algemene onderwys en opleiding lewensoriËntering … · 2016-01-05 · leerstyle speel „n groot...

13
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING LEWENSORIËNTERING FINALE EKSAMENS NOVEMBER 201 GRAAD 8 BLADSYE 6 PUNTE: 70 TYD: 1UUR

Upload: others

Post on 18-Feb-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING LEWENSORIËNTERING … · 2016-01-05 · Leerstyle speel „n groot rol in jou skoolwerk. As jy „n visuele leerstyl het , leer jy die beste deur wat

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

LEWENSORIËNTERING

FINALE EKSAMENS

NOVEMBER 201

GRAAD 8

BLADSYE 6 PUNTE: 70 TYD: 1UUR

Page 2: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING LEWENSORIËNTERING … · 2016-01-05 · Leerstyle speel „n groot rol in jou skoolwerk. As jy „n visuele leerstyl het , leer jy die beste deur wat

Lewensoriënterings Finale Eksamens Graad 8 2 Nov 2014

INSTRUKSIES AAN LEERDERS

1. Jy het een uur om alle vrae in Adeling A, B en C te voltooi. 2. Van die vrae moet jy die korrekte antwoord kies, skryf en invul.

3. Van die vrae sal daar van jou verwag word om „n gedeelte te lees en te interpriteer en vrae daaroor te antwoord. 4. Skryf so netjies as moontlik. 5. Gee aandag aan spelling en sinskonstruksie.

Page 3: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING LEWENSORIËNTERING … · 2016-01-05 · Leerstyle speel „n groot rol in jou skoolwerk. As jy „n visuele leerstyl het , leer jy die beste deur wat

Lewensoriënterings Finale Eksamens Graad 8 3 Nov 2014

AFDELING A

VRAAG 1

Sê of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs die nommer en die regte antwoord neer bv.1.6. WAAR

1.1. Selfbeeld beïnvloed jou self-motivering. 1.2. Dis nie belangrik om verantwoordelike besluite te neem nie. 1.3. Vriende en portuurgroep het „n invloed op jou seksualiteit. 1.4. In „n mondelinge leerstyl leer „n persoon moelike stukke deur hardop te praat. 1.5. „n Tekort aan toesig kan nie „n bydrae lewer tot middelmisbruik nie. (5)

VRAAG 2

Kies die korrekte antwoord . Skryf slegs die nommer em die korrekte antwoord neer bv. 2.7. D

2.1. Normes en waardes is:

A. Dieselfde vir alle mense.

B . Nie belangrik vir mense nie.

C. Verskil van kultuur tot kultuur.

2.2. Dade van geweld wat tuis plaasvind noem ons …

A. huishoudelike geweld.

B. sosiale geweld.

C. xenophobia

2.3. „n Goeie verhouding bestaan uit die volgende kwaliteite:

A. Geen vertroue.

B. Goeie verstandhouding.

C. Disrespek.

2.4. „n Gebalanseerde dieet behoort die volgende in te sluit …

A .Vitamiene, minerale en protiene

B. Vitamiene, minerale, protïene en koolidrate

Page 4: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING LEWENSORIËNTERING … · 2016-01-05 · Leerstyle speel „n groot rol in jou skoolwerk. As jy „n visuele leerstyl het , leer jy die beste deur wat

Lewensoriënterings Finale Eksamens Graad 8 4 Nov 2014

C. Vitamiene en koolidrate

2.5. As jy jou hart tempo wil weet moet jy …

A. tot tien tel.

B. dokter toe gaan.

C. jou pols neem.

(5)

VRAAG 3

3.1. Noem TWEE faktore wat die vorming van jou selfbeeld beïnvloed. (2)

3.2. Wat sê, “Die Handves van Menseregte” i.v.m. geloof? (1)

3.3. Wanneer behoort „n HIV positiewe persoon dit te oorweeg om ARV‟s te gebruik ? (2) (5)

VRAAG 4

Pas die woord in kolom A by die verduideliking in kolom B. Skryf slegs die korrekte letter langs die nommer neer bv. 4.6. H

Kolom A Kolom B

4.1. Besoldiging A. Goed wat weggegooi word wanneer dit nie meer benodig word nie

4.2.Alternatiewe strategie B. Om mense onregverdig te behandel

4.3. Ongeletterd C. Geldelike betaling

4.4. Mors D. Onopgevoed en kan nie lees of skryf nie

4.5. Diskrimineer E. „n Wyse om by ander oplossings uit te kom

(5)

Page 5: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING LEWENSORIËNTERING … · 2016-01-05 · Leerstyle speel „n groot rol in jou skoolwerk. As jy „n visuele leerstyl het , leer jy die beste deur wat

Lewensoriënterings Finale Eksamens Graad 8 5 Nov 2014

VRAAG 5

Vul die ontbrekende woorde in. Skryf slegs die nommer en korrekte antwoord.

5.1. ……………….. beteken regverdige behandeling vir mans en dames.

5.2. ……………….. was die eerste swart Aardsbiskop van Kaapstad.

5.3. Selfmotivering word ook …………………….motivering genoem.

5.4. As iemand jou regte skend word dit ……………… genoem?.

5.5. ………………………. siektes word veroorsaak deur binnehuise besoedeling wat

veroorsaak word deur die gebruik van steenkool en parrafien. (5)

TOTAAL AFDELING A: 25

AFDELING B

VRAAG 6

6.1. Leerstyle speel „n groot rol in jou skoolwerk. As jy „n visuele leerstyl het , leer jy die

beste deur wat jy sien. Verduidelik in jou eie woorde VYF eienskappe wat hierdie

leerstyl behels. (5)

6.2. Jy weet jy is in „n gesonde verhouding wanneer die verhouding sekere kwaliteite

bevat. Noem VYF van hierdie kwaliteite en brei op elkeen uit.

(10)

6.3. Noem VYF redes waarom tieners „n goeie verhouding met hulle ouers moet hê. (5)

VRAAG 7

Lees die volgende gevallestudie en beantwoord die volgende vrae:

“Ek het nie geweet ek is homoseksueel nie. Ek het net gedink ek stel nie belang in meisies nie. Ek het baie meisie vriende gehad maar was nooit seksueel tot hulle aangetrokke nie. Ek was verlief op my Wiskunde onderwyser. Ek kon nie wag vir sy klas nie en het regtig hard gewerk sodat hy my kon prys maar ek het nie geweet of dit normaal was om verlief te wees op jou onderwyser, sport-en filmstêrre van jou eie geslag nie. Dit was eers toe ek verlief raak op André, datek gekom het,toe ek agterkom

Page 6: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING LEWENSORIËNTERING … · 2016-01-05 · Leerstyle speel „n groot rol in jou skoolwerk. As jy „n visuele leerstyl het , leer jy die beste deur wat

Lewensoriënterings Finale Eksamens Graad 8 6 Nov 2014

dat ek anders is. Ek was homoseksueel.

Dit was moeilik om my ouers te vertel. Toe ek my ma vertel, het sy dit nie goed hanteer nie. My pa het my wel ondersteun. Hy het gesê dat ek nie nodig het om skaam te voel nie, aangesien daar in ons geloof kerkleiers is wat ook homoseksueel is. Ek het toe besef die kerk sal my ook ondersteun. Soms is mense aaklig en noem my name soos “moffie”. Ek probeer hulle ignoreer. Ons moet maar almal aanvaar hoe ons is en ouers moet hulle kinders ook aanvaar en lief hê.

7.1. Hoe voel jy oor homoseksuele mense, moet hulle geakkommodeer word? Motiveer. (2)

7.2. Doen die ma die regte ding deur nie haar seun te aanvaar nie? Motiveer (1)

7.3. Word homosektuele mense in jou gemeenskap aanvaar? Motiveer. (2) (5)

TOTAAL AFDELING B: 25

AFDELING C

Kies slegs TWEE vrae in hierdie afdeling.

VRAAG 8

8.1. Bespreek VYF idees hoe jy nasiebou sal bevorder. (10)

OF

VRAAG 9

9.1. Bespreek in „n paragraaf krities die voordele van diverse kulture. (10)

Page 7: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING LEWENSORIËNTERING … · 2016-01-05 · Leerstyle speel „n groot rol in jou skoolwerk. As jy „n visuele leerstyl het , leer jy die beste deur wat

Lewensoriënterings Finale Eksamens Graad 8 7 Nov 2014

OF

VRAAG 10

10. „n Loopbaankategorie beteken die groepering van spesifieke loopbane. In kwartaal twee het jy geleer van 6 loopbaan kategorië, nl. Ondersoekend, ondernemend, realisties, artisties, konvensioneel en sosiaal. Jy wil „n beroep kies wat jy wil geniet en waarin jy goed sal doen.

Gebruik die ses besluitnemingsstappe en kies ‘n loopbaankatogorie.

( oorweeg jou sterkpunte, vermoë en belangstellings ) (10)

TOTAAL AFDELING B: 20

GROOTTOTAAL 70

Page 8: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING LEWENSORIËNTERING … · 2016-01-05 · Leerstyle speel „n groot rol in jou skoolwerk. As jy „n visuele leerstyl het , leer jy die beste deur wat

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

LEWENSORIËNTERING

MEMORANDUM

GRAAD 8

NOVEMBER 2014

BLADSYE: 6

PUNTE: 70

Page 9: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING LEWENSORIËNTERING … · 2016-01-05 · Leerstyle speel „n groot rol in jou skoolwerk. As jy „n visuele leerstyl het , leer jy die beste deur wat

Lewensoriënterings Memo Graad 8 2 November 2014

VRAAG 1

1.1. Waar√ 1.2. Onwaar√ 1.3. Waar√ 1.4. Waar√ 1.5. Waar√ (5)

VRAAG 2

2.1. C√

2.2. A√

2.3. B√

2.4. B√

2.5. C√ (5)

VRAAG 3

3.1.

3.1.1. Media√

3.1.2. Vriende en portuurgroep√

Familie, geloof (enige relevante antwoord )

3.2. Die Handves van menseregte. Jy mag glo waarin jy wil en kan die geloof van jou keuse volg.√

3.3. Wanneer die CD4 telling lag is.√√ (5)

Page 10: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING LEWENSORIËNTERING … · 2016-01-05 · Leerstyle speel „n groot rol in jou skoolwerk. As jy „n visuele leerstyl het , leer jy die beste deur wat

Lewensoriënterings Memo Graad 8 3 November 2014

VRAAG 4

4.1. C√

4.2. E√

4.3. D√

4.4. A√

4.5. B√ (5)

VRAAG 5

5.1. Geslags gelykheid√

5.2. Desmond Tutu√

5.3. Interne√

5.4. Skend√

5.5. Respiratiewe√ (5)

AFDELING B

VRAAG 6

6.1.

x ‘n Visuele leerstyl word deur die meeste leerders verkies en help hulle om te presteer omdat hulle diagramme en prentjies verkies √

x Hulle vorm prentjies in hulle gedagtes terwyl hulle lees.√ x Hulle is lief vir helder kleure,√ x Hulle vind dit maklik om karate en tabelle te lees.√ x Leerders is nie so goed om sin te maak uit toesprake of lesse waar die

onderwyser die inhoud voorlees in die klas nie.√

(5)

6.2. Wedersydse respek √: Verstaan hy/sy hoe oulik jy is en hoekom? Die sleutel is dat hulle in jou belangstel vir wie en wat jy is, bv goeie sin vir humor, lief vir sport, tv ens. Respek beteken elkeen waardeer wie die ander persoon is en sal nie die ander persoon se grense uitdaag nie.

Page 11: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING LEWENSORIËNTERING … · 2016-01-05 · Leerstyle speel „n groot rol in jou skoolwerk. As jy „n visuele leerstyl het , leer jy die beste deur wat

Lewensoriënterings Memo Graad 8 4 November 2014

Vertroue.√ Jy praat bv. met ‘n seun/meisie in ‘n ander klas en jou vriend / vriendin loop verby, word hy/sy kwaad of weet hy/sy, jy sal hom/haar nooit kul nie. Jy kan nooit ‘n goeie verhouding hê sonder vertroue nie.

Eerlikheid√. Dit gaan hand aan hand met vertroue want dit is moeilik om te vetrou as jy nie eerlik is nie.√

Ondersteuning.√ In ‘n gesonde verhouding het die spesiale persoon, ‘n simpatieke oor en ‘n skouer om op te huil as dinge moelik gaan en is ook daar om fees te vier as dinge goed gaan.√

Regverdigheid√. Jy moet ‘n gee en neem verhouding hê. Neem julle beurte om die fliek te kies wat julle wil kyk? Kuier julle met beide se vriende of is julle altyd net by jou vriende?√

Aparte identiteite. Wanneer julle begin uitgaan het julle beide julle eie lewens gehad en dit moet nie verander nie. Jy moet vry voel om voort te gaan met die ontwikkeling van nuwe talente en belangstellings, maak van nuwe vriende en aan te beweeg.

Goeie kommunikasie. Jy moet altyd gemaklik wees om te vra as jy nie seker is oor wat hy/sy bedoel nie sodat miskommunikasie verhoed kan word. Moet nooit jy gevoelens op krop nie, as jy bang is, is die person nie die regte een vir jou nie.

(Enige vyf) (10)

6.3.

x Gelukkige verhouding tuis is belangrik vir tieners om dit vir hulle moontlik te maak om nuwe verhoudings aan te knoop en om ou verhoudings in stand te hou by die skool en in die gemeenskap..√

x As hulle verhoudings met vriende meer tyd opneem moet ouers steeds maniere vind om met hulle kinders noue kontak te hê.√

x Ouers is die eerste rolmodelle in hulle kinders se lewens.√ x Dit is belangrik dat hulle ‘n voorbeeld stel oor hoe hulle wil hê hulle tieners moet

optree.√ x Ouers moet huisreëls neerlê en verwagtinge skep vir die skoolwerk.√ x Dit help tieners om te leer om te onderhandel en probleme op te los. Dit is

waardes wat jy benodig in verhoudings buite die huisomgewing.

(antwoorde sal varieer, aanvaar enige relvante een.) (5)

Page 12: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING LEWENSORIËNTERING … · 2016-01-05 · Leerstyle speel „n groot rol in jou skoolwerk. As jy „n visuele leerstyl het , leer jy die beste deur wat

Lewensoriënterings Memo Graad 8 5 November 2014

VRAAG 7

7. Homosektuele persone behoort gerespekteer te word aangesien vryheid van seksuele oriëntasie in die grondwet verskans word, m.a.w jy mag nie teen die persoon diskrimineer nie.√√ (2)

(aanvaar enige relevante antwoord wat gestaaf word))

7.2. Nee, die ma diskremineer en dis teen die konstitusie.√ (1)

7.3. Ja, in ons kerk is daar homoseksuele leiers en hulle word aanvaar.√√ (2)

(antwoorde sal varieer, aanvaar enige relvante een ) (5)

AFDELING C

VRAAG 8

x Repekteer ander leerders met verskillende gelowe, kulture en tale.√√ x Vertoon goeie maniere en stel altyd ‘n goeie voorbeeld en respekteer die

onderwysers.√√ x Reël kulturele geleenthede waar ons meer van mekaar kan leer.√√ x Rapporteer onaanvaarbare gedrag aan die owerhede √√ x Moedig goeie waardering vir fasiliteite aan en stel hoë standaarde vir

onderwys√√ x Bied hulp aan om die omgewing te verbeter. x Straal ‘n positiewe en vriendelike beeld uit met respek teenoor ander

(10)

OF

VRAAG 9

x Hulle kan van mekaar leer in terme van interessante tradisies en gebruike en enige ander voordele is welkom.√√

x Die taal word ryker en vorm die identiteit van die nasie.√√ x Kulturele musiek bevorder sosiale interaksie√√ x Die kulturele kosse wat ons eet verskaf ‘n goeie erfenis vir ons land.√√ x Diverse kulture make die lewe interessant.√√ x Verskillende kulture verskaf verskillende tradisies en geskiedenis wat

verskillende kwalitiete vir ons gemeenskappe gee. x Die nasie kan mekaar geniet, aanvaar en verdra en in ‘n gemeenskap wat divers

is en in vrede kan saam leef. (10)

Page 13: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING LEWENSORIËNTERING … · 2016-01-05 · Leerstyle speel „n groot rol in jou skoolwerk. As jy „n visuele leerstyl het , leer jy die beste deur wat

Lewensoriënterings Memo Graad 8 6 November 2014

OF

VRAAG 10

x Ken jou self, dit is jou persoonlikheid, waardes, sterkpunte, passie belangstellings en vermoë.√√

x Vind meer uit i.v.m loopbaan kategorië: vermoë, belangstellings, leer vaardighede sowel as skoolvakke wat relevant is.√√

x Kyk watter beroeps katogorie jou die beste pas √√ x Maak jou planne en werk jou pad oop na ‘n keuse√√ x Evalueer jou keuse ( is jy steeds gelukkig met jou keuse)√√

(10)

TOTAAL AFDELING C: 20

GROOTTOTAAL 70