beloftes van god - wordpress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam...

Post on 26-May-2020

20 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

L O V E G O D G R E A T L Y . C O M

H i e r d i e j o e r n a a l b e h o o r t a a n :

B E L O F T E S V A N G O D

v i r k i n d e r s

BELOFTES VAN GOD

Kopiereg © 2018 deur Love God Greatly Bediening

Toestemming word verleen om hierdie dokument te druk en te herproduseer vir die doel om die Beloftes van God aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie dokument op enige manier verander nie. Alle regte voorbehou.

Gepubliseer in Dallas deur Love God Greatly.

‘n Woord aan Ouers

Hierdie boek is die resultaat van ‘n begeerte om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders

te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word.

Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord beskikbaar te maak aan ons pragtige gemeenskap van vrouens… en nou

het vrouens die geleentheid om God se Woord met hulle kinders te deel deur hierdie

studie wat uniek ontwerp is vir jong harte.

4

5

I N H O U D S O P G A W E

I N L E I D I N G

L E E S P L A N

J O U D O E L W I T T E

W E E K 1

W E E K 2

W E E K 3

W E E K 4

0 7

0 8

1 1

1 2

2 8

4 4

6 0

6

7

I N L E I D I N GB E L O F T E S V A N G O D

Het jy al ooit vantevore vir iemand iets belowe? Dalk het ‘n maat vir jou iets vertel wat vir hom of haar ‘n groot verleentheid was en het hulle jou gevra om te belowe om dit nooit vir enigiemand anders te vertel nie. Of dalk het jou ma of pa vir jou gevra om jou kamer skoon te maak en jy het belowe dat jy dit binne ‘n paar minute sou doen. Dalk het jy jou onderwyser belowe om voor ‘n belangrike toets te leer. As jy al ooit tevore ‘n belofte aan iemand gemaak het, sal jy weet hoe moeilik dit is om daardie belofte te hou.

Beloftes is moeilik vir ons om te hou, omdat ons menslik is. Ons kan nie alles onthou nie en is afhanklik van kalenders en lyste en ons onderwysers en ouers om ons betyds te herinner om dinge te doen. Ons sukkel met wat ons wil doen en dis moeilik om te doen wat ons moet doen, veral take wat ons ander belowe het ons sou doen.

Beloftes is nie vir God moeilik om te hou nie, omdat Hy heilig is. In daardie tye wanneer ons keuses het om te maak en nie weet wat om te kies nie, raai God nooit nie. Wanneer ons bang is vir wat volgende mag gebeur, is God nooit bang nie. Partykeer vergeet ons van mense, maar God vergeet ons nooit nie.

As ons probeer om alles op ons eie te doen, sal ons beperk wees. Ons sal nie baie ver kom nie, want ons weet nie alles nie. Maar as ons na God kyk vir alles, sal ons vry wees van ons eie beperkinge. Ons sal verder kom as wat ons ons ooit kon voorstel, want God is onbeperk!

Soos jy ouer word, sal jy groter en groter verantwoordelikhede by kry. Om ‘n motor te bestuur, ‘n werk te kry, en om eendag jou eie huis te hê, mag dalk nou verskriklik klink. Maar God het ‘n perfekte pad wat net vir jou uitgelê is. Hy wil jou lei op sy pad en jou help om elke dag daarop te wandel, want Hy weet dit sal jou weghou van vrees en lei na ‘n hoopvolle toekoms.

Die pad van die lewe is lank, hobbelrig en partykeer skrikwekkend. Maar God belowe om ons bo die stryd uit te lig deur ons geloof in Hom. Hierdie studie sal jou oë oopmaak vir God se waarborge:

God is met jou.

God sal jou le i .

God sal jou help.

God sal jou ondersteun.

God sal nie sy beloftes aan ons verbreek nie. Hy het ons sy Woord gegee en wil hê ons moet alles daaroor lees, daaroor dink, dit onthou en dit uitleef.

Soos jy lees oor sy verpligtinge teenoor ons, dink aan jou toewyding aan Hom. Wat keer dat jy sy beloftes glo? Waarvan word jy teruggehou omdat jy nie God se waarborge glo nie?

8

S O A P L E E S P L A N

WEE K 1

G O D I S M E T J O UM a a n d a g - M o e n i e B a n g We e s N i eLees: Jesaja 41:10 SOAP: Jesaja 41:10

D i n s d a g - We e s S t e r k E n Va s b e r a d e Lees: Josua 1:9 SOAP: Josua 1:9

Wo e n s d a g - H y L e i J o u Lees: Psalms 1:6 SOAP: Psalms 1:6

D o n d e r d a g - N a d e r To t G o dLees: Jakobus 4:8SOAP: Jakobus 4:8

Vr y d a g - E k I s B y J o u To t D i e Vo l e i n d i n g Va n D i e Wê r e l dLees: Matteus 28:20 SOAP: Matteus 28:20

WEE K 2

G O D S A L J O U L E IM a a n d a g - J o u We r k I s N i e Te v e r g e e f s N i e Lees: 1 Korintiërs 15:58SOAP: 1 Korintiërs 15:58

D i n s d a g - G o d S a l J o u L e iLees: Jesaja 58:11SOAP: Jesaja 58:11

Wo e n s d a g - Ve r t r o u O p D i e H e r eLees: Spreuke 3:5-6SOAP: Spreuke 3:5-6

D o n d e r d a g - W y s h e i d V i r D i é Wa t Vr aLees: Jakobus 1:5SOAP: Jakobus 1:5

Vr y d a g - G o d S e Wo o r d I s V i r E w i gLees: Jesaja 40:8SOAP: Jesaja 40:8

9

WEE K 3

G O D S A L J O U H E L PM a a n d a g - N i k s I s V i r G o d O n m o o n t l i k N i eLees: Jeremia 32:27SOAP: Jeremia 32:27

D i n s d a g - Vr y h e i d I n B e l y d e n i sLees: 1 Johannes 1:9SOAP: 1 Johannes 1:9

Wo e n s d a g - G o d L a a t A l l e s Te n G o e d e M e e w e r kLees: Romeine 8:28SOAP: Romeine 8:28

D o n d e r d a g - G o d I s M e t J o u i n J o u Ve r s o e k i n g sLees: 1 Korintiërs 10:13SOAP: 1 Korintiërs 10:13

Vr y d a g - H y I s O n s B e s k e r m i n gLees: Psalms 91:4SOAP: Psalms 91:4

WEE K 4

G O D S A L J O U O N D E R H O UM a a n d a g - D e u r H o m B l y A l l e s I n S t a n dLees: Kolossense 1:15-16SOAP: Kolossense 1:15-16

D i n s d a g - N u w e O n t f e r m i n g E l k e O g g e n dLees: Klaagliedere 3:22-23SOAP: Klaagliedere 3:22-23

Wo e n s d a g - H y S a l O n s R u s G e eLees: Matteus 11:28SOAP: Matteus 11:28

D o n d e r d a g - G o d I s N a b y D i e G e b r o k e n e sLees: Psalms 34:19SOAP: Psalms 34:19

Vr y d a g - O n s V i n d K r a g I n G o dLees: Jesaja 40:31SOAP: Jesaja 40:31

10

11

1.

2.

3.

Handtekening:

Datum:

JOU DOELWITTE

Ons glo dat dit belangrik is om

doelwitte neer te skryf vir hierdie

studie. Neem nou tyd en skryf drie

doelwitte neer waarop jy wil fokus

soos jy elke dag opstaan en in God

se Woord delf. Maak seker dat

jy terugverwys na hierdie doelwitte

tydens die volgende paar weke, om jou

te help om gefokus te bly. Jy kan dit

doen!

M A A N D A G

D I N S D A G

W O E N S D A G

D O N D E R D A G

V R Y D A G

G E B E DS K R Y F J O U G E B E D S V E R S O E K E E N

L O F P R Y S I N G S V I R E L K E D A G N E E R .

Gebedsfokus vir hierdie week: Spandeer tyd om vir jou familie te bid.

12

W E E k 1

13

Moenie bang wees nie, Ek is by

jou, moenie bekommerd wees nie,

Ek is jou God. Ek versterk jou,

Ek help jou, Ek hou jou vas,

met my eie hand red Ek jou.

J e s a j a 4 1 : 1 0

G o d I s M e t J o u

S k R I F G E D E E L T E S V I R W E E k 1

14

M A A N D A G

J e s a j a 4 1 : 1 0

Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.

D I N S D A G

J o s u a 1 : 9

Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.

W O E N S D A G

P s a l m s 1 : 6

Waarlik, die Here lei die regverdiges op hulle pad, maar die pad van die goddeloses lei tot ondergang.

D O N D E R D A G

J a k o b u s 4 : 8

Nader tot God en Hy sal tot julle nader. Was julle hande, sondaars, en reinig julle harte, huigelaars.

V R Y D A G

M a t t e u s 2 8 : 2 0

“leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.”

15

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

16

M A A N D A GL e e s :Jesaja 41:10 S O A P :Jesaja 41:10

17

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

18

L e e s :Josua 1:9 S O A P :Josua 1:9

D I N S D A G

19

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

20

L e e s :Psalms 1:6 S O A P :Psalms 1:6

W O E N S D A G

21

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

22

L e e s :Jakobus 4:8S O A P :Jakobus 4:8

D O N D E R D A G

23

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

24

L e e s :Matteus 28:20 S O A P :Matteus 28:20

V R Y D A G

25

H I E R D I E W E E K H E T E K G E L E E R . . .G E B R U I K D I E S P A S I E H I E R O N D E R O M ‘ N P R E N T J I E

T E T E K E N O F T E S K R Y F O O R W A T J Y H I E R D I E W E E K

G E L E E R H E T U I T J O U T Y D I N G O D S E W O O R D .

26

27

M A A N D A G

D I N S D A G

W O E N S D A G

D O N D E R D A G

V R Y D A G

28

G E B E DS K R Y F J O U G E B E D S V E R S O E K E E N

L O F P R Y S I N G S V I R E L K E D A G N E E R .

Gebedsfokus vir hierdie week: Spandeer tyd om vir jou land te bid.

W E E k 2

29

G o d S a l J o u L e i

Die Here sal jou altyddeur

lei; selfs in dor streke sal Hy

in jou behoeftes voorsien.

Hy sal jou sterk maak. Jy

sal wees soos ‘n tuin met

volop water, soos ‘n fontein

waarvan die water nie

opdroog nie.

J e s a j a 5 8 : 1 1

S k R I F G E D E E L T E S V I R W E E k 2

30

M A A N D A G

1 K o r i n t i ë r s 1 5 : 5 8

Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie.

D I N S D A G

J e s a j a 5 8 : 1 1

Die Here sal jou altyddeur lei; selfs in dor streke sal Hy in jou behoeftes voorsien. Hy sal jou sterk maak. Jy sal wees soos ‘n tuin met volop water, soos ‘n fontein waarvan die water nie opdroog nie.

W O E N S D A G

S p r e u k e 3 : 5 - 6

5 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie. 6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.

D O N D E R D A G

J a k o b u s 1 : 5

As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt.

V R Y D A G

J e s a j a 4 0 : 8

Gras verdor en blomme verwelk, maar die woord van ons God bly vir ewig.

31

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

32

M A A N D A GL e e s :1 Korintiërs 15:58S O A P :1 Korintiërs 15:58

33

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

34

L e e s :Jesaja 58:11S O A P :Jesaja 58:11

D I N S D A G

35

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

36

L e e s :Spreuke 3:5-6S O A P :Spreuke 3:5-6

W O E N S D A G

37

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

38

L e e s :Jakobus 1:5S O A P :Jakobus 1:5

D O N D E R D A G

39

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

40

L e e s :Jesaja 40:8S O A P :Jesaja 40:8

V R Y D A G

41

H I E R D I E W E E K H E T E K G E L E E R . . .G E B R U I K D I E S P A S I E H I E R O N D E R O M ‘ N P R E N T J I E

T E T E K E N O F T E S K R Y F O O R W A T J Y H I E R D I E W E E K

G E L E E R H E T U I T J O U T Y D I N G O D S E W O O R D .

42

43

M A A N D A G

D I N S D A G

W O E N S D A G

D O N D E R D A G

V R Y D A G

44

G E B E DS K R Y F J O U G E B E D S V E R S O E K E E N

L O F P R Y S I N G S V I R E L K E D A G N E E R .

Gebedsfokus vir hierdie week: Spandeer tyd om vir jou vriende te bid.

W E E k 3

45

G o d S a l J o u H e l p

Ek is die Here die God

van al die mense. Is iets

vir My onmoontlik?

J e r e m i a 3 2 : 2 7

S k R I F G E D E E L T E S V I R W E E k 3

46

M A A N D A G

J e r e m i a 3 2 : 2 7

“Ek is die Here die God van al die mense. Is iets vir My onmoontlik?”

D I N S D A G

1 J o h a n n e s 1 : 9

Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.

W O E N S D A G

R o m e i n e 8 : 2 8

Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is.

D O N D E R D A G

1 K o r i n t i ë r s 1 0 : 1 3

Geen versoeking wat meer is as wat ‘n mens kan weerstaan, het julle oorval nie. God is getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan.

V R Y D A G

P s a l m s 9 1 : 4

Hy beskut jou onder sy vleuels en is vir jou ‘n veilige skuilplek. Sy trou beskerm jou aan alle kante.

47

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

48

M A A N D A GL e e s :Jeremia 32:27S O A P :Jeremia 32:27

49

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

50

L e e s :1 Johannes 1:9S O A P :1 Johannes 1:9

D I N S D A G

51

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

52

L e e s :Romeine 8:28S O A P :Romeine 8:28

W O E N S D A G

53

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

54

L e e s :1 Korintiërs 10:13S O A P :1 Korintiërs 10:13

D O N D E R D A G

55

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

56

L e e s :Psalms 91:4S O A P :Psalms 91:4

V R Y D A G

57

H I E R D I E W E E K H E T E K G E L E E R . . .G E B R U I K D I E S P A S I E H I E R O N D E R O M ‘ N P R E N T J I E

T E T E K E N O F T E S K R Y F O O R W A T J Y H I E R D I E W E E K

G E L E E R H E T U I T J O U T Y D I N G O D S E W O O R D .

58

59

M A A N D A G

D I N S D A G

W O E N S D A G

D O N D E R D A G

V R Y D A G

60

G E B E DS K R Y F J O U G E B E D S V E R S O E K E E N

L O F P R Y S I N G S V I R E L K E D A G N E E R .

Gebedsfokus vir hierdie week: Spandeer tyd om vir jou kerk te bid.

W E E k 4

61

G o d S a l J o u O n d e r h o u

Deur die liefde van die Here

het ons nie vergaan nie;

daar is geen einde aan sy

ontferming nie, dit is elke

môre nuut. U trou is groot.

K l a a g l i e d e r e 3 : 2 2 - 2 3

S k R I F G E D E E L T E S V I R W E E k 4

62

M A A N D A G

K o l o s s e n s e 1 : 1 5 - 1 6

Die Seun is die beeld van God, van God wat self nie gesien kan word nie. Die Seun is die Eerste, verhewe bo die hele skepping. God het deur Hom alles geskep wat in die hemel en op die aarde is: alles wat gesien kan word en alles wat nie gesien kan word nie, konings, heersers, maghebbers, gesagvoerders. Alles is deur Hom en vir Hom geskep.

D I N S D A G

K l a a g l i e d e r e 3 : 2 2 - 2 3

deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, dit is elke môre nuut. U trou is groot.

W O E N S D A G

M a t t e u s 1 1 : 2 8

“Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee.”

D O N D E R D A G

P s a l m s 3 4 : 1 9

Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses.

V R Y D A G

J e s a j a 4 0 : 3 1

maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.

63

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

64

M A A N D A GL e e s :Kolossense 1:15-16S O A P :Kolossense 1:15-16

65

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

66

L e e s :Klaagliedere 3:22-23S O A P :Klaagliedere 3:22-23

D I N S D A G

67

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

68

L e e s :Matteus 11:28S O A P :Matteus 11:28

W O E N S D A G

69

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

70

L e e s :Psalms 34:19S O A P :Psalms 34:19

D O N D E R D A G

71

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

72

L e e s :Jesaja 40:31S O A P :Jesaja 40:31

V R Y D A G

73

H I E R D I E W E E K H E T E K G E L E E R . . .G E B R U I K D I E S P A S I E H I E R O N D E R O M ‘ N P R E N T J I E

T E T E K E N O F T E S K R Y F O O R W A T J Y H I E R D I E W E E K

G E L E E R H E T U I T J O U T Y D I N G O D S E W O O R D .

74

75

top related