, by, wyn, ens. As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser

15

Page 7: Afrikaans Graad 1 Handleiding 2 K3W1 - Christelike Media...woorde met witbordmerkers na, byvoorbeeld: vy, by, wyn, ens. As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser

!"

Week 1

Dag 2

Leermateriaal

Weerkaart

Klaskoerant

Letterkaartjies

Leesboek 3 bl. 1-3

Werkboek 3 bl. 7-9

Plastiek koeverte

Witbordmerkers

Kleurpotlode

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.

Wens die leerlinge wat verjaar geluk.

Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.

Voltooi die register.

Luister na nog leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die

Klaskoerant.

Aktiwiteit 2: Klanke

Die onderwyser wys dat daar y-woorde is wat ’n beginklank is, byvoorbeeld:

ys, yskas, ysblok, yskoud, yster.

Leerlinge wys dat daar y-woorde is wat ’n middelklank het, byvoorbeeld: pyp,

byt, lyf, kyk, ens.

Leerlinge soek nog woorde met y-klanke in die klas.

Kyk op Weerkaart, Pligtekaart en Verjaarsdagkaart.

Leerlinge bou eie y-woorde met letterkaartjies.

Aktiwiteit 3: Groeplees

Groep 3 en 4 lees uit Leesboek 3 bl. 1-3. Aktiwiteite word vir hierdie twee

groepe herhaal.

#$ %&'()*

+$ %&'()*

+$ %&'()*

,- %&'()*

Page 8: Afrikaans Graad 1 Handleiding 2 K3W1 - Christelike Media...woorde met witbordmerkers na, byvoorbeeld: vy, by, wyn, ens. As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser

./

Week 1

Aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie:

Leerlinge soek y-woorde in ’n tydskrif. Hulle skeur die bladsye uit, knip die

woordjies uit en plak dit op bl. 7 van Werkboek 3.

Leerlinge voltooi die sinne op bl. 8 van Werkboek 3 deur die woorde wat

deur die prentjies voorgestel word, in te vul.

Leerlinge lees die sinne met y-woorde onderaan bl. 8.

Aktiwiteit 4: Handskrif

Natrekvel “y Y” na op die plastiek koevert.

Gee aandag aan korrekte beginpunte en skryfrigting.

Aktiwiteit 5: Selfstandig skryf

Leerlinge trek die y-woorde na op bl. 9 van Werkboek 3. Leerlinge teken

hulle eie prentjies van ’n pyp en rys.

15 minute

02 45679:

Page 9: Afrikaans Graad 1 Handleiding 2 K3W1 - Christelike Media...woorde met witbordmerkers na, byvoorbeeld: vy, by, wyn, ens. As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser

18

Page 10: Afrikaans Graad 1 Handleiding 2 K3W1 - Christelike Media...woorde met witbordmerkers na, byvoorbeeld: vy, by, wyn, ens. As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser

;<

Week 1

Dag 3

Leermateriaal

Weerkaart

Klaskoerant

Natrekoefening: y (bl. 21)

Plastiese koevert

Witbordmerkers

Leesstuk: “Die by” (bl. 22)

Werkboek 3 bl. 10-13

Leesboek 3 bl. 4 en 5

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.

Wens die leerlinge wat verjaar geluk.

Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.

Voltooi die register.

Luister na leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant.

Aktiwiteit 2: Klanke

Leerlinge kry elkeen ’n kopie van Natrekoefening: y (bl. 21) en trek die y-

woorde met witbordmerkers na, byvoorbeeld: vy, by, wyn, ens.

As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser.

Aktiwiteit 3: Gedeelde lees

Vergroot die leesstuk “Die by” na A3 en lees dit vir die leerlinge voor. Leer-

Leerlinge soek y-woorde en rymwoorde.

Noem nog rymwoorde met y-klank, byvoorbeeld: hy en sy, kyk en lyk, ens.

Lees die leesstuk nog ’n keer deur en leerlinge lees hardop saam.

=> ?@ABCD

EF ?@ABCD

E> ?@ABCD

E> ?@ABCD

Page 11: Afrikaans Graad 1 Handleiding 2 K3W1 - Christelike Media...woorde met witbordmerkers na, byvoorbeeld: vy, by, wyn, ens. As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser

GH

Week 1

Aktiwiteit 4: Groeplees

Groepe 1 en 2 kry geleentheid om te kom lees uit Leesboek 3 bl. 4 en 5.

Die onderwyser bespreek moeilike woorde.

Die onderwyser beweeg van leerling tot leerling en luister na ’n teks wat

hardop gelees word.

Aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie:

Leerlinge skryf die woorde oor op bl. 10 van Werkboek 3.

Leerlinge lees die woorde in die blokkies op bl. 11 van Werkboek 3 en skryf

dan die woorde oor.

Aktiwiteit 5: Selfstandig skryf

Leerlinge skryf die y-woorde oor in die blokkies op bl. 12 van Werkboek 3.

Daarna skryf leerlinge die y-woorde op bl. 13 groot langs die prentjie.

Leerlinge lees die sinne op bl. 12 en 13 van Werkboek 3 en trek die y-woorde

na.

Onderwyser verleen hulp waar nodig.

15 minute

IJ KLMNOP

Page 12: Afrikaans Graad 1 Handleiding 2 K3W1 - Christelike Media...woorde met witbordmerkers na, byvoorbeeld: vy, by, wyn, ens. As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser

21

Page 13: Afrikaans Graad 1 Handleiding 2 K3W1 - Christelike Media...woorde met witbordmerkers na, byvoorbeeld: vy, by, wyn, ens. As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser

22

Page 14: Afrikaans Graad 1 Handleiding 2 K3W1 - Christelike Media...woorde met witbordmerkers na, byvoorbeeld: vy, by, wyn, ens. As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser

QR

Week 1

Dag 4

Leermateriaal

Weerkaart

Klaskoerant

Leesboek 3 bl. 4 en 5

Werkboek 3 bl. 14-17

Letterkaartjies

Skrifboek bl. 57-58

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.

Wens die leerlinge wat verjaar geluk.

Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.

Voltooi die register.

Luister na leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant

en die leerling teken daarby.

Gesels oor helde. Vra leerlinge of hulle een van die helde van wie hulle in

Lewensvaardigheid gehoor het, se verhaal kortliks kan vertel.

Aktiwiteit 2: Groeplees

Groep 3 en 4 kry nou geleentheid om bl. 4 en 5 van Leesboek 3 te lees.

Dieselfde aktiwiteite wat reeds met groep 1 en 2 gedoen is, word herhaal.

Aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie:

Leerlinge kies die regte woord en omkring dit op bl. 14 van Werkboek 3.

Leerlinge kies die regte woord en omkring dit op bl. 15 van Werkboek 3.

Aktiwiteit 3: Klanke

Leerlinge klank en lees y-woorde saam met die onderwyser op bl. 16 van

Werkboek 3.

Leerlinge bou die woorde met letterkaartjies op hulle bankies.

ST UVWXYZ

[T UVWXYZ

\] UVWXYZ

[T UVWXYZ

Page 15: Afrikaans Graad 1 Handleiding 2 K3W1 - Christelike Media...woorde met witbordmerkers na, byvoorbeeld: vy, by, wyn, ens. As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser

^_

Week 1

Aktiwiteit 4: Handskrif

Skrifboek se voorkant en op hul

tafels.

Leerlinge trek die woorde na op bl. 57 van die Skrifboek: ys, jas, vier en

koek

Leerlinge skryf y en Y in die Skrifboek op bl. 58.

Aktiwiteit 5: Selfstandig skryf

Leerlinge sê die sin en skryf die woord op bl. 17 van Werkboek 3.

`a bcdefg

`h bcdefg

Page 16: Afrikaans Graad 1 Handleiding 2 K3W1 - Christelike Media...woorde met witbordmerkers na, byvoorbeeld: vy, by, wyn, ens. As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser

ij

Week 1

Dag 5

Leermateriaal

Werkboek 3 bl. 18 en 19

Leesstuk “Y is ’n ysbeer””(bl. 27)

Leesboek 3 bl. 1-5

Skrifboek bl. 59

A5 woordeboekie

Aktiwiteit 1: Klanke

Leerlinge klank en lees die y-woorde op bl. 18 van Werkboek 3.

Aktiwiteit 2: Gedeelde lees

Die onderwyser lees die vergrote leesstuk “Y is ’n ysbeer” voor terwyl

leerlinge kyk en luister.

Leerlinge soek en sê al die y-woorde.

Die onderwyser vra vrae: 1. Watter werk doen die ysbeer? 2. Waar maak hy die ys? 3. Hoekom wil die mense nie die ys koop nie? 4. Watter slim plan dink hy uit? 5. Waar is die ys nou in?

Aktiwiteit 3: Groeplees

Elke groepie kom lees ± 5 minute by die onderwyser uit Leesboek 3 bl. 1-5.

As daar leerlinge is wat individueel wil lees, kan hulle geleentheid kry.

Alle leesaktiwiteite word voltooi en afgerond.

kl mnopqr

sl mnopqr

sl mnopqr

tu mnopqr

Page 17: Afrikaans Graad 1 Handleiding 2 K3W1 - Christelike Media...woorde met witbordmerkers na, byvoorbeeld: vy, by, wyn, ens. As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser

vw

Week 1

Aktiwiteit 4: Handskrif

Doen vingeroefeninge: 1. Raak met jou duim aan elke vinger van jou hand. Doen oefening met linker- en regterhand. 2. Speel klavier: Maak jou hand die vorm van ’n voëltjie se nessie. Speel met jou vingers 1, 2, 3, 4, 5. Doen dit met beide hande apart. 3. Maak ’n vuis met jou hand en los die vingers een vir een 1, 2, 3, 4, 5. Doen dit met beide hande. 4. Maak ’n vuis en skiet die vingers gelyk los. Herhaal. 5. Loop soos ’n spinnekop met jou vingers op jou tafeltjie.

Leerlinge werk in die Skrifboek op bl. 59 en skryf die woorde en trek die

aangeleerde letters in die sin oor. Sit ’n vingertjie tussen die woorde.

ys, rys, wys, lys

Yssel lag lekker.

Aktiwitieit 5: Selfstandig skryf

Leerlinge skryf die sinne oor op bl. 19 van Werkboek 3.

Leerlinge skryf drie y-woorde in hulle eie Woordeboek.

xy z{|}~�

x� z{|}~�

Page 18: Afrikaans Graad 1 Handleiding 2 K3W1 - Christelike Media...woorde met witbordmerkers na, byvoorbeeld: vy, by, wyn, ens. As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser

27