die liefde is soos magic !

Post on 01-Jan-2016

70 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

Die Liefde is soos Magic !. Marileen Steyn 16 Februarie. Wat op aarde is die liefde ?. Daar is iets fout met jou as jy single is. Jy het iemand nodig voordat jy ‘n heel persoon kan wees. As jy liefde soek , moet jy ‘n spesifieke resep volg. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Die

Liefde

is soos

Magic!Marileen Steyn

16 Februarie

Wat op aarde is die liefde?

Daar is iets fout met jou as jy single is

Jy het iemand nodig voordat jy ‘n heel persoon kan wees

As jy liefde soek, moet jy ‘n spesifieke resep volg

Wanneer jy begin soen is belangriker as wie jy soen

As dit ware liefde is sal jy nooit seerkry of sukkel nie

Praise & Worship

Matteus 22:34-40

2 Dele aan die grootste gebod?

God

Ander

Myself

Liefde omdat…

Liefde vir…

Liefde

Liefde is…

Magic Marileen?

Slotlied

top related