allesafrikaans: leer en deel saam in afrikaans

8
ALLESAFRIKAANS DIE DRANG OM TE DEEL LEER EN DEEL EN AFRIKAANS

Upload: andre-beukes

Post on 23-Jun-2015

393 views

Category:

Social Media


16 download

DESCRIPTION

Om iemand te help, te ondersteun of gewoon te motiveer, is nie net goed vir die algemene ontwikkeling van ons maatskappy nie, verskaf plesier en bring lewensvreugde vir jouself. Met AllesAfrikaans reik ons na almal uit, en veral na die wat 'n helpende hand kan gebruik of soms 'n bietjie aanmoediging nodig het. Leerlinge kan byvoorbeeld ander leerlinge met huiswerk help of 'n onderwyser kan sy talent, kennis en vaardighede met meerdere skole deel. Jy kan jou eie vrywilligersgroep stig of by bestaande welsyn- en ander groepe aansluit. AllesAfrikaans bied ook gereedskap en ruimte om projekte bekend te stel wat daarop gerig is om die situasie en lewensomstandighede van hulbehoewende gemeenskappe en skole te verbeter.

TRANSCRIPT

Page 1: AllesAfrikaans: Leer en Deel Saam in Afrikaans

ALLESAFRIKAANSDIE DRANG OM TE DEEL

LEER EN DEEL EN AFRIKAANS

Page 2: AllesAfrikaans: Leer en Deel Saam in Afrikaans
Page 3: AllesAfrikaans: Leer en Deel Saam in Afrikaans
Page 4: AllesAfrikaans: Leer en Deel Saam in Afrikaans
Page 5: AllesAfrikaans: Leer en Deel Saam in Afrikaans
Page 6: AllesAfrikaans: Leer en Deel Saam in Afrikaans
Page 7: AllesAfrikaans: Leer en Deel Saam in Afrikaans
Page 8: AllesAfrikaans: Leer en Deel Saam in Afrikaans

WORD DEEL!

[email protected]

www.facebook.com/groups/AllesAfrikaaans/

AllesAfrikaans