faktore wat die temperatuur beinvloed

Post on 23-Feb-2016

354 Views

Category:

Documents

9 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

FAKTORE WAT DIE TEMPERATUUR BEINVLOED. Afstand vanaf die ewenaar Seestrome Afstand van die see Aspek Oriëntasie van bergreekse Hoogte bo seespieël. AFSTAND VANAF DIE EWENAAR . TITLTED RAYS. VERTICAL RAYS. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

• Afstand vanaf die ewenaar • Seestrome • Afstand van die see• Aspek• Oriëntasie van bergreekse• Hoogte bo seespieël

AFSTAND VANAF DIE EWENAAR

TITLTED RAYS

VERTICAL RAYS

• Die warmste plek op die aardoppervlak is by die ewenaar. Ekwatoriale streke ontvang meer sonlig en hitte-energie.– Kleiner oppervlak om te verhit.– Sonstrale meer vertikaal

• Die koudste plek op die aardoppervlak is die pole. Poolstreke ontvang relatief minder sonlig en hitte-energie.– Grooter oppervlak om te verhit– Sonstrale is meer skuins

• Dus: – Met verandering in breedtegrade neem temperatuur af na die

pole.– Hoe verder ‘n mens van die ewenaar na die pole beweeg hoe

groter is die temperatuurspeling wat tussen somer en winter ondervind word.

SEESTROME

WARM MOSAMBIEKSTROOM

WARMAGHULAS STROOM

KOUE BENGUALA STROOM

• Seestrome kan die temperatuur van ‘n bepaalde plek beinvloed.

• Lanks die ooskus van Suid-Afrika vloei twee warm seestrome; Mosambiek en Aghulas seestrome.– Die seestrome help om die oseaan warm te hou, sodat

winde wat oor hierdie oseaan na die land waai, warm en vogtig is.

– Hou temperatuur hoog.– Bevorder lug sirkulasie.– Fasiliteer die aankoms van reën draende wolke van die

ooste.

• Lanks die weskus van Suid-Afrika vloei die koue Benguelstroom.– Die seestroom help om die oseaan koel te hou, sodat winde

wat oor hierdie oseaan na die land waai, koud en droog is.– Verkoel temperatuur merkwaardig– Lewer ‘n bydra tot die droogte en stabiliteit van die lug

massas (minder reën)

WESKUSOOSKUS

AFSTAND VAN DIE SEE

• Naby die see– Kleiner temperatuur verskil tussen winter en somer.– Kleiner temperatuur verskil tussen maksimun en

minimum

• Vêr van die see– Groter temperatuur verskil tussen winter en somer– Groter temperatuur verskil tussen maksimun en

minimum

ASPEK NOORDELIKE HALFROND SUIDELIKE HALFROND

MIN VERHITTING, GROTER OPPV

BAIE VERHITTING, KLEINER OPPV / BAIE VERHITTING, KLEINER OPPV

MIN VERHITTING,

GROTER OPPV

• Oorhoofse strale van die son is altyd tussen die Kreefskeerkring en Steenbokskeerkring.

• Son sal altyd vanuit die Noorde op plekke Suid van die Steenbokskeerkring geleë is skyn.

• Son sal altyd vanuit Suide op plekke Noord van die Kreefskeerkring geleë is skyn.

• Suidelike halfrond: berghange wat Noord wys is warmer as berghange wat Suid wys.

• Noordelike halfrond: berghange wat Suid wys is warmer as berghange wat Noord wys.

• Plaaslike bv. Die Magaliesberg se Noordelike berghang is warmer as die Suidelike hang, dus is dit een van die faktore wat ons temperatuur Noord van die berg beinvloed.

ORIËNTASIE VAN BERGREEKSE

Bergreekse wat van Wes na oos strek, keer in die winter die koue winde af en voorkom dat die koue lug sommige plekke bereik. Bv. Alpe

• Bergreekse wat van Noord na Suid strek, in die Winter laat koue winde deur om areas verder Suid te bereik. Bv. Rotsgebergte

HOOGTE BO SEESPIEËL

• Sonbestraling begin eers die grond en oseane verhit wanneer dit die aarde se oppervlak tref. Sodra die grond en oseane verhit word hitte oorgedra aan die lug direk bo die grondoppervlak. Lug word dus van onder verhit.

Hitte word nie eweredig oorgedra nie. Daar is meer lug molekules gekonsentreer in die lug naby aan die Aarde se oppervlak. Die gasse in die lug op hierdie vlak absorbeer hitte en die oordrag van hitte is maklik. Lug is dunner by hoër hoogtes. Dit beteken daar is minder lugmolekules. Hitte-oordrag is minder doeltreffend, so temperature is koeler by hoër hoogtes.

top related