god se groot storie€¦ · god het oor die oppervlakte van die water gesweef. genesis 1:27 en god...

Post on 01-Aug-2020

0 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

God se GROOT storie

Genesis 1:2

Maar die aarde was ’n vormlose, onbewoonbare massa, en die diep waters was toegevou in duisternis. Die Gees van God het oor die oppervlakte van die water

gesweef.

Genesis 1:27

En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom

geskape; man en vrou het Hy hulle geskape.

Genesis 1:28

En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde,

Genesis 1:28

onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor

al die diere wat op die aarde kruip.

Genesis 3:23

Toe stuur die HERE God hom weg uit die tuin van Eden om die grond te bewerk

waaruit hy geneem is.

Genesis 6:6

Die Here was spyt dat Hy die mens op die aarde gemaak het. Dit het Hom diep

bedroef.

MENSE

Genesis 45:5

Julle wou kwaad aan my doen….kyk hoe goed het God dit vir ONS ALMAL laat

uitwerk.

Geestelike Reuse

Ander MENSE...

Ander MENSE...Seker nie EK nie!

Moses

Moses

Nuuskierig…

It must be YOU...

Kolossense 1:25-27

Ek is ’n dienskneg van die kerk. God het my die verantwoordelikheid gegee om aan julle sy volle boodskap bekend te maak.

Kolossense 1:25-27

Hierdie boodskap was vir eeue en geslagte lank ’n geheim, maar nou het

God dit aan sy eie mense bekendgemaak.

Kolossense 1:25-27

God het besluit om aan hulle bekend te maak hoe wonderlik die heerlikheid van

hierdie geheim vir alle volke is.

Kolossense 1:25-27

Die geheim is: Christus leef in julle. Dit is die vooruitsig dat julle in die hemelse

heerlikheid sal deel.

Johannes 13:34-35

Julle moet mekaar liefhe. Soos ek julle lief het, moet julle mekaar ook liefhe. As julle mekaar liefhet, sal almal weet julle

dissiples van my is.

2 Korintiers 5:17-19

Daarom – iemand wat aan Christus verbind is, is ’n nuwe skepping. Die ou dinge is verby, kyk, die nuwe is hier!

2 Korintiers 5:17-19

Hierdie hele nuwe werklikheid kom van God af, wat ons deur Christus met Homself versoen en aan ons die

bediening van die versoening gegee het.

2 Korintiers 5:17-19

Die boodskap van versoening bestaan daarin dat God deur Christus die

wêreld met Homself versoen het en nie die mense se oortredings teen hulle hou

nie.

1 Korintiers 12:27

GEMEENTE:

Julle is Christus se liggaam en elkeen van julle is ‘n noodsaaklike liggaamsdeel.

top related