het jy geweet dat...? `n kerk in aksie teen armoede augustus 2013

Post on 12-Jan-2016

51 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

Het jy geweet dat...? `n Kerk in aksie teen armoede Augustus 2013. Nagenoeg 50% van ons land onder die erkende “armoede lyn” R515 p/m per capita leef Die boonste 20% van die land ontvang 74,7% van alle inkomste, die onderste 20% ontvang 1,4% van alle inkomste. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Het jy geweet dat...?

`n Kerk in aksie teen armoede

Augustus 2013

Nagenoeg 50% van ons land onder

die erkende “armoede lyn” R515 p/m per capita leef

Die boonste 20% van die land ontvang 74,7% van alle inkomste, die onderste 20% ontvang 1,4% van alle inkomste

Die NGK-familie het vanjaar (subsidies ingesluit) slegs deur die sinodale strukture meer as R800 milj aan welsyn spandeer.

In die Wes-Kaap is Badisa se begroting alleen R322 milj

Badisa hanteer tans meer as 150 programme en bereik jaarliks meer as 1 miljoen mense

Vier groot uitdagings bestaan ten opsigte van armoede

en die kerk kan hier ‘n rol speel

1. Struktreel – ekonomiese- en welsynsbeleid (profeties)

2. Onderwys

3. Denke van mense (Hoop vs Slagoffer-mentaliteit)

4. Morele opbou – werksetiek, eerlikheid ens.

“Een van die groot uitdagings is om nie

net geld te gee nie maar daadwerklik by indiwidue betrokke te raak. Dit is moeilik.”

“Elke persoon wat ons sien in ’n vullisblik rondkrap, behoort ons harte intens aan te spreek.”

Vroeë Kinder Ontwikkeling (ECD)

Landelike ontwikkeling

Alkohol- en dwelmmisbruik

VIGS

Werkverskaffing

Vaardigheidsontwikkeling

Ekologie (ja dit raak armoede!)

Nasionale welsynsbeleid

www.omgee.org.za

Ons kan nie groot dade doen nie,

maar slegs klein dade met groot

liefde!”

Moeder Teresa

Skakel asseblief gerus die naaste kantoor van

CMR, KMD of Badisa

of

Suzanne Potgieter

Tel: (012) 342-0092

E-pos: SuzanneP@ngkerk.org.za

top related