afrikaanse christen kerk van new zealand howick gemeente...

20
Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand Howick Gemeente Kalender 2016 webblad: www.ackhowick.co.nz

Upload: others

Post on 23-Aug-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand Howick Gemeente …ackhowick.co.nz/wp-content/uploads/2016/06/Kalender_2016... · 2016. 6. 15. · Die embleem van die ACK van NZ wys op die

Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand

Howick Gemeente

Kalender 2016

webblad: www.ackhowick.co.nz

Page 2: Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand Howick Gemeente …ackhowick.co.nz/wp-content/uploads/2016/06/Kalender_2016... · 2016. 6. 15. · Die embleem van die ACK van NZ wys op die

ACK Howick Geskiedenis ‘n Afrikaanse bediening is in Howick in 1998 begin deur Dr. Stanley Theron met dienste vir ‘n groepie Afrikaanssprekendes in die Howick. Kort na

die stigting van die ACK in die North Shore was die Onafhanklike Gereformeerde kerk van Howick gestig en eredienste is elke Sondag deur Dr.

Stanley Theron gelei.

Nadat die ACK North Shore Ds. Gawie Cloete as hulle eerste voltydse leraar aangestel het, is onderhandelinge met die Onafhanklike Gereformeerde

Kerk van Howick begin oor die moontlikheid van samesmelting. Op 10 September 2000 smelt die twee kerke saam en word die Afrikaanse Christen

Kerk van Nieu Seeland.

Toe ACK lidmaat getalle in 2002 aan die 600 begin raak, het die kerkraad begin dink aan ‘n tweede voltydse leraar. Dr. Stephan Joubert van die Universiteit van Pretoria word beroep en bevestig in Oktober 2002 as die tweede leraar van die ACK North Shore.

Na ‘n kort verblyf van 11 maande vertrek Dr. Joubert en sy gesin terug na Suid Afrika en is Ds. Johan Lötter, van ‘n Presbiteriaanse gemeente in Auckland beroep en op 1 Desember 2003 bevestig.

Die Howick gemeente is op 2 April 2006 gestig met ongeveer 380 lidmate. Ds Lotter het intussen bedank en na Suid Afrika terug gekeer en is Ds Louis Fourie toe as die eerste voltydse leraar van ACK Howick bevestig.

Ds Freek Terblanche, vanaf Alexandria in die Oos Kaap, is op 15 Nov 2009 as tweede voltydse leraar van ACK Howick aangestel nadat Ds Louis

Fourie bedank het.

Ons Visie

Ons is ‘n gemeente wat leef as liefdevolle ligdraers vir ons stad en sy mense

Ons Embleem

Silhoeët van die stad in blou is om die genade van God oor al die mense van die stad aan te toon.

Die helder geel lig is die Verlossende Lig van Jesus wat skyn oor almal.

Die embleem van die ACK van NZ wys op die feit dat ons Gemeente deel is van die stad waaarin ons woon, werk, leef en

getuig

Die twee figure met die hart wys op die vreugde daarvan om deel te wees van die HART van die evangelie, LIEFDE en om

ons verantwoordelikheid te aanvaar om draers daarvan te wees.

Ons aktiwiteite, kuierplek en foto’s

ACK Howick se bladsy op Faithlife.com

(https://faithlife.com/afrikaans-christen-kerk-nz-howick/activity)

Page 3: Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand Howick Gemeente …ackhowick.co.nz/wp-content/uploads/2016/06/Kalender_2016... · 2016. 6. 15. · Die embleem van die ACK van NZ wys op die

Geloofsverwoording van die ACK van Nieu-Seeland God - Ons glo • in die heilige, unieke God wat Homself openbaar het as Vader, Seun en Heilige Gees – God Drie-enig. • dat God as Vader alles gemaak het en daarvoor sorg • dat God as Seun die sonde en ellende van ons bestaan oorwin het en dit uiteindelik heeltemal sal wegneem • dat God as Heilige Gees vir ons intree en ons leer wat die waarheid is en hoe om volgens die waarheid te leef • dat God die Vader steeds die wêreld waarin ons leef, regeer as die goeie en liefdevolle Vader wat sy kinders lei, versorg en beskerm. • dat God die Seun as die ware mens Jesus gely en gesterf het vir wat op aarde verkeerd is; dat Hy as bewys van sy oorwinning oor die kwaad

opgewek is en nou by sy Vader is; en dat Hy weer sal kom vir die finale heelmaak van alle dinge en vir die nuwe lewe saam met God • dat God die Heilige Gees die hele skepping nader laat beweeg aan die nuwe lewe saam met God; dat die Gees aan elke gelowige die geloof skenk,

ons lei om die Bybel te verstaan en ons leer hoe om as Christene te lewe Die Bybel - Ons glo • dat ons deur die Bybel leer wie God is • dat God vandag nog deur die Bybel met ons praat. • dat die Bybel onder leiding van die Heilige Gees deur mense geskryf is en dat die Heilige Gees die gelowiges as gemeenskap kan lei om die Bybel

in hulle tyd te verstaan • dat die Bybel die blye boodskap is van God se liefde vir mense • dat die Bybel ook vertel van God se veroordeling van die kwaad • dat die onderskeie dele van die Bybel verskillend aangebied word – as vertellings oor die voorgeskiedenis, profesieë, gedigte, reisbeskrywings,

verhale, briewe – en dat elke Skrifdeel aan die hand van sy besondere aard en in die lig van die geheel verstaan en verklaar moet word. God se Koninkryk - Ons glo • dat God sy Koninkryk vestig en volledig sal laat kom • dat God oor alles en almal regeer • dat die koninkryk van God dáár deurbreek waar God se wil geskied en waar wat stukkend is, weer heelgemaak word • dat die koninkryk van God nou reeds teenwoordig is, maar eers volheid sal bereik wanneer Christus weer kom • dat gelowiges en die kerk geroep word om op elke terrein van die lewe na God se wil te soek en sigbare tekens van God se koninkryk op te rig. Die Kerk - Ons glo • dat die kerk mense is wat God uit liefde geroep en gered het. • dat die Here sy kerk liefhet soos ‘n bruidegom sy bruid liefhet • dat die kerk gesien word in gemeentes waar mense God aanbid en mekaar in die geloof versterk, in vergaderings en samekomste waar dit

duidelik word dat gelowiges één in Christus is en in die gewone lewe waar gelowiges elke dag as kerk leef. • dat Jesus Christus die enigste Here en Hoof van die kerk is • dat die kerk menslik is en daarom vol foute en mislukkings is. Ons weet ons stel God én mense dikwels teleur, maar ons glo dat God ons as kerk

nogtans liefhet en gebruik. Ons moet mekaar op die weg van die geloof help • dat ons die kerk liefhet en aktief daarin werk, maar dat ons nooit tevrede mag wees met die kerk se tekortkominge nie en dit moet probeer

regmaak • dat vir die kerk se lewe na binne die volgende sake baie belangrik is: • om God in ons samekomste te aanbid en te loof • om die Bybel te lees en na die verkondiging daarvan te luister, daaroor te praat en uit dankbaarheid daarvolgens te lewe • om gereeld die sakramente te vier • om mekaar te aanvaar en liefde aan mekaar te betoon

Page 4: Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand Howick Gemeente …ackhowick.co.nz/wp-content/uploads/2016/06/Kalender_2016... · 2016. 6. 15. · Die embleem van die ACK van NZ wys op die

• om mekaar te dien en te versorg • om mekaar terug te roep as ons van Christus sou wegdwaal • dat vir die kerk se lewe na buite die volgende sake baie belangrik is: • om só te lewe dat álle mense kan sien dat ons die Here en ons naaste liefhet • om die nuus dat God almal liefhet en dat Jesus Christus ons Redder is, aan een en almal te vertel • om die liefde van God oral deur dade sigbaar te maak waar daar nood en lyding is • om te werk vir reg, vrede en gesonde waardes en daardeur onreg, diskriminasie, misdaad, geweld en morele verval teen te werk • om ons daarvoor te beywer dat al hoe meer van die eenheid van die kerk van Jesus Christus gesien kan word. Hierdie eenheid is 'n werklikheid

wat ons van die Here ontvang en nou reeds op allerlei maniere mag ervaar en geniet. Die kerk word opgeroep om aan hierdie eenheid gestalte te gee.

• dat die Here baie gawes aan die gemeente gegee het: die Bybel, die doop en die nagmaal, lidmate met allerlei talente. Ons moet seker maak dat ons hierdie en ander gawes gebruik soos die Here wil hê dat ons dit moet doen.

Sakramente - Ons glo • dat die doop en nagmaal twee tekens is wat ons van God se liefde vir ons verseker en ons geloof sterker maak • dat die doop met water ‘n teken is van God se genade en dat Jesus Christus ons sonde deur sy bloed van ons afwas, net soos wat ons onsself met

water skoonwas • dat die doop vir ons sê dat die beloftes wat God deur die eeue aan gelowiges gemaak het, ook vir ons geld. God het belowe om vir ons Gód te

wees en dat ons God se kinders kan wees. Die Here het belowe om enduit deur die Heilige Gees met ons te wees en in ons te woon en ons op die regte pad te lei

• dat die nagmaalsbrood en die wyn sigbare tekens is wat ons herinner hoe Jesus se liggaam vir al ons sondes stukkend gebreek is, en hoe sy bloed in ons plek gevloei het om ons te red.

• dat die lewende Here ons eregas by die nagmaal is. Ons kyk ook gelowig vorentoe na die dag wanneer ons almal saam in God se nuwe wêreld gaan feesvier

• dat, hoewel Christene soms onder mekaar oor aspekte van die doop en nagmaal verskil, dit ons nie van mekaar moet vervreem nie. Ons geloof in Jesus Christus bind ons aan mekaar en dit is baie sterker as die verskille tussen ons

Die Mens - Ons glo • dat God ons volgens 'n unieke plan geskep het • dat die mens in gehoorsaamheid aan God, onder die leiding van die Heilige Gees en in ‘n gesindheid van liefde moet optree • dat alle mense gelykwaardig is • dat God ons wonderlik en besonders as man en vrou gemaak het • dat die mens van nature in opstand teen God kom en sodoende verwyderd van God raak • dat die Seun van God self mens geword het om die pad na God toe weer vir ons oop te maak • dat die mens in Christus ‘n nuut is en herstel word om as nuwe mens te lewe • dat ons onsself eers ken as ons God ken • dat God mense gemaak het om mekaar te ondersteun en te waardeer • dat mens-wees binne ‘n netwerk van verhoudings tot volle ontplooiing kom • dat Jesus Christus aan mense se lewe sin gee • dat ons God bo alles moet liefhê en ander mense soos ons onsself moet liefhê • dat ons aktief alle vorme van onreg teen en benadeling van ander mense moet bestry • dat ons, in navolging van Jesus, moet omgee vir, uitreik na en hulp verleen aan die randfigure van ons samelewing, • dat ons die voorreg en verantwoordelikheid het om die skepping te bestuur en te bewaar

Page 5: Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand Howick Gemeente …ackhowick.co.nz/wp-content/uploads/2016/06/Kalender_2016... · 2016. 6. 15. · Die embleem van die ACK van NZ wys op die

Howick Eredienste: Sondae 09:30

Our Lady Star of the Sea School 19 Stellamaris Way

North Park (Howick)

Pukekohe Eredienste: Sondae 19:00 Wesley Methodist Church

h.v. Wesley & Queen Street Pukekohe

Engelse Eredienste Eredienste: Sondae18:30

Our Lady Star of the Sea School 19 Stellamaris Way

North Park (Howick)

Posadres PO Box 64275

Botany Manukau

2163

Leraar Ds. Freek Terblanche

09 550 6450 021 756 077

[email protected]

Gemeente Bestuurder Gerrie Brits 09 279 0215

021 280 4557 [email protected]

Engelse Eredienste Carina Brits 09 279 0215

021 103 1052 [email protected]

Bedieningsleier: Opleiding & Jeug

Ds. Freek Terblanche 09 550 6450 021 756 077

[email protected]

Bedieningsleier: Finansies & Admin

Gerrie Brits 09 279 0215

021 280 4557 [email protected]

Bedieningsleier: Eredienste

Francois du Plessis 09 533 8135

021 070 0547 [email protected]

Bedieningsleier: Uitreik Aksies / Lofprysing

Ivan Rademeyer 09 266 5803 021 404 623

[email protected]

Bedieningsleier Wyksgroep A

Joseph Henning 09 551 3719 021 687 644

[email protected]

Bedieningsleier Wyksgroep B

Marius Scheepers 09 537 6125

027 655 1585 [email protected]

Bedieningsleier Wyksgroep C

Andries Lategan 09 536 5068

021 151 6388 [email protected]

Bedieningsleier Wyksgroep D

Nico van der Merwe 09 267 6352

021 044 8524 [email protected]

Bedieningsleier Wyksgroep E Braam Swart 09 296 7062

027 286 6808 [email protected]

Sondag diensbeurt sleutel

Howick – D / E / S

D E S

Wyksgroep Visueel Klankspan / Lofprysing

A Joseph Henning 021 687 644 E Mieke Terblanche 021 109 5204 R Bert Labuschagne 021 33 685 Ivan Rademeyer 021 404 623

B Marius Scheepers 027 655 1585 F Henri du Plessis 021 070 0547 S Danie Basson 027 285 2968 Braam Swart 027 286 6808

C Andries Lategan 021 151 6388 G T

D Nico van der Merwe 021 044 8524 H U

Page 6: Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand Howick Gemeente …ackhowick.co.nz/wp-content/uploads/2016/06/Kalender_2016... · 2016. 6. 15. · Die embleem van die ACK van NZ wys op die

Teebeurt Rooster Dit is die klein dingetjies in die lewe (soos gasvryheid) wat saak maak, en waar 'n mens

se Christelike leefstyl sigbaar word vir die wêreld. Deur sulke dinge weerspieël jy God se liefde, en word jy 'n ambassadeur vir die Koninkryk.

3 Januarie 10 Januarie 17 Januarie 24 Januarie 31 Januarie

Hestie & Esmé du Plessis Marie Henning & Elsabè van Aurich

Johanna Snyman &

Christina Beukes

Elaine van der Merwe & Tinkie Strydom

Liza Labuschagne & Elizbe van Heerden

7 Febuarie 14 Febuarie 21 Febuarie 28 Febuarie

Monica van Schalkwyk &

Brieta Groenewald Nicolene Hattingh &

Karin Fourie Elize & Elsa van Oordt

Lelanie Henning &

Mari Strydom

6 Maart 13 Maart 20 Maart 27 Maart

Anrie van den Berg & Betsie Viviers

Irene Smith &

Anita van Wyk Marijke Scheepers & Lindie van der Walt

Anna- Marie Theunissen &

Karen Stegmann

3 April 10 April 17 April 24 April

Rosemarie Lategan &

Annemarie Webber

Shelmaine Terblanche &

Michelle Stapelberg

Angelique Wendzich &

Babs Hüsselmann Sarie & Corrie Foord

1 Mei 8 Mei 15 Mei 22 Mei 29 Mei

Marie Henning & Elsabè van Aurich

Hestie & Esmé du Plessis Johanna Snyman &

Christina Beukes Elaine van der Merwe &

Tinkie Strydom Liza Labuschagne & Elizbe van Heerden

5 Junie 12 Junie 19 Junie 29 Junie

Irene Smith &

Anita van Wyk Nicolene Hattingh &

Karin Fourie Elize & Elsa van Oordt

Lelanie Henning &

Mari Strydom

3 Julie 10 Julie 17 Julie 24 Julie 31 Julie

Monica van Schalkwyk &

Brieta Groenewald Amelia Brits & Betsie Viviers

Sarie & Corrie Foord Rosemarie Lategan &

Annemarie Webber Marijke Scheepers & Lindie van der Walt

7 Augustus 14 Augustus 21 Augustus 28 Augustus

Angelique Wendzich &

Babs Hüsselmann Shelmaine Terblanche &

Michelle Stapelberg Anna- MarieTheunissen &

Karen Stegmann Hestie & Esmé du Plessis

4 September 11 September 18 September 25 September

Marie Henning & Elsabè van Aurich

Johanna Snyman &

Christina Beukes Elaine van der Merwe &

Tinkie Strydom Liza Labuschagne & Elizbe van Heerden

2 Oktober 9 Oktober 16 Oktober 23 Oktober 30 Oktober

Nicolene Hattingh & Karin Fourie

Monica van Schalkwyk &

Brieta Groenewald Elize & Elsa van Oordt

Lelanie Henning &

Mari Strydom Irene Smith &

Anita van Wyk 6 November 13 November 20 November 27 November

Marijke Scheepers & Lindie van der Walt

Rosemarie Lategan &

Annemarie Webber Angelique Wendzich &

Babs Hüsselmann Amelia Brits & Betsie Viviers

4 Desember 11 Desember 18 Desember 25 Desember 1 Januarie

Sarie & Corrie Foord Anna- MarieTheunissen &

Karen Stegmann Hestie & Esmé du Plessis

Shelmaine Terblanche &

Michelle Stapelberg Rosemarie Lategan &

Annemarie Webber

Page 7: Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand Howick Gemeente …ackhowick.co.nz/wp-content/uploads/2016/06/Kalender_2016... · 2016. 6. 15. · Die embleem van die ACK van NZ wys op die

Voorbereiding van Fasaliteit Doen wat reg is en maak die Here aanspreeklik vir die gevolge,

in plaas van om te maak soos jy lekkerkry en die Here die skuld te gee vir die gevolge.

3 Januarie 10 Januarie 17 Januarie 24 Januarie 31 Januarie

Johan Mulder Pieter van Niekerk Johan Snyman Gert Strydom Ernst van Heerden

7 Febuarie 14 Febuarie 21 Febuarie 28 Febuarie

Helgard Groenewald Martin Hattingh Sarel van Oordt Johan Strydom

6 Maart 13 Maart 20 Maart 27 Maart

Charl Weber Pierre Grobler Adian van der Walt Koos Gerber

3 April 10 April 17 April 24 April

Owen Webber Phanus Stapelberg Jaco Koole Cornè Foord

1 Mei 8 Mei 15 Mei 22 Mei 29 Mei

Andries Lategan Eduard Theron Danie Fourie Jacques Kleynhans Andry Gouws

5 Junie 12 Junie 19 Junie 29 Junie

Helgaardt Oosthyusen Nico Janse van Rensburg Raymond Koole Chris Venter

3 Julie 10 Julie 17 Julie 24 Julie 31 Julie

Helgard Groenewald Charl Weber Cornè Foord Owen Webber Adian van der Walt

7 Augustus 14 Augustus 21 Augustus 28 Augustus

Jaco Koole Phanus Stapelberg Johan Mulder Koos Gerber

4 September 11 September 18 September 25 September

Pierre Grobler Johan Snyman Gert Strydom Ernst van Heerden

2 Oktober 9 Oktober 16 Oktober 23 Oktober 30 Oktober

Martin Hattingh Helgaardt Oosthyusen Sarel van Oordt Johan Strydom Pieter van Niekerk

6 November 13 November 20 November 27 November

Andries Lategan Eduard Theron Danie Fourie Jacques Kleynhans

4 Desember 11 Desember 18 Desember 25 Desember 1 Januarie

Andry Gouws Nico Janse van Rensburg Raymond Koole Chris Venter Eduard Theron

Page 8: Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand Howick Gemeente …ackhowick.co.nz/wp-content/uploads/2016/06/Kalender_2016... · 2016. 6. 15. · Die embleem van die ACK van NZ wys op die

JANUARIE 2016

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

3 4 Publieke Vakansie 5 6 7 1 Nuwejaarsdag / 8 2 2de Nuwejaar / 9

09:30 Howick - A/E/R 19:00 Pukekohe

1

2

10 11 12 13 14 15 16

09:30 Howick - B/E/R 19:00 Pukekohe

17 18 19 20 21 22 23

09:30 Howick - C/F/S 19:00 Pukekohe

19:00 Jeugkonferensie 09:00 Jeugkonferensie

24 25 26 27 28 29 30

09:30 Howick - D/F/S 19:00 Pukekohe

19:00 Skoling -Preekwerkgroep

31

09:30 Howick - A/E/R 19:00 Pukekohe Matteus 3: 1 – 2 In daardie tyd het Johannes die Doper in

die woestyn van Judea begin preek en gesê: “Bekeer julle,

want die koninkryk van die hemel het naby gekom.”

God het geen behae in die dood van sondaars nie, maar

eerder dat hulle sal terugkeer en leef. Maar die mens vind

sodanige plesier in die sonde dat hulle eerder sal sterf

voordat hulle sal terugkeer. – Richard Baxter

8 9

Page 9: Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand Howick Gemeente …ackhowick.co.nz/wp-content/uploads/2016/06/Kalender_2016... · 2016. 6. 15. · Die embleem van die ACK van NZ wys op die

FEBRUARIE 2016

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

1 Auckland dag 2 3 4 5 6

Dit is nie net onmoontlik nie,

maar nutteloos om God te ken sonder

Jesus Christus. - Blaise Pascal

Skole heropen 19:00 Week van gebed - Howick

10:00 Super 60’s Kerksaal 19:00 Week van gebed – Howick

19:00 Week van gebed - Pukekohe

7 1ste Lydensondag 8 Waitangi dag 9 10 11 12 13

09:30 Howick - B/E/R 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

Mannebediening aktiwiteit

14 2deLydens/Valentyn 15 16 17 18 19 20

09:30 Howick - C/F/S Nagmaal Voorbereiding Geloofsonderrig Vrouebediening Verg 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Skoling – Kategete

Wyksgroepbyeenkoms 10:00 Super 60's - Tee 19:00 Kerkraadsverg 19:00 Jeug Bybelstudie

Kerkraads Beplanning

21 3de Lydensondag 22 23 24 25 26 27

09:30 Howick - D/F/S Nagmaal & Gemeente ete Geloofsonderrig 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe – Nagmaal

19:00 Skoling Wyksgroepbyeenkoms

19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

Jeugbedienings aktiwiteit

Worsmaak Vrouebediening aktiwiteit

28 4de Lydensondag 29

09:30 Howick - A/E/R Jeugdiens / Doop 18:30 Jeug - Nagmaal 19:00 Pukekohe

19:00 Bybelskool

Christus se oorwinning ... is die oorwinning van die wet,

van die sonde, die vlees, die wêreld, die duiwel, die dood,

die hel en alle euwels; dit het Hy deur Sy oorwinning ook

met ons gedeel – Martin Luther

Jesaja 40: 7b – 8 Dit is so, die volk is

soos gras. Gras verdor en blomme

verwelk, maar die woord van ons

God bly vir ewig.

Page 10: Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand Howick Gemeente …ackhowick.co.nz/wp-content/uploads/2016/06/Kalender_2016... · 2016. 6. 15. · Die embleem van die ACK van NZ wys op die

MAART 2016

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

1 2 3 4 5

Johannes 17: 17 – 18 Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid.

U woord is die waarheid. Soos U My na die wêreld toe gestuur het, het Ek hulle ook na die wêreld toe

gestuur.

19:00 Preekwerkgroep 10:00 Super 60’s Kerksaal 19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

19:00 Wêreldbiddag vir Vroue

08:00 Wêreldbiddag vir Mans

6 5de Lydensondag 7 8 9 10 11 12

09:30 Howick - B/E/R Geloofsonderrig 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Kategete Wyksgroepbyeenkoms 19:00 Uitgebreide Kerkraadsvergadering 19:00 Jeug Bybelstudie

09:00 Kerkbasaar

13 6de Lydensondag 14 15 16 17 18 19

09:30 Howick - C/F/S Geloofsonderrig 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Bybelskool Wyksgroepbyeenkoms 10:00 Super 60's - Tee 19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

Jeugbediening

20 7de Lydensondag 21 22 23 24 25 Goeie Vrydag 26

09:30 Howick - D/F/S Geloofsonderrig 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Preekwerkgroep Wyksgroepbyeenkoms 19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

19:00 Verdonkerings- diens

27 Paasfees 28 Paas Maandag 29 30 31

09:30 Howick - A/E/R 19:00 Pukekohe /Jeug

Wyksgroepbyeenkoms 19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

Die enigste ware verbond van

Kerkeenheid is Christus, die Here,

wat ons versoen met God die Vader –

Johannes Calvyn

Page 11: Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand Howick Gemeente …ackhowick.co.nz/wp-content/uploads/2016/06/Kalender_2016... · 2016. 6. 15. · Die embleem van die ACK van NZ wys op die

APRIL 2016

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

1 2

Lukas 23: 45b - 46 Die voorhangsel in die tempel het

middeldeur geskeur. Jesus het hard uitgeroep: “Vader, in

U hande gee Ek my gees oor!” Na hierdie woorde het Hy

die laaste asem uitgeblaas.

Christus is soos 'n rivier. ... Waar 'n rivier voortdurend vloei, is daar voortdurend ‘n vars watertoevoer uit die fontein se bron, sodat die mens kan lewe deur dit, en met water voorsien word sy hele lewe lank. –

Jonathan Edwards

24:00 Daylight Saving (1 uur terug)

3 4 5 6 7 8 9

09:30 Howick - B/E/R Geloofsonderrig 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Kategete Wyksgroepbyeenkoms 10:00 Super 60’s Kerksaal 19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

Gemeente Verjaarsdagete

10 11 12 13 14 15 16

09:30 Howick - C/F/S Geloofsonderrig Gemeente Vergadering 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Bybelskool Wyksgroepbyeenkoms 19:00 Kerkraadsverg 19:00 Jeug Bybelstudie 19:00 Belydenisklas

Skole sluit

17 18 19 20 21 22 23

09:30 Howick - D/F/S Vrouediensvergadering 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Preekwerkgroep

10:00 Super 60's – Tee

Gemeente Kamp Gemeente Kamp

24 25 ANZAC Dag 26 27 28 29 30

Gemeente Kamp 09:30 Howick - A/E/R 19:00 Pukekohe

Gemeente Kamp

Page 12: Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand Howick Gemeente …ackhowick.co.nz/wp-content/uploads/2016/06/Kalender_2016... · 2016. 6. 15. · Die embleem van die ACK van NZ wys op die

MEI 2016

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

1 2 3 4 5 Hemelvaart 6 7

09:30 Howick - B/E/R 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

Skole heropen Predikante opleiding Wyksgroepbyeenkoms

Predikante opleiding 10:00 Super 60’s Kerksaal 19:00 Jeug Bybelstudie

Predikante opleiding 19:00 Hemelvaartsdiens

8 Moedersdag 9 10 11 12 13 14

09:30 Howick - C/F/S Geloofsonderrig 18:30 Jeugbediening Verjaarsdagviering 19:00 Pukekohe

19:00 Pinkster - Howick

19:00 Pinkster - Howick 19:00 Pinkster - Pukekohe 19:00 Jeug Bybelstudie

19:00 Pinkster - Pukekohe

Mannebediening aktiwiteit

15 Pinksterfees 16 17 18 19 20 21

09:30 Howick - D/F/S Geloofsonderrig 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Skoling – Kategete

Wyksgroepbyeenkoms

10:00 Super 60's - Tee 19:00 Kerkraadsverg 19:00 Jeug Bybelstudie

Worsmaak

22 23 24 25 26 27 28

09:30 Howick - A/E/R Nagmaal Voorberei Vrouebediening Verg Geloofsonderrig 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Bybelskool Wyksgroepbyeenkoms

19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

Jeugbediening aktiwiteit Vrouebediening aktiwiteit

29 30 31

09:30 Howick - B/E/R Nagmaal-Gemeente ete Geloofsonderrig 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe – Nagmaal

19:00 Preekwerkgroep Wyksgroepbyeenkoms

Handelinge 2: 16 Nee, hier gebeur wat God deur die profeet Joël gesê het: “So sal dit in die laaste dae wees, sê God: Ek sal my Gees uitstort op alle mense: Julle seuns en julle

dogters sal as profete optree; julle jongmense sal gesigte sien; julle oumense

sal drome droom.

Die woord van God is duidelik in homself; indien daar enige onduidelikheid

êrens bestaan, sal die Heilige Gees, wat nooit in stryd met Homself is nie, dit

verduidelik, sodat daar geen twyfel kan wees nie, behalwe vir die wat halsstarrig

daarteen stry. - John Knox

Page 13: Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand Howick Gemeente …ackhowick.co.nz/wp-content/uploads/2016/06/Kalender_2016... · 2016. 6. 15. · Die embleem van die ACK van NZ wys op die

JUNIE 2016

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

1 2 3 4

1 Korinthiërs 2: 16 Daar staan geskrywe: Wie ken die

gedagtes van die Here? Wie sal Hom raad gee? Maar

ons, ons het die Gees van Christus.

10:00 Super 60’s Kerksaal

5 6 Koningin Verjaar 7 8 9 10 11

09:30 Howick - C/F/S 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

Wyksgroepbyeenkoms 19:00 Uitgebreide Kerkraadsverg 19:00 Jeug Bybelstudie

19:00 Kers,Vers en Melodie

12 13 14 15 16 17 18

09:30 Howick - D/F/S Geloofsonderrig 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Kategete Wyksgroepbyeenkoms 10:00 Super 60's - Tee 19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

Jeugbediening aktiwiteit

19 Kanselruiling 20 21 22 23 24 25

09:30 Howick - A/E/R Geloofsonderrig Gemeentevergadering 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Bybelskool Wyksgroepbyeenkoms 19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

Huweliksverykings naweek

Huweliksverykings naweek

26 27 28 29 30

09:30 Howick - B/E/R Doop / Jeugdiens 18:30 Jeugbediening -Nagmaal 19:00 Pukekohe

19:00 Preekwerkgroep Wyksgroepbyeenkoms 19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

Die grootste deugde of sondes is dié van die hart. Dit is die wortel van goed en

kwaad, die tong en ons optrede is maar net die vrugte en uitdrukkings van wat in

ons hart woon. - Richard Baxter

Page 14: Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand Howick Gemeente …ackhowick.co.nz/wp-content/uploads/2016/06/Kalender_2016... · 2016. 6. 15. · Die embleem van die ACK van NZ wys op die

JULIE 2016

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

3 4 5 6 7 1 / 8 2 / 9

09:30 Howick - C/F/S Geloofsonderrig 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Kategete Wyksgroepbyeenkoms 10:00 Super 60’s Kerksaal 19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

1 8

Skole sluit

ACK winterkamp Hamilton

2

10 11 12 13 14 15 16

09:30 Howick - D/F/S 19:00 Pukekohe ACK winterkamp Hamilton

17 18 19 20 21 22 23

09:30 Howick - A/E/R 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

10:00 Super 60's – Tee

24 25 26 27 28 29 30

09:30 Howick - B/E/R 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

Skole heropen 19:00 Bybelskool

Wyksgroepbyeenkoms 19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

10:00 Damestee

31

09:30 Howick - C/F/S Geloofsonderrig Vrouediens Verg 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

Psalm 84: 5 Dit gaan goed met mense vir wie U huis ‘n

tuiste is: hulle hou nie op om U te prys nie. Dit gaan

goed met mense wat hulle krag in U vind en graag na U

tempel toe gaan.

Dit help my niks, dat Christus gesterf het, en dat Hy my

geroep het deur Sy naam, as ek nie 'n opregte, groeiende,

lewenskragtige geloof in Jesus Christus, met ‘n suiwer,

ongeveinsde liefde, gewillige gehoorsaamheid, en 'n vroom en

onberispelik lewe in besit neem nie. - Menno Simons

9

ACK winter- kamp Hamilton

Page 15: Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand Howick Gemeente …ackhowick.co.nz/wp-content/uploads/2016/06/Kalender_2016... · 2016. 6. 15. · Die embleem van die ACK van NZ wys op die

AUGUSTUS 2016

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

1 2 3 4 5 6

Die mens is bedoel om skepties oor

homself te wees, en nie die waarheid te betwyfel nie; dit is presies omgekeer.

19:00 Skoling

Wyksgroepbyeenkoms 10:00 Super 60’s Kerksaal 19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

18:00 Mannekanp Mannekamp tot 18:00 Mannebediening aktiwiteit

7 8 9 10 11 12 13

09:30 Howick - D/F/S Nagmaal Voorberei Geloofsonderrig 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Skoling

Wyksgroepbyeenkoms 19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

14 15 16 17 18 19 20

09:30 Howick - A/E/R Geloofsonderrig Nagmaal & Gemeente ete 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe – Nagmaal

19:00 Kategete Wyksgroepbyeenkoms 10:00 Super 60's - Tee 19:00 Kerkraadsverg 19:00 Jeug Bybelstudie

Jeugbediening aktiwieteit Worsmaak

21 22 23 24 25 26 27

09:30 Howick - B/E/R Geloofsonderrig Gemeente Vergadering 18:30 Jeugbediening - Nagmaal 19:00 Pukekohe

19:00 Bybelskool Wyksgroepbyeenkoms 19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

Vrouebediening aktiwiteit

28 29 30 31

09:30 Howick - C/F/S Jeugdiens / Doop 19:00 Pukekohe / Jeugbediening

19:00 Preekwerkgroep Wyksgroepbyeenkoms 19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

Esegiël 37: 9b Praat nou as profeet met die gees, tree op as

profeet, mens, sê vir die gees: So sê die Here my God:

Kom uit die vier windstreke, gees, blaas in hierdie dooies

in dat hulle kan lewe.

Page 16: Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand Howick Gemeente …ackhowick.co.nz/wp-content/uploads/2016/06/Kalender_2016... · 2016. 6. 15. · Die embleem van die ACK van NZ wys op die

SEPTEMBER 2016

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

1 2 3

Psalm 18: 29 U, Here, laat my lamp

helder skyn; my God gee lig as dit

donker is om my. Met u hulp loop ek

‘n oormag storm, met my God by my

is geen stadsmuur vir my te hoog nie.

'n Christen in hierdie wêreld is, maar

net goud in die erts; met die dood, word

die suiwer goud gesmelt en van die erts

geskei, uitgewerp en verteer. -

John Flavel

Algemene Vergadering - Wellington

Algemene Vergadering - Wellington

4 Vadersdag 5 6 7 8 9 10

09:30 Howick - D/F/S Geloofsonderrig 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Kategete Wyksgroepbyeenkoms 10:00 Super 60’s Kerksaal 19:00 Jeug Bybelstudie

11 12 13 14 15 16 17

09:30 Howick - A/E/R Geloofsonderrig 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Bybelskool Wyksgroepbyeenkoms

19:00 Belydenisklas 19:00 Kerkraadsverg 19:00 Jeug Bybelstudie

Jeugbediening aktiwiteit

10:00 Damestee

18 19 20 21 22 23 24

09:30 Howick - B/E/R Geloofsonderrig 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Preekwerkgroep Wyksgroepbyeenkoms

10:00 Super 60's - Tee 19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

Skole sluit ACK Jeugkamp

24:00 Daylight Saving (1 uur vorentoe) ACK Jeugkamp

25 26 27 28 29 30

09:30 Howick - C/F/S 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe ACK Jeugkamp

Jy kan net so min gered word deur die regte doktrine te glo as wat jy kan deur

die regte dade te doen.

Charles Spurgeon

Page 17: Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand Howick Gemeente …ackhowick.co.nz/wp-content/uploads/2016/06/Kalender_2016... · 2016. 6. 15. · Die embleem van die ACK van NZ wys op die

OKTOBER 2016

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

2 3 4 5 6 7 1 / 8

09:30 Howick - D/F/S 19:00 Pukekohe

10:00 Super 60’s Kerksaal Geloofsonderrigkamp 1

9 10 11 12 13 14 15

09:30 Howick - A/E/R 19:00 Pukekohe Geloofsonderrigkamp

Skole heropen 19:00 Kategete

Wyksgroepbyeenkoms 19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

16 17 18 19 20 21 22

09:30 Howick - B/E/R Geloofsonderrig Vrouediens Verg 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Bybelskool Wyksgroepbyeenkoms

10:00 Super 60's - Tee 19:00 Kerkraadsverg 19:00 Jeug Bybelstudie

23 Hervormingsfees 24 Werkersdag 25 26 27 28 29

09:30 Howick - C/F/S 19:00 Pukekohe

Wyksgroepbyeenkoms

19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

Jeugbediening aktiwieit 14:00 Jaarlikse dames tee

30 31

09:30 Howick - D/F/S Geloofsonderrig 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Preekwerkgroep

Markus 10: 13 en 14b Die mense het kindertjies na Jesus

toe gebring dat Hy hulle moet aanraak….. Laat die

kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie,

want die koninkryk van God is juis vir mense sooos hulle.

Die rede waarom baie misluk in die stryd is omdat hulle wag tot die uur

van die stryd. Die rede waarom ander oorwin, is omdat hulle hul oorwinning behaal het op hul knieë lank voor die

stryd begin het. - R. A. Torrey

Geloofs- onderrigkamp

8

Page 18: Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand Howick Gemeente …ackhowick.co.nz/wp-content/uploads/2016/06/Kalender_2016... · 2016. 6. 15. · Die embleem van die ACK van NZ wys op die

NOVEMBER 2016

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

1 2 3 4 5

Jesaja 51: 12 Ek is die Here, Ek bring uitkoms vir julle. Hoe is dit dan dat jy bang is vir ‘n sterflike mens, vir ‘n

mens wat so maklik vergaan soos gras?

Wyksgroepbyeenkoms

10:00 Super 60’s Kerksaal 19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

6 7 8 9 10 11 12

09:30 Howick - A/E/R Nagmaal Voorbereiding Geloofsonderrig 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Kategete Wyksgroepbyeenkoms

19:00 Kerkraadsverg 19:00 Jeug Bybelstudie

Mannebediening aktiwiteit

13 14 15 16 17 18 19

09:30 Howick - B/E/R Nagmaal-Gemeente ete Geloofsonderrig 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe – Nagmaal

19:00 Bybelskool Wyksgroepbyeenkoms

10:00 Super 60's - Tee 19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

20 21 22 23 24 25 26

09:30 Howick - C/F/S Geloofsonderrig Gemeente Vergadering 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Skoling Wyksgroepbyeenkoms

19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

Jeugbediening - afsluiting

Worsmaak Vrouebediening aktiwiteit

27 28 29 30

09:30 Howick – D/F/S Doop / Jeugdiens Geloofsonderrig afsluiting 18:30 Jeugbediening - Nagmaal 19:00 Pukekohe

19:00 Preekwerkgroep Wyksgroepbyeenkoms 10:00 Super 60's – Jaar afsluiting 19:00 Belydenisklas 19:00 Jeug Bybelstudie

Satan sal selde na 'n Christen kom met 'n groot versoeking.

'n Groen stomp en 'n kers kan veilig saam gelos word, maar

bring 'n paar skaafsels, dan 'n paar klein stokkies, en dan

groter, en jy kan binnekort die groen stomp tot as verander.

John Newton

Page 19: Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand Howick Gemeente …ackhowick.co.nz/wp-content/uploads/2016/06/Kalender_2016... · 2016. 6. 15. · Die embleem van die ACK van NZ wys op die

DESEMBER 2016

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

1 2 3

Matteus 2: 1 Jesus is in Betlehem in Judea gebore tydens die regering van

koning Herodes. Na Jesus se geboorte het daar sterrekykers uit die ooste in

Jerusalem aangekom en gevra: Waar is Hy wat as koning van die Jode gebore is?

Gebed en sonde sal nooit saam leef in

dieselfde hart nie. Gebed sal die sonde

vernietig, of sonde sal gebed verstik.- J. C.

Ryle

09:00 Kerssangdiens kleedrepetisie

4 5 6 7 8 9 10

09:30 Kerssangdiens - Howick & Pukekohe – A/E/R

19:00 Beplanning - Kategete

Wyksgroepbyeenkoms 19:00 Kerkraadsverg 19:00 Jeug Bybelstudie

11 12 13 14 15 16 17

09:30 Howick - B/E/R 18:30 Jeugbediening 19:00 Pukekohe

19:00 Bybelskool - Afsluiting

Skole sluit

18 19 20 21 22 23 24

09:30 Howick - C/F/S 19:00 Pukekohe

25 Kersdag 26 Tweede Kersdag 27 Publieke Vakansie 28 29 30 31

08:00 Kersdiens– D/F/S

Page 20: Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand Howick Gemeente …ackhowick.co.nz/wp-content/uploads/2016/06/Kalender_2016... · 2016. 6. 15. · Die embleem van die ACK van NZ wys op die

JANUARIE 2017

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

1 Nuwejaarsdag 2 2e Nuwejaarsdag 3 Publieke Vakansie 4 5 6 7

09:30 Howick - A/E/R 19:00 Pukekohe

8 9 10 11 12 13 14

09:30 Howick - C/E/R 19:00 Pukekohe

15 16 17 18 19 20 21

09:30 Howick - D/F/S 19:00 Pukekohe

22 23 24 25 26 27 28

09:30 Howick - A/F/S 19:00 Pukekohe

29 30 Auckland Dag 31

09:30 Howick - B/E/R 19:00 Pukekohe

Markus 4: 24 Gee aandag aan wat julle

hoor! Want met die maat waarmee

julle meet, sal vir julle gemeet word en

daar sal vir julle nog bygevoeg word.

Om die kruis van Christus op te neem

is nie 'n groot eenmalige aksie nie, dit

bestaan in die voortdurende praktyk

van klein pligte wat vir ons

ongemaklik is. - John Henry Newman