afrikaans maths - pitlochry primary school · 2020. 10. 2. · ms haffejee - pitlochry primary...
Post on 10-Mar-2021
3 Views
Preview:
TRANSCRIPT
MATHS Ms Haffejee - Pitlochry Primary SchoolAFRIKAANS
Presented By:
MS HaffejeePitlochry Primary School Educator
Ms Haffejee - Pitlochry Primary School
Ms Haffejee - Pitlochry Primary School Ms Haffejee - Pitlochry Primary School
Spelling words
Woorde Translation
1 kaptein
2 onderhoud
3 soms
4 moeilik
5 oefeninge
6 dink
7 span
8 maklik
9 moedig
10 lede
Woorde Translation
11 afrigter
12 goeie
13 weg
14 wedstryde
15 alleen
16 mense
17 tydskrif
18 leerder
19 sportster
20 begin
Ms Haffejee - Pitlochry Primary School Ms Haffejee - Pitlochry Primary School
Luistervaardigheid (Listening skills) – Sonder Grense Bl 156
Vraag: Is jy die kaptein van die span?
Graeme: Ja, ek is die kaptein van die onder 12 – krieketspan.
Vraag: Hou jy daarvan om kaptein te wees?
Graeme: Ja, maar dit is soms ook moeilik.
Vraag: Waarom sê jy so?
Graeme: Ek moet met my maats praat wat nie na die oefeninge toe kom nie.
Vraag: Waarom, dink jy, is jy die kaptein van die span?
Graeme: Ek praat maklik met mense. Ek het nog nooit ‘n oefening gemis nie.
Ek moedig my spanmaats aan.
Vraag: Het julle die jaar ‘n goeie span?
Graeme: Ja, al die lede van die span doen hul bes en ons kom almal oor die weg.
Ons het ook ‘n goeie afrigter.
Luister na die onderhoud en beantwoord die vrae wat volg.
Ms Haffejee - Pitlochry Primary School
Vrae:
1. In watter span speel Graeme?
2. Dink jy Graeme is ‘n goeie kaptein? Waarom sê jy so?
3. Hoekom is dit soms moeilik om ‘n kaptein te wees?
4. Dink jy Graeme se span sal goed speel in hulle wedstryde?
Ms Haffejee - Pitlochry Primary School Ms Haffejee - Pitlochry Primary School
Leesbegrips (Reading studies) – Begrip – Bl 158-159 – ‘n Tydskrifartikel
Lees die tydskrifartikel op bladsy 158 and beantwoord die vrae op bladys 159.
Submit on Google classroom
Ms Haffejee - Pitlochry Primary School
A) Verbind die twee sinne met die voegwoord tussen hakies. (en, maar, want)
1. Die kind doen oefening. Hy is gesond.
2. My pa skenk geld. Hy wil arm mense help.
3. Ek eet graag sjokolade. Ek is nie vet nie.
4. Thembi het gegil. Sy was geskok.
5. My ma koop vars groente. Eke et dit nie.
6. Siya was honger. Hy het kombuis toe gegaan.
Taal (Language)
Ms Haffejee - Pitlochry Primary School Ms Haffejee - Pitlochry Primary School
B) Skryf die volgende sinne in die Indirekte rede.
1. Tannie sê: “Ek eet jogurt in die more.”
2. Joanna sê: “Sy is ‘n soet kind.”
3. Mev van die Berg sê: “Julle moet leer vir die toets.”
4. Henri sê: “Ek is baie moeg.”
5. Teju sê: “My pa werk in die tuin.”
Ms Haffejee - Pitlochry Primary School Ms Haffejee - Pitlochry Primary School
C) Vul die voornaamwoorde in.
1. Dhiya het gesig gewas.
2. Kwazi eet kos in die eetkamer.
3. Ek het my hande beseer toe ek geval het.
4. Mnr Smit jou sjkolade. Die sjkolade is .
5. Ek het ‘n mandjie. Dis mandjie. Die mandjie is .
6. Jy het ‘n hark. Dis hark. Die hark is .
7. Sy het ‘n vurk. Dis vurk. Die vurk is .
8. Hy het ‘n tuinsland. Dis tuinslang. Die tuinslang is .
9. Jy het ‘n hark. Dis hark. Die hark is .
10. Ons het ‘n waterkan. Dis waterkan. Die waterkan is .
Ms Haffejee - Pitlochry Primary School Ms Haffejee - Pitlochry Primary School
D) Voornaamwoorde
1. Ons hang klere in die hangkas.
2. Julle moet gou huiswerk doen.
3. Gareth het fiets by die skool gelos.
4. Mevrou Swanepoel het bril verloor.
5. Ek moet vandag nuwe skoolklere gaan koop.
6. Hulle het haartjies vir die fliek gaan koop.
7. Die meisie en die seuns het rapporte in die pos gekry.
8. Dit is ons honde. Die honde is .
9. Dit is my ouers se huis. Die huis is .
10.Dit is julle motor. Die motor is .
Ms Haffejee - Pitlochry Primary School Ms Haffejee - Pitlochry Primary School
Skryftyd (Writing)) –
Maak ‘n plakkaat van enige sportsoort.
Gebruik prente uit ‘n tydskrif of teken jou eie prente.
Skryf twee sinne op jou plakkaat.
Gebruik ‘n stelsin, vraagsin, uitroepsin of bevelsin.
Ms Haffejee - Pitlochry Primary School Ms Haffejee - Pitlochry Primary School
Ms Haffejee - Pitlochry Primary SchoolMs Haffejee - Pitlochry Primary School Ms Haffejee - Pitlochry Primary School
‘n Visuele teks Sonder Grense bl 172 Kyk na die prent.
1. Wat sien jy? Wat doen hulle?
2. Lees die woorde in die woordwolkies.
a) Hoe groet mense wat mekaar ken?
b) Wat sê mense wat mekaar vir die
eerste keer ontmoet?
c) Hoe groet jy iemand wat ouer as jy
is?
3. Stap weg en goet mense. Doen dit in
soveel tale soos wat jy kan.
Ms Haffejee - Pitlochry Primary SchoolMs Haffejee - Pitlochry Primary SchoolMs Haffejee - Pitlochry Primary School Ms Haffejee - Pitlochry Primary School
Leesbegrips (Reading studies)
Tot siens
Goeiemôre! Goeiemiddag!
Hoe gaan dit met jou vanddag?
Goeienaand! Goeienag!
Dit was ‘n lekker dag.
Hallo en koebaai!
Sien jou more, tata, baai-baai!
Tot siens is meer korrek
Vir die einde van ‘n gesprek.
1. Lees die title. Wanneer sê jy dit vir iemand?
2. Wanneer groet jy iemand soos in die eerste twee
reels?
3. Wanneer sê jy vir iemand “goeienag”?
4. Vir wie sê jy “hallo en koebaai”?
5. Vir wie sê jy “tot siens”?
Ms Haffejee - Pitlochry Primary School Ms Haffejee - Pitlochry Primary School
Ms Haffejee - Pitlochry Primary School Ms Haffejee - Pitlochry Primary School
Ms Haffejee - Pitlochry Primary School Ms Haffejee - Pitlochry Primary School
Intensiewe Vorm
Baie groen - grasgroen
Baie wit - spierwit
Baie swart - pikswart
Baie rooi - bloedrooi
Baie geel - goudgeel
Baie goud - yskoud
Baie warm - vuurwarm
Baie siek - doodsiek
Baie oud - stokoud
Baie nuut - splinternuut
Baie jonk - bloedjonk
Baie gek - stapegek
Baie moeg - doodmoeg
Baie beroemd - wêreldberoemd
Baie arm - brandarm
Baie nat - papnat
Ms Haffejee - Pitlochry Primary School Ms Haffejee - Pitlochry Primary School
Baie skoon - silwerskoon
Baie wyd - wawyd
Baie lelik - skreeulelik
Baie vol - propvol
Baie reguit - pengreguit
Baie gewoon - doodgewoon
Baie stil - doodstil
Baie bang - doodbang
Baie alleen - stekalleen
Baie dood - morsdood
Baie kwaad - smoorkwaad
Baie ryk - skatryk
Ms Haffejee - Pitlochry Primary School Ms Haffejee - Pitlochry Primary School
Addresss
Suburb
Code
Date
Liewe So en So
(Leave a line)
(Introduction) Ek het vir in ‘n langtyd niks van jou gehoor nie. Waar kruip jy weg? Ek het so baie
om jou te vertel.
(Leave a line)
(Body) one or two short paragraphs
(Leave a line)
(Conclusion)Ek moet nou gaan want my moeder roep my. Gee my groete aan Tom.
(Leave a line)
Liefde
(Leave a line)
Yo Yo
Ms Haffejee - Pitlochry Primary School
Skryf 'n brief aan u vriend wat hom of haar na u verjaardagpartytjie oorweeg.
Gebruik die bostaande formaat.
top related