die weldoener - yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · gawie lei...

Post on 15-Jul-2020

0 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

Die weldoenerT.T. Cloete

Friday 14 April 17

Vakansie op Muisnesbos

Friday 14 April 17

Muisnesbos is ‘n stranddorp

Friday 14 April 17

Die meeste vakansiegangers gaan vroeg in die aand bed toe ...

Op pad huis toe.

Friday 14 April 17

... moeg van al die swem

Friday 14 April 17

... en van die baie son. Sonbrand

Friday 14 April 17

Behalwe party van die jonger mense, wat in die groot ontspanningsaal dans

en jolyt maak. Friday 14 April 17

Net hier en daar is ‘n persoon wat alleen loop langs die strand in die

stilte.

Friday 14 April 17

So een wat laat in die aand alleen op die strand gaan loop, is Gawie.

komponis

koordirigent

sangdosent

orrelis

Friday 14 April 17

Komponis

Friday 14 April 17

koordirigent

Friday 14 April 17

sangdosent aan die Marin Marais-konservatorium

Friday 14 April 17

orrelis van gemeente waar hy tuishoort

Friday 14 April 17

Moeg van die lees, gaan stap hy.

Friday 14 April 17

Net hier en daar in ‘n strandhuis brand nog lig.

Friday 14 April 17

Gawie sien iemand op die wit sand lê.

Friday 14 April 17

Die liggaam lê ontspanne maar nie gemaklik nie.

Friday 14 April 17

Gawie stap nader, die ou is dronk en ruik suur van braaksel.

Wat makeer jou? Is jy siek of dronk?

Friday 14 April 17

Hy kyk om hom rond, iemand het hom beledig, hulle het baklei en hy het seer gekry.

Friday 14 April 17

Hoe het jy hier gekom? Die seun vertel ...

Friday 14 April 17

... en toe jy goed dronk is, toe laat hulle jou in die steek.

Friday 14 April 17

... toe laat hulle jou in die steek.

Friday 14 April 17

Groepdruk.

Friday 14 April 17

Verydeling en teleurstelling.Friday 14 April 17

Hy wou toe gaan om musiek te swot.

hy wou ‘n beroemde operaster word. Friday 14 April 17

Friday 14 April 17

Sy vriende het hom gevra om te sing.

you’ve

Jy sing vals!

Jy sing vals!Jy sing vals!

Jy sing vals!

Jy sing vals!

Jy sing vals!Friday 14 April 17

almal het vir hom gelagFriday 14 April 17

Toe wonder Gawie, hoeveel studente het hulself oorgegee aan drank, na hy vir hulle gese3 het dat hulle nie kan

sing nie.

Friday 14 April 17

Na watter konservatorium wou jy gaan?

Friday 14 April 17

Geen uitlag maak so seer nie soos die uitlag van jou talent.

Friday 14 April 17

Jy moet konservatorium toe gaan.

Gawie

Jy weet as vriende jou nie druk om iets te doen nie, druk hulle jou uit dinge

waarvan hulle niks weet nie. Hoekom wil jy juis na Werner Beck toe

gaan?Waarom gaan jy nie na Marin Marais

toe nie?

Friday 14 April 17

Die seun vergelyk die twee konservatoriums met mekaar.

Hy sê aaklige dinge van Marin Marais. Gawie antwoord deur te sê dat die meeste mense wat lieg in die kunswêreld en die Krugerwildtuin is.

Friday 14 April 17

Leuens in die

Friday 14 April 17

Jy moenie jou ore uitgee vir praatjies nie.

Friday 14 April 17

Ons weet vandag van Salieri eintlik net omdat hy met Mozart meegeding het.

Friday 14 April 17

Moenie vergeet nie, een van die groot antieke digters het in een van sy gedigte

gekla:Friday 14 April 17

Wát weet Oom?Gawie haal Sir Laurence Olivier aan.

Friday 14 April 17

Wie is Oom?

Ek hoef jou nie te sê nie, jy het my nie gesê nie. Nou is ons kiets.

Friday 14 April 17

Laat ek jou huis toe vat. Waar woon jy?

Het jy jou oriëntasie behou? Weet jy waar jy is en hoe om by die huis te

kom?

Friday 14 April 17

Die seun maak hom van Gawie los en sê dan hy weet hoe om by die huis te kom.

waar is my huis?

Eina! My enkel ...

Friday 14 April 17

Ek sal jou help.

Friday 14 April 17

Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis.

Friday 14 April 17

Oom, jy moet my nie huis toe vat nie,

Friday 14 April 17

Oom, my pa gaan my skiet!

Friday 14 April 17

Die seun is swaar en ruik na braaksel. Hy is nou meer seer en vermoeid as beneweld.

Friday 14 April 17

Hulle is by die strandhuis. Die deur is nie op slot nie. Gawie neem hom in, lig met sy sigaretaansteker.

Friday 14 April 17

Hy help hom na die badkamer,

Friday 14 April 17

Die pa snork asof hy met ‘n voorlaaier skiet.

Hy hoor hoe sy pa snork.

Friday 14 April 17

As ek jou op die strand sien hink, sing jy vir my.

Friday 14 April 17

sê my tog wie Oom is

Ek gaan vir niemand sê wat vanaand gebeur het nie, so dit maak nie saak nie.

Ek kon tot nou toe nie eers mooi sien hoe jy lyk nie en ek ken nie jou familie nie.

Jy vra verniet wie ek is.

Friday 14 April 17

Ek verstaan nie hoekom Oom so goed was vir my nie.

Friday 14 April 17

Ek het dit gedoen omdat ek ‘n seun het wat oor ses jaar so oud gaan wees soos wat jy nou is. En soos jy, het hy ‘n goeie stem.

Pappa, ek gaan eendag ‘n sanger wees!

Ja, my kind, Pappa weet.

Friday 14 April 17

Slaap lekker. Sê vir jou ma jy het in die see geval. Ek hang jou klere oor die wasgoeddraad en trek al die deure agter my toe.

Friday 14 April 17

top related