god se name - ags-rayton

Post on 02-Jul-2022

1 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

God se Name – 8JAHWEH RAPHA

2020-02-09

AGS Rayton (aand)

Past Gustav van Aardt

Elohim

• Totale krag, mag en volkomesoewereiniteit

• Volkome kreatiwiteit• Soewereine magtige skepper• Supreme God

JEHOWA

• The revealing OneDie geopenbaarde Een

• Onveranderd• Ewig• Selfbestaan• I am – the eternal living One

• Heer en Meester (Lord, Master, Owner)

• Net soos Elohim verwys Adonai ookna die meervoud. (triune Godhead)

• God ons Adonai is ons Meester wat ons gekoop het.

• Kon vrywillig bly – “Bond slave”

ADONAI

El-Shaddai

• “The All-Sufficient One”• El = God se kwaliteite van krag en mag• God se hoogste almag oor alles• Beteken ook “meer as genoeg”• Ek is meer as genoeg om in al jou

behoeftes te voorsien in elke situasie.

Jehovah Jireh

• Die Here my Voorsiener• “The revealing One who is more

than a provider”• Dit beteken God kyk vooruit en

maak voorsiening om jou behoefte te voorsien

Jehovah Nissi

• Die Here is my Banier

• Exo 17:15 En Moses het ‘n altaar gebou en dit genoem: Die HERE is my banier.

• Dit het te doen met oorlog

• Spreek dit uit, dat God die een is wat oorwinning bring in jou lewe.

Jehovah Nissi

• Begin God sien as jou Jehovah Nissi

• Num 13:30 Toe het Kaleb die volk stil gemaak teenoor Moses en gesê: Laat ons gerus optrek en dit in besit neem; want ons kan dit sekerlik oorweldig.

• Jy is alreeds ‘n oorwinnaar agv Jehovah Nissi – ons magtige God

Jehovah M’kaddesh

• Die Een wat jou reinig en heilig(sanctify)

• He wants you to be “set apart”• Hy het jou “afgesonder”• Jy moet Hom in gees en waarheid

aanbid.

JAHWEH RAPHA (Jehovah Rophe)

• Die Here my Geneesheer• Exo 15:26 en gesê: As jy getrou na die

stem van die HERE jou God luister en doen wat reg is in sy oë, en luister na sy gebooie en al sy insettinge hou, dan sal Ek geeneen van die siektes op jou lê wat Ek op Egipteland gelê het nie; want Ek is die HERE wat jou gesond maak.

JAHWEH RAPHA (Jehovah Rophe)

• "Ek is Jehova wat julle gesond hou" • Beide in liggaam en siel. • In liggaam, deur te bewaar van en deur

genesing van siektes • En in siel, deur tekortkominge te

vergewe.• Hy maak ook jou gees gesond.

JAHWEH RAPHA (Jehovah Rophe)

• God het die heeltyd nuwe name by JAHWEH gevoeg terwyl Hy met Moses ‘n pad geloop het.

• God sal ook Homself heeltyd aan jou openbaar soos jy die pad met Hom loop.

• God is altyd vars en nuut.• Ons sal nooit klaar kan leer van God nie.

JAHWEH RAPHA (Jehovah Rophe)

• Moses trek al vir 3 dae met die volk sonder water. (Ex 15:22)

• Hulle was egter nie alleen nie.• God lei hulle – maar Hy lei hulle na ‘n plek waar die

waters bitter is....?• Moses moes ‘n stuk hout in die water gooi.

JAHWEH RAPHA (Jehovah Rophe)

• Skielik openbaar God Homself as hul Geneesheer.

• Exo 15:26 en gesê: As jy getrou na die stem van die HERE jou God luister en doen wat reg is in sy oë, en luister na sy gebooie en al sy insettinge hou, dan sal Ek geeneen van die siektes op jou lê wat Ek op Egipteland gelê het nie; want Ek is die HERE wat jou gesond maak.

JAHWEH RAPHA (Jehovah Rophe)

• Begin om God se Woord in jou liggaam te kry – dit word jou medisyne.

• Jy neem gesondheid in.• God maak ook gesond, maar jy moet proaktief

genesing inneem.• Persoonlike geneesheer

JAHWEH RAPHA (Jehovah Rophe)

• Deu 34:7 En Moses was honderd en-twintig jaar oud toe hy gesterf het; sy oog was nie verswak nie, en sy krag het nie vergaan nie.

• Moses het geglo in JAHWEH RAPHA.

JAHWEH RAPHA (Jehovah Rophe)

• God gee vir Hiskia ekstra 15 jaar nadat hy besig was om te sterwe.

• 2 Kon 20:1- 7• God genees nog.

Jesus ons JAHWEH RAPHA Geneesheer

JAHWEH RAPHA (Jehovah Rophe)

• Jesus ons JAHWEH RAPHA Geneesheer

• Num 21:9 Toe het Moses ‘n koperslang gemaak en dit op ‘n paal gesit: en as ‘n slang iemand gebyt het en hy kyk na die koperslang, het hy in die lewe gebly.

• Joh 3:14 En soos Moses die slang in die woestyn verhoog het, so moet die Seun van die mens verhoog word, :15 sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

• Dit vat geloof

JAHWEH RAPHA (Jehovah Rophe)

• God wil ook hê ons moet vir ander bid vir genesing.

• Mar 16:18 slange sal hulle opneem; en as hulle iets dodeliks drink, sal dit hulle geenkwaad doen nie; op siekes sal hulle die hande lê, en hulle sal gesond word.

Bronne

• The Names of God – Marilyn Hickey

• https://www.gotquestions.org/Afrikaans/God-name-van.html

top related