afrikaanse handleiding vir crazy fit massagevoordat jy begin ("cfm") om ongelukke te...
TRANSCRIPT
GEBRUIKERSHANDLEIDING
Voordat jy begin ("CFM") Om ongelukke te voorkom as geveinde die verlangde effek te behanoukeurig deurlees: (1) Maak seker dat die stroomspanning en elektriese la
240v/50Hz).
(2) Hierdie CFM bevat nie ‘n transformator nie - maak d
met ander elektriese ware nie en dat dit wel ‘n grond
(3) Plaas die CFM op ‘n plat, gelyk oppervlak.
(4) Plaas die CFM buite bereik van klein kindertjies - kin
nie.
(5) Indien enige abnormaliteit voorkom, stop die CFM o
(6) Staak die gebruik van die CFM onmiddellik indien d
(7) Hou water weg van die CFM.
(8) Moenie die masjien gebruik met nat hande nie.
(9) Moenie die CFM skuif terwyl dit aangeskakel is nie.
(10) Skakel die krag af na elke gebruik en trek die kragk
(11) Die CFM word nie aanbeveel vir mense met onlang
(12) Dit word nie aanbeveel dat u rook terwyl u die CFM
aandete nie.
(13) Persone wat aan diabetes of aan kanker ly of 'n har
raadgewer volg.
(14) CFM moet nie gebruik word tydens swangerskap ni
(15) CFM moet nie gebruik word onder die invloed van a
(16) Moet nie meer as 3 keer per dag op die CFM oefen
steeds nie meer as 20 minute op ‘n keer nie.
(17) Die beste resultate sal verkry word indien die CFM g
in die oggend en voor u gaan slaap in die aand en d
(18) Gestremde persone moet nie die CFM sonder bysta
(19) Die CFM is ontwerp vir tuisgebruik alleen en ons ne
(20) Slegs gekwalifiseerde persone moet die CFM oopm
(21) Kontak ons gerus indien u enige navrae het aangaa
d
Voorwoorolg van verkeerde gebruik en ten al, moet die gebruiker die volgende
ding ooreenkom met die spesifikasies van die CFM (220v-
us seker dat die muurprop 6A lading hanteer en nie gedeel word
draad het.
ders moet nie die CFM gebruik sonder ‘n volwassene se toesig
nmiddellik en kontak u verspreider.
aar enige probleem met die kragkabel blyk te wees.
abel uit.
se beserings nie.
gebruik nie en ook nie dat u oefen op die CFM binne ‘n uur na
taanval gehad het, moet die instruksies van hulle mediese
e.
lkohol nie.
nie. Erge oorgewig persone kan tot 8 keer per dag oefen, maar
ebruik word vir ongeveer 10 tot 15 minute nadat u opgestaan het
rink asseblief genoeg water om die metabolisme aan te help.
nd gebruik nie.
em geen verantwoordelikheid vir kommersiële gebruik nie.
aak vir herstelwerk, indien nodig.
nde die CFM.
Inleiding |01 – 03 Afmetings * Eienskappe * Funksies * Vergelyking
Installasie |04 – 07 Lys van onderdele * Montering * Riglyne * Programstellings
Vormingsgids |08 – 09 Hoe om te gebruik
Ander|10 - 11 Onderhoud * Probleemoplossing
Inhoud
1
Onderdele
Afmetings
Maksimum Krag Inset Stroom-spanning Inset Krag Spoedreeks Kantelingswydte Gebruikersgewig
Geskiktheid Monteringsgrootte N.G. / B.G.
1.5 PK 220V / 50Hz 250W 50 0 – 10 mm 200 Kg L735xW695xH1220 45Kg / 49 Kg
Inleiding tot CFM
Konsole
Vetsensor
Ondersteuningspyp
Linker handrelingpyp Regter handrelingpyp
Basisbord / plaat
Omhulsel
Verstelbare voetstuk Wiel
2
Eienskappe 1. Moderne ontwerp en kleure. 2. Drie LED skerms vir program /
kalorieteller, tyd / vetskandering, spoed. 3. Drie programme vir verslanking met vet-
skanderingsfunksie 4. Bevredig verskeie behoeftes met 50
spoed opsies. 5. Stabiele werking met tot 150 kg as
gevolg van direkte stroom dinamo. 6. Anti-statiese en oorladingsbeskerming. 7. Verkry wonderlike resultate met
oefeninge op CFM. 8. Verhoog liggaamsoepelheid. 9. Versterk organe, weefsel en skelet
sonder inspanning.
10. Verbrand vet deur oefening van die hele liggaam veroorsaak deur skudding.
11. Verbeter metabolisme 12. Help met elastisiteit van die vel en
spiere. 13. Unieke aërobiese oefeninge. 14. Gerieflike gebruik van CFM in jou eie
huis weens klein grootte. 15. Voorkom pyn veroorsaak deur orgaan
besering. 16. Versterk die skelet en voorkom dus
osteoporose. 17. Verhoog hormone in die bloed. 18. Voorkom swakheid as gevolg van te
min oefening.
Inleiding tot CFM
3
Funksies
Verslanking Verbrand onnodige vet op die heupe, agterlyf en om die middel deur vibrasie en massering. Die vel word sodoende gepoleer en die liggaam word ferm.
Verhoog sirkulasie van bloed en verbeter
metabolisme
Met ouderdom word nadelige stowwe soos cholesterol en kalsium gedeponeer in die are en verdun die interne omtrek van die are wat dikwels hoë bloeddruk tot gevolg het asook suurstoftekort en selfs koronêre hartsiektes. Gereëlde vibrasie op die CFM verhoog bloedsirkulasie wat die are vergroot en nadelige stowwe oplos deur verhoogde metabolisme en dit uiteindelik uitskei.
Reguleer die senuweestelsel
Verbeter die geleidingsvermoë van senuweeselle, reguleer die senuweestelsel en verminder senusiektes.
Stimuleer die spyskanaal
Verfris jou deur die spysverteringskanaal te stimuleer en verlig hardlywigheid deur massering op punte volgens antieke Chinese mediese teorieë.
Beter liggaams-gesteldheid en
verhoog immuniteit
Bly fiks sonder moeite en verbeter jou liggaamsgesteldheid en verhoog jou immuniteit deur verbeterde bloedsirkulasie.
CFM vs. ander soortgelyke produkte
Vergelykende eienskappe CFM Soortgelyke produkte
Vibrasie metode Nuwe styl skudding Tradisionele vibrasie
Intensiteit 50 opsies Nie meer as 3 opsies
Vibrasie reeks Hele liggaam Slegs voete
Geraas Stil Lawaaierig
Oefeninge Verskeie Beperk
Uitwerking
Verbeter konstitusie, versterk spiere, verslanking, reguleer
senustelsel, oefening van hele liggaam
Oefen die voetspiere alleen
Inleiding tot CFM
4
Onderdele NO Onderdeel HOEV NO Onderdeel HOEV 1 Bedekking 1 12 Kruisingskroewe (5x10) 4
2 Linker pyp 1 13 Kruisingskroewe (6x10) 3
3 Regter pyp 1 14 Veerwasser (8mm) 4
4 Linker handreling pyp 1 15 Veerwasser (5mm) 4
5 Regter handreling pyp 1 16 Wasser (8mm) 4
6 Konsole 1 17 Wasser (5mm) 1
7 Ondersteuningspyp 1 18 Seinkabel A 1
8 Skroef (8x20) 2 19 Vet sensor B 1
9 Skroef (8x60) Half 2 20 Vet sensor A 2
10 Kruisskroewe (5x10) 4 21 Seinkabel B 2
11 Skroef (8x40) 2
Stappe
STAP 1
1. Plaas die voetstuk op gelyke grond 2. Konnekteer die seinkabels van ondersteuningspyp
(7) en kabel van voetstuk (1) 3. Verstewig met skroef (8)(9), veerwasser (14),
wasser (16) soos in skets
STAP 2
Plaas pype (4)(5) in openings op voetstuk (1) en verstewig met kruisskroewe (1) en veerwassers (15)
Montering
5
STAP 3
Konnekteer die pype (2)(3) met pype (4)(5) en verstewig dit met skroewe (12). Verstewig die een punt van die pype (2)(3) met skroewe (11) aan die ondersteuningspyp (7).
STAP 4
Konnekteer die pype (2)(3) met pype (4)(5) en verstewig met skroewe (12). Verstewig die een punt van die pype (2)(3) met skroewe (11) aan die ondersteuningspyp (7).
STAP 5
Monteer paneel (6) op pyp (7) met skroewe (13)
Montering
6
Konsole Werkingsgids
Krag/stop: hierdie knop beheer die kragwerking. Outo/liggaamsvet: Nadat die krag aangeskakel is, kan die gebruiker tussen outomatiese massering en eie keuse massering (vanaf P1, P2 tot P3) beweeg of vet indeks bepaal deur middel van die LVI program. Deur hierdie knop te druk, sal die konsole skerm wys 88-P1-P2-P3; 88 beteken eie keuse program. Gebruiker kan hier self die spoed bepaal. P1, P2 en P3 is outomatiese programme, wat nie verander kan word nie. Stappe vir vetskandering: Druk Program / Liggaamsvet knop 4x (wys 001). Gebruik “+” of “-“ om keuses te maak.
Kies geslag eerste: 001 vir mans en 002 vir vroue. Nadat geslag ingestel is, stel ouderdom deur tyd knop weer te druk (begin by 20) en “+” of “-“ te gebruik. Gebruik dieselfde metode en stel lengte (begin by 170cm) en gewig (70kg). Druk weer die tyd knop en skerm sal wys “- - -” nadat alle getalle gestel is. Plaas hande weerskante op die vetsensors – ‘n lesing behoort binne 5 sekondes verkry te word. Tyd: Maksimum gebruik is 10 minute per sessie. Spoed: Druk “+” of “-“ om spoed intensiteit en persoonlike liggaams-mates te stel
Hoe om die kragskakelaar te gebruik
Werking
Program/ Kalorietelling
Spoed
Tyd / Vetpersentasie
Spoed / Tyd Af
Spoed / Tyd Op
Verstel Gebruik Tydknop
Gebruiksgids
Krag / Stop knop Begin knop
OUTO/Liggaamsvet knop
Kragskakelaar: AAN / AF Algemene sekeringsdraad: Indien die kragstroom oorlaai word, sal die krag afgaan. Slegs wanneer jy die herstelknop druk, kan die krag weer aangesit word. Kragsok: Druk die kragdraad in kragsok totdat dit stewig pas.
7
Werking 1. Vind die “Begin” knop op die CFM om dit te
aktiveer. 2. Gebruik knop soos aangedui. 3. As jy op die CFM staan, stel ons voor dat jy jou
voete effens uitmekaar plaas, aanesien die afstand tussen jou voete relevant is tot die effektiwiteit van die CFM.
4. Indien jy ander posisies wil probeer, stel ons voor dat jy eers die CFM aanskakel, alternatiewelik iemand kry om die “Begin / Stop” knop vir jou te aktiveer.
5. Moenie die CFM vir langer as 20 minute op ‘n keer gebruik nie, aangesien dit nadelig vir jou kan wees.
Werking
Kantel die masjien agtertoe en maak gebruik van die wiele om vorentoe te kan beweeg.
Program verstellings
Spoed van programme
Vetwaarde vir verwysing
P rogram verstellings s
Tipe Oefeningsiklus Oefeningtyd Spoed
Algemene fiksheid 1-3 keer/dag 5 – 20 min Gemiddeld
Gewigsverlies 4-8 keer/dag 10-20 min Lae spoed
S spoed van programme s
Program 10 min 9 min 8 min 7 min 6 min 5 min 4 min 3 min 2 min 1 min P1 04 08 12 16 20 22 28 32 20 12 P2 02 04 06 08 10 12 28 20 16 12 P3 08 20 08 20 08 20 08 32 08 20
Vetwaarde vir verwysing s
GESLAG TE LAAG NORMAAL TE HOOG Vroulik <17 17-27 >27 Manlik <14 14-23 >23
8
Illustrasie
Hoe om te gebruik
Beweging 1
Voete op die plaat, hande hou handrelings vas en buig knieë Oefen grootliks rug, heupe en bene
Beweging 2
Sit op die plaat, vou jou bene, hande hou aan handrelings vas Oefen grootliks beenspiere, skouers, middel en maagspiere
Beweging 3
Voete uitmekaar, balanseer op tone. Knieë slegs effens gebuig. Maagspiere gespan Oefen grootliks rugspiere en arms
Beweging 4
Sit op die plaat, hande op die handrelings, hou bene reguit Oefen grootliks beenspiere en middel
Beweging 5
Staan met een voet op die plaat en ander op die grond hande op heupe Oefen grootliks middel, maagspiere en bo-bene
Beweging 6
Plaas een voet op die plaat en ander op die grond, hande hou handrelings vas Oefen grootliks middel, maagspiere en bene
9
Illustrasie
Beweging 7
Hou een voet op die plaat en ander een reguit, lê plat met jou rug op die grond, hand op die grond en reguit. Oefen grootliks bene, bo-bene en heupspiere
Beweging 8
Kniel op die grond, buk vooroor met hande op die plaat. Oefen grootliks die beenspiere, skouers, arms en boonste liggaamspiere
Beweging 9
Voete op die plaat, hande reguit op die grond, hou liggaam gelig van die grond. Oefen grootliks skouers, bors, arms en boonste liggaamspiere
Beweging 10
Liggaam lê plat op plaat, plaas bene op middelste stutpaal, hande op die grond. Oefen grootliks bo-bene, bors, heupe en alle liggaamspiere
Beweging 11
Plaas een hand op die plaat en kniel langs die CFM Oefen grootliks hande en skouers
Beweging 12
Voete op die plaat, liggaam op die grond, hande op die grond. Oefen grootliks bo-bene en heupspiere
Hoe om te gebruik
10
Onderhoud Gereelde onderhoud verleng nie net die lewensduur van die CFM nie, maar help ook
om jou liggaam te beskerm.
1. Gaan CFM na elke twee maande en maak seker alle skroewe is stewig vas.
2. Hou vuur en vloeistowwe weg van die CFM.
3. Vee CFM af met sagte lap na gebruik.
4. Haal kragprop uit as CFM nie gebruik word nie.
Probleem Oplossing
NO. PROBLEEM OPLOSSING 1.
Maak vreemde geluide
Maak skroewe vas en maak seker voetstukke is waterpas
2. Wys niks op skerm Maak seker dat krag aan is 3.
Wys op skerm maar motor wil nie werk nie Kragstroom kan te laag wees
4.
CFM nie gelyk op grond
Draai voetstukke uit totdat CFM waterpas is
Ander Ander
11
Stap-vir-stap aanwysings tot vetwaarde formule: 1. Skakel CFM aan by kragprop. 2. Druk “Krag / Stop” knop om masjien aan te skakel. 3. Druk “Program/Liggaamsvet” knop en sien “01“ op linkerkantste en “001” op
middelste skerm skerm. 4. “001” is vir man en “002” vir vrou. Indien jy ‘n vrou is, druk “+” knop om te
verstel. 5. Druk tydknop en sien “020” op skerm. Druk “+” tot jy jou ouderdom bereik het. 6. Druk weer tydknop en sien “170” op middelste skerm. Druk “+” tot jy jou lengte
bereik het. 7. Druk weer tydknop en sien “70” op middelste skerm. Druk “+” tot jy jou gewig
bereik het. 8. Druk weer tydknop en sien “- - -“ op skerm. 9. Plaas albei hande op silwer gedeeltes op handrelings en wag vir resultate
(ongeveer 5 sekondes). 10. Vergelyk jou lesing met tabel op bladsy 7. Ander algemene aanwysings: 1. Indien jy jou eie program wil volg en self die tyd wil stel, druk tydknop (sal flikker
op skerm). Druk “+” tot jy die verlangde tyd bereik het (maksimum 10 minute). Druk “Begin” knop waarna CFM sal begin werk op “01” spoed. Druk “+” tot verlangde spoed bereik is.
Ander