› homework › gr5 › gr...  · web viewwys na elk van die volgende op die foto.die see die...

Post on 29-May-2020

1 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

(1)

Laerskool Bosveld Primary

SW: Geografie Gr 5 Werkopdrag 3: 27 Mei 2020

Lees die onderstaande bladsye deur en beantwoord vrae. Jy kan ook in jou Handbook kyk Bl. 24 – 27.

(2)

(3)

(4)

Vrae:1. Wat beteken die volgende woorde: 1. Fisiese kenmerke 2. Plato 3. Kus 4. Kusvlakte 5. Platorand2. Kyk noukeurig na die foto op bl. 1 en die vrae.

1. Wys na elk van die volgende op die foto. Die see Die rivier Die kuslyn Grond waarop geboer word

2. Op watter manier kan mense die water van die rivier gebruik. Noem drie.3. Doen Aktiwiteit 2.

top related