afrikaans huistaal graad 5 · vak afrikaans ht kwartaal 2 graad 5 week 9 - 10 skakel met...

10
AOO Kwartaal 2: Huistoe-neem pakket Afrikaans Huistaal Graad 5

Upload: others

Post on 08-Nov-2020

88 views

Category:

Documents


4 download

TRANSCRIPT

Page 1: Afrikaans Huistaal Graad 5 · Vak Afrikaans HT Kwartaal 2 Graad 5 Week 9 - 10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Alle aktiwiteite is gebasseer op leesstukke wat leerders tydens

AOO Kwartaal 2: Huistoe-neem pakket

Afrikaans Huistaal

Graad 5

Page 2: Afrikaans Huistaal Graad 5 · Vak Afrikaans HT Kwartaal 2 Graad 5 Week 9 - 10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Alle aktiwiteite is gebasseer op leesstukke wat leerders tydens

AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2

Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans HT Kwartaal 2

Graad 5 Week 9 - 10

Skakel met

onderrig–en

assesseringsplan

Alle aktiwiteite is gebasseer op leesstukke wat leerders tydens die kwartaal gedoen het.

Die fokus is op die uitbreiding van woordeskat wat bemeester is tydens die kwartaal.

Inleiding • TEMA: Pret

• Watter nuwe woorde het ek gedurende hierdie kwartaal geleer? Hoe kan ek dit pret

maak.

Konsolidasie • Aktiwiteite is in lyn met die leesstukke wat hierdie kwartaal behandel is.

• Lees daagliks

Papiergebaseerde bronne:

Aktiwiteite

Woordeboek

Digitale bronne:

AKTIWITEITE VIR DIE

ONDERWYSER

VAARDIGHEDE (WAT ek gaan onderrig /

begelei / ondersteun ...)

ONDERRIGMETODOLOGIEË /

BENADERING (HOE ek gaan onderrig /

begelei / ondersteun ...)

Hulpbronne / LOOM (WAT ek gaan gebruik om te

onderrig / begelei / ondersteun

...)

Luister en Praat

Lees en bespreek weer die

verskillende leesstukke van

die kwartaal.

Lees en Kyk

Woordsoek

Breek die kode

Close-oefening

Aktiwiteit 2 + 4 + 5 + 7

Skryf en Aanbied

Vorming van woorde

Woordeskat - Blokkiesraaisel

Aktiwiteit 3 + 8

Taalstrukture en

Konvensies

Leerders plaas woorde in

alfabetiese volgorde

Spelling

Aktiwiteit 1 + 6

AKTIWITEITE VIR DIE

OUER

Leerders mag

woordeboeke gebruik.

Gaan weer die

leesstukke van die

kwartaal met die leerders

deur.

Leerders mag woordeboeke

gebruik.

Gaan weer die leesstukke

van die kwartaal met die

leerders deur.

AKTIWITEITE VIR DIE

LEERDER

Leerderaktiwiteite:

1. Doen verskillende aktiwiteite. Jy mag hulp vra en gaan kyk weer na die verskillende

leesstukke wat hierdie kwartaal gebruik is.

2. Lees ten minste 15 minute per dag. Iets wat lekker is en wat jy geniet.

Page 3: Afrikaans Huistaal Graad 5 · Vak Afrikaans HT Kwartaal 2 Graad 5 Week 9 - 10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Alle aktiwiteite is gebasseer op leesstukke wat leerders tydens

AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 3

Al die aktiwiteite is gebasseer op tekste en woordeskat wat gedurende die kwartaal

behandel is.

Aktiwiteit 1 :

1. __________________________ 2. ______________________________

3. ___________________________ 4. ______________________________

5. ___________________________ 6. ______________________________

7. ___________________________ 8. ______________________________

9. ___________________________ 10. _____________________________

11. oewer; tendens; voorspeller; heerlike; bose

12. gemene; bose; oewer; energiedrankie

13. bose; gunsteling; laktose; voordeel

14. gunsteling; oewer; energiedrankie; tendens; voorspeller

15. energiedrankie; gemene; onverwags; tendens; voorspeller

16. tendens; voorspeller; gunsteling; energiedrankie; beraam

17. onverwags; voordeel; geselekteerde; verwarm

18. laktose; ydel; bose; gunsteling

19. voordeel; onverwags; energiedrankie; ydel

20. heerlike; ydel: bose; laktose

Plaas die volgende woorde in alfabetiese volgorde.

sappige; selfsugtig; gunsteling; geplooide;

waaier; geselekteerde ; bykomende ; etiket;

opwindend; ydel

Omkring elke keer die woord wat eerste sal wees as die woorde in die ry alfabeties

gerangskik word

Page 4: Afrikaans Huistaal Graad 5 · Vak Afrikaans HT Kwartaal 2 Graad 5 Week 9 - 10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Alle aktiwiteite is gebasseer op leesstukke wat leerders tydens

AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 4

Aktiwiteit 2: Woordsoek

Page 5: Afrikaans Huistaal Graad 5 · Vak Afrikaans HT Kwartaal 2 Graad 5 Week 9 - 10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Alle aktiwiteite is gebasseer op leesstukke wat leerders tydens

AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 5

Aktiwiteit 3:

Deur gebruik te maak van die leidrade, vul die woorde in die korrekte plekke sodat die vorm

van die woord en die vorm van die boks waarin die woord geskryf is ooreenstem.

Page 6: Afrikaans Huistaal Graad 5 · Vak Afrikaans HT Kwartaal 2 Graad 5 Week 9 - 10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Alle aktiwiteite is gebasseer op leesstukke wat leerders tydens

AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 6

Aktiwiteit 4:

Aktiwiteit 5:

Page 7: Afrikaans Huistaal Graad 5 · Vak Afrikaans HT Kwartaal 2 Graad 5 Week 9 - 10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Alle aktiwiteite is gebasseer op leesstukke wat leerders tydens

AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 7

Aktiwiteit 6:

Een aand sit Anansy die spinnekop aan om ’n heerlike 1. _________________________

maal te geniet. Net toe hy ap die punt staan om die 2. _________________________

eerste happie in sy mond te sit, klop daar eimand aan 3. _________________________

die deir. Anansi maak die deur oop. Daar staan die 4. _________________________

waterskilpad, in hy lyk baie moeg. “Asseblief, Anansi, 5. _________________________

kan ek inkom?” vra die skilpad. “Eke het vandag so ver 6. _________________________

geloop, ek is moeg en honger.” Mair Anansi is te 7. _________________________

selfsugtig om see aandete met iemand anders te deel. 8. _________________________

Daarom beraam hy ’n gemene pllan. 9. _________________________

Aktiwiteit 7:

'n Aantal woorde is weggelaat uit die verskillende sinne. Gebruik die woorde in die

WOORDBANK om dit op die regte plek te sit.

Net toe Skilpad aansit _________________ wil begin eet, gil _________________________vir

hom: “Skilpad, jou ____________________ is vuil! Jy kan ______________ met sulke

vuil hande __________________ nie! Jy sal eers ____________________ hande moet

gaan was.” ______________________________ se hande is vuil 8 hy heeldag op

hulle ________________________________het. Skilpad kruip toe ___________________ rivier toe om sy

__________________________ te was, en kruip ______________________ stadig terug na Anansi

________________________ tafel toe.

In elke reël is daar 'n woord wat verkeerd gespel is. Omkring die woord wat verkeerd

gespel is en skryf dan die regte spelling van die woord op die lyntjie aan die regterkant.

Page 8: Afrikaans Huistaal Graad 5 · Vak Afrikaans HT Kwartaal 2 Graad 5 Week 9 - 10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Alle aktiwiteite is gebasseer op leesstukke wat leerders tydens

AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 8

Aktiwiteit 8 :

Page 9: Afrikaans Huistaal Graad 5 · Vak Afrikaans HT Kwartaal 2 Graad 5 Week 9 - 10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Alle aktiwiteite is gebasseer op leesstukke wat leerders tydens

AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 9

Antwoorde:

Aktiwitei 1:

Aktiwiteit 2 :

Page 10: Afrikaans Huistaal Graad 5 · Vak Afrikaans HT Kwartaal 2 Graad 5 Week 9 - 10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Alle aktiwiteite is gebasseer op leesstukke wat leerders tydens

AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 10

Aktiwiteit 3: Aktiwiteit 4:

Aktiwiteit 5:

Aktiwiteit 6:

Aktiwiteit 7:

Aktiwiteit 8: