26 februarie iederark - ngkmiederpark.co.za 2017/26 februarie iederark.pdf · erediens 09:15...
Post on 12-Oct-2020
0 Views
Preview:
TRANSCRIPT
Uitgawe 7/2017 26 Februarie 2017
NG Miederpark
Ds Willem Louw(018) 294 8197082 340 7549
KerkkantoorTel: (018) 294 8121
Faks: (018) 294 3900Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za
Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.zaSendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za
Jeugkantoor: jeug@ngkmiederpark.co.za
Ds Okkie Cilliers(018) 297 7926083 262 6783
Sondag 26 Februarie
Erediens 09:15Koffiediens 17:30Lydensweke begin
Maandag27 Februarie
gemeente bestuur 18:00
Donderdag2 Maart
Vaderskap/Moederskap 18:00
Wêreld Biddag vir vroue“Social” Senior jeug 18:00
Saterdag24 Februarie
Vrydag3 Maart
Manne Biduur 07:00Wêreld biddag vir mans
Kerk se besonderhedeNG Miederpark
Absa BankKode: 632 005
Reknr: 680 590 591Verw: Wyk/selnr:
Uitgawe 7/2017 Bladsy 2
MALAWI SENDING Pieter Loots
Baie dankieDat dit goed gaan met my gesondheid.Ek kon die immigrasie-sake uitsorteer tot die einde van April Bid asb: Dat ons Heer die mielies en al die gesaaides sal seën sodat daar genoeg kos sal wees vier hulle wat honger is. Baie mense en kinders is siek met malaria. Bid asseblief vir hulle genesing.
BOTSWANA SENDING Jerry en Magda
Baie dankie aan God die Vader vir Sy versorging op geestelike, sosiale en fisiese vlak. Veral deur die krisistye van die lewe…….. Bid asb vir almal wat in Botswana agter gebly het in die Sendingveld. Vir beskerming en geestelike vernuwing. Bid asb vir die bediening van Gods Woord dat dit nie leeg sal terugkeer nie. Bid asb dat elkeen volkome bemagtig sal word deur die wapenrusting soos beskryf word in Efesiers 6.
HOSPITAAL SENDING Petro Zaayman
Bid asb vir: ‘n Persoon met ‘n breingewas wat verwyder is. Iemand met ‘n baie hoë infeksietelling. Iemand met ernstige longprobleme
KONGO VERITASDs Dawie & Naomie
Liewe Gebedsvriende,Gegroet uit die Kaap waar dit nog steeds warm en droog is. Gelukkig is die Suidoos vandag nie so sterk nie en lyk dit of die brand tans onder beheer is. Hierdie naweek herdenk ons dat Veritas College 25 jaar bestaan.Daarom wil ons net saam die Here dank vir die seën van die afgelope kwarteeu en virDie feit dat Veritas in meer as 30 lande wereldwyd gebruik word. Ons is ook dankbaar dat Naomi se oog geen skade opgedoen het nie en sy weer volkome aan die gang is. Verder is ons ook dankbaar dat weens ‘n sameloop van omstandighede my suster van Engeland in SA aangekom het en die naweek by ons kuier. My jongste broer kom ook ookMore van Kanada af vir ‘n vergadering volgende week in die Kaap. Die gevolg is dat ons ander broer en suster wat in SA bly ook die naweek in die Kaap sal wees. Dit sal die 1e keer sedert 2007 wees wat ons almal vir ‘n naweek saam sal kuier.Vreugde vir julle.
Sending Gebedsversoeke26 Februarie 2017
Uitgawe 7/2017 Bladsy 3
Senior Burger Resepteboek Die Senior Burgers van Miederpark het tydens hulle funksie verlede jaar hulle beproefde en heerlike resepte tydens hulle funksie bedien.
Ons het ‘n resepteboek saamgestel van al die resepte en dit is te koop by die Kerkkantoor @ R50 -00. Daar is meer as 30 resepte in.
Plaas asb u bestelling 018 294 8121 tydens kantoorure.
‘n Voorbeeld van die resepteboek is in die voorportaal beskikbaar.
Uitgawe 12/2016 Bladsy 3
HOSPITAAL OPNAMES Wanneer lidmate van die gemeente op-geneem word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by opname duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te spoor.
GEBEDSVERSOEKE By die sydeur en in die ingansportaal is ’n houtkassie gemerk ”Gebedsversoeke” As jy wil hê ons moet saam met jou bid oor ’n saak of dat ons by jou huis saam met jou moet kom bid, gooi jou versoek in die houer en dit sal opgevolg word.
GEBEDSKAMER Ds Okkie is soggens na die erediens in die ge-bedskamer beskikbaar indien iemand wil ge-sels of wil bid.
GEBEDSKRYGERS Die gebedskrygers bid elke oggend in die gebedskamer om 06:30 en Sondae word voorbidding gedoen vir die erediens om 07:30. Kontakpersoon hiervoor is Grobbie Grobler 0829663704
GEMEENTE BIDUUR Ons wil graag weer vanaf die gebedsbedie-ning se kant ‘n weeklikse gemeentebiduur aan die gang kry. ‘n Voorstel is om elke Donderdagaand om 18:30 bymekaar te kom by die konsistorie. Ons gaan bid vir: ons land/regering, Potchefstroom, nooddienste en ook ons eie gemeente se aktiwiteite en bedieninge. Kom asb en deel saam en bid saam—ook vir alles wat jy op die hart het en in gebed wil deel met medegelowiges. Kontakpersoon hiervoor is Riaan Marx 0610037813
NOODBANK Die behoeftiges wat kospakkies by ons noodbank kry het behoefte aan die volgende items: Yskaste Wasmasjien Babastootwaentjie Breekware Betel Radio Planke vir houthuis Plafonstukke (Ceiling board) Kontakpersoon: Jordi Terblanche Sel: 082 788 5907 Landlyn: 018 293 3719 As daar mense is wat die noodbank kan help met Inkopiesakke, kan hulle dit net in die kombuis laat. Ons sal dit daar kry.
MALAWI UITREIK
Almal wat op die Malawi uitreik wil gaan reserveer solank 1-15 Julie vir die uitreik en stuur asb jul besonderhede na ds Willem of die sendingkantoor. sending@ngkmiederpark.co.za
Uitgawe 7/2017 Bladsy 4
D t O r d e r s Die Dt order stelsel is in werking vanaf 1 No-vember 2016. Alhoewel ons baie groeipyne gehad het, is alles uitgesorteer en beweeg die stelstel 100%.
Graag wil ons elkeen aanmoedig om ‘n dt or-dervorm te teken, en dit soveel makliker en goedkoper te maak.
Enige navrae kan gerig word aan die Kerkkan-toor vanaf 08:00 tot 13:00 elke dag.
Uitgawe 12/2016 Bladsy 3
HOSPITAAL OPNAMES Wanneer lidmate van die gemeente op-geneem word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by opname duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te spoor.
GEBEDSVERSOEKE By die sydeur en in die ingansportaal is ’n houtkassie gemerk ”Gebedsversoeke” As jy wil hê ons moet saam met jou bid oor ’n saak of dat ons by jou huis saam met jou moet kom bid, gooi jou versoek in die houer en dit sal opgevolg word.
GEBEDSKAMER Ds Okkie is soggens na die erediens in die ge-bedskamer beskikbaar indien iemand wil ge-sels of wil bid.
GEBEDSKRYGERS Die gebedskrygers bid elke oggend in die gebedskamer om 06:30 en Sondae word voorbidding gedoen vir die erediens om 07:30. Kontakpersoon hiervoor is Grobbie Grobler 0829663704
GEMEENTE BIDUUR Ons wil graag weer vanaf die gebedsbedie-ning se kant ‘n weeklikse gemeentebiduur aan die gang kry. ‘n Voorstel is om elke Donderdagaand om 18:30 bymekaar te kom by die konsistorie. Ons gaan bid vir: ons land/regering, Potchefstroom, nooddienste en ook ons eie gemeente se aktiwiteite en bedieninge. Kom asb en deel saam en bid saam—ook vir alles wat jy op die hart het en in gebed wil deel met medegelowiges. Kontakpersoon hiervoor is Riaan Marx 0610037813
NOODBANK Die behoeftiges wat kospakkies by ons noodbank kry het behoefte aan die volgende items: Yskaste Wasmasjien Babastootwaentjie Breekware Betel Radio Planke vir houthuis Plafonstukke (Ceiling board) Kontakpersoon: Jordi Terblanche Sel: 082 788 5907 Landlyn: 018 293 3719 As daar mense is wat die noodbank kan help met Inkopiesakke, kan hulle dit net in die kombuis laat. Ons sal dit daar kry.
MALAWI UITREIK
Almal wat op die Malawi uitreik wil gaan reserveer solank 1-15 Julie vir die uitreik en stuur asb jul besonderhede na ds Willem of die sendingkantoor. sending@ngkmiederpark.co.za
Uitgawe 7/2017 Bladsy 5
Biduur is dan Woensdae 18:00 by die kerk. Oggende se bid tyd is 6:00.
Die behoeftiges in ons gemeente kry elke 2 weke 'n kospakkie. Daar is baie nood, maar ook gewone leefstylbehoeftes. Enige huishoudelike artikels of meubels is altyd welkom, maar huidiglik is daar besonder behoefte aan die volgende:
'n Yskas2 wasmasjieneHet heelwat kinderklere, maar het dringend behoefte aan: Damesklere en skoeneMansklere (veral ook ekstragroot nommers) en skoeneTienerklereOns karwag vra 'n bederfie: 'n klein TV vir sy ou moeder op die plot!
Namens die 25 persone wat ons op die oomblik
help met fisiese sowel as geestelike versorging, wil
ons as Noodbankspan baie dankie sê vir hande
wat mildelik voorsien. Dankie vir begrip vir die lewe wat minderbevoor-
regtes lei. Dankie vir voorbidding. Dankie vir sagte harte.
KONTAK:Jordi Terblanche
082 788 5907018 2933719
082 539 2964Elna steenkamp
RedakteurMari Hanekom
m.hanekom17@gmail.comsms: 0616140000
Alle nuusbriewe, advertensies en "ietsies" kan na die boonste e-pos gestuur word
Uitgawe 7/2017 Bladsy 6
082 539 2964
RedakteurMari Hanekom
m.hanekom17@gmail.comsms: 0616140000
Alle nuusbriewe, advertensies en "ietsies" kan na die boonste e-pos gestuur word
3 - 5 Maart
Selnr: 082 075 2382.
Sannie
Meenthuis te huur in MiederparkMeenthuis in kompleks met 10 eenhede
Elektries omhein / elektriese toegangshek met interkom2 slaapkamers / 1 badkamer / sitkamer / kombuis met
ingeboude eetblad / eie tuin / 1 toesluit motorhuis
Huur per maand: R6000 - elektrisiteit uitgesluit1 maand deposito + huur
top related