agrilsil for webomval beter weerstaan, ens.) sterker selle kan ook beter weerstand bied teen...

4
AgriSil K50 ® (B3756) BioStimulante Reg. No. B3756, Wet No. 36 van 1947 Sustainable Agriculture A member of the Andermatt Group Backed by Science. Loved by Nature.

Upload: others

Post on 22-Aug-2020

0 views

Category:

Documents

0 download

TRANSCRIPT

Page 1: agrilsil for webomval beter weerstaan, ens.) Sterker selle kan ook beter weerstand bied teen verskeie ongunstige abiotiese faktore (bv. hitte / koue / droogte stres) asook stres-verwante

AgriSil K50® (B3756)

BioStimulante

Gewas Toediening Dosis

Rygewasse (mielies, koring, ens.) Blaarbespuiting of deur besproeiing0.5 L/ha tot ‘n maksimum van 5 L/ha

afhangende van die gewas.Verwys asseblief na die geregistreerde

etiket vir verdere besonderhede.

Groente en klein vrugte (bv. bessies) Blaarbespuiting of deur besproeiing

Boomgewasse en wingerde Blaarbespuiting of deur besproeiing

Kwekerye en hidroponika Deur besproeiingswater

• AgriSil K50® is hoogs alkalies (pH>11) en mag daar verenigbaarheidsprobleme ontstaan weens hierdie hoë alkaliniteit

• Bu�er agente – Nie alle bu�er agente is verenigbaar met AgriSil K50® nie. Bevestig verenigbaarheid voordat groot tenkmengsels gemaak word

• Silika soute is oor die algemeen hoogs reaktief. Vermy vermenging met produkte wat magnesium, kalsium, sink en aluminium soute bevat

• Doen altyd ʼn kleinskaal mengbaarheidstoets voordat jy die produk meng of raadpleeg jou verspreider

Toedieningsinstruksies:

AgriSil K50® (B3756)

BioStimulante

Reg. No. B3756, Wet No. 36 van 1947

Reg. No. B3756, Wet No. 36 van 1947

Madumbi Sustainable Agriculture (Pty) Ltd+27 (0) 33 342 3984 | [email protected] | www.madumbi.co.za

Sustainable Agriculture

A member of the Andermatt Group

Sustainable Agriculture

A member of the Andermatt Group

Backed by Science. Loved by Nature.

Backed by Science. Loved by Nature.

Backed by Science. Loved by Nature.

Beskikbaar in volumes: 100 ml, 1 L, 5 L, 20 L en 1000 L

Vervaardig en Geregistreer deur:Bemark en Versprei deur:

Page 2: agrilsil for webomval beter weerstaan, ens.) Sterker selle kan ook beter weerstand bied teen verskeie ongunstige abiotiese faktore (bv. hitte / koue / droogte stres) asook stres-verwante

Hoekom AgriSil K50® gebruik?Kenmerke Voordele

ʼn Uiters oplosbare plant beskikbare vorm van silika

Doeltre�ende silika opname wat resultate lewer teen lae toedieningshoeveelhede

Silika versterk plant selle Sterker plantselle kan tot beter gehalte gewasse lei (bv. verbeterde rakleeftyd van vrugte en snyblomme, gars wat omval beter weerstaan, ens.)Sterker selle kan ook beter weerstand bied teen verskeie ongunstige abiotiese faktore (bv. hitte / koue / droogte stres) asook stres-verwante verliese, soos die vroeë afspeen van vrugte en blomme, verminder

Silika word rondom vaatweefsel neergelê om vaskulêre funksies te ondersteun

Verbeterde waterverbruik en beter translokasie van voedingstowwe kan lei tot beter opbrengs, veral onder stremmingstoestande

Silika is ʼn ‘katalisator’ vir verskeie natuurlike weerstandsreaksies in plante

Verbeterde natuurlike weerstand teen ʼn wye verskeidenheid plae en siektes maak AgriSil K50® ʼn ideale vennoot in enige IPM-program

Nie-giftige landbou insette met geen MRL vereistes

AgriSil K50® kan gedurende die oestyd toegedien word

Silika kan onder die kutikula neergesit word en vorm ʼn meganiese versperring tussen die plant en sy omgewing.

Silika dien ook as ʼn ‘katalisator’ van natuurlike plant weerstandsmeganismes. Dit beteken dat wanneer daar voldoende silika vir die plant beskikbaar is, weerstandsreaksies meer kompleks is en vinniger plaasvind.*LW – AgriSil K50® funksioneer geensins as ʼn plaagdoder nie aangesien dit geen direkte e�ek op enige plaag of siekte het nie. Dit help bloot om die plante se eie natuurlike weerstandsmeganismes te aktiveer en te versterk.

AgriSil K50 (B3756) – A Potassium Silicate based liquid fertilizer for silica supplementation in all crops.

Why use AgriSil?

Features BenefitsAn extremely soluble, plant available form of silica

Efficient uptake of silica with results achievable at comparatively low application rates

Silica strengthens plant cells Improved cell strength results in improved crop quality (e.g. reduced lodging in Barley, shelflife of flowers/fruit etc)Improved crop tolerance to abiotic stress (e.g. heat/cold/drought) and related crop losses (e.g. physiological fruit drop)

Silica deposits around vascular tissue support vascular functioning

Improved water use efficiency and better translocation of nutrients can result in better yield especially under stress conditions.

Silica is a ‘catalyst’ of natural resistance responses in plant

Improved natural resistance to a wide range of pests and diseases

Non Toxic agricultural input with no MRL requirements

Ideal partner in all IPM programs

Improved stress tolerance may lead to improved yields under stressed growing conditions

How does AgriSil K50 Work?

Silica and cell strength

Figure 1 Silica can be deposited below the cuticle forming a mechanical barrier between the plant and its environment. Silicon deposits (far right) help re-inforce the vascular bundles keeping them open and leading to more efficient use of water and nutrients.

Silicon also acts as a ‘catalyst’ of natural plant resistance mechanisms. This means that where there is sufficient silica available to the plant, resistance responses are more complex and occur quicker.

*NB – AgriSIl does not function as a pesticide in any way as it has no direct effect on any pest or disease. It simply helps activate and enhance the plants own natural resistance mechanisms.

Proef data:

Verminder koue stres

Foto regs: Piesang plante wat blootgestel is aan koue vir 4 dae by 4 °C. Die plant heel regs was behandel met AgriSil K50® voor kouestres toegepas is en toon groter verdraaglikheid teen die koue.Navorsing by UKZN.

Silika verminder stremming, wat lei tot verbeterde vrugset op vrugte / neut-gewasse

Gra�ek regs: Die gebruik van silika help om stres beter te verdra. In hierdie spesi�eke proef (Makadamia) het die verbeterde stres verdraaglikheid gelei tot minder �siologiese afspeen en beter neutset en neutretensie.Data uit ʼn verslag deur Subtrop Research (E. Joubert, 2018).

Verbeterde gars graankwaliteit en opbrengs

Gra�ek regs: AgriSil K50® verbeter gars stres verdraaglikheid. In hierdie spesi�eke proef het dit gelei tot beter graan kwaliteit en opbrengste. Data uit SAB agronomie proewe (B. Erasmus, 2015).

Silika verbeter natuurlike weerstand teen plae en siektes

Gra�ek regs: Silika ondersteun die plante se natuurlike weerstand teen peste en siektes. In hierdie proef op Crimson Seedless druiwe, het verbeterde weerstand gelei tot ʼn laer witroes (poeieragtige skimmel) siektegraad. Dit maak AgriSil K50® ʼn ideale toevoeging tot GPB-programme (IPM).ASC Research (2017).

Let wel: AgriSil K50® is nie ʼn swamdoder nie en die reaksie in hierdie proef is bloot ʼn gevolg van verbeterde natuurlike weerstand.

Onbehandelde

Silika neerlegging (heel regs) help om die vaatbondels te versterk en hulle oop te hou wat lei tot meer doeltre�ende vervoer van water en voedingstowwe.

AgriSil K50® (B3756)Agrisil K50® is ‘n geregistreerde handelsmerk van PQ Corporation. Reg. No. B3756, Wet No. 36 van 1947

ʼn Kalium silikaat-gebaseerde vloeibare kunsmis vir silika-aanvulling van alle gewasse.

Onbehandelde Kontrole

Chemiese Standaard

Kaliumbikarbonaat (3 kg/ha)

AgriSil K50® (4 L/ha)

7 8 96543210

Witroes Siektedruk (%)

7000680066006400620060005800

Opbrengs (kg/ha)

AgriSil K50® 6826

Onbehandelde Kontrole 6187

AgriSil K50®

Onbehandelde Kontrole

70 80 906050403020100

Kwaliteit Parameter (%)

83.52.9

80.43.6

300250200150100500

Verhoogde Neutset (%)

Onbehandelde Kontrole

1x AgriSil K50® + V 12 Fruit

2x AgriSil K50® + V 12 Fruit

2017 2018

Vetkorrel % Sifsel %

21 December 28 December

AgriSil K50®

Kutikula

Buitenste selwand

Geen infeksie in die epidermiese sel nie

Silika laag

Kiem buis

Konidium

Appressorium

Epidermale sel

a b

Hoe werk AgriSil K50®?Silika en sel sterkte

Page 3: agrilsil for webomval beter weerstaan, ens.) Sterker selle kan ook beter weerstand bied teen verskeie ongunstige abiotiese faktore (bv. hitte / koue / droogte stres) asook stres-verwante

Page 4: agrilsil for webomval beter weerstaan, ens.) Sterker selle kan ook beter weerstand bied teen verskeie ongunstige abiotiese faktore (bv. hitte / koue / droogte stres) asook stres-verwante