belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/lockdown/lsen - wikunde 2/lsen... · web viewstap 3 sal...

Post on 07-Nov-2020

0 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

LSEN – WISKUNDE 2

Ons gaan in die volgende lesse fokus op Datahantering.

Datahantering is waar ons inligting kry wat weergegee moet word.

Die week gaan ons fokus op sortering van die inligting.

Ons werk met stap1 en stap 2.

Stap 3 sal in die volgende les behandel word.

Stappe:

1. In die stap kry jy inligting wat jy moet weergee. (Dit kan enige iets wees van vorms, speelgoed, plante, karre, skoene, ens.)

2. In die stap moet jy jou voorwerpe sorteer. Jy moet al dieselfde voorwerpe bymekaar sit en dit dan weergee deur dit elkeen te teken of een voorwerp te teken met die totale getal van elke verskillende voorwerp langs die tekening.

3. Die stap teken jy ‘n grafiek om jou inligting te weergee. Ons gebruik twee (2) verskillende grafieke nl. die staafgrafiek en die Piktogram / prent grafiek. Die stap doen ons met die volgende les.

Doen die volgende sorterings oefeninge:

Sorteer die vorms

top related