bates bates is items met ekonomiese waarde. bates … „n item on as „n bate geklassifiseer to...
Post on 25-May-2018
215 Views
Preview:
TRANSCRIPT
BATES
Bates is items met ekonomiese waarde. Bates word besit deur „n individu of besigheid.
Bates kan in drie groepe gedeel word:
Besittings (Hierdie is nie verbruikbare items wat vervang moet word nie)
Kontant en
Debiteure
1. BATES - BESITTINGS
In finansiele terme is besittings, bates. Wanneer jy iets besit, beteken dit dat jy dit eien.
Bates het waarde en word vir „n lang tydperk gebruik. Vir „n item on as „n bate geklassifiseer
to word, moet jy “ja”vir al drie die volgende vrae kan beantwoord:
Aktiwiteit 1.1
Ontleed die volgende items en bepaal of hulle bates is of nie. Wys die item wat nie „n bate is nie aan duur dit in
te kleur.
Item Is die item tasbaar-kan ek daaraan raak?
Het die item geld waarde?
Is die item gewoonlik vir meer as een jaargebruik?
b.v. selfoon
Lewende hawe
Skryfbehoeftes
Besem (Toerusting)
Goue muntstuk
Pot (Toerusting)
Is die item tasbaar-kan ek daaraan raak?
Het die item geldlikke waarde?
Is die item gewoonlik vir meer as een jaar gebruik?
Aktiwiteit 1.2 Woord soek – Werk in pare en vind ten minste 10/22 besittings/bates
Aktiwiteit 1.3
Identifiseer bates van „n onderneming van die prente hieronder en klassifiseer onder die
toepaslike opskrif
BATES
GROND EN GEBOUE
MASJIENERIE VOERTUIE TOERUSTING MEUBELS HANDELS-VOORAAD
b.v. Stoel
(Sien aanhangsel vir die oorspronklike aktiwiteit wat in die finale pulikasie sal verskyn Dankie
2. BATES - KONTANT
2.1. Kontant is geld - munte en note. Gewoonlik word hierie munte en
note in „n sak of bursie gebêre. Wanneer geld gebêre word, moet die
volgende kriteria mee rekening gehou word:
Veiligheid – kan dit wegraak, verniel of gesteel word?
Verslag doening- Is daar bewyse (dokumente) dat die geld
bestaan en hoe word dit gespaar en gebruik word?
Rente – Verdien die geld rente (grooi dit)?
Aktiwiteit 1 (Kleur in, die mees geskikste plek om geld te hou of te bêre)
Dui aan , of vir elke plek waar die geld gestoor word.
Plek
Veiligheid
Verslag doening Rente verdien
b.v. skoenbox
Tuimeldroër
Yskas
Spaar rekening
Huis kluis
Klere
Beursie
Onder die matras
Bottel
2.2 KONTANT IN DIE BESIGHEID
2.2.1 BATES - BANK Die eienaar/s van
die onderneming leen geld aan die
besigheid. Hierdie geld word gebruik om
die besigheid te begin en word kapitaal
genoem. Die kapitaal word in die
besigheid se BANK rekening
gedeponeer. Geld word gedeponeer en
ontrek van die besigheid se BANK rekening op „n daaglikse basis.
Let wel! Kapitaal word nie geklassifiseer as „n inkomste vir die besigheid nie.
Bates wat met die kapitaal bedrag aangekoop word, is kapitaalgoedere genoem b.v.
Meubels, grond en geboue, toerusting, masjinerie, vertoon rakke en vragmotors
2.2.2 BATES - WISSELGELD - Elkedag se kasregister met „n sekere bedrag geopen sodat
die die teller kleingeld kan uitgee indien die kliente kleingeld nodig het. Dit word wisselgeld
genoem.
2.2.3 BATES- KLEINKAS- Die kleinkasboks is waar geld gehou word vir kleiner uitgawes
van „n besigheid. Bv. Seels, koeverte. “n kleinkasbewys moet ingevul word en terug
geplaas elke keer as geld uit die kleinkas gebruik word. Kyk na die bewys in
die voorbeeld.
3. DEBITEURE
As iemand jou geld skuld, is hy/sy jou debiteur. Jou debiteur is
geklassifeer as „n bate. Hierdie geld word aan jou geskuld en
terugbetaal op ooreengekome terme en voorwaardes.
3.1 Skuld iemand vir jou geld? ___________
Wie en hoeveel? ______________________
Vra jy rente en hoeveel? ____________
Wat is die totale bedrag aan jou verskuldig? R ___________
DEBITEUR
3.2 Wanneer „n besigheid goedere verkoop, bv. Klere of „n diens lewer b.v. tuindiens maar
nie die geld onmiddelik ontvang nie, word die besigheid geld geskuld. Dit beteken dat daar
is „n vertraaging in betaling is. Wie ook al die besigheid geld skuld is ‘n Debiteur. Die
debiteur is „n bate.
‘n kas register
Kleingeld boks Wisselgeld
Kleinkas
BATES (BESIT)
DWARS
S
DEUR
(Sien aanhangsel vir die oorspronklike aktiwiteit wat in die finale pulikasie sal verskyn Dankie
LASTE 1. KREDITEURE
Die woordeboek betekenis van die woord “las” is “wetlik verantwoordelik”. Finansieël
gesproke, indien jy iemand geld skuld is jy wetlik verantwoordelik om die persoon terug te
betaal. Die geld wat jy skuld is „n las. Die persoon aan wie jy geld skuld is „n Krediteur.
1.1 Skuld jy enigiemand geld? _________________________________________
1.2 Hoeveel skuld jy? _____________
1.3 Wie is jou krediteur? _______________
1.4 Moet jy rente betaal en hoeveel? ___________________________
1.5 Totale bedrag verskuldig deur jou R___________
1.2 Soortgelyk aan wanneer „n besigheid goedere koop, bv, voorraad om mee handel te
dryf of van „n diens gebruik maak bv. Telkom, maar maak nie onmiddellik betaling nie,
skuld die besigheid geld, omdat daar „n vertraging in betaling is. Wie ookal die
bsigheid geld skuld word ‘n Krediteur genoem. Die krediteur is ‘n las.
OPSOMMING (Voltooi die tabel)
a) ‘n Besigheid
________ _____op krediet.
Die besigheid word geld geskuld
deur die debiteur
wie nou ‘n bate is. (besit)
b) ‘n Besigheid koop op
krediet.
Die besigheid
skuld geld
aan die______________
wie nou ‘n ______is.
(s_________)
Aktiwiteit 2
Beskryf drie maniere hoe jy kredit na kan kom?
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
KREDITEURE
LASTE (SKULD)
Aktiwiteit 3
(Analiseer die advertensie en voltooi die rooster)
* Crediet prys sluit rente en finasieringskoste in
ITEM
KONTANTPRYS
TERME: R _________ OOR ________ JARE
KREDIETPRYS*
BESPARINGS INDIEN KONTANT GEKOOP WORD
TV en staander
Sitkamerstel
Tuimeldroër
Bed
3.1 Wat is jou bevindinge? __________________________________________________________________________________________________________________________________________________ 3.2 Indien jy enige van die items op krediet gekoop het, wie sou jou krediteur gewees het? _________________________________________________________________________ 3.3 Op watter manier kan jy die besittings bykom sonder om al die rente te betaal? _________________________________________________________________________
R211 x 36 maande Krediet prys R8 316*
8
R133 x 36 maande Krediet prys R4 788*
R344 x 36 maande Krediet prys R12 348*
R268 x 36 maande Krediet prys R9 648*
PERSOONLIKE INKOMSTE EN UITGAWES 1.1 PERSOONLIKE INKOMSTE – GELD WAT INKOM (PERSOONLIKE BANK
REKENING) Soos die konsep aan die hand doen, inkomste is geld wat inkom. Geld wat in die huishouding kom word gebruik om vir al jou behoeftes en begeertes te betaal. Daar is baie bronne van inkomste. Voorbeelde sluit in salarisse (per maand), lone (per week), geskenke, wengeld, onderhoud, maatskaplike toelae, pensioen, stokvel uitbetalings, aandele op beleggings, W.V.F. (Werkloosheid Versekering Fonds) ens.
’n Lening is nie ‘n inkomste nie, maar liewer ‘n las.
„n Stokvel
Stokvels of spaarklubs is „n goeie manier vir mense om mekaar te motiveer om te spaar. Gereelde stokvelvergaderings het „n sosiale hoogtepunt in baie gemeenskappe geword en lede hulp en staan mekaar by.
„n basiese stokvel is eenvoudig om te onderneem.
Daar is gewoonlik twaalf of meer lede (Een vir elke maand van die jaar), en elke lid dra „n sekere bedrag elke maand by. Dit kan enige bedrag wees vanaf R50 tot R1 000 afhangende van elkeen se inkomste.
Elke maand is dit „n ander lid se beurt om die geld te ontvang. So, indien jy aan „n stokvel behoort met twaaf lede wat elkeen elke maand R500 bydra, dan kry jy een keer per jaar R6 000 uitbetaling.(Inkomste).
Jy word gemotiveer om te spaar want die ander lede sal weet indien jy nie jou bydrae betaal het nie, en ook omdat die gereelde vergaderings „n herinnering is van wat jy sal verkry wanneer dit jou beurt is.
Aktiwiteit 1 (Betaalstrokie)
1.1 Watter vorm van inkomste is dit? ________________ 1.2 Hoe weet jy? ________________________________________________________________________ 1.3 Watter soort werk doen die weknemer? ________________________________________________________________________ 1.4 Wat is die totale aantal ure wat Sarah werk? ____________________________________ 1.5 Watter persentasie was sy meer betaal vir oortyd? ____________________________________ 1.6 Indien daar W.V.F. (Werkloosheid Versekering Fonds) bydrae teen 1% eenkeer per maand bereken word, wat sal haar bydrae wees as sy dieselfde aantal ure en oortyd werk vir vier weke?
Toon jou berekening aan
1.2 PERSOONLIKE UITGAWES – GELD WAT UITGAAN (PERSOONLIKE
BANKREKENING)
Hierdie sluit in rekeninge wat ons moet betaal om dag tot dag en van maand tot maand te
lewe. Bv. Kreuideniersware, telefoon, water en elektrisiteit, brandstof, onthaalkoste,
opvoeding, versekering, TV lisensie, medies, ens.
Betalings wat op/vir bates en laste gemaak is, is nie as uitgawes
geklasifiseer nie.
Aktiwiteit 2
Maak „n lys van moontlike bronne van inkomste (3) en uitgawes (10) van hierdie twee
huishoudings A en B
A
B
2.1 Watter huishouding het meer besteebare inkomste en hoe weet jy dit?
_________________________________________________________________________
INKOMSTE
UITGAWES
INKOMSTE
UITGAWES
PERSOONLIKE INKOMSTE EN UITGAWES - SURPLUS EN TEKORT
‘n Warmlugballon werk op „n baie eenvoudige wetenskaplike beginsel. – Warmlug styg.
So, om die warmlugballon in die lug te hou, is hitte nodig om die lug binne in die ballon
warm te hou. Indien die hittevoorsiening afgesny word, sal die warm lug verkoel en die
ballon sal val.
Soortgelyk hieraan is dit die effek wat inkomste(warm lug) en uitgawes(koue lug) het op
ons finansies.
Inkomste vermeerder ons finansiële posisie, terwyl uitgawes dit verminder. Die doel is
om die twee te balanseer sodat ons tenminste ons ballon daarvan weerhou om nie neer te
stort nie. Met ander woorde, moet ons inkomste altyd meer of ten minste gelyk wees aan
ons uitgawes.
Formule om persoonlike surplus/tekort te bereken:
INKOMSTE – UITGAWES = SURPLUS/TEKORTEKEKO
Hoër inkomste as uitgawes = surplus (Rand and sente) – finansieël stabiel.
Hoër uitgawes as inkomste = tekort (Rand and sente) – finansieël ontstabel.
Aktiwiteit 3
Bereken die surplus/tekort. Toon „n tekort deur dit in hakies te sit bv. (R 100)
TOTALE INKOMSTE TOTALE UITGAWES SURPLUS/TEKORT
a. e.g. R 12 000 R 13 400 (R 1 400)
b. R 120 000 R111 000
c. R 2 400 R 800
d. R 65 000 R 67 344
e. R 753 000 R 1000 000
f. R 345 345 R 238 000
g. R 61 001 R 24 034
h. R 899 000 R 455 000
i. R 45 500 R 21 800
j. R 78 003 R108 010
Betalings vir bates (insluitende besparings) en laste is nie as uitgawes
geklasifieseer nie.
Aktiwiteit 4
Tabuleer die volgende inkomste en uitgawes van die Sibande huishouding en bereken of hulle „n surplus of „n tekort aan die einde van Augustus 2011 maak. Salaris Mev. Sibande R2 500, salaris Mnr Sibande R6 500, huur R1 200, selfone R300, skoolfooie R450, water en elektrisiteit R250, vervoer(taxi) R1 200, kruideniersware R1 500, huishoudelike versekering R200, klere R300, onthaal R300.
INKOMSTE EN UITGAWES VAN _______________________ VIR AUGUSTUS 2011
INKOMSTE UITGAWES
BESONDERHEDE BEDRAG BESONDERHEDE BEDRAG
Salaris Mev. Sibande 2 500, 00
R R
Surplus/tekort R ___________________
Aktiwiteit 5
Tabuleer die volgende uitgawes van die Meyer huishouding en berken of hulle „n surplus of
tekort aan die eiende van November 2011 sal maak.
Salaris Mrs Meyer R 2 500, salaris Mr Meyer R 7 500, selfoon R700, skool fonds R 1 450,
water and elektrisiteit R750, brandstof R 2000, kruideniersware R2500, klere R500, onthaal
R800, DSTV R 475, sekuriteit R 350, motor versekering R400,
huishoudlike versekering R 300
INKOMSTE EN UITGAWES VAN _______________________ VIR AUGUSTUS 2011
INKOMSTESTE UITGAWES
BESONDERHEDE BEDRAG BESONDERHEDE BEDRAG
R R
Surplus/tekort R __________________
BESIGHEIDS INKOMSTE EN UITGAWES - WINS EN VERLIES
Die doel daarvan om „n besigheid te besit is om wins te maak. Die verskil tussen die
besigheid se inkomste en uitgawes sal bepaal of die besigheid „n wins of verlies maak.
1.1 BESIGHEIDS INKOMSTE – GELD WAT INKOM (BESIGHEIDS BANK REKENING)
Besighede genereer inkomste op die volgende maniere:
Verkope (Koop en verkoop van goedere – Dryf handel b.v. Pick N Pay)
Lopende Inkomste(Verkoop „n diens – Diensgelwer bv Haarsalon)
Huurinkomste („n besigheid mag „n gedeelte van gebou uithuur) ens. Aktiwiteit 1 Ontleed die advertensie en voltooi die tabel wat die inkomste van die besighede wys.
1
7
2
8
6
5
4
3
BESIGHEIDSINKOMSTE
Besigheid se naam
Dryfhandel of dienslewering
Spesifike Produk/diens
Verkope of lopende inkomste
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
1.2 BESIGHEIDS UITGAWES – GELD WAT UITGAAN (BESIGHEIDS BANK REKENING)
Om geld te maak moet „n besigheid geld uitgee. Die dag tot dag bedryf van die
besigheid kos geld. Hierdie word uitgawes genoem. Bv. Telefoon, brandstof, salarisse
(maandliks betaal), lone (weekliks betaal), skryfbehoeftes, versekering, water en
elektrisiteit.
Indien die inkomste meer as die uitgawes is, sal dit „n wins toon maar as die uitgawes
meer is as die inkomste dan het die besigheid „n verlies gely
Formule om wins/verlies uit te werk:
INKOMSTE – UITGAWES = WINS/VERLIES
Aktiwiteit 2
Voltooi die volgende tabel. („n Verlies word aangedui deur die bedrag in hakies te sit).
TOTALE INKOMSTE TOTALE UITGAWES WINS/VERLIES
a) R 12 000 R 7 500
b) R 135 000 R 25 500
c) R 995 000 (R 16 555)
d) R 235 700 (R 135 050)
e) R 24 000 (R 17 200)
f) R 675 870 R 450 400
g) R 45 678 R 53 095
h) R 6 650 R 2 782
i) R 865 000 R 365 000
j) R 78 000 (R 12 000)
Aktiwiteit 3
Tabuleer die volgende inkomste en uitgawes en bereken of “Claire‟s Kaarte” „n wins of
verlies gemaak het vir Junie 2011.
Water en elektrisiteit R200, lone R500, huuruitgawes R7000, telefoon R300,
brandstof R300, huurinkomste R1 500, salarisse R2 000, versekering R300,
verkope R12 000, skryfbehoeftes R250, verbruikersgoedere R140, Verpakking R25.
INKOMSTE EN UITGAWES VAN _________________________ VIR JUNIE 2011
R R
Die besigheid maak „n wins/verlies van R __________________
Aktiwiteit 4
Tabuleer die volgende inkomste en uitgawes en bereken of “DJ Wade” „n wins of verlies
maak vir Desember 2011.
Internet R350; lone R700, telefoon R200, brandstof R270, salarisse R2 050,
versekering R399, dienste gelewer R22 000, skryfbehoeftes R350,
herstelwerk en onderhoud R355, advertensies R325, lisensies R240.
INKOMSTE EN UITGAWES VAN _________________________ VIR DESEMBER 2011
R R
Die besigheid maak „n wins/verlies van R _______________
INKOMSTE UITGAWES
BESONDERHEDE BEDRAG BESONDERHEDE BEDRAG
INKOMSTES UITGAWES
BESONDERHEDE BEDRAG BESONDERHEDE BEDRAG
SNAKES EN LADDERS
INSTRUKSIES
VOORBEREIDING
1) Berei die inhoud van jou werkboek tot hierdie bladsy voor.
2) Knip die kaarte uit soos aangedui woord.
3) Sny twee tekenmunte uit en kleur hulle anders in.
4) Verdeel julself in groepe van twee (pare)
5) Kies nog „n groep/paar/span teen wie julle gaan speël. Elke span kies „n tekenmunt.
6) Skommel die pak kaarte en plaas hulle onderste bo.
7) Jou onderwyser kan die tydhouer vir 90 sekondes wees
BORDSPELETJIES
90 SEKONDES
1) „n Spanmaat van die eerste span tel een kaart op „n slag op en moet vir sy/haar
spanmaat die word/term op die kaart verduidelik sonder om die word te sȇ
2) Die spanmaat moet die word/term koerek aandui. Die proses moet herhaal word tot
die 90 sekondes op is.
3) Beweeg die tekenmunte tot die toepaslikke plek op die bord spel na 90 sekondes.
4) Nou kry die tweede span „n beurt, dan weer die eerste span en so aan.
5) Die span wie eerste by die trofee uitkom, is die wenners!
LET WEL: As jy die antwoord nie ken nie mag jy die volgende kaart op tel.
Sodra al die kaarte gebruik is, skommel hulle weer goed en plaas die pak kaarte
weer onderste bo.
SLANGE EN LERE
1) Beweeg ‘n LEER OP of met ‘n SLANG AF na jou 90 sekondes op is.
2) Julle is nie verpligtend om “90 sekondes” en “slange en lere” op die selfde tyd te
speël nie, maar die sal pret wees!
WEES KREATIEF
Julle kan ook julle eie reëls en speletjies opmaak b.v. BINGO
SPEEL LEKKER SAAM!
Aktiwiteit 5
TASBAAR
BATE
KONTANT
VERLIES
WINS
WISSELGELD
PRODUK
DEBITEURE
HANDEL
TEKORT
SPAAR REKENING
DIENS
KREDITEURE
LEWER EN DIENS
SURPLUS
KLEINKAS BEWYS
LASTE
BANK
VERKOPE
UITGAWES
KAS REGISTER
LOPENDE INKOMSTE
INKOMSTE
KLEINKAS
KAPITAAL
STOKVEL
TEKENMUNTE
Aktiwiteit 6
1. Kategoriseer die volgende rekeninge van „n BESIGHEID. Toon met „n x aan.
REKENING BATE INKOMSTE UITGAWES LASTE
Bv. Grond en geboue
x
Telefoon rekening
Toerusting
Voertuie
Salarisse
Lening
Advertensie
Kleinkas
Huur uitgawe
Krediteure
Bank
Lopende Inkomste
Huur inkomste
Motorbande om te verkoop (Handels vorraad)
Versekering
Verkope
Debiteure
Lisensies
Donasies
Elektrisiteit
Boetes
Brandstof
Lone
Skryfbehoeftes
Herstelwerk en Onderhoud
Verpakking
Sekuriteit
Wisselgeld
Aktiwiteit 7
2.1 Verwys na die flitskaarte op die volgende bladsy.
2.2 Kleur die bates, inkomste, uitgawes en laste met die aangeduide kleure
in.
2.3 Knip die flitskaarte uit en orden hulle in die spasies voorsien.
KLEUR
BATE
BLOU
INKOMSTE
GROEN
UITGAWES
ROOI
LASTE
GEEL
BATES INKOMSTE UITGAWES LASTE
SEKURITEIT
KREDITEURE
LENINGS
HUUR INKOMSTE
LOPENDE INKOMSTE
VERPAKKING
DEBITEURE
VERKOPE
GROND EN GEBOUE
BANK
HERSTELWERK EN ONDERHOUD
LISENSIES
VERSEKERING
TELEFOON
SKRYFBEHOEFTES
DONASIES
ADVERTENSIES
VOERTUIE
HUUR UITGAWE
LONE
ELEKTRISITEIT
KLEINKAS
TOERUSTING
HANDELS VOORAAD
BRANDSTOF
BOETES
WISSELGELD
SALARISSE
TRANSAKSIES (BETALINGS)
„n Transaksie vind plaas tussen koper en verkoper. Die koper en verkoper stem ooreen oor „n bedrag wat betaal sal word vir goedere of dienste. Hulle stem ook oreen oor die terme van die betaling. Die dokument (geskryf/gedrukte papier)ontwikkel die oomblik wat die transaksie plaasvind is die bewys vir die
koper en verkoper. Dokumente is die bron van inligting wat in die transaksies aangaan, daarom word dit brondokumente genome. Voorbeelde van dokumente sluit kasregisterstrokies en kwitansies in. Aktiwiteit 1: Ontleed die volgende brondokument en beantwoord die vrae wat volg.
1.1Watter brondokument is dit? ________ 1.2 Wanneer het die transaksie plaasgevind en hoe laat was dit? _____________________ 1.3 Wat was die totale bedrag van die transaksie? ___________________________ 1.4 Watter twee betaalmetodes was gebruik? _____________________________________ 1.5 Watter produkte was van BTW uitgesluit?____________________________ 1.6 Wat se persentasie is BTW? ____________________________________ 1.7 Wat was die BTW bedrag in rande vir hierdie transaksie? _________________________
Ontleed die brondokument 2.1Watter tipe brondokument is dit? ________ 2.2Wat is die brondokument nommer?_______ 2.3Op watter datum het de transaksie plaasgevind?___________________________ 2.4Wie was die twee parye betrokke? _________________________ 2.5Vir wat was die betaaling gemaak? ____________________ ___________ 2.6Wat was die transaksie bedrag? _____________________________________
Doc #207653
Receipt number 236751
Receipt number 2354752
Doc # 2615/01
Doc #S110
2.2 Eeerstens moet jy al tien brondokumente analiseer. Gebruik veskillende kleure om the
transaksie data (dokument nommers, datums en bedrae) aan te wys.
2.3 Teken die transaksies (betalings) in datum volgorde heironder in.
Datum
Dokument nommer
Besonderhede (ter betaling van)
Bedrag
Betaal methode Kontant Debietkaart Kredietkaart
2.1 Plak enige 4 brondokumente (betalings) in.
top related