40 dae reeks - tema 3: net jesus teks 1 kor 2: 1-5 · • johan raath ontvang behandeling • wilna...
Post on 14-Oct-2020
0 Views
Preview:
TRANSCRIPT
Haarlemstraat 15, Worcester. 6850.
Tel. 023 342 1776 Sel. 071 699 4866
Faks 023 342 2040 / 086 580 7993
E-pos : admin@audenberggemeente.co.za
Web: http://www.audenberggemeente.co.za
Facebook - Audenberg NGK
Baie welkom by vanoggend se erediens
12de Sondag in Koninkrykstyd 27 Augustus 2017
DEUROFFERS
20 Augustus ~ Eljada Nasorg R2 039.40
Vandag: Plaaslike Nood
• Jan Nel ontvang behandeling • Tonie Greeff sterk aan na operasie • Johan Raath ontvang behandeling • Wilna Koch sterk aan na operasie • Ringsitting 3 - 5 September
Augustus 28 - Bestuurspan 18:30 31 - Ouerskapkursus 18:00
40 Dae Reeks - Tema 3: Net Jesus
Teks 1 Kor 2: 1-5
Ons lees vandag uit 1 Kor 2:1-5. Paulus vertel dat
hy met die gemeente in Korinthe slegs oor Christus
wil praat . Dit staan teenoor die Jode en Grieke
wat ander gronde vir redding wou hê as Jesus
Christus. Die Hervorming het herontdek dat Jesus
die enigste Verlosser is. Ons bely dit ook, maar
weerspieël ons denke, houdings en keuses dit?
“WEGBREEK”
GEMEENTE KAMP
27 tot 29 Oktober ~
Montagu Karavaan Park
Daar is nog enkele huisies
beskikbaar en heelwat tent en
karavaan
staanplek.
Bespreek asb so
gou moontlik by
die kerkkantoor.
RIEKERT BOTHA gesels oor:
HOE OM ‘N VOLWASSE KARAKTER TE KWEEK
31 Aug NG Kerksaal Goudini 18:30
R100pp (Ete ingesluit)
Kontak Joan 084 502 1364
Webwerf: www.audenberggemeente.co.za
Gaan like ons facebook bladsye ~
Audenberg NGK en Audenberg Jeug
Ons visie: Familie van God
Gehoorsaam - Sorg-saam - Dien saam
De la Bat Koshuise
Ons benodig asseblief
dringend:
Weggooi skeermesse vir die seuns
Sanitêre doekies vir die meisies
Bring asseblief ook leë pringles
chips houers (met dekseltjies) na
die kerkkantoor of kontak vir
Dalene by 082 663 3712
Het jy grootdruk leesboeke wat jy nie meer gebruik nie?
Skenk dit dan asseblief aan Huis Brevis vir hul biblioteek!
Elke bydrae sal opreg waardeer word!
Pillehouerprojek ten bate van die Bybelgenootskap van SA
Hierdie projek maak dit vir mense maklik om ‘n Bybel te
borg.
Om een Bybel te borg kos R50. Die
botteltjie neem R90 se muntstuk-
ke, dus amper twee Bybels met een pillehouertjie!
Houertjies by die kerkkantoor beskikbaar.
Vol houertjies kan na die kerkkantoor teruggebring word
sodat geld aan die Bybelgenootskap van SA oorbetaal kan word.
Kom ons kyk hoeveel pillehouertjies ons kan volmaak!
Huis Andries Hamman Vrydag, 1 September
Vanaf 10:00 - 16:00
Oop vir almal!
Wegneemetes beskikbaar
Kontak Christa of Liezel
023 347 1558
Vóór 28 Augustus
Bring jou familie & vriende en kuier
heerlik saam!
Oom Karoolus
EN Lente
JEUGWEEK
4-6 September 15:30
NG Kerk Worcester-Vallei
Koffiekroeg
Sondag 27 Augustus 18:30 - 20:00
Almal 13 jaar en ouer is welkom!!
Jeug - Jaffle & Pannekoek verkope
Vrydag 1 Sept vanaf 18:30
Fondse ten bate van Kersspel
Alle bestellings by kerkkantoor teen Woensdag.
Ondersteun ons asseblief!
SKRYFBEHOEFTES VIR
ONS SONDAGSKOOL
KLASSE
Die sondagskool klasse
se skryfbehoeftes moet
dringend aangevul word.
Koki’s, inkleurpotlode,
uitdraaikryte ens.
Mense wat ‘n bydrae wil
maak kan dit by die
kerkkantoor
afgee. Baie dankie!!!
Kreatiwiteits Werkswinkels
30 September Worc-Oos Gemeente
Chalk Paint Potstand
Geverfde Rolkoek
Decoupage Coasters
Tunisiese Hekelwerk vatlap
Granny Square Crochet basket
Resin Hanger
Ken jou kamera
Wat maak ‘n foto goed?
Mosaïek
Rubberstempel DIY
Monoprint op lap
Kaartjies - Iris voutegniek
Plastic Icing
Pewter & mixed media
Muurbehangsel met teksture & stencils
Scrapbooking mini album
Prettige voetverf
Almal van hoërskool ouderdom tot seniors is
welkom om in te skryf!
Kontak jou kerkkantoor vir meer inligting
en inskrywingsvorms.
Verjaarsdae ~
Baie geluk aan almal wat hierdie week
hul verjaarsdag vier!
Van Noemnaam Verjaar Kortadres Landlyn Selfoon
Le Grange Lené 08/27 Populierlaan 16
Hendriksz Elzaan 08/28 Olivierstraat 05 023 342 5475 079 265 2956
Badenhorst Jacolien 08/29 Van De Graafstraat 21 083 764 4727
Du Toit Sanet 08/29 Otto Du Plessisstraat 25 072 562 6906 072 562 6906
Geldenhuys Fanie 08/29 Retiefstraat 12 023 342 0273 082 787 9203
Mong Marietjie 08/29 Leerdamstraat 09 023 342 5189 073 258 1341
De Villiers Leon 08/30 Nassaustraat 06 023 347 4808 082 661 7147
Marais Daantjie 08/30 Hendrik Boomstraat 32 023 342 8515 072 334 2700
Nel Lizette 08/30 Sutherlandstraat 52 082 594 8858
Van Eeden Jaco 08/30 Quelleriestraat 51 023 342 5578 072 247 4699
Verwey Marisca 08/30 Van Goensstraat 27 023 342 7719 083 273 0267
Auret Hohan 08/31 Meerhoffstraat 08 023 342 1863
Erasmus Rina 08/31 Drommedarissingel 25 023 342 4751
Grobbelaar John 08/31 Classic Close 11 083 566 5777 084 550 8538
Scholtz Anna 08/31 Shalom Ouetehuis 023 34 24 976 073 464 6064
Swanepoel Francois 08/31 Tullekenstraat 4 073 357 1710
Bester Jan 09/01 Janzenstraat 29
Dippenaar Nina 09/01 Kolie Nelsonstraat 16 023 347 7178
Fouché Marietjie 09/01 De Waalstraat 31 023 342 8272 082 820 0439
Naude Rian 09/01 Mastersway 12 023 347 4448
Strydom Eben 09/01 Quelleriestraat 55 023 342 1093
Higgs Rian 09/02 Janszenstraat 33 082 927 6311
Loots Jacques 09/02 Mastersway 1 023 347 6541
top related