1 konings 21:1-10, (11-14), 15-21a

Post on 19-Mar-2016

107 Views

Category:

Documents

24 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

1 Konings 21:1-10, (11-14), 15-21a. God nooi ons uit en ons kom tot rus. God praat met ons en ons luister. Familie-oomblik. Hoe konings sake doen. Hoe koninginne sake doen. Hoe die Here sake beoordeel. Drie spanningslyne. Grond: gawe van God of verbruikersartikel?. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

1 Konings 21:1-10, (11-14), 15-21a

God nooi ons uit en ons kom tot rus

God praat met ons en ons luister

Familie-oomblik

Hoe konings sake doen

Hoe koninginne sake doen

Hoe die Here sake beoordeel

Drie spanningslyne

Grond: gawe van God of verbruikersartikel?

Spanning tussen koning en profeet

Spanning tussen oordeel en vergifnis

God aan die werk in die gebeure

Ons eie posisie

God stuur ons om te leef

Volgende erediens1 Konings 19:1-4, (5-7), 8-15a

top related