drakenstein gazette 27 02 2015
Post on 08-Apr-2016
251 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
www.bolandgazette.co.za
Drakenstein
Year 5 • Friday 27 February 2015 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365
Hoofweg 84,Wellington
Tel: 021 864 3007
WELLINGTON TAKKE
WELLINGTON TAKKE
Kortstraat 4,Wellington
Tel: 021 873 5837
OONNSS VVEERRKKOOOOPPGGEEEENN IINNGGEEVVOOEERRDDEEPPRROODDUUKKTTEE NNIIEE
Kom loer gerus in
vir ons spesiale
aanbiedinge!
Terwyl vooraad hou!
Kom loer gerus in
vir ons spesiale
aanbiedinge!
Terwyl vooraad hou!
SPESIALE
AANBIEDINGE
SPESIALE
AANBIEDINGE
Frozen MixedChicken Braai
Portions
RR223388 /kg/kg9595RR3322..
Vars HeelHoenders
/kg/kg9595RR4477..
VarsHoenderfillette
/tr/trayay9595RR3355..
30 UnwrappedNulaid eggs
/kg/kg5050RR1144..
Kekkel en KraaiSoup Packs
RR113355
Kekkel enKraai IQF
Legquarters
/kg/kg9595RR3355..
Vars HoenderBraaipakke
/kg/kg9090RR1100..
FrozenNecks
10kg10kg
5kg5kg
X1PT8XJR-GZ270215
•
• Elektriese Gereedskap
• Tuin Gereedskap
• Skoonmaak Masjiene
• Sleepwaens
Bouers Gereedskap
•
• Draaibank/Milling Werk; TIG/MIG Welding
Masjiene Repair & Helicoil Service
WELLINGTON, 12 VERSAILLES ST 021 873 2222
X1PLWVJ1-GZ270215
In the Paarl Post) Helicopter man’swings clipped) Attack inArboretum) Circle confusion) Man found deadin burnt house) All the 4M action Ontploffing ondersoek 2 60ste feesjaar 3 Young Peoples val vas 8
Die Paarl-Oos-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in samewerking met Paarl-Oos SAPD en Pêrel Safehouse, het verlede Vrydagaand die strate van Paarl-Oos ingevaar om dwelmhandelaars bewus te maakdat die gemeenskap moeg is vir hulle vernietigende bydrae tot die jeug. Volgens James Pedro (voorsitter van GPF) gaan hulle maandeliks hierdie veldtog aanpak. Die gemeenskap word genooi om betrokkete raak by die gemeenskapspolisiëringsforum, om sodoende saam te staan en misdaad hok te slaan. Skakel Pedro by 073 044 3989 vir meer inligting oor hoe jy kan help. FOTO: DEVIDEAN MOSES
Paarl-Oos staan saam teen misdaadPaarl-Oos staan saam teen misdaad
Drakenstein Gazette News - Nuus Friday 27 February 20152
Paarl-Oos-polisie ondersoek’n saak van opsetlike saakbe-skadiging, nadat vermeendediewe die Absa-OTM’s in KleinDrakensteinweg by IvanhoePark, oftewel "Die Stoepe",beskadig het. Inwoners vanKlein Drakensteinweg is om-streeks 03:00 wakker gerukdeur ’n geweldige slag. Alhoe-weldieOTM’sdeurdieontplof-fing erg beskadig is, kon diedieweniedaarinslaagomeni-ge geld daaruit te buit nie. E-nigiemand met inligting kandie Paarl-Oos-polisiekantoorbel by 021 877 5900.FOTO:DEVIDEAN MOSES
PaarlOos buurtwaglewer suksesseDEVIDEAN MOSES
DiegemeenskapvanPaarl-Oosisvoosvanmisdaad en vat nou hande met die Paarl-Oos SAPD om dit te bekamp.
DieFairylandbuurtwaghet ernstigbesluitomdiepolisietehelpomdiestrydteenstygen-de misdaad in hul gebied saam te veg.Die buurtwag, wat uit verskeie lede be-
staan, patrolleer bedags en snags vele areasindiewoongebiedenhetdieafgelopemaandebaie suksesvol gevorder deur skerpvoorwer-peengesteelde itemsuitdiebesit vanverdag-tes te neem.Volgens Michael Jacobs, sekretaris van
Fairyland buurtwag, is hulle baie dankbaarvir die rolwat die polisielede, veral kol.Mbu-thi Stephans enmaj.MzimasiDubhula, speeldeur die gemeenskapsvergaderings by tewoon.“Onsasbuurtwagkrydreigementevandie
onwettige sjebien-eienaars wat ontevrede isomdat hulle nou om 22:00 moet toemaak. Diesjebiensissoos’nontspanningsplekensokan
die eienaars groot winste verdien. Maar ditis ook hiervandaan dat baiemisdaad gepleegword enmenseaangeranden selfsmetmessegesteek word.“’n Ander groot probleem binne ons ge-
meenskap is die hoë persentasie van dwelm-misbruik.”Verder vertel hy dat bendegroepe, met die
name Never dies (Palestinias), Blacky se kin-nes (Twins), Sanwabu Lumko, grotendeelsverantwoordelik isvirmisdaad indiegebied.“Mense is verskriklik bang vir hulle want
hulle beroof dikwels mense,” vertel Jacobs.Hierdie buurtwag patrolleer in die areas
vanGreenHills, Base Line,MilkyTown, Siy-aslala1&2,Lonwabo,JoeWilliams-plakkers-kamp, Smartie Town, Fairlyland-plakkers-kamp en ook by die selfbou-skema.In hul poging om misdaad meer doeltref-
fend te beheer, benodig die buurtwag byko-mende toerusting soos flitse, fietse en glim-baadjies. Enigiemand wat betrokke wil raakby die buurtwag en wat kan help kan virMi-chaelJacobs,ofteweldieRasta,by0798941351bel.
As enigiemand betrokke wil raak by die buurtwag of misdaad in die omgewing wil aanmeld, bel021 877 5900 of 079 894 1351. FOTO: DEVIDEAN MOSES
Paarl-polisie is op soek na inligting ra-kende hierdie 21-spoed bergfiets watgedurende Januarie uit ’n erf in die Paarlgesteel is. Enigiemand met inligtingword gevra om konst. Marshall Lieben-berg te skakel by 073 325 2351.
Moordverdagte geehom oor ná messteek’n Moordverdagte het homself aan die poli-sie oorhandig nadat die liggaamvan ’n 40-ja-rige man op die plaas Lanquedoc in KleinDrakenstein gekry is.ConradiePhilandervandiéplaas, isvroeg
Sondagoggendmet ’n steekwond aan die bo-lyf gevind. Daar word beweer dat Philanderen die verdagte,WillemClaasen, wat ook opdie plaas woon, in ’n stryery betrokke was.Claasen het homself op die toneel aan die
polisie oorgegee.HyhetMaandag 16Februarie in die Paarl-
landdroshof op aanklag vanmoord verskynen isopborgtogvanR500vrygelaat.Die saakis tot 11 Maart uitgestel.* In nog ’n voorval Sondagaand is ’n 24-ja-
rige man dood nadat hy vermoedelik gedu-rende ’n stryeryby ’nkroegmet ’nmesdood-gesteek is.Die man, wie se naam nie bekend is nie,
was ongeveer 22:10 by die Mangena’s Ta-vern, in Newrest, Wellington, toe ’n onder-onsie tussen hom en die verdagte (ook 24)uitgebreek het, en hy in die bors gesteek is.Die verdagte is in hegtenis geneem en sou
na verwagtingWoensdag in die Wellington-landdroshof op aanklag vanmoordverskyn.
Paarl-Oos-SAPD-lede en die Paarl-polisiëringsgebiedsbevelvoerder, brigadier Aneeqah Jordaan (agter der-devan regs), het verledeVrydagdeurdie strate vanChicago,Paarl-Oos, geloopasdeel vanhul veiligheidsbe-wusmakingsveldtog. Hierdie groep het ook later die aand by die gemeenskapspolisiëringsforum en PêrelSafehouse se optog aangesluit teen dwelmhandelaars. FOTO: DEVIDEAN MOSES
Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 27 February 2015 3
X1PT80KD-GZ270215
Ebenezer vier 60ste feesjaarDEVIDEAN MOSES
“Ons skool het ’n ryke geskiedenisen dit moet veilig bewaar en vasgelêword vir die nageslagte,” sê FreddieMatthee, skoolhoof van EbenezerPrimêr, wat vanjaar hul 60ste be-staansjaar vier.
’nDankseggingsdiensisreedsop1Fe-bruarie by die Bethel CongregationalKerk gehou omvieringe behoorlik af teskop.Die skoolhet sydeureop18Julie 1955
met 17 leerders en 10 opvoeders geopenas Klippiesdal Primêr, met Paul Diet-rich as die skool se eerste skoolhoof.Klippiesdalsenaamhet toeop9Okto-
ber 1956 na Ebenezer Primêr verander.Ebenezer was die eerste staat-skool inPaarl-Oos.Die naam Ebenezer roep ’n Bybelse
konnotasieop:“TothiertoehetdieHereons gehelp. Klip van steun.”Hierdie skool moes toe heelwat pro-
bleme oorbrug.“Vanweë die ligte montasie-boukon-
struksie, is die benaming “plankies-kool” ook aan Ebenezer toegedig,” sêMatthee.Verder vertel hy ook dat in opdrag
van die destydse inspekteur van onder-
wys moes die leerkragte die strate in-vaar om skoolgaande kinders te gaanwerf. Ditwas vir hulle ’nmoeilike taak,veral omdat al die opvoeders van buitePaarl was.Hierdie werwingspoging of “evange-
lisasiewerk”het ’nverdere 173 leerdersopgelewer, aangevul deur 160 leerdersvandie buurskole, BethanyenGedenk-saal. Vandag is die leerdertal 820.In 1965 het Gordon Tobin die leisels
as tweede skoolhoof oorgeneem, metIvanArendse en Stanley Gabrielse wat
gevolg het as skoolhoofde.Sedert 1994 swaai Matthee steeds die
septer by die skool.Die skool bied vanjaar ’n high-tea, fa-
miliedag, braai vir oudleerders,gr. 7-uitstappie na Potberg, derby, be-kendstelling van feesboekie, oudkolle-gas opskop, pretloop, feesdans, skool-konsert en hul jaarlikse diplomapleg-tigheid,asdeelvandiefeesvieringeaan.Oudleerders wat vanjaar in matriek
is sal ook tydens Oktobermaand by dieskool trakteer word.
Hier is Ebenezer Primêre Skool se eerste personeel en leerders toe hulle op 18 Julie 1955gestig is en toe nog Primêre Skool Klippiesdal was.
Ebenezer Primêre Skool vier vanjaar hul 60ste bestaansjaar. Hier saam met skoolhoof Freddie Matthee (voor) is die huidige personeel.FOTO: DEVIDEAN MOSES
Ouma Miekie sterf op104 jaarDEVIDEAN MOSES
Die bekende oumatjievan Paarl-Oos, MariaRoss, oftewel oumaMiekie, is die afgelopenaweek skielik doodop die ouderdom van104 jaar.Ouma Miekie het
Vrydagaand in haarslaap by haar huis inKlein Drakenstein-weg gesterf.Sy het vermoedelik omstreeks
17:00 gaan slaap ennieweerwak-ker geword nie.Volgens Aldeon Present, haar
kleinkind, het sy neef Isak Pre-sent later die aand by oumaMie-kie se kamer gaan inloer.“Isakhetditvreemdgevindtoe
ouma niks roep nie. Ouderge-woonte, as ons in haar kamerkom, roep sy vir water of koffieen wil self weet hoekom ons inhaar kamer is. Hierdie keer hetsy niks geskree nie.
“Ons het onraadvermoed en gevoelof haar hart nogklop,” vertel hyhartseer. “Maardaar was niks.”Ouma Miekie is
gebore op CeresHamletenhetgroot-geword in Dal Josa-fat. As jong volwas-sene het sy as des-tydse werker by
Jones-fabriek begin werk, watvandag bekend is as TygerBrands.OumaMiekiehetdiepindiege-
meenskap se harte gekruip enwas bekend vir haar spreek-woord:“Eerjouvaderenjoumoe-der.”Sy laat drie kinders agter,
18 kleinkinders en 23 agterklein-kinders.Die begrafnis vind Saterdag
om09:00 bydiehuis inKleinDra-kensteinweg 162 plaas, en om10:00 in die VGK-Hugenote.
Ouma Maria Ross, ofte-wel Ouma Miekie.
Rusthof benodig jou hulpRusthof Ouetehuis in Paarl-Ooshet dringend finansiële sken-kings nodig, nadat die tehuis,met meer as 100 bejaarde inwo-ners, seenigste tweewarmwatertenke onlangs gebreek het. Die
kosteomdietenketevervangbe-loop bykans R123 000. Personewat ’n finansiële bydra kanmaak, kan die tehuis skakel by021 862 2239/8 of James Americaby 021 862 6935 of by 083 799 6133.
Wen kaartjies na volmaanpiekniek by monumentGlo jy aan die man in die maan ofdat die maan van kaas gemaak is?Kom beskou die volmaan van nadervanaf die Afrikaanse Taalmonu-mentopPaarlberg–bydielaasteVol-maanpiekniekvandie seisoenopSa-terdag 7 Maart.Dié pieknieks is baie gewild onder
plaaslike inwonersénoorsesebesoe-kers,watveraldiesonsondergangennaguitsig vandie vallei geniet. Sons-ondergang is om 19:15 en maanop-koms om 20:08. ’n Begeleide toer vandie monument sal om 18:30 en weerom 19:30 aangebied word, en diemo-
nument sal tot om 22:00 oop wees.Besoekers is welkom om hul eie
piekniekmandjies saam te bring ofeen by Volksmond Koffiewinkel tebestel (021 863 2800). Volksmond saloop wees vir koffie en ligte verver-sings. Besoekers moet onthou omflitse en warm klere saam te bring.Geen honde en vure word toegelaatnie. Veilige parkering is beskikbaaren toegang word beheer.Die toegangsfooi bydiehekbeloop
R20 vir volwassenes, R10 vir studen-te enR5 vir kinders (gratis onder sesjaar). Geen besprekings is nodig nie.
Virmeerinligtingoorgeleenthedeby die Taalmonument, bel021 863 0543/4809 of besoekwww.taalmonument.co.za.Die piekniekreeks word aange-
bied ten bate van Laat ons Lees!, dieTaalmuseum se voorleesprojek virkinders. Piekniekgangersword aan-gemoedig om ’n nuwe of tweede-handsekinderboeksaamtebring terondersteuning van dié projek.* Twee gelukkige lesers kan elk ’n
dubbelkaartjie wen deur die naamvan die monument te SMS na 32365voor Maandag 12:00.
Drakenstein Gazette General - Algemeen Friday 27 February 20154
SSttaarr SSiiggnnssStar Signs22 December to21 JanuaryCAPRICORN
Dreams, wishes, and fantasies about love are strong now, and youmay be infatuated with someone you meet at this time, only to be
disappointed later when you discover this person does not fulfill all ofyour expectations. You are simply not seeing people objectively now.Your imagination is very active and creative, however, and so is your
yearning for something beautiful.
21 January To20 FebruaryAQUARIUS
You make yourself perfectly clear at this time, coming across in a verydirect, articulate manner. Your honesty and willingness to communicateopenly impresses others. This is a good time to give a speech, presentyour ideas publicly, or simply express your viewpoint to the people whomatter the most in your life. If you are in a profession dealing withwords, ideas, or communications, this is a very positive time for you.
20 February to21 MarchPISCES
Sense of failure, self-doubt, or inability to effectively competeand assert your own will may typify this time period. Stifledanger and resentment over the frustrations and obstacles youconfront now may further complicate matters. This is not a good
time to begin a new venture, ask for a promotion, or try toexpand your activities in any way.
21 March to21 AprilARIES
Communications, conversations, sending and receiving messages,and taking care of routine tasks that require mental clarity areimportant activities now. It is a good time to present your ideasand point of view to others, as you express your thoughts clearly,
though you are not apt to listen as well. Buying, selling, ornegotiating is likely to go well now.
21 April to21 MayTAURUS
You are fascinated by the mysterious now. Unsolved orpuzzling problems and the hidden or behind the scenes
aspects of a situation interest you most, and you delve andprobe until you discover the truth. An interest in psychologyor other peoples' secrets comes to the fore. You enjoy spy,
mystery, and supernatural stories.
22 June to23 JulyCANCER
You are fascinated by the mysterious now. Unsolved orpuzzling problems and the hidden or behind the scenes
aspects of a situation interest you most, and you delve andprobe until you discover the truth. An interest in psychology or
other peoples' secrets comes to the fore. You enjoy spy,mystery, and supernatural stories.
21 May to22 JuneGEMINI
Your ability to concentrate on mundane concerns and problemsdiminishes now. The world of imagination, fantasy, entertainment, orart holds more attraction for you. Go to a movie with a friend (orwrite your own!). Also, your psychic sensitivity and intuition are
heightened at this time. You are more impressionable and open, butsomewhat less precise and clear mentally.
23 Julie to24 AugustLEO
Your vitality and self-confidence are high, and you canachieve your goals with much more ease than usual. Youenjoy vigorous physical activities, competitive work or
sports, and meeting challenges. You are inclined to strikeout on your own and to assert your own will, but not in a
way that creates resistance in others.
24 August to23 SeptemberVIRGO
This is a time to get others' opinions and feedback aboutyourself and what you are doing. Relationships of all types
are activated now and cooperation, compromise, andadjustments to others' viewpoints are key issues that
require your attention. You may come into contact with aperson who is especially creative or influential in your life.
23 September to23 OctoberLIBRA
You are eager to discuss your thoughts and plans withothers at this time and you may have a very fruitful
brainstorming session, a spirited debate, or a very activemeeting with others in which things really get
accomplished. You are verbally assertive and can presentyour own plan or idea quite convincingly.
23 October to23 NovemberSCORPIO
You will want a break from the predictability of your usualroutine and methods. You're in the mood to experiment andto learn something new. Offbeat or original ideas excite youand you will seek people who can offer you a different way oflooking at things. Discovery, inventiveness, and spontaneity
are major themes now.
23 November to22 DecemberSAGITTARIUS
You seesaw between optimism and impatience, between faith thateverything is working out and a restless desire to take immediateaction. Philosophical discussions are apt to become heated. Avoidpompousness, arrogance, and intolerance. You will neither winfreedom nor influence people that way! Proselytizing or self
promotion can lead to estrangement now.
X1PPEV25-GZ270215
Method:
Place the tennis biscuits as a base in a pyrex dish. Then pour condensed milk into a pot overa low heat. Fill the empty can with 2 and a half cans of milk and add to condensed milk. Ina seperate bowl mix a half can of milk with the custard, vanilla essence and eggs. Oncemixed pour into condensed milk mixture and stir until the mixture has thickened over amoderate heat. Once thick pour over tennis biscuit base and dust with the fine cinnamon
and allow to set. Can be served warm or cold.
Ingredients: 3 Tins of Fresh Milk
• 1 Tin Nestle 1 Packet Tennis
Condensed Milk Biscuits
2 Tbsp Custard Powder Fine Cinnamon
1 Tsp Vanilla Essence 2 Eggs
•
•
• •
• •
EASY MILKTARTEASY MILKTART
TTiicckkllee yyoouurr ttaasstteebbuuddssTTiicckkllee yyoouurr ttaasstteebbuuddss
X1PPEV59-GZ270215
THIS WEEK’S EXPECTEDWEATHER TEMPERATURES
PAARL/
WELLINGTON
WEATHER
FRIDAY 27/02 SATURDAY 28/02 SUNDAY 01/03
MONDAY 02/03 WEDNESDAY 04/03 THURSDAY 05/03TUESDAY 03/03
HIGH
35°C
LOW
15°C
HIGH
33°C
LOW
15°C
HIGH
34°C
LOW
15°C
HIGH
31°C
LOW
17°C
HIGH
39°C
LOW
19°C
HIGH
31°C
LOW
17°C
HIGH
36°C
LOW
19°C
LANGEBAAN
WEST COAST
WEATHER
FRIDAY 27/02 SATURDAY 28/02 SUNDAY 01/03
MONDAY 02/03 WEDNESDAY 04/03 THURSDAY 05/03TUESDAY 03/03
HIGH
29°C
LOW
18°C
HIGH
27°C
LOW
16°C
HIGH
30°C
LOW
17°C
HIGH
30°C
LOW
19°C
HIGH
37°C
LOW
22°C
HIGH
30°C
LOW
19°C
HIGH
35°C
LOW
20°C
X1PPEUJH-GZ270215
BoererateAUNT DORA............
Saamgestel deur: Danie Smuts se Boererate
BBooeerreerraattee
MAAGWERK:
• Rasper 1 heel neut in ‘n glas kookmelk en
drink dit
of
• Neem Kopiva 20 Drupppels twee keer per
dag met water
of
• Neem 2 eetlepels kasteroilie op ‘n koppie
melk. Verhit dit saam en drink warm.
X1PPEUC9-GZ270215
PRICES VALID UNTIL STOCKS LASTVosmaar Street, Dal Josaphat • Tel: 021 868 1493 E+O.E.
We also stock clean afval and a range of cold meats. Special prices available for beef fore-quarters and hind-quarters. Debit and credit cards now accepted. (except Amex and Diners Club)
PPaasscchheennss BBuuttcchheerryyPPaasscchheennss BBuuttcchheerryyPaschens Butchery
R64,99 per kgR64,99 per kg R45,99 per kgR45,99 per kgR49,99 per kgR49,99 per kg
Half or WholeA Grade LambHalf or WholeA Grade Lamb
Beef PattiesBeef PattiesSteak MinceSteak Mince
Club SteaksClub Steaks Stewing BeefStewing Beef
R62,99 per kgR62,99 per kg R39,99 per kgR39,99 per kg
Half or Whole SheepHalf or Whole Sheep
R56,99 per kgR56,99 per kg
X1PT80NH-GZ270215
Kom leer by MatiesKom kry gratis loopbaanadvies en kom kykwat Maties jou alles kan bied!
Só nooi die organiseerders van die Universi-teitStellenbosch(US)seOpedagwatvanjaarvirdie eerste keer op ’n Saterdag, op 28 Februarie,by die Stellenbosch- en Tygerbergkampusse,aangebied word.DieMaties Opedagword beskou as die ideale
geleentheid vir graad 11- en 12-leerders omwaardevolle inligting te bekom oor universi-teitstudie, loopbaankeuses, beurse en lenings;studentegelde; koshuisplasing, sportgeleenthe-de,akkommodasie,verenigings,diestudentele-we en vele meer.“WatdieOpedagso spesiaalmaak isdatvoor-
nemendestudenteenhulouersdirekmet fakul-teitspersoneel en verteenwoordigers van dieverskeie steundienste gesels om presies ophoogte tekomvanwatdieonderskeie studierig-tings behels en die ondersteuning wat die uni-versiteit aan sy studente bied,” vertel me Mag-delPretorius,projekkoördineerderenadviseurby die US se Sentrum vir Studentewerwing(SSW).“Dit gaan egter nie net oor akademiese inlig-
ting insamel nie, daar is ook hope vermaak enleerders kan verskeie pryse wen!”Die Universiteit bied ook vanjaar die eerste
keer toegang tot ’n gratis loopbaanvoorligting-vraelys, beskikbaar by maties.paceca-reers.com/questionnaire. Dié vraelys identifi-seer geskikte beroeps- en belangstellingsveldeenkoppelditdanaanverskeieberoepeenstudiegeleenthede.“Nog ’n baie innoverende program is die
Course Chooser, by www.coursechooser.co.za,wat jou kan help om programme te vind waar-voor jy kwalifiseer gebaseer op jou graad 11- of12-vakke en punte. Dan het jy ’n baie goeie ideemet wie jy moet kom gesels by die Opedag,” sêPretorius.“Die US bied wel loopbaanvoorligting aan
graad 11- en 12-leerders. Hierdie diens behels
’n psigometriese assessering van persoonlik-heid, aanleg en belangstellings, individuele ge-spreksessie, asook ’n geskrewe verslag van dieresultateenaanbevelings,maarvirdiegenewatditniekanbekostignie isdievraelys ’nperfekteopsie.”InligtingsessiesBydieOpedagkan leerders enhul ouers alge-
mene inligtingsessies oor onder meer aansoektot toelating in 2016 bywoon en kan hulle dieonderskeie fakulteitevirmeerinligtingbesoek.Diegene wat belangstel in sport kan ook meeruitvind oorMaties Sport by die grasperk op dieRooiplein, of die Maties pendelbussie na Coet-zenburg neem om te sien wat Stellenbosch seSportfasiliteite bied. ’n Toer van die JSGerickeBiblioteek is ook op die program.’n Goeie beginpunt vir die Opedag is die ver-
welkomingstent voor die US se Konservatori-um in Victoriastraat. Hier kan leerders en hulouers volledige inligting oor die programen in-ligtingsessies kry. ’n Kampuskaart, sowel asbussies om besoekers na en van die lokale tevervoer, is ook hier beskikbaar.Kyk ook uit vir verskeie inligtingsbeamptes
in geel T-hemde wat by verskillende punte opkampus diens sal doen om inligting en rigting-aanwysings te verskaf.Verskeie ander opvoedkundige instansies
stal ook by die Maties Opedag uit. Dit sluit inIsa Carstens Academy; Stellenbosch Hair Aca-demy; Stellenbosch Academy for Design andPhotography; Stellenbosch Rugbyakademie;Boland Kollege; The Private Hotel School; ICAen Aleit Academy; CTU en The Hurst Campus.Pendelbussies ry van die Stellenbosch-kam-
pus na die Tygerbergkampus en terug vir leer-dersenhulouerswatalbeikampussewilbesoek– besprekings hiervoor is egter noodsaaklik.•Die Opedag begin om 09:00 en duur tot 16:00.•Besoek www.maties.com vir die volledige
Opedag-programmet tye en plekke, kry ons opFacebook by MatiesFanPage, of skakel021 808 9111, e-pos info@sun.ac.za.
Jy dieentrepreneurDie onlangse on-stuimigegebeurein die politiek iskommerwek-kend. Ek skryfnie oor politieknie, maar die ge-beure in die poli-tiek beïnvloeddie ekonomie endit bekommermy. Die regeringse rol is om ’ngunstige omgewing te skep waarin syburgers kan woon en werk. Ongeluk-kigisdiehuidigepolitiekeonstabiliteiten die staat se onvermoë om genoegsa-me elektrisiteit en stabiliteit te verse-ker, besig om ons almal negatief teraak.
Hierdie week het die jaarlikse begro-tingsrede indieparlementplaasgevindenmet die staat se agterstand met die invor-dering van belasting, lyk die prentjie niete rooskleurig vir die komende jaar nie.Al die onsekerhedewaaroor ons nie be-
heer het nie, het ernstige implikasies virons besighede en ons moet ekstra deeglikbeplan. Die feit dat korrupsie soveel geldin die land se ekonomie laat verlore gaan,maak ook dat ons almal swakker daaraantoe is as wat ons kan wees.Vir ’n land se ekonomie om te groei, is
dit nodig dat almal in die land hul bes saldoen om by te dra tot die vooruitgang,groei en opbou van die land.Al is ’n staking hoe geregverdig, moet
ons onthou dit bring altyd skade aan dieekonomie enons almal gaanopdie ou enddie prys daarvoor betaal.’n Land se ekonomie is ’n brose aange-
leentheid. Daar is baie aspekte wat saam-werk om ’n gesonde ekonomie te bou,maar hoemeer daarvan onder druk kom,hoe groter raak die sneeubal-effekwat dieekonomiein’nnegatiewerigtingstuur.Asdie negatiewe druk te veel raak, sal ietsbeginmeegee en raak dit soos ’n sneeubalwat alles platvee. Ek reken dit het tyd ge-word dat elkeen van ons sal begin om inalleswat ons elke dag doen, te besin of onsbesig is om positief by te dra om ons land’n beter plek te maak.
Drakenstein GazetteAdvertisement - AdvertensieFriday 27 February 2015 5
IMAGES ADVERTISED IS ONLY A REPRESENTATION OF THE PRODUCTS
SERVING THE BOLAND FOR OVER 40 YEARS
WE BEAT OR MEET ANY WRITTEN QUOTATIONPRICES VALID FROM THURSDAY 26 FEBRUARY
TILL THURSDAY 5 MARCHPRICES VALID FROM THURSDAY 26 FEBRUARY
TILL THURSDAY 5 MARCH
Cedar Hi-Hiding20 L White
Cedar Hi-Hiding20 L White
R199
Medal Gloss5 L White
Medal Gloss5 L White
R179
Dulux WeatherGuard 20L
(selected colours)
Dulux WeatherGuard 20L
(selected colours)
fromR799
Rockgrip PlasterPrimer 20L
Rockgrip PlasterPrimer 20L
R649
Woodoc 255 L Satin
Woodoc 255 L Satin
R449
Dulux TradePlaster Primer
20 L(WATER BASED)
Dulux TradePlaster Primer
20 L(WATER BASED)
R699
Sink DoubleBowl 1.2mSink DoubleBowl 1.2m
R549,95
R799
Xtreme Grinder230 mm x 2200 WattXtreme Grinder
230 mm x 2200 Watt
Geyser100 L x 400 KPA
Geyser100 L x 400 KPA
R1999
R699
XtremeCircular Saw
185 mm x 1400 Watt
XtremeCircular Saw
185 mm x 1400 Watt
Aluminium Sliding Door(Natural)
Aluminium Sliding Door(Natural)
R1799
1,5m1,5m
R399
Hardwood DoorFrame 90x45
(No Sill)
Hardwood DoorFrame 90x45
(No Sill)
Mixed TimberPanel Door8 Panel
Mixed TimberPanel Door8 Panel
R699
DOORSDOORS
PAINTPAINT
PLUMBING AND SANITARYPLUMBING AND SANITARY
POWERTOOLSPOWERTOOLS
R299
Xtreme ImpactDrill 550wattXtreme ImpactDrill 550watt
Carport Post64mm x 3mCarport Post64mm x 3m
R169/post
R349
Duram Nuglo5L White
Duram Nuglo5L White
Dulux Trade 6520L White
Dulux Trade 6520L White
R799
PlasconWall Seal 20L
Pastel
PlasconWall Seal 20L
Pastel
R699
R79,95/ m²
R59,95 / m²
From
Wall TilesWall Tiles
R69,95 / m²
From
LaminatedFlooring 8 mmselected colour
LaminatedFlooring 8 mmselected colour
R299
Xtreme Jigsaw600watt
Xtreme Jigsaw600watt
Romatherm55mm x 1.2m x 10m
Romatherm55mm x 1.2m x 10m
R199
Per PostPer Post
Roof SheetsCorr. 0.3mm(3.9m only)
Roof SheetsCorr. 0.3mm(3.9m only)
R27,99/m
ROOFINGROOFING
R199
XtremeSheetsander
150watt
XtremeSheetsander
150watt
ALUMIMIUM WINDOWSALUMIMIUM WINDOWS
R319
Shutterply Board1.2x2.4mx18mmShutterply Board1.2x2.4mx18mm
AlpineCement
50 kg 42,5N
AlpineCement
50 kg 42,5N
R67,95/bag
(10 & more)(Cash & Carry only)
(10 & more)(Cash & Carry only)
BUILDING MATERIALBUILDING MATERIAL
Brickforce 75mm/150mm x 20m(non NHBRC)
Brickforce 75mm/150mm x 20m(non NHBRC)
R23,95/roll
R129,95
Fibre Cement Fascia12 x 255mm x 3m
Fibre Cement Fascia12 x 255mm x 3m
R99,95
Rhino Board Ceiling6.4mm x 1.2m x 3mRhino Board Ceiling6.4mm x 1.2m x 3m
R139,95
Rhino Board Partitian12.5mm x 1.2m x 2.7mRhino Board Partitian12.5mm x 1.2m x 2.7m
R1999
Roll-upGarage Door
Roll-upGarage Door
Rockgrip RoofAcrylic 20 L
Rockgrip RoofAcrylic 20 L
fromR599
Natural PT1291.2MX900MM
Natural PT1291.2MX900MM
NaturalPT66
600X600MM
NaturalPT66
600X600MM
R499
R999
R799
HardwoodStable Door(Open Back)
HardwoodStable Door(Open Back)
ELECTRICALELECTRICAL
R199
Flood Light10 Watt LEDFlood Light10 Watt LED
R269,95
Extension LeadReel 15m
Extension LeadReel 15m
FLOORINGFLOORING
Mosaic Tile AvailableMosaic Tile Available
R349
P-pan +Elf cistern
(excl toilet seat)
P-pan +Elf cistern
(excl toilet seat)
Natural PT12121.2MX1.2M
Natural PT12121.2MX1.2M
R1099
R24,99
Glass Bricks190mm x 190mm(selected patterns)
Glass Bricks190mm x 190mm(selected patterns)
R199/sheet
Reinforced MeschRef. 100 6m x 2.4mReinforced MeschRef. 100 6m x 2.4m
R44,95
Y10 Reinforced Bar6.5m length
Y10 Reinforced Bar6.5m length
STOCKTAKING SALE
STOCKTAKING SALE
X1PT80G9-GZ270215
Drakenstein Gazette Classifieds Friday 27 February 20156
Like us onRadio kc107.7fm
T: 021 871 1438www.radiokc.org.za
Radio KC , keeping you informed, on 107.7fmRadio KC , keeping you informed, on 107.7fm
BOLAND BRAAIBY NIGHT
NEW ORLEANS PARKpresents 27 February 2015...
OPEN AIRHost: Josh
the Entertainer
DJ CodaxSA DJ ChampionKaraoke & Potjiekos
CompetitionTop Dj’s • R2 500 up fo grabs
Lots of prizes • Food Stalls
Bring yBring your own XYZ’sour own XYZ’s
R50 p.p (PrR50 p.p (Pre-booking)e-booking)
GatGate: R60 • R25 Childe: R60 • R25 Child
Call021 871 1438 / 084 206 8596Call021 871 1438 / 084 206 8596
TTo ento enter / Ter / To Puro Purchase Tickchase Ticketsets
X1PMQF1T-GZ270215
A MIRACLE EXPERTA MIRACLE EXPERTMAAMA REMMIE THE HERBALISTMAAMA REMMIE THE HERBALIST
TTroubled Marriages & relationshipsroubled Marriages & relationshipsFinancial problemsFinancial problems
Quick Money & get loan in 24hrs, clear Debts,Quick Money & get loan in 24hrs, clear Debts,Good luck in business.Good luck in business.
Borrow Magicstick & wallet 4 cashBorrow Magicstick & wallet 4 cashLuck Gambling & Casino. Divorce & CourtLuck Gambling & Casino. Divorce & Court
Cases. Unfinished jobsCases. Unfinished jobsQuick selling / buying of propertyQuick selling / buying of property
Pay after results. BELLVILLE / PAARLPay after results. BELLVILLE / PAARL071 785 2704071 785 2704
X1PTACY5-GZ270215
Face brick, 3 bedroomed house,1 full bathroom.Contact Mr Ebrahim: 021 862 6187
FOR SALE: R590 000 VAT ANDTRANSFER COST INCL.
X1PTAMJ5-GZ270215
PERSOONLIKEDIENSTE
KINDERVERMAAK
1405
DAGSORG& CRÈCHES
1410
FUNKSIES &KONFERENSIES
1425
KRUIEKENNER
1435
A FINANCIAL FIXERSANGOMA BOBO*Quick Money *Lostlover & settle marriages*Magic Wallet & MagicRing *Bad luck & evil spi-rits *Unfinished jobs byother Healers *Cleardebts/ divorce cases court*Money luck *Manhoodproblems *Money in yourAccount * Luck in gam-bling & casino/lotto/powerball Paarl/Mal-mesbury/Atlantis/Bellville: 078 986 4993/ 061 087 8744.
DR. MAAMA ZAI•For all women's problems
•Want to buy or sellproperty
•3 in 1 for men•Cleaning homes
•Lost lover•Magic wallet078 205 4986
LENINGS
1445
TE KOOP
ALLERLEI
1655
ALGEMENE &HUISDIENSTE
BOUWERK &KONSTRUKSIE
1801
ELEKTRIES
1810
HERSTEL BY DIE HUISYs- en vrieskaste, stowe,wasmasjiene, tuimeldr. enmikrogolfoonde.071 755 3390.
HUISVERBETERINGSBINNE
1835
ROMMEL-VERWYDERING
1860
VOERTUIE
VOERTUIE GESOEKOM TE KOOP
3075
AANBOD AAN BAKKIEEN MOTOR eienaars.Lopend en nie-Lopendevoertuie welkom. Kon-tak/Sms/Pcm/Whatsapp084 844 0000.
AANDAG ALLE KLI-ENTE Voertuie dringendgesoek. Ek koop enigegebruikte voertuie vir kon-tant. Skakel 083 464 6960.Doen bank aflosse.
BETREKKINGS
3600
ALGEMEEN
3680
DATA ENTRY COPY &PASTE. Access over30000 companies thatneed you to submit forms.No qualification or experi-ence needed. Step-by-Stepinstructions. Own hours.Registered company. Forfull info send your email &cell no to: opportunities@rotagroup.co.za
28 Februarie)Die Boeremusiekgilde se Boland-tak houhul dans met die orkes van Poena Weyers byNoord-Eind Laerskool. Vir navrae bel083 346 7083.)Noorder Paarl High School invites you toafun-filledfamilydayattheschool.Therewillbe live entertainment, Miss NP trials, fun forkids and adults as well as food stalls andmuch, much more.)Die Christen-gemeentes Paarl se Bo-Dal-wyk bied ’n sangaand aan by die kerksaal,Barkerstraat 1, Paarl-Oos. Toegang is R20(R10 vir kinders). ’n Bus sal om 18:00 vanafDrommedaris, deurGroenheuwel enChicagotot by die kerk belangstellendes vervoer. Ver-voerkoste is R10. Bel C.Maans by 076 518 6858of A. Kermis by 082 962 0368.)Mnr. en mej. Bethel Sondagskool word ge-kies tydens ’n spoggeleentheidom16:00bydiekerksaal. Verversings sal ook verkoop word.Toegangsgelde beloop R10. Bel James Pieter-sen by 073 949 5995. Bethel CongregationalKerkhouookop7Maartom10:00hul jaarliksemini-basaar by die kerk. Daar sal koeke, lek-kernyeenvarsprodukteverkoopword,asookvermaak vir die kinders en veel meer. Bel021 862 5185.
1 Maart)Charis Worship Centre (ou Planet-bio-skoop)biedaan’ngospel-konsertom15:00metHildegardt Whites, bekend as Bonita Mein-tjies van 7de Laan. Ander plaaslike kunste-naars sal ook optree.Kaartjies is R60 (R30 vir kinders onder 12).Bel pastoor Edwin Lawrence by 074 761 4625of pastoor Emilton Daniels by 078 977 5398.
Drakenstein GazetteAdvertisement - AdvertensieFriday 27 February 2015 7
“WE CAN AND WILL SAVE YOU MONEY” SO CALL US TODAY FOR QUALITY SERVICE & EXCELLENT PRICES. MANY MORE GREAT PRICES IN STORE
SPECIALS AVAILABLE FOR LIMITED PERIOD ONLY • WHILE STOCKS LAST • NO DEALERS • ALL PRICES INCLUDE VAT BUT EXCLUDE DELIVERY • WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES • CASH ONLY • E&EO
EMAIL: info@wph.co.za I www.wellingtonbuildit.co.za
00699
WHILE STOCKS LAST CASH AND CARRY ONLYWHILE STOCKS LAST CASH AND CARRY ONLY
WELLINGTONWELLINGTON33 MAIN STREET, WELLINGTON | 021 873 442433 MAIN STREET, WELLINGTON | 021 873 4424
991499 99109
PLASCONMICATEXWHITE 20 LT
PLASCONMICATEXWHITE 20 LT
95599
POWAFIXCRACKFILLER10 KG
POWAFIXCRACKFILLER10 KG
DURAMFLEXIWALL20 LT WHITE
DURAMFLEXIWALL20 LT WHITE
INTEX POOL366x76CMW/PUMP
INTEX POOL366x76CMW/PUMP
DURAMWALL & CEILING20 LT WHITE
DURAMWALL & CEILING20 LT WHITE
INTEX POOL305x76CMW/PUMP
INTEX POOL305x76CMW/PUMP
CADAC LAMPBURNER +PIEZO
CADAC LAMPBURNER +PIEZO
VENUSPLANTPOT SET3 PCS
VENUSPLANTPOT SET3 PCS
99599 00190
991799
CADAC EAZIBURNER +PIEZO
CADAC EAZIBURNER +PIEZO
00149
9579
Receive a free ladies or men's watchwith purchases of R1 000 or more.
WestockLEDlights
WestockLEDlights
99199
PARAMOUNTWHITE 20 LT
PARAMOUNTWHITE 20 LT
00699
PAN C SUITE4 PC BETALUXFRONT FLUSH
PAN C SUITE4 PC BETALUXFRONT FLUSH 951695
SLIDING DOOR1.8 MT ALUMINIUM
SLIDING DOOR1.8 MT ALUMINIUM
9519GLASS BRICKSGLASS BRICKS
9584PPCCEMENT50 KG
PPCCEMENT50 KG
00159
HARD BOARDDOORS
HARD BOARDDOORS
0099
RHINO BOARD3.0 MT X 1.2 MT X 6.4 MM
RHINO BOARD3.0 MT X 1.2 MT X 6.4 MM
LATICELATICE SEAWAVESEAWAVE CLOUDY CLEARCLOUDY CLEAR
X1PT0TDR-GZ270215
Drakenstein
Year 5 • Vrydag 27 Februarie 2015 | Tel. 021 870 4600
PAARL PETSHoofstraat 397 | Tel: 021 872 6756
Beste Diens | Kennis | Waarde
ROD, REEL &
LINE COMBO’S4’6.....................@
6’ft....................@
10’.....................@
12’......................@
R120
R180
R300
R330
X1PT8XR1-GZ270215
PAARL PETS
25 kg AdultR299
25 kg AdultR299
Hoofstraat 397
Tel: 021 872 6756
Beste Diens Kennis Waarde
X1PT8XMW-GZ270215
RUGBY
) Villagers Newton se voorseisoenoefeninge is elkeDinsdag en Donderdag om 19:00 aan die gang.Die klub vier ook hierdie jaar hul 50ste bestaansjaar ennooi alle oudspelers en lede om kontak te maak metdie bestuur rakende die aktiwiteite vir die jaar.) Blues se vriendskaplike wedstryde is soos volg:7Maart 2015 Voorwedstryd vir streekspan2deen3despan – Faurestraat14 Maart 2015 Villagers, seniors en juniors, vervoeris beskikbaar – Pniel.Blues se oefendaehet verskuif naDinsdae enDonderdaeop New Orleansvelde om 19:00 stiptelik.’n Familiedagwordbeplanwaar die Bluesfamiliesweerlekker saam kan kuier, meer detail sal deurgegee word.) Albions oefen elke DinsdagDonderdag op die Dal.Die klubbied ’n familiedagaan in die vorm van ’n bringenbraai teOrleansParkop7Maart.Daar sal ’n slipperyslide vir die kinders wees.Die vriendskaplikewedstryde is soos volg,14Maart teenNewtons, 21 Maart teen Hamiltons en 28 Maart teenAbbotsdale. Albions bring vir Emo Adams Paarl toe op28Maart indie Strausssaal. Kaartjies is bydiebestuursledebeskikbaar.VirmeerbesonderhedebeldievoorsitterRyan Dirks by 079 183 6048.) Young Standards se eerste vriendskaplike wedstrydis 7Maart enword afgesluit met ’n jaarlikse derbykragmeting teen Retreat op 28 Maart in Retreat. Vir verdere
besonderhede, bel die sekretaris by 082 731 4879.)Allandalerugbyklubsevoorseisoenoefeningeisvoorlopig opMaandae enWoensdae om 18:30 by Drakenstein Korrektiewe Dienste. Alle nuwe sowel as oudledeis welkom. Vir navrae, bel die klubsekretaris by082 737 8952.) Violets RVK (Paarl) se vriendskaplike wedstryd teenBlue Stars (Klapmuts) is gekanselleer.28 Februarie is die volgende vriendskaplike wedstrydteen Evergreens op Boy Louwveld.14Maart: ’n Vriendskaplike wedstryd teen FranschhoekUnited te Franschhoek.OefentyeisMaandae,WoensdaeenDonderdaebyPaulus Joubert Sekondêre Skool se rugbyveld vanaf 18:30.Bel Stephen Japhta 078 648 9437 of Timothy Dennis083 461 9770.) Young Peoples: Alle spelers en voornemende spelers,afrigters sowel as spanbestuurders en lede moet by DalJosafat aanmeld vanMaandag om 18:30 vir oefeningeen registrasies (spelers).Dievolgendevriendskaplikewedstrydeisasvolgwaarnadie liga begin: 11 April kom maak gereed vir die 120Feesjaar.6 Maart: Bluestars (Klapmuts), wedstryde begin 18:30.10 Maart: Faurestraat, wedstryde begin 18:30.) Riverstonesoefeninge geskied te New Orleansrugbyvelde Dinsdae tot Donderdae vanaf 18:00.Eerste vriendskaplike wedstryd is op 7 Maart.Alle spelers word versoek om te kom registreer asb.
POOL
) Drakenstein Blackball poolliga (DBPL); 2015/2016seisoen.Hou sy Algemene Jaarvergadering op 3 Maart, 19:30vir 20:00. Die vergadering sal gehou word te Jeff’s Pub,Jan van Riebeeckweg, Paarl.Alle bestaande Blackball Poolklubs, sowel as alle nuwe
klubs wat belangstel om aan Blackball Poolliga deel teneem, word genooi om die vergadering by te woon.Toekenningsvirdie2014/2015seisoenseprestasies saltydens die AJV aan spelers en klubs oorhandig word.Registrasie vir die 2015 / 2016seisoen sal ook volledigbespreek en hanteer word.
MUURBAL
) Paarlmuurbalklub bied die volgende aan:27 Feb – 1 Maart die Boland Junior ope. Ons het reedsinskrywingsontvangvanWP,Boland,SWDenOP. (Normaalweg speel so 120 spelers). Sondagword alle finalegespeel.1315 Maart – Boland Junior Proewe. o. 11o. 19
VEERPYLTJIES
)Wellingtondartsuniehetonlangsmetsy flenterskompetisie begin. Alle klubs wat betrokke is moet kennis dra:Alle nuwe klubs wat belangstel om te speel is welkom.Vir enige navrae kan Sam Classen: 082 683 3728 ofErnest van Wyk: 083 354 9499 gebel word.
KRIEKET
) Interskole Old Boys krieket.Plek: Hoërskool Gimnasium AveldDatum: 2 Maart Maandag om 18:00Formaat – 3 spanne: 2029, 3039, 40 en ouer.Spanne bestaan uit 8 spelers elk.Kontantkroeg beskikbaar.Braaidromme en hout beskikbaar.Conradie Burger082 552 3975; conradie@polka.co.za) Don’t forget that the Cape Cobras will be hosting theUnlimited Titans at Boland Park in Paarl. The four daytest match ends on Sunday and entry is free.
The Mighty Loverssoccer team cameupagainst EthiopiaStrikers on Sunday.The match tookplace at the MonteChristo fields inNew Orleans andproved to be a one-sided affair. HereNathan Williams(left) gets the ballunder control whileMalick Lewis lookson. Mighty Loverswon the game 8-0.PHOTO: ERNEST KI-LOWAN
Die Boland Laerskole-atletiekbyeenkoms hetgedurende die naweek op die Dal Josafat-sta-dion plaasgevind. Hier is een van die plaaslikesterre, Gawain Jantjies (o. 13), van WilliamLloyd Primêr, waar hy die Boland800 m finaalgemaklik wen. FOTO: ERNEST KILOWAN
Nog ’n rondevan T20-aksiekon Saterdaggesien word toeYoung Peoplesteen Bracken-fell in die Paarlgespeel het.Hier is KurtMar-tin (Peoples)aan die kolf ter-wyl DenverLouw toekyk.Wiaan Smithvan Brackenfellwag in die glip-pe rond. Brac-kenfell wen diestryd gemaklikmet nege paal-tjies. FOTO:FRANS LE ROUX
top related