afrikaans huistaal vraestel 3 junie 2011 · gdo distrik d9 afrikaans huistaal graad 10 junie...

8
Bladsy 1 van 8 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 JUNIE 2011 JOHANNESBURG EAST DISTRICT GRAAD 10 DISTRIK EKSAMEN

Upload: others

Post on 12-Sep-2019

33 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 JUNIE 2011 · GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN VRAESTEL 3 Bladsy 3 van 8 AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Kies EEN vraag en skryf 300

Bladsy 1 van 8

PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR

Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.

AFRIKAANS HUISTAAL

VRAESTEL 3

JUNIE 2011

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 10

DISTRIK EKSAMEN

Page 2: AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 JUNIE 2011 · GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN VRAESTEL 3 Bladsy 3 van 8 AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Kies EEN vraag en skryf 300

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 3

Bladsy 2 van 8

INSTRUKSIES EN INLIGTING

INSTRUKSIES:

1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.

AFDELING A: Opstel. (50 PUNTE) AFDELING B: Langer transaksionele tekste. (30 PUNTE) AFDELING C: Transaksionele, naslaan en informatiewe tekste (20 PUNTE)

2. Beantwoord EEN vraag uit elke afdeling.

3. Nommer die skryfstukke wat jy kies korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel

gebruik is.

4. Voer die opdragte, by elke vraag wat jy kies, noukeurig uit.

5. Die uiteensetting van jou skryfstukke is baie belangrik. Jy moet elke skryfstuk op 'n NUWE DUBBELBLADSY begin.

5.1. Doen die beplanning/redigering op die linkerkantste bladsy.

5.2. Skryf die woorde FINALE PRODUK aan die regterkantste bladsy.

VOORBEELD:

LINKERBLADSY

BEPLANNING/REDIGERING Kan só lyk

Onderwerp

Inleiding Paragrawe Slot

Jy kan dan op die bladsy jou foute vebeter / wys voordat jy die stuk

oorskryf.

1.2.

REGTERBLADSY

FINALE PRODUK

Byvoorbeeld:

Die sokkerwêreldbeker

Page 3: AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 JUNIE 2011 · GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN VRAESTEL 3 Bladsy 3 van 8 AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Kies EEN vraag en skryf 300

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 3

Bladsy 3 van 8

AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1

Kies EEN vraag en skryf 300 – 350 woorde oor die onderwerp. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan.

1.1.

Daarna was ek pimpel en pers!

OF

1.2. Agnee!! Dis alweer Winter….

OF

1.3.

En hulle het gedink ek sou dit nie maak nie!

OF

1.4.

Skool is bakgat!!

OF

1.5.

Leerders se (uitstekende / swak)* prestasies is te wyte aan...

*KIES EEN!!

OF

Page 4: AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 JUNIE 2011 · GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN VRAESTEL 3 Bladsy 3 van 8 AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Kies EEN vraag en skryf 300

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 3

Bladsy 4 van 8

Kies EEN van die volgende visuele tekste. Laat jou gedagtes gaan en skryf ENIGE LANG OPSTEL daaroor. 1.6. 1.

OF

1.6. 2.

OF

Page 5: AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 JUNIE 2011 · GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN VRAESTEL 3 Bladsy 3 van 8 AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Kies EEN vraag en skryf 300

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 3

Bladsy 5 van 8

1.6. 3.

TOTAAL AFDELING A: 50

Page 6: AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 JUNIE 2011 · GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN VRAESTEL 3 Bladsy 3 van 8 AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Kies EEN vraag en skryf 300

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 3

Bladsy 6 van 8

AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE VRAAG 2

• Kies EEN vraag en skryf 180 – 200 woorde oor die onderwerp. 2.1.

Jou ma het gesê jou vriend / vriendin van Amerika mag die vakansie by jou kom kuier. Skryf ‘n VRIENDSKAPLIKE BRIEF om hom / haar uit te nooi. Jy moet die korrekte formaat van die brief gebruik.

OF

2.2.

Jy en ‘n vriend / vriendin was sopas by die hoof met ‘n blink idee vir vondsinsameling. Skryf ‘n DIALOOG waarin jy en ‘n vriend / vriendin oor die idee praat. Die formaat is uiters belangrik.

OF

2.3.

Jy is die redakteur van jou skoolkoerant en wil ‘n toevoeging tot die koerant maak in die vorm van ‘n resensie. Skryf ‘n AFRIKAANSE BOEKRESENSIE oor ‘n ENGELSE boek wat jy gelees het. Jy moet dit in ‘n trant skryf wat jou tydgenote sal geniet – sonder om banaal te wees. Jy mag ook nie slengtaal gebruik nie.

OF

2.4.

Een van die werkers by jou skool het gesterf. Hy het jou as RCL leier altyd gehelp het om lokale en die saal gereed te kry vir allerhande funksies en vergaderings. Jy is gevra om ‘n iets te skryf omdat jy en die so werker goed oor die weg gekom het en omdat jy die RCL-leier is. Skryf ‘n HULDEBLYK oor die werker. Onthou oor wie en wat jy skryf – die trant moet daarvan spreek.

TOTAAL AFDELING B: 30

Page 7: AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 JUNIE 2011 · GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN VRAESTEL 3 Bladsy 3 van 8 AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Kies EEN vraag en skryf 300

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 3

Bladsy 7 van 8

AFDELING C: TRANSAKSIONELE, NASLAAN- EN INFORMATIEWE TEKSTE VRAAG 3 • Kies EEN vraag en skryf 100 – 120 woorde oor die onderwerp. 3.1.

Die hoof van die skool het gesê julle mag ‘n SWEMPARTYTJIE hou vir vondsinsameling. Ontwerp ‘n ADVERTENSIE-PLAKKAAT wat jy in die skool kan opsit. Die plakkaat moet aanloklik en oortuigend wees en ALLE relevante informasie hê.

OF

3.2.

Jou vriend / vriendin van Amerika kom kuier. Skryf ‘n SMS in KORREKTE Afrikaans aan jou vriend / vriendin en gee hom / haar duidelike INSTRUKSIES oor hoe om by jou huis uit te kom vanaf die lughawe.

OF

3.3.

Jy wil graag by die DANSKLUB in jou area aansluit. Vul die VORM op die volgende bladsy VOLLEDIG in.

Page 8: AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 JUNIE 2011 · GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN VRAESTEL 3 Bladsy 3 van 8 AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Kies EEN vraag en skryf 300

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 3

Bladsy 8 van 8

INSKRYWINGSVORM – DANSKLUB

AFDELING A: PERSOONLIKE INLIGTING VERSKAF ASSEBLIEF JOU PERSOONLIKE INLIGTING

Van: Naam:

ID Nommer: Geslag: Graad:

Selfoon: Tel (H):

E-posadres: Posadres: Poskode:

AFDELING B: INLIGTING OOR WIE DIE FOOIE GAAN BETAAL ONS AANVAAR NET BETALINGS PER DEBIETORDER

Wie is verantwoordelik vir die fooie? Volle naam en van van die Rekeninghouer Kontaknommer: Alternatief: ID Nommer: Verwantskap: Bank: Tak Rekeningnommer Op watter dag kan die debiet afgetrek word?

Eienskappe wat jou ‘n aanwins vir die klub sal

maak.

AFDELING C: KURSUS KIES DIE KURSUS WAARVOOR JY WIL INSKRYF

X Beginner – Junior X Beginner – Senior X Gevorderd – Junior X Gevorder – Senior X Amateur – Junior X Amateur – Senior

Motiveer hoekom jy die bogenoemde kursusse wil doen.

TOTAAL AFDELING C: 20

VRAESTEL TOTAAL - 100