afrikaanse produkte - lomi
TRANSCRIPT
www.lomi.co.za [email protected]
Afrikaanse Produkte
Die Somme(r) Pretreeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op ‘n prettige wyse in te oefen. Wiskunde hoef nie vervelig te wees nie!!! Gryp ‘n potlood, inkleurkryte en ‘n dobbelsteen en kom leer sommer so speel speel! 30 wiskunde aktiwiteitsbladsye met antwoorde ingesluit (buiten in Somme(r) Pret Begin) Prys: R40 elk Somme(r) Pret Begin (vir +56jariges): ISBN 9780620736435 Somme(r) Pret 1 (vir + graad 1 en 2): ISBN 9780620736091 Somme(r) Pret 2 (vir + graad 3 en 4): ISBN 9780620736107 Somme(r) Pret 3 (vir + graad 57): ISBN 9780 620736114
Elke Lente Pretpak bevat 10 aktiwiteite (met antwoordstel) vir graad R tot 3, onderskeidelik . Dit bevat aktiwiteite om basiese wiskunde vaardighede in te oefen. Prys: R9 elk Lente Pret Graad R bevat optel en aftrek binne 10, tel, patrone en natrek oefeninge. Lente Pret Graad 1 bevat optel en aftrek binne 20, groter as, simmetrie, grafieke, vorms, meting en ‘n woordsoektog en skrifoefening. Lente Pret Graad 2 bevat optel en aftrek binne 50, getal rangskikking, simmetrie, grafieke, breuke, 2 en 5maaltafel en ‘n woordsoektog Lente Pret Graad 3 bevat optel en aftrek binne 100, getal rangskikking, grafieke, breuke, 2, 3, 4, en 5maaltafel en ‘n woordsoektog.
Elke Robot Pretpak Graad 5 bevat 9 aktiwiteite (met antwoordstel). Dit bevat basiese berekeninge, breuke, koördinate, wins en verlies, volume, oppervlak, omtrek en 'n logika probleem. Prys: R9
Ridder en Prinses Pretpakke bevat elk 8 aktiwiteite vir graad 4. Die twee pretpakke se aktiwiteite is dieselfde, die tema verskil net om dit meer geskik te maak vir seuns of dogters. Dit bevat optel en aftrek, maalsomme, 'n grafiek, breuke, patroon ontwikkeling, posisie in 'n rooster, omtrek en oppervlak aktiwiteite. Prys: R8 elk
Prinsesse Pretpak Voorskool bevat 8 aktiwiteite met getal erkenning, tel, natrek, 'n doolhof, spieëlbeeld teken, rangskikking van minste na meeste en kleinste na grootste en skaduwee pas.. Prys: R8
SpeelSpeel Maaltafels bevat 4 speletjies om maaltafels mee te oefen. Die eerste 2 vir tafels tot by 6x6 (dobbelsteenspeletjies) Die 3de speletjie maaltafels tot by 12x12. Die 4de speletjie vir tafels van 3x tot 9x tafels. Prys: R6
Meeste maaltafels in 'n ry bevat 10 bladsye om 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10 en 11 maaltafels tot by 10x te oefen. Prys: R6
Maaltafelparkering bevat ‘n speletjie om maalsomme van 2X2 tot by 7x7 te oefen. Druk die dobbelsteen en parkeerarea (9 bladsye) uit en parkeer speelgoedkarretjies op die antwoord van die maalsom. Prys: R5
Dino Raaisels en Kopkrappers bevat 14 raaisels, logika en perseptuele probleme, almal rondom 'n dinosourus tema vir die jongspan. Kom krap saam kop. Prys: R11
Reëndag Kopkrappers en logika speletjies bevat 9 raaisels, logika en perseptuele probleme om die jongspan besig te hou op reëndae. Kom krap saam kop. Prys: R8
Reëndag Speletjies bevat 5 speletjies om die jongspan mee besig te hou op reëndae. Oefen so ook sommer bietjie optel, aftrek en datahantering. Speletjies in die pretpak is 'n diagonale speletjie en en langste optel en aftrek vir 2 spelers en geheimekode ontsyfering en dinosourus grafiek vir alleen speel. Prys: R5
Pret met getalle bevat 8 speletjies vir 2 of meer spelers om optel / aftrek/ maal somme mee te oefen. Die speletjies maak gebruik van 4 draaiers (spinners) om getalle tot 5, 6, 10 en 12 onderskeidelik kan draai. Gebruik die 5 en 6 draaiers vir jonger kinders wat nog met kleiner getalle werk vir optel/aftrek/maal en die 10 en 12 draaier vir ouer kinders wat al met groter getalle kan werk. Prys: R5
Dol Breuke Kaartspeletjie is 'n kaartspeletjie vir 2 of meer spelers. Dit bevat 2 stelle kaarte. Die basis stel bevat 64 kaarte vir eenvoudige breuke (½, 1/3, ¼, 1/5, 1/6 en 1/8) en is geskik vir jonger kinders. Die uitbreiding stel bevat 'n verdere 56 kaarte wat by die basis stel gevoeg kan word. Dit dek breuke (2/8, 2/4, 4/8, 3/6, 5/10, 2/6, 2/10, 2/3, 4/6, ¾, 6/8) waarvoor eers die ekwivalente breuk bereken moet word om die kaart se maats te vind. Prys: R10
Rooster inkleur / Grid Colourin bevat 5 roosterprente om in te kleur. Die pak is tweetalig (Afrikaans/Engels). Vir elke roosterprent is daar die opsie om te kies tussen getal inkleur of om die optel en/of aftrek somme in te kleur. Prys: R5
Getalaktiwiteitsboek bevat 18 aktiwiteite vir kinders wat getalle van 1 9 begin uitken. Die aktiwiteite sluit in natrek, pas die skaduwee, roosterinkleur, soek die verskille, verbind die kolle (“dot to dot”), tel, patroon uitbreiding en 'n doolhof. Prys: R15
Gimnastiek Pret – Gymnastics Fun bevat 13 voorskoolse aktiwiteite. Die pak is tweetalig (Afrikaans/Engels). Die aktiwiteite sluit in natrek, pas die skaduwee, roosterinkleur, soek die verskille, tel, papierpoppe, inkleur en 'n doolhof. Prys: R12
Graad 47 in 'n neutedop bevat 22 bladsye met al die belangrikste woordeskat wat kinders nodig het om wiskunde baas te raak. Want wiskunde is 'n taal op sy eie! Dit bevat ook visuele voorstellings om dit makliker maak om te verstaan. Prys: R20
Kopieerboeke
My Eerste Drukskrifboek is 36 bladsye met kopieerwerk en aktiwiteite om drukskrif te oefen. Dit bevat onder andere teksverse, diftong woorde en getalle sowel as aktiwiteite soos doolhowe, teken en prente kopieer, patrone uitbrei, verskille soek, woordsoektog en inkleur. Vir begin lesers wat nog lettervorming oefen. Prys: R25
My kopieerboek: Drukskrif is 45 bladsye met kopieerwerk en aktiwiteite om drukskrif te oefen. Dit bevat onder andere teksverse, gedigte van Leipoldt, woordsoorte, SuidAfrika se provinsies, en maande sowel as aktiwiteite soos doolhowe, teken en prente kopieer, patrone uitbrei en inkleur. Vir ouer kinders wat reeds lettervorming geleer het en hul drukskrif wil verbeter. Prys: R30
My kopieerboek: Lopende skrif is 55 bladsye met kopieerwerk en aktiwiteite om lopende skrif te oefen. Dit bevat onder andere teksverse, gedigte van Leipoldt, meer gevorderde woordsoorte, SuidAfrika se tale en simbole, planete en boeke van die Bybel sowel as aktiwiteite soos doolhowe, teken en prente kopieer, patrone uitbrei, woordsoek en inkleur. Prys: R37
Insekte kopieerboek: Deel 1 is 35 bladsye met kopieerwerk en aktiwiteite om druk en/of lopende skrif te oefen. Dit is propvol insekte inligting en woordeskat. Dit bevat onder andere teksverse, sowel as aktiwiteite soos doolhowe, teken, prente kopieer, patrone uitbrei, woordsoek en 'n blokkiesraaisel. Temas wat gedek word is dierkunde, 'algemene insekte terme, hul lewensiklusse en leefstyl, asook sosiale insekte (miere, heuningbye, wespe en termiete.) Prys: R30
Stories
Kollekuiken kry 'n gesin is die verhaal van die kolganskuiken wat ons gesin gevind en groot gemaak het. Kom kleur self ons storie in, leer meer oor kolganse en geniet die 5 kolgansaktiwiteite. 54 bladsye Prys: R30
Loer gerus ook by https://lomi.co.za/salomiesestoriehoekie/ vir luisterstories geskryf en voorgelees deur my 11 jarige dogter.
Naam: ____________________________________
E-pos: ____________________________________
Somme(r) Pret 1 e-boek (vir +- graad 1 en 2) R40-00
Somme(r) Pret 2 e-boek (vir +- graad 3 en 4) R40-00
Somme(r) Pret 3 e-boek (vir +- graad 5-7) R40-00
Lente Pret-Pak: Graad R R 9-00
Lente Pret-Pak: Graad 1 R 9-00
Lente Pret-Pak: Graad 2 R 9-00
Lente Pret-Pak: Graad 3 R 9-00
Robot Pret-Pak: Graad R R 9-00
Robot Pret-Pak: Graad 1 R 9-00
Robot Pret-Pak: Graad 2 R 9-00
Robot Pret-Pak: Graad 3 R 9-00
Robot Pret-Pak Graad 5 R 9-00
Ridder Pret-Pak: Graad 4 R 8-00
Prinsesse Pret-Pak Voorskool R 8-00
Prinses Pret-Pak: Graad 4 R 8-00
Speel-speel Maaltafels R 6-00
Maaltafelparkering R 5-00
Reëndag kop-krappers en logika speletjies R 8-00
Reëndag speletjies R 5-00
Dol Breuke Kaartspeletjie R10-00
Getal-Aktiwiteitboek R15-00
Graad 4 tot 7 in 'n neutedop R20-00
Kolle-kuiken kry 'n gesin R30-00
My Eerste Drukskrifboek R25-00
My Kopieerboek: Drukskrif R30-00
TOTAAL:
Vir kontant binne die bank inbetalings: Voeg asb R50 by vir bankkoste (Dit is nie van toepassing op ATM in betalings nie)
BANKBESONDERHEDE: Lizelle Rademeyer; Nedbank 1633397823; Takkode: 163345; Lopende rekening; Verwysing: Lomi + U Naam en Van