8 woorde wat ons ewige redding en verlossing...

Post on 10-Aug-2020

1 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

10 Woorde wat ons

ewige redding en verlossing beskryf

10 x Griekse woorde • Biologie – palingenesia (wedergeboorte)

• Militêre – soterion (redding)

• Regspraak – dikaiōsis (vryspraak/reverdigmaking)

• Handel - lutrosis/exagorazō (loskoop)

• Gesinslewe – huiothesias (aanneming)

• Tabernakel – hilasterion (plaasvervangende versoening)

• Diplomatieke – katalassō (versoening van 2 partye)

• Astronomie - photizō (verligting)

• Industrie - katharizō (reiniging,suiwering) • Natuur - Metamorphōsis (Transfomasie)

SŌTERION: Verlossing/Redding • die Militêre terminologie (uit benarde situasie – predicament)

» Ook Seilvaart » Soms ook medies » Ernstige siekte (Luk 7:50)

• Hebreeus (36x) - Jasja/Jeŝuah …… Josua, Hosea, Jesus

• Grieks - Sōzō - Ww : verlos, red, bevry • en bring na veiligheid

• Sōteria - S.nw : Verlossing , redding

• Sōter/ - naamw: Verlosser! (24x in NT, en verwys dan nooit na ‘n mens nie, net na Christus 16x en na God 8x) )

Bible Hub - Mt 1:21

Matteus 1:21

...jy moet hom JESUS noem,

want dit is Hy wat sy volk

van hulle sondes sal verlos.

Noem Hom “Jesus” - Soter!

• God sê so (Mt 1:21)

• Josef sê so (Mt 1:25c)

• Maria ook (

• Familie (Luk 2:21)

• Mense noem Hom so (Mt 21:11)

• Pilatus (vgl met Jesus Barabbas) (Mt 27:22)

Mat 16:18

Jesus Christus Seun van God, (ons) Verlosser

Grieks 27 letters = 3x3x3 -Volmaak - Krag - God!

IXΘUS

Soter! Soterion • Jes 45:15 - God van Israel, die Redder (Hebr)

• Lukas 1:47 – Elizabeth noem God haar Verlosser • Lukas 2:11 – Aankondiging van die engel • Hand 5:31 - Vroeë kerk se getuienis/belydenis

• Ef 1:13 – Paulus gebruik ‘soterion’ uitsluitlik vir

verlossing in en deur Jesus Christus • Rom 1:16; 1 Kor 1:21; 1 Kor 15:2 • 2 Kor 6:2 – Aanhaling van Jes 49:8

• 1 Petrus 1:5 – soterian: dui op finale verlossing(ewige lewe)

• Openbaring net 3x – Op 7:10; 12:10 en 19:1

Militêre terminologie

Oorlog tussen hemel en hel - Op 12 3 x Aartsvyande! Bose/duiwels Wêreld/ verleiding Eie-ek /vlees

Jak 4:1,4,7 - Selfsug, wêreld, duiwel Ef 2:1-3 - Drie vyande ….

Geestelike oorlog

• Nie ons offensief nie

• Christus oorwin die Bose, sonde, dood

• Die engele by sy geboorte (Luk2:13)

• Ruiter op wit Perd (Op 19:11evv) soterian 19:1

• Op 19:16 – Koning van die konings…

• 2 Kor 2:14 – sy Triomftog en ons

Oorlogsterme

• Stryd, veg, oorlog (Heb 12:4; Op 12:7; 1 Tim 6:12)

• Soldaat (2 Tim 2:3-4; Fil 2:25; Filemon 2)

• Wapens/wapenrusting (2 Kor 10:4; Ef 6)

• Oorwinning (17x Op)

• Triomftog 2 Kor 2:14)

• Wapens/wapenrusting

Triomftog – 2 Kor 2:14

GOD nie passief in ons verlossing

• Uitverkiesing werklikheid gemaak

• Jesus as Verlosser (Hy kom om te soek en te red wat verlore is – Luk 19:10)

• Wie kies wie ? (Dissipels kies nie hul rabbi… Joh 15:16)

• 1 Joh 5:4-5

• Nie net soteriologiese geloof

• Hy oorwinnaar-Koning-Verlosser! Soter én Kurios

• Onderdane: gehoorsaamheid

Die Oorwinning is seker!

• Heb 9:27

• En net soos die mense bestem is om een maal te sterwe en daarna die oordeel,

• Heb 9:28 so sal Christus ook, nadat Hy een maal geoffer is om die sondes van baie weg te neem, vir die tweede maal sonder sonde verskyn aan die wat Hom verwag tot saligheid (soterion).

Net een Verlosser!! Hand 4:12 -- En die saligheid is in niemand anders nie, want daar is ook geen ander naam onder die hemel wat onder die mense gegee is, waardeur ons gered moet word nie.

Volgende keer: Die hofsaal

Dikaiosis

Regverdigmaking

top related