afrikaanse produkte - lomi · die pak is tweetalig (afrikaans/engels). die aktiwiteite sluit in...

6
. . . leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za  [email protected]  Afrikaanse Produkte Die  Somme(r) Pret-reeks  is propvol opwindende  aktiwiteite  om  basiese wiskundevaardighede op ‘n prettige wyse in te oefen. Wiskunde hoef nie vervelig te wees nie!!! Gryp ‘n potlood, inkleurkryte en ‘n dobbelsteen en kom leer sommer so speel- speel! 30  wiskunde  aktiwiteitsbladsye  met antwoorde ingesluit (buiten in Somme(r) Pret Begin) Prys: R40 elk Somme(r) Pret Begin (vir +-5-6jariges): ISBN 978-0-620-73643-5 Somme(r) Pret 1 (vir +- graad 1 en 2): ISBN 978-0-620-73609-1 Somme(r) Pret 2 (vir +- graad 3 en 4): ISBN 978-0-620-73610-7 Somme(r) Pret 3 (vir +- graad 5-7): ISBN 978-0- 620-73611-4 Elke Lente Pret-pak  bevat 10 aktiwiteite (met antwoordstel) vir graad R tot 3, onderskeidelik . Dit bevat aktiwiteite om basiese wiskunde vaardighede in te oefen. Prys: R9 elk Lente Pret Graad R  bevat optel en aftrek binne 10, tel, patrone en na-trek oefeninge. Lente Pret Graad 1  bevat optel en aftrek binne 20, groter as, simmetrie, grafieke, vorms, meting en ‘n woordsoektog en skrifoefening. Lente Pret Graad 2  bevat optel en aftrek binne 50, getal rangskikking, simmetrie, grafieke, breuke, 2- en 5-maaltafel en ‘n woordsoektog Lente Pret Graad 3 bevat optel en aftrek binne 100, getal rangskikking, grafieke, breuke, 2-, 3-, 4-, en 5-maaltafel en ‘n woordsoektog.

Upload: others

Post on 25-Feb-2021

7 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Afrikaanse Produkte - Lomi · Die pak is tweetalig (Afrikaans/Engels). Die aktiwiteite sluit in natrek, pas die skaduwee, roosterinkleur, soek die verskille, tel, papierpoppe, inkleur

. . . leer speel-speel!

Digitale ProdukteKatalogus

www.lomi.co.za [email protected] 

Afrikaanse Produkte

Die  Somme(r)   Pret­reeks  is   propvolopwindende   aktiwiteite   om   basiesewiskundevaardighede op ‘n prettige wyse inte oefen. Wiskunde hoef nie vervelig te wees nie!!! Gryp   ‘n   potlood,   inkleurkryte   en   ‘ndobbelsteen en kom leer sommer so speel­speel! 30   wiskunde   aktiwiteitsbladsye   metantwoorde ingesluit (buiten in Somme(r) PretBegin)Prys: R40 elk Somme(r)   Pret   Begin   (vir   +­5­6jariges):   ISBN978­0­620­73643­5Somme(r) Pret 1 (vir  +­ graad 1 en 2):  ISBN978­0­620­73609­1Somme(r) Pret 2 (vir  +­ graad 3 en 4):  ISBN978­0­620­73610­7Somme(r) Pret 3 (vir +­ graad 5­7): ISBN 978­0­620­73611­4

Elke  Lente   Pret­pak  bevat   10   aktiwiteite(met   antwoordstel)   vir   graad   R   tot   3,onderskeidelik   .   Dit   bevat   aktiwiteite   ombasiese wiskunde vaardighede in te oefen.Prys: R9 elk Lente   Pret   Graad   R  bevat   optel   en   aftrekbinne 10, tel, patrone en na­trek oefeninge.Lente Pret Graad 1 bevat optel en aftrek binne20,   groter   as,   simmetrie,   grafieke,   vorms,meting en ‘n woordsoektog en skrifoefening.Lente Pret Graad 2 bevat optel en aftrek binne50,   getal   rangskikking,   simmetrie,   grafieke,breuke, 2­ en 5­maaltafel en ‘n woordsoektogLente Pret Graad 3 bevat optel en aftrek binne100, getal rangskikking, grafieke, breuke, 2­, 3­,4­, en 5­maaltafel en ‘n woordsoektog.

Page 2: Afrikaanse Produkte - Lomi · Die pak is tweetalig (Afrikaans/Engels). Die aktiwiteite sluit in natrek, pas die skaduwee, roosterinkleur, soek die verskille, tel, papierpoppe, inkleur

Elke Robot Pret­pak bevat 10 aktiwiteite (metantwoordstel)   vir   graad   R   en   3,onderskeidelik.   Dit   bevat   aktiwiteite   ombasiese wiskunde vaardighede in te oefen. Prys: R9 elk Robot Pret Graad R  bevat tel,  getal  erkenning,patrone,   na­trek,   logiese   denke,   doolhof   eninkleurprent .Robot Pret Graad 1 bevat optel en aftrek binne20,   getal   volgorde,   simmetrie,   grafieke,   logiesedenke   ‘n   woordsoektog,   inkleurprent   enskrifoefening.Robot Pret Graad 2 bevat optel en aftrek binne50,   logiese   denke,   patrone,   simmetrie,   roosterplot,   posisie,   ‘n   woordsoektog,   inkleurprent   endoolhof.Robot Pret Graad 3 bevat plekwaarde, patrone,koördinate,   rooster  plot,  veelvoude van 2's,  5's,10'e en 11's, 1 en 2 maaltafel, logiese denke, ‘nwoordsoektog,   inkleurprent   en   lopendeskrifoefening.

Elke  Robot   Pret­pak   Graad   5  bevat   9   aktiwiteite   (metantwoordstel).   Dit   bevat   basiese   berekeninge,   breuke,koördinate,   wins   en   verlies,   volume,   oppervlak,   omtrek   en   'nlogika probleem. Prys: R9  

Ridder en Prinses Pret­pakke bevat elk 8 aktiwiteite virgraad   4.   Die   twee   pret­pakke   se   aktiwiteite   isdieselfde, die tema verskil net om dit meer geskik temaak vir seuns of dogters. Dit bevat optel en aftrek,maalsomme,   'n   grafiek,   breuke,   patroonontwikkeling,   posisie   in   'n   rooster,   omtrek   enoppervlak aktiwiteite. Prys: R8 elk 

Prinsesse Pret­pak Voorskool bevat 8 aktiwiteite met getal erkenning,tel, na­trek, 'n doolhof, spieëlbeeld teken, rangskikking van minste nameeste en kleinste na grootste  en skaduwee pas..Prys: R8 

Page 3: Afrikaanse Produkte - Lomi · Die pak is tweetalig (Afrikaans/Engels). Die aktiwiteite sluit in natrek, pas die skaduwee, roosterinkleur, soek die verskille, tel, papierpoppe, inkleur

Speel­Speel Maaltafels  bevat 4    speletjies om maaltafels mee teoefen.  Die   eerste   2   vir   tafels   tot   by   6x6   (dobbelsteenspeletjies)Die   3de   speletjie   maaltafels   tot   by   12x12.Die 4de speletjie vir tafels van 3x tot 9x tafels.Prys: R6

Meeste maaltafels in 'n ry bevat 10 bladsye om  2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10en 11 maaltafels tot by 10x te oefen.Prys: R6

Maaltafelparkering bevat ‘n speletjie om maalsomme van 2X2 tot by7x7 te oefen. Druk die dobbelsteen en parkeerarea (9  bladsye) uit enparkeer speelgoedkarretjies op die antwoord van die maalsom. Prys: R5

Dino   Raaisels   en   Kop­krappers  bevat  14   raaisels,   logika   enperseptuele   probleme,   almal   rondom   'n   dinosourus   tema   vir   diejongspan. Kom krap saam kop. Prys: R11

Reëndag Kop­krappers en logika speletjies bevat 9 raaisels, logika enperseptuele probleme om die  jongspan besig  te hou op  reëndae.Kom krap saam kop. Prys: R8

Page 4: Afrikaanse Produkte - Lomi · Die pak is tweetalig (Afrikaans/Engels). Die aktiwiteite sluit in natrek, pas die skaduwee, roosterinkleur, soek die verskille, tel, papierpoppe, inkleur

Reëndag Speletjies bevat 5 speletjies om die jongspan mee besig tehou   op   reëndae.   Oefen   so   ook   sommer   bietjie   optel,   aftrek   endatahantering. Speletjies in die pret­pak is 'n diagonale speletjie  enen langste optel en aftrek vir 2 spelers en geheime­kode ontsyferingen dinosourus grafiek vir alleen speel. Prys: R5

Pret met getalle  bevat 8 speletjies vir 2 of meer spelers om optel /aftrek/ maal somme mee te oefen. Die speletjies maak gebruik van 4draaiers (spinners) om getalle tot 5, 6, 10 en 12 onderskeidelik kandraai.  Gebruik  die 5 en 6 draaiers  vir   jonger  kinders  wat  nog metkleiner getalle werk vir optel/aftrek/maal en die 10 en 12 draaier virouer kinders wat al met groter getalle kan werk. Prys: R5

Dol Breuke Kaartspeletjie  is 'n kaartspeletjie vir 2 of meer spelers. Ditbevat 2 stelle kaarte. Die basis stel bevat 64 kaarte vir  eenvoudigebreuke (½, 1/3, ¼, 1/5, 1/6 en 1/8) en is geskik vir jonger kinders. Dieuitbreiding   stel   bevat   'n   verdere   56   kaarte   wat   by   die   basis   stelgevoeg kan word. Dit dek breuke (2/8, 2/4, 4/8, 3/6, 5/10, 2/6, 2/10,2/3, 4/6, ¾, 6/8) waarvoor eers die ekwivalente breuk bereken moetword om die kaart se maats te vind.Prys: R10

Rooster inkleur / Grid Colour­in bevat 5 roosterprente om in te kleur.Die pak  is tweetalig (Afrikaans/Engels).  Vir elke roosterprent  is  daardie opsie om te kies tussen getal inkleur of om die optel en/of aftreksomme in te kleur. Prys: R5

Getal­aktiwiteitsboek bevat 18 aktiwiteite vir kinders wat getalle van1 ­ 9 begin uitken. Die aktiwiteite sluit  in natrek, pas die skaduwee,roosterinkleur, soek die verskille,   verbind die kolle (“dot to dot”), tel,patroon uitbreiding en 'n doolhof. Prys: R15

Page 5: Afrikaanse Produkte - Lomi · Die pak is tweetalig (Afrikaans/Engels). Die aktiwiteite sluit in natrek, pas die skaduwee, roosterinkleur, soek die verskille, tel, papierpoppe, inkleur

Gimnastiek Pret – Gymnastics Fun bevat 13 voorskoolse aktiwiteite.Die pak is tweetalig (Afrikaans/Engels). Die aktiwiteite sluit in natrek,pas   die   skaduwee,   roosterinkleur,   soek   die   verskille,     tel,papierpoppe, inkleur en 'n doolhof. Prys: R12

Kolle­kuiken kry  'n gesin  is die verhaal van die kolganskuiken watons gesin gevind en groot gemaak het. Kom kleur self ons storie in,leer   meer   oor   kolganse   en   geniet   die   5   kolgansaktiwiteite.   54bladsye Prys: R30

My   kopieerboek:   Drukskrif  is   45   bladsye   met   kopieerwerk   enaktiwiteite om drukskrif te oefen. Dit bevat onder andere teksverse,gedigte   van   Leipoldt,   woordsoorte,   Suid­Afrika   se   provinsies,   enmaande   sowel   as   aktiwiteite   soos   doolhowe,   teken   en   prentekopieer,   patrone   uitbrei   en   inkleur.     Vir   ouer   kinders   wat   reedslettervorming geleer het en hul drukskrif wil verbeter. Prys: R30

My kopieerboek:  Lopende skrif  is  55 bladsye met kopieerwerk  enaktiwiteite   om   lopende   skrif   te   oefen.   Dit   bevat   onder   andereteksverse,   gedigte   van   Leipoldt,   meer   gevorderde   woordsoorte,Suid­Afrika se tale en simbole, planete en boeke van die Bybel sowelas   aktiwiteite   soos   doolhowe,   teken   en   prente   kopieer,   patroneuitbrei, woordsoek en inkleur.  Prys: R37

Page 6: Afrikaanse Produkte - Lomi · Die pak is tweetalig (Afrikaans/Engels). Die aktiwiteite sluit in natrek, pas die skaduwee, roosterinkleur, soek die verskille, tel, papierpoppe, inkleur

Lomi BestelvormLizelle Rademeyer Bestelling nr: [email protected] Datum: __________________

Naam: _____________________________________________

E-pos: _____________________________________________

Titel Prys Totaal

Somme(r) Pret Begin e-boek (vir +-5-6jariges) R40-00

Somme(r) Pret 1 e-boek (vir +- graad 1 en 2) R40-00

Somme(r) Pret 2 e-boek (vir +- graad 3 en 4) R40-00

Somme(r) Pret 3 e-boek (vir +- graad 5-7) R40-00

Lente Pret-Pak: Graad R R 9-00

Lente Pret-Pak: Graad 1 R 9-00

Lente Pret-Pak: Graad 2 R 9-00

Lente Pret-Pak: Graad 3 R 9-00

Robot Pret-Pak: Graad R R 9-00

Robot Pret-Pak: Graad 1 R 9-00

Robot Pret-Pak: Graad 2 R 9-00

Robot Pret-Pak: Graad 3 R 9-00

Robot Pret-Pak Graad 5 R 9-00

Ridder Pret-Pak: Graad 4 R 8-00

Prinsesse Pret-Pak Voorskool R 8-00

Prinses Pret-Pak: Graad 4 R 8-00

Speel-speel Maaltafels R 6-00

Meeste maaltafels in 'n ry R 6-00

Maaltafelparkering R 5-00

Dino Raaisels en Kop-Krappers R11-00

Reëndag kop-krappers en logika speletjies R 8-00

Reëndag speletjies R 5-00

Pret met getalle R 5-00

Dol Breuke Kaartspeletjie

Rooster inkleur / Grid Colour-in R 5-00

Getal-Aktiwiteitboek R15-00

Gimnastiek Pret – Gymnastics Fun R12-00

Kolle-kuiken kry 'n gesin R30-00

My Kopieerboek: Drukskrif R30-00

My Kopieerboek: Lopende skrif R37-00

TOTAAL:

Vir kontant binne die bank inbetalings: Voeg asb R50 by virbankkoste (Dit is nie van toepassing op ATM in betalings nie)

BANKBESONDERHEDE: Lizelle Rademeyer; Nedbank 1633397823; Takkode: 163345; Lopende rekening; Verwysing: Lomi + U Naam en Van