die evangelie van lukas - lynnwoodrif bybelskool...die gees van die here is op my, omdat hy my...

Post on 23-Aug-2020

2 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

Die evangelie van Lukas

Luk. 1:5-80

Begin(Big Bang, tyd ,toeval)

X X X X X X X Einde(Beter wêreld)

Betekenis van Geskiedenis?

Vooruitgang d.m.v. by wetenskap/tegnologie

Jou eie verhaal word radikaal

beïnvloed deur die groter

verhaal waarvan jy glo jy deel

uitmaak….

Begin(Skepping)

X X X X X X X Einde(Nuwe Skeppinge)

Betekenis van Geskiedenis?

Die vooruitgang van die Koninkryk van God

Lukas

Verhaal (Luk. 1:1, Hand

1:1)

Deel van groter

verhaal van Bybel

....die groot dade van God

soos gesien in die lewe en

werk van Jesus

Luk.1:5-80

Mense met hulle eie verhale

Deel van God se verhaal

Sin en betekenis

,

GOD

MENS

Toneel 1

(Luk. 1: 21-25)

Geboorte van Johannes

aangekondig

❖ Twee ou mense. Want ek is ‘n ou man, en

my vrou is op ver gevorderde leeftyd (vers

18).

❖ Sagaria die priester. ‘n sekere priester met

die naam van Sagaría (5)

❖ Onvrugbare vrou Elisabet ... omdat Elisabet

onvrugbaar was...( vers 7)

❖ Dien Here volgens lig wat hulle gehad het:

...het in al die gebooie en regte van die

Here onberispelik gewandel vers (6).

Sagaria

In tempel gewerk (vers 9). Die

plek waar God gevind is in die

Ou Testament. Waar Hy met

mense ontmoet het ....( baie

lank gelede)

Elisabeth

Oud en kinderloos (vers7) (Dit is

iets geweldig traumaties in enige

vrou se lewe).

Johannes geboorte

verhaal

deel van die Ou Testament

verhaal!

Samuel

Simson

Johannes

✓Ma’s

onvrugbaar

✓Nasireër

belofte

✓Krag van God

✓ Tyd van afval

in Israel

En hy sal baie van die kinders van Israel

bekeer tot die Here hulle God (15)

En hy sal voor Hom uit gaan in die gees en

die krag van Elía.....(16)

ESKATOLOGIESE HERSTELLER

(NUWE ISRAEL!)

Stomheid van Sagaria ?

Vgl. Esegiël 3:16 en Daniël in

10:15.

Maria

Aangeraak, begenadig –

steeds bang vir bespotting

Menslike storie, of drama

kanaal waardeur God se reddende doelwitte

(beloftes) bereik gaan word.

God werk deur normale mense binne hulle

normale loop van bestaan met al die

problematiek daaraan gekoppel

,

Toneel 2

(Luk. 1: 26-38)

Geboorte van Jesus

aangekondig

Swangerskap sonder

seksuele gemeenskap net so

vreemd toe as nou!

En die engel antwoord en sê vir haar: Die

Heilige Gees sal oor jou kom en die krag

van die Allerhoogste sal jou oorskadu.

Daarom ook sal die Heilige wat gebore

word, Seun van God genoem word (35)

….na ‘n maagd wat verloof was aan ‘n

man met die naam van Josef, uit die

huis van Dawid;

(Vers 27).

En kyk, jy sal swanger word en ‘n Seun baar, en jy

moet Hom Jesus noem.

Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste

genoem word; en die Here God sal aan Hom die

troon van sy vader Dawid gee,

en Hy sal koning wees oor die huis van Jakob tot in

ewigheid, en aan sy koninkryk sal daar geen einde

wees nie (vers 31-35)

Politiese aanspraak....

Teologiese aanspraak....

Model van Christelike reaksie....

Hier is ek......(vers 38)

Die konsepsie van 'n baba, die krag van God en die

uitdaging aan alle menslike heerskappy - 'n kragtige,

plofbare storie!

Kontroversieël? Mense kan nie verdra om te dink

dat daar 'n koning mag wees wat sulke absolute

mag het en absolute lojaliteit vra nie.

Toneel 3

(Luk. 1: 39-45)

Maria besoek Elisabet

Die krag in die groet van Maria....

➢ Elisabeth vervul met die Heilige

Gees

➢ Johannes erken Jesus voor sy

geboorte

➢ Jesus word Here genoem

Toneel 4

(Luk. 1: 46-55)

Lofsang van Maria

Sy profeteer....

Spontane openbaring deur die

Heilige Gees, wat Ou

Testamentiese waarhede bevat,

maar nuut toegepas word....

Soos Hanna.... (1 Sam 2)

Hy het deur sy arm kragtige dade gedoen.

Hoogmoediges in die gedagtes van hulle hart het

Hy verstrooi.

Maghebbers het Hy van trone afgeruk en

nederiges verhoog.

Hongeriges het Hy met goeie dinge vervul en

rykes met leë hande weggestuur. (Luk. 1:51-53)

Rewolusie!

Jesus sê dit van Homself....Jesaja 61 se

profesie sal vervul word....

Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het

om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My

gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees;

om aan gevangenes vrylating te verkondig en aan blindes

herstel van gesig; om die wat gebroke is, in vryheid weg

te stuur; om die aangename jaar van die Here aan te

kondig (Luk. 4:18-19)

Bybelse beloftes

agtergrond is van wat nou

gebeur

Hy het sy kneg Israel bygestaan,

sodat Hy aan sy barmhartigheid

sou dink

soos Hy tot ons vaders gespreek

het—aan Abraham en sy

nageslag tot in ewigheid ( 54-55

vgl. 68-75)

Vreugde....

En Maria het gesê: My siel maak die Here groot,

en my gees is verheug in God, my Saligmaker;

omdat Hy die nederige toestand van sy diensmaagd aangesien

het; want kyk, van nou af sal al die geslagte my salig noem.

Want Hy wat magtig is, het groot dinge aan my gedoen, en heilig

is sy Naam.

En sy barmhartigheid is van geslag tot geslag vir die wat Hom

vrees (1:46-50)

(Kyk vers 58 sien ons Sagaria en Elisabet saam met haar bly)

Die ander sy....

Toneel 5

(Luk. 1: 56-80)

Geboorte van Johannes

en Sagaria se loflied

Sagaria kan weer praat ! (vgl. Esegiël in

3:22)

....om die boodskap van God aan Israel

te verkondig!

En Sagaría, sy vader, is vervul met

die Heilige Gees en het geprofeteer

en gesê (67)

Lyk soos politiese lied......

Geloofd sy die Here, die God van Israel, omdat Hy sy volk besoek het en vir

hulle verlossing teweeggebring het,

en ‘n horing van heil vir ons opgerig het in die huis van Dawid, sy kneg—

soos Hy gespreek het deur die mond van sy heilige profete van ouds af—

redding van ons vyande en uit die hand van almal wat vir ons haat,

om barmhartigheid te bewys aan ons vaders en aan sy heilige verbond te

dink,

aan die eed wat Hy gesweer het vir Abraham, ons vader, om aan ons te gee

dat ons, verlos uit die hand van ons vyande, Hom sonder vrees kan dien,

in heiligheid en geregtigheid voor Hom, al die dae van ons lewe (68-75)

om kennis van saligheid aan sy volk

te gee in die vergifnis van hulle

sondes,

deur die innige barmhartigheid van

onse God waarmee die opgaande Lig

uit die hoogte ons besoek het,

om te skyn oor die wat in duisternis

en doodskaduwee sit, om ons voete

na die pad van vrede te rig. (77-79)

MAAR....

Verlossing is nie net hier, aards gebonde!

Verlossing is nie

net iets

aardsgebonde

nie!

GOD

MENS

Bly getrou aan Sy

beloftes aan Israel

(tempel)

3 Persone!

Liefde vir

mens in

nood

Het probleem!

Lewe het sin as deel

van die ware verhaal

Instrument van

openbaring deur

Gees

top related