3d voorwerpe - les 2 - .net framework
Post on 26-Nov-2021
4 Views
Preview:
TRANSCRIPT
Graad 3
Laerskool Mikro Kopiereg ©
3D voorwerpe - Les 2
Ons het in die vorigepowerpoint gekyk na ‘n sfeer, silinder en die prismas. Vandag gaan onshulle hersien en die volgende 3D voorwerpebehandel
2D - 2 Dimensioneel3D - 3 Dimensioneel
Kan jy die volgende 2D vorms herken?
Vierkant
reghoek
driehoek
sirkel
ovaal
ster
Eienskappe van 2D vorms en 3D voorwerpe:
2D Vorms 3D Voorwerpe
Bree
dte
Lengte
Hoogt
e
2D vorms het sye en hoeke
1
2
3
4
3D voorwerpe het rande, vlakke enhoeke rand
vlak
Sfeer
1 vlak
Geen hoeke
Kan rol
V o o r w e r p eKom ons hersien die sfeer en silinder. Kan jy nog hul eienskappe onthou?
Geboë oppervlak
Silinder
3 vlakke
Geen hoeke
Kan rol
Sy 2D vormmaats is ‘n
reghoek en ‘n sirkel.
Plat en geboë oppervlak
Sy 2D vormmaat is ‘n sirkel.
V o o r w e r p eKom ons hersien die prismas. Kan jy nog hul eienskappe onthou?
Reghoekigeprisma
6 vlakke
8 hoeke
Kan gly
Sy 2D vormmaats is ‘n
vierkant en ‘n reghoek.
Driehoekigeprisma
5 vlakke
6 hoeke
Kan gly
Sy 2D vormmaats is ‘n vierkant of
reghoek en ‘n driehoek.
V o o r w e r p eKom ons kyk na die volgende 3D voorwerpe en hul eienskappe.
Vierkantigepiramiede
5 vlakke
5 hoeke
Kan gly
Sy 2D vormmaats is ‘n
vierkant en ‘n driehoek.
Plat oppervlak
kubus
6 vlakke
8 hoeke
Kan gly
Sy 2D vormmaat is ‘n vierkant.
Plat oppervlak
V o o r w e r p eKom ons kyk na die volgende 3D voorwerpe en hul eienskappe.
keël
2 vlakke
1 hoek
Kan rol
Sy 2D vormmaat is ‘n sirkel.
driehoekigepiramiede
4 vlakke
4 hoeke
Kan gly
Sy 2D vormmaat is ‘n driehoek.
Plat oppervlakPlat en geboë oppervlak
Kan jy onthouhoe om ‘n 3D voorwerp teteken?
• Teken jou 2D vorm.• Maak ‘n punt in die middel van
die vorm.• Teken dieselfde vorm en begin by
die punt.• Verbind die hoeke.
Nou kan jy weerprobeer!
• Wel gedaan graad 3’s!! Ons het nou deeglik die 3D voorwerpe bespreek.
• Kom ons kyk of jy kan onthou,
• Kyk na die pfd takie en voltooidie opdragte oor 3D voorwerpe.
V o o r w e r p e
top related