afrikaans huistaal graad 2hersienings-...

16
Naam: NKABV Afrikaans Huistaal Graad 2 Hersienings- boek Hersienings- boek

Upload: others

Post on 13-Sep-2019

70 views

Category:

Documents


2 download

TRANSCRIPT

Page 1: Afrikaans Huistaal Graad 2Hersienings- boekschools.pearson.co.za/media/73370/afrikaans-huistaal-graad-2... · Skryf die woorde vir die prentjies. Kies die regte klank. tw fr vl tr

Naam:

NKABV

Afrikaans

Huistaal

Graad 2

Hersienings-boekHersienings-

Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-

boekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekHersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-

boekHersienings- boekboekHersienings- boekHersienings-boekHersienings-

Hersienings- Hersienings-

boekHersienings-Hersienings-

boekHersienings-Hersienings- Hersienings-

boekHersienings-Hersienings-

boekHersienings-Hersienings- Hersienings-

boekHersienings-Hersienings-

boekHersienings-Hersienings- Hersienings-

boekHersienings-boekHersienings- boekHersienings-

Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-

boek

Free PB_Afrikaans HL Gr2.indd 1 9/5/11 10:59 AM

Page 2: Afrikaans Huistaal Graad 2Hersienings- boekschools.pearson.co.za/media/73370/afrikaans-huistaal-graad-2... · Skryf die woorde vir die prentjies. Kies die regte klank. tw fr vl tr

Hersieningsboek2

Lees die woorde hieronder. Skryf elke woord in die regte kolom.

jas

nes

vet

mat

kat

mes

dak

jas

bed

pen

tas

les

net

rak

a e

Free PB_Afrikaans HL Gr2.indd 2 9/5/11 10:59 AM

Page 3: Afrikaans Huistaal Graad 2Hersienings- boekschools.pearson.co.za/media/73370/afrikaans-huistaal-graad-2... · Skryf die woorde vir die prentjies. Kies die regte klank. tw fr vl tr

Hersieningsboek 3

Kyk na die vloerplan. Skryf die regte name van elke vertrek waar dit pas. Nou kan jy die meubels vir die huis teken. Onthou om by te skryf wat jy geteken het.

sitkamer

kombuis

slaapkamer 1

badkamer

slaapkamer 2

Free PB_Afrikaans HL Gr2.indd 3 9/5/11 10:59 AM

Page 4: Afrikaans Huistaal Graad 2Hersienings- boekschools.pearson.co.za/media/73370/afrikaans-huistaal-graad-2... · Skryf die woorde vir die prentjies. Kies die regte klank. tw fr vl tr

Hersieningsboek4

Lees die inligting oor krappe in jou Leerderboek en vul die kaartjie in wat by die akwarium gebruik word.

KrapPote:

Knypers:

As hy te groot word:

Vyande:

Waar lewe hulle?

pote

knypers

pote

knypers

Free PB_Afrikaans HL Gr2.indd 4 9/5/11 10:59 AM

Page 5: Afrikaans Huistaal Graad 2Hersienings- boekschools.pearson.co.za/media/73370/afrikaans-huistaal-graad-2... · Skryf die woorde vir die prentjies. Kies die regte klank. tw fr vl tr

Hersieningsboek 5

Kyk na die volgende prent.

a) Skryf langs elke tekening watter sintuig voorgestel word.

hoor

sien

proe

voel

ruik

b) Watter sintuig gebruik jy die meeste? Hoekom sê jy so?

___________________________________________________

___________________________________________________

Free PB_Afrikaans HL Gr2.indd 5 9/5/11 10:59 AM

Page 6: Afrikaans Huistaal Graad 2Hersienings- boekschools.pearson.co.za/media/73370/afrikaans-huistaal-graad-2... · Skryf die woorde vir die prentjies. Kies die regte klank. tw fr vl tr

Hersieningsboek6

1. Vul die v of f in wat by die woord pas.

_____orel _____inger

___oet oli___ant

__oël____erskrikker

kla___ier ___rikkadel

2. Kyk of jy aan nog woorde kan dink. Skryf hulle in die regte kolom.

v f

Free PB_Afrikaans HL Gr2.indd 6 9/5/11 10:59 AM

Page 7: Afrikaans Huistaal Graad 2Hersienings- boekschools.pearson.co.za/media/73370/afrikaans-huistaal-graad-2... · Skryf die woorde vir die prentjies. Kies die regte klank. tw fr vl tr

Hersieningsboek 7

Skryf ’n kr-klank op die strepies. Kyk watter woord word gespel. Teken ’n prent by die woorde wat nie ’n prent het nie.

_ _oon _ _eef

_ _aan _ _uis

_ _yt _ _om

_ _ap _ _iek

_ _aag _ _uip

Free PB_Afrikaans HL Gr2.indd 7 9/5/11 10:59 AM

Page 8: Afrikaans Huistaal Graad 2Hersienings- boekschools.pearson.co.za/media/73370/afrikaans-huistaal-graad-2... · Skryf die woorde vir die prentjies. Kies die regte klank. tw fr vl tr

Hersieningsboek8

1. a) Bou die woorde deur die regte klanke (tr, tw, fl, fr) in te vul.

b) Verbind daarna die woorde met die regte prentjie.

__ __ o u __ __ o n s __ __ e e __ __ a d d e r

2. Skryf die woorde vir die prentjies. Kies die regte klank.

tw

fr

vl

tr

fl

vr

Free PB_Afrikaans HL Gr2.indd 8 9/5/11 10:59 AM

Page 9: Afrikaans Huistaal Graad 2Hersienings- boekschools.pearson.co.za/media/73370/afrikaans-huistaal-graad-2... · Skryf die woorde vir die prentjies. Kies die regte klank. tw fr vl tr

Hersieningsboek 9

Waarvoor is jy bang?

Daar is allerhande dinge waarvoor ons bang is. Waarvoor is jy bang?

Skryf in die spraakborrel wat jou vrees is. Skryf ook of daar iets is wat jou vrees beter maak.

Free PB_Afrikaans HL Gr2.indd 9 9/5/11 10:59 AM

Page 10: Afrikaans Huistaal Graad 2Hersienings- boekschools.pearson.co.za/media/73370/afrikaans-huistaal-graad-2... · Skryf die woorde vir die prentjies. Kies die regte klank. tw fr vl tr

Hersieningsboek10

Skryf sinne oor bewaring

Skryf hierdie week elke dag op hierdie takke wat jy kan doen om die natuur te bewaar.

BEWAAR DIE

NATUUR!

Free PB_Afrikaans HL Gr2.indd 10 9/5/11 10:59 AM

Page 11: Afrikaans Huistaal Graad 2Hersienings- boekschools.pearson.co.za/media/73370/afrikaans-huistaal-graad-2... · Skryf die woorde vir die prentjies. Kies die regte klank. tw fr vl tr

Hersieningsboek 11

1. Speel met klanke

a) Lees die sinne en kyk na die vetgedrukte klanke.

Mikel en Jasper verjaar saam. Almal speel lekker! ’n Klomp kinders baljaar in die water.

b) Vul -er of -el in en lees dan die sinne vir jou maat.

Almal babb en gigg opgewonde.

Die kind s in die wat maak skuim en

blaas borr s. Tom kry koud; hy bibb .

Twee meisies spring tou en een speel met ’n

hoep . Iemand tokk ’n kitaar.

Party seuns jaag mekaar rond. Piet is

vinnig as Jaco. Ander speel sokk .

Kar dribb die bal. Hy skop. Dis ’n

doel! Die partytjie is lekk !

2. Lees die sinne. Skryf dit netjies oor en voeg die regte leestekens by.

gou, sy sit vas! ____________________________________________________________

wie eet vis ons eet vis. ________________________________________________

______________________________________________________________________________________

nee, dit is weg! _____________________________________________________________

ja, als is mooi. ______________________________________________________________

Free PB_Afrikaans HL Gr2.indd 11 9/5/11 10:59 AM

Page 12: Afrikaans Huistaal Graad 2Hersienings- boekschools.pearson.co.za/media/73370/afrikaans-huistaal-graad-2... · Skryf die woorde vir die prentjies. Kies die regte klank. tw fr vl tr

Hersieningsboek12

Kyk na die prent van die vlag.

a) Kleur dit die regte kleure in.

Gebruik die regte kleure:

1 = swart, 2 = geel, 3 = groen, 4 = wit, 5 = rooi, 6 = blou

b) Beantwoord nou die volgende vrae:

Uit hoeveel kleure bestaan ons vlag? __________

Kan jy sien dit lyk soos twee paaie wat een word? Ja/Nee

Watter twee paaie het een geword in 1994?

_______________________________________________________________________________________________________

_______________________________________________________________________________________________________

1

2

2

3

4

4

5

6

Free PB_Afrikaans HL Gr2.indd 12 9/5/11 10:59 AM

Page 13: Afrikaans Huistaal Graad 2Hersienings- boekschools.pearson.co.za/media/73370/afrikaans-huistaal-graad-2... · Skryf die woorde vir die prentjies. Kies die regte klank. tw fr vl tr

Hersieningsboek 13

Oefen klanke

1. Kyk mooi na die einde van elke woord.

2. Skryf twee woorde uit die lysie hieronder met dieselfde einde langs die woord.

Kies uit die volgende woorde:

vurk

rots

dwerg

tert

terg

ark

kort

koets

vark,

berg

hart

fiets

b) Kies enige 4 woorde en maak ’n sin daarmee.

_______________________________________________________________________________________________________

_______________________________________________________________________________________________________

_______________________________________________________________________________________________________

_______________________________________________________________________________________________________

_______________________________________________________________________________________________________

Free PB_Afrikaans HL Gr2.indd 13 9/5/11 10:59 AM

Page 14: Afrikaans Huistaal Graad 2Hersienings- boekschools.pearson.co.za/media/73370/afrikaans-huistaal-graad-2... · Skryf die woorde vir die prentjies. Kies die regte klank. tw fr vl tr

Hersieningsboek14

Ek doen my beroep goed.

Kyk na die prent. Watter planne sal jy maak dat mense jou bo die ander motorwassers kies? Wat sal jy sê, sing, doen of roep?

Juffrou sal help dat jy ’n paar idees bymekaar kan maak.

Skryf nou ’n paar sinne oor jou planne. Onthou: Jy mag jou liedjie of versie ook neerskryf.

____________________________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________________________

Free PB_Afrikaans HL Gr2.indd 14 9/5/11 10:59 AM

Page 15: Afrikaans Huistaal Graad 2Hersienings- boekschools.pearson.co.za/media/73370/afrikaans-huistaal-graad-2... · Skryf die woorde vir die prentjies. Kies die regte klank. tw fr vl tr

Hersieningsboek 15

Skryf ’n paragraaf.

Jy het die week alles van die vier binneplanete geleer. Kyk na die volgende prente van die vier planete. Benoem die planete. Skryf nou ’n paragraaf hoekom jy dink die aarde so spesiaal is. Skryf oor alles wat ons net op die aarde vind.

Die aarde is baie spesiaal, want ________________________________________

____________________________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________________________

Free PB_Afrikaans HL Gr2.indd 15 9/5/11 10:59 AM

Page 16: Afrikaans Huistaal Graad 2Hersienings- boekschools.pearson.co.za/media/73370/afrikaans-huistaal-graad-2... · Skryf die woorde vir die prentjies. Kies die regte klank. tw fr vl tr

www.mml.co.za

Maskew Miller Longman (Edms) Bpk.h.v. Forestrylaan en Loganweg,Pinelands, Kaapstad

Kantore in Johannesburg, Durban, King William’s Town, Polokwane,Bloemfontein, Mafikeng en Nelspruit en maatskappye regdeur suider- ensentraal-Afrika.

webwerf: www.mml.co.za

© Maskew Miller Longman (Edms) Bpk. 2011

Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag gereproduseer, in’n inligtingstelsel bewaar, of versend word in enige vorm of op enigemanier,hetsy elektronies, meganies, deur fotokopiëring, plaat- of bandopnames, ofandersins, sonder vooraf skriftelike toestemming van die kopiereghouers nie.

Eerste uitgawe 2011

ISBN 978 0 636 12432 5

Alle redelike pogings is aangewend om wettige kopiereghouers op te spoor.Die uitgewer verneem graag van kopiereghouers indien enige regstellings ofbyvoegings gedoen moet word.

I SBN 978-0-636-12432- 5

9 780636 124325

Free PB_Afrikaans HL Gr2.indd 16 9/5/11 10:59 AM