futurisme - outeniqua · 2020-05-20 · futurisme naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne...

Post on 11-Jul-2020

3 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

FUTURISMEILLUSIE VAN BEWEGING EN SPOED IN HELDER PRIMÊRE KLEURE

MARINETTIITALIAANSE DIGTER

SKRYWER

KUNSKRITIKUS

DRAMATURG

STIGTER VAN DIE FUTURISTIESE BEWEGING

AGTERGRONDIn 1909 het Filloppo Tommaso Marinetti die Eerste Futuristiese Manifesto (ook bekend as FASCISTIESE MANIFESTO) geskryf en dit in die koerant, Le Figaro in Frankryk laat publiseer

FASCISME: ‘n politieke stelsel wat gebou is op baie sterk leierskap, absolute beheer deur die staat, oor-drewe trots in ras en nasionaliteit – geen opposisie word geduld nie.

Marinetti het gevoel dat die swaar las van Italië se verlede te inheberent was

Italië is uit voeling met die moderne lewe

Doelwit: Italië bewus te maak van moderne lewe en ‘n plan vir kulturele ontwikkeling te skep

FuturismeNaam is gekies om positiewe gevoelens oormoderne tegnologie uit tedruk

Die eerste modernebeweging wat die IDEE agterdie STYL as belangrikbeskou het

Marinetti het uitlatings gemaak soos:

“Die glorie van die wêreld is verryk deur ‘n nuwe sort skoonheid, die skoonheid van spoed. ‘n Resiskar versier met groot pype soos slange met

ontploffende asem… is mooier as die Nike van Samothrace”.

Marinetti se kunstenaarsHy het ‘n paar kunstenaarsbymekaar gekry om sy ideesuit te druk

Sluit in:• Umberto Boccioni• Giamcoma Balla• Gino Severini• Carlo Carra• Luigo Russolo

Russolo, Carra, Marinetti, Boccioni en Severini in 1912

Boccioni het die Manifes vir FuturistieseSkilders geskryf“Alle skakels met die verlede moet gebreek word: museums, biblioteke, ens., is soos begraafplase en moet vernietig word. Allevorms van naboor=tsing moet geminag word en alle vorms van oorspronklikheid moet verheerlik word. Dat ons sal rebeller teen die tirannie van die woorde ‘harmonie’ en ‘goeie smaak’. Dat skoonskipgemaak sal word van alle verouderde en verslete onderwerpe om die vorteks van die moderne lewe uit te durk – ‘n lewe van staal, koorsagtigheid, trots en blindelinge spoed. ‘n Kuns vir ‘n nuwe eeu.”

Futurisme was die eerste kulturelebeweging van die 20ste eeu• Hulle wou die massas beïnvloed• Meer bewus maak van van die moderne tegnologiese eeu

• Treine• Telefone• Motors• Lugskepe• Vliegtuie• En invloed daarvan op menslike brein

• Alles verander aanhoudend• Mens moet bewus wees van hierdie verandering

KENMERKE

ANTI - BEWEGINGGEKANT TEEN:• KONVENSIONALITEIT / TRADISIE

• FEMINISME

• ROMANTISISME

• SAGTHEID / WEERLOOSHEID

• PASSIWITEIT

• OU KUNS

STAAN VIR:• TEGNOLOGIE

• SPOED

• OORLOG EN GEWELD

• AGGRESSIE

• MANLIKHEID

• MASJIENE

• GERAAS

• BEWEGING

• AKSIE

KENMERKETEMAS• Geweld• Spoed• Tegnologie• Illusie van beweging

ONDERWERPE◦ Straatlewe◦ Standslewe

INSPIRASIE• Masjienerie• Tegnologie

KENMERKEDIT WAS ‘N IDEE VOORDAT DIT ‘N STYL WASALLES MOES BEWEEG

• Galoppende perd het nie net 4 bene nie maar 20

TEGNIEK• Divisionisties• Afkomstig na Neo-Impressionisme• Aggressief, sterk, rof, aktief

OORSPRONKLIKHEID (nie vorige style namaak)GELYKE VISIELIEFDE VIR GEVAAR, GEWELD EN MANLIKHEIDKONTRASTE BELANGRIK

Logiese manier om beweging uit te druk

Deur lig, kleur en vorm tedisintegreer kan energieuitgebeeld word en kandit ook die geskilderdeoppervlak verhelder

Die voorgrond enagtergrond word geïntegreer

Beeld die konstruksievan ‘n nywerheidstad uit

THE CITY RISES - Boccioni

DISINTEGRASIE

Die energie en kragword deur grootperde wat teen hulleharnasse beurgesimboliseer

Perde word beheerdeur heldhaftigearbeiders wat die voorgrand domineer

Geen leë ruimte

Soliedheid word in lig, kleur en bewegingopgelos THE CITY RISES - Boccioni

DISINTEGRASIE

Inspirasie gesoek in die uitbeelding van opeenvolgende beweging soos gesien in die werkvan fotograwe (soos Eadweard Muybridge)

GIACOMO BALLA, DYNAMISM OF A DOG ON A LEASH, 1912.

ROF, AKTIEF

OORSPRONKLIKHEID

STRAATLEWE

MOES BEWEEG

GELYKE VISIE

KONTRASTE BELANGRIK

Dynanism of a dog on a leash•Beeld beweging uit

deur die wasigheidvan die bene

•Modieuse dame wat met haarworshondjie stap (die sportmotor van die hondewêreld)

•Onderwerp eerder as styl wat nuut is

INVLOEDE• MODENE LEWE• MARINETTI – SIMBOLISME - DIE IDEE AGTER DIE STYL IS BELANGRIK• MODERNE TEGNOLOGIE• ILLUSIE VAN BEWEGING• FOTOGRAFIE – REEKS FOTOS NA MEKAAR (Eadweard Muybridge)• KUBISME (DINAMIESE BEWEGING) EN DIVISIONISME GEINTEGREER

Invloed van Kubisme

• Severini (lank in Parys gewerk) het aangedring dat dit belangrikis vir die groep om hullevertroud te maak met onlangseverwikkelings – Kubisme

• Almal na Parys gegaan vireerstehandse ervaring

• Terug in Milan het hullekoorsagtig gewerk

• Nie Kubisme nagemaak nie –idees geintegreer en saammetdivisionisme gebruik

• Gesentraliseerde beeld in Kubisme – Futuriste vormsregoor die doek uitgesprei om beweging uit te beeld

Invloed van Kubisme• Hulle het die volgende by Kubisme oorgeneem:

• Fragmentasie van vorms• Liniêre raamwerke• Gebruik van letters en nommers

• Maar vir ‘n ander doel gebruik:• om spoed, beweging en die moderne lewe uit te beeld• En dit verskil van Kubisme

KunstenaarsGIACOMO BALLA

UMBERTO BOCCIONI

CARLO CARRA

GINO SEVERENI

Giacomo Balla(klem op die laaste –a)

(1871 – 1958)

SELFPORTRET

BALLA LANDSCAPE FORCES -WATERMELON

Giacomo BallaABSTRAKTE SPOED

Umberto Boccioni

SELFPORTRET

Dis besonder moeilik om beweging uitte beeld in iets so solied soos brons

UNIQUE FORMS OF CONTINUITY IN SPACE

Elasticity (detail), (1912), Umberto Boccioni. Museo del Novecento, Milan

Carlo Carra

Funeral of the Anarchist Galli (1910-11)

DIE FIETSRYER

RUKKE EN PLUKKE AAN ‘N KABEL

Gino Severeni

Dancer at Pigalle (1912)

Visual Synthesis of the Idea: “War”1914

FUTURISME IS ‘N VOORBEELD VAN ‘N STYL TEN GUNSTE VAN DIE MODERNE TEGNOLOGIESE SAMELEWING• Dit was nie net ‘n visuele kunste-beweging nie, maar ook ‘n letterkundige en musicale beweging• Tipies van Modernisme is die verheerliking van die toekoms en die standpunt teen die verlede

• Futurisme het tot ‘n einde gekom toe die Eerste Wêreldoorlog begin het

top related