hoe bewandel jy die smal weg

Post on 22-Jan-2016

62 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

HOE BEWANDEL JY DIE SMAL WEG. INLEIDING Jer.10:2 So sê die HERE: Maak julle nie gewend aan die weg van die heidene nie, en skrik nie vir die tekens van die hemel, omdat die heidene daarvoor skrik nie. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

HOE BEWANDEL JY DIE SMAL WEG

INLEIDINGJer.10:2 So sê die HERE: Maak julle nie

gewend aan die weg van die heidene nie, en skrik nie vir die tekens van die hemel, omdat die heidene daarvoor skrik nie.

1

Lev.18:3Volgens die werke van die land van Egipte waar julle in gewoon het, mag julle nie doen nie; en volgens die werke van die land Kanaän waarheen Ek julle bring, mag julle nie doen nie, en julle mag in hulle insettinge nie wandel nie.

2

Mat 10:16 Kyk, Ek stuur julle soos skape onder die wolwe in; wees dan versigtig

soos die slange en opreg soos die duiwe.

3

• G5429• φρονιμος

• phronimos• fron'-ee-mos• From G5424; thoughtful, that is, sagacious or

discreet (implying a cautious character; while G4680 denotes practical skill or acumen; and G4908 indicates rather intelligence or mental acquirement); in a bad sense conceited (also in the comparative): - wise (-r).

4

Mat 7:14 Want die poort is nou en die pad is smal wat na die lewe lei, en daar is min wat dit vind.

Neh 9:17 ja, hulle het geweier om te luister en nie gedink aan u wonders wat U by hulle gedoen het nie; maar hulle het hul nek verhard en in hul wederstrewigheid ‘n hoof aangestel om terug te gaan na hulle slawerny. Maar U is ‘n God van vergewing, genadig en barmhartig,lankmoedig en groot van goedertierenheid, en U het hulle nie verlaat nie

5

• Lev 20:25 Daarom moet julle ‘n onderskeid maak tussen die rein en onrein diere, en tussen die onrein en rein voëls; en maak julleself nie ‘n gruwel deur diere of deur voëls of deur enigiets wat op die aarde roer nie wat Ek vir julle afgesonder het deur dit onrein te verklaar.

6

Internasionale Feesdae

• The birth of Christ was assigned the date of the winter solstice (December 25 in the Julian calendar, January 6 in the Egyptian), because on this day, as the Sun began its return to northern skies, the pagan devotees of Mithras celebrated the Dies Natalis Solis Invicti (Birthday of the Invincible Sun). On December 25, 274, [Roman Emperor] Aurelian had proclaimed the Sun God the principal patron of the Empire and dedicated a temple to Him in the Campus Martius. Christmas originated at a time when the cult of the Sun was particularly strong at Rome. -- New Catholic Encyclopaedia (Vol. III, p.656, 1967 ed.)

7

• Nuwejaarsdag-

• When about the 5th century the 25th of December had become a fixed festival commemorative of the Nativity, the 1st of January assumed a specially sacred character as the octave of Christmas Day and as the anniversary of the Circumcision." -- Encyclopedia Britannica, 11th edition, 1911

8

• Valentynsdag-

• The Columbia Encyclopedia (2001) states that this Western European "Christian" holiday is: ...originally the Roman feast of Lupercalia...[which is an] ancient Roman festival held annually on Feb. 15th."

9

• Paasfees-

• Die Babiloniese godin Ishtar en haar metgesel, Tammus, is as oorsprong van die fees gekenmerk -

• Eze 8:14 Hy het my toe gebring na die noordelike ingang van die poort by die huis van die HERE, en kyk, daar het die vroue gesit wat Tammus beween.

10

• Belangrikste op Israelitiese Kalender• Lev 23:5 In die eerste maand, op die veertiende van die

maand, teen die aand, is die pasga van die HERE• JaHshua het egter die pasga-fees uitgebrei om die uittog uit

Egipte, sowel as Sy dood (en vir sommige Sy opstanding) te herdenk-

• Luk 22:19 Daarop neem Hy brood, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan hulle en sê: Dit is

my liggaam wat vir julle gegee word; doen dit tot my gedagtenis.

• Luk 22:20 Net so neem Hy ook die beker ná die maaltyd en sê: Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed wat vir julle uitgestort word.

• Die pasga-fees het dus niks met geverfde eiers of sjokolade-hasies te doen nie, maar net met die herdenking van die uittog en JaHshua se dood en opstanding.

11

Werkersdag/Mei dag-1 Mei • Feeste van Flora, die Romeinse godin van blomme op

hierdie dag, • die Duitse Walpurgistnacht was die dag voor die 1ste

Mei • Galliese Beltane was op hierdie dag.• Meer onlangs gedurende 1886 was die Haymarket

Betoging, in Chicago, waar werkers sedert die 1ste Mei betoog het en waar dit op openbare geweld tussen die owerheid en die werkers op die 4de Mei uitgeloop het. Die betoging word aanvaar as die vestiging van die standaard 8 ure werksdag, soos ons dit ken.

• Daar is egter ook die geskiedkundige verwysing dat die sg Illuminatie op 1 Mei 1776 as begindag gehad het, met die stigter Adam Weishaupt.

12

• Halloween-• Tom Sanguinet, ‘n vorige Wicca-hoëpriester,

het gesê “The modern holiday that we call Halloween has its origins in the full moon closest to November 1, the witches’ new year. It is a time when the spirits (demons) are supposed to be at their peak power and revisiting planet earth… Halloween is purely and absolutely evil, and there is nothing we ever have, or will do, that would make it acceptable to the Lord Jesus.”

13

• Samhain Fees begin op die 1ste November

• Op 31ste Oktober was Dag van die Dood

• Trick-or-Treat

• Jack-o-Lantern of Kers binne-in pampoen

14

• Guy Fawkes-• Westminster Abdy komplot om Koning James I

te vermoor, 5 November 1605.

• Protestante vier die mislukte poging

15

• Bygelowe of Volksgebruike-

• Knicks-hou

16

• Good Luck en ‘fortune cookies’

• Mat 5:45 sodat julle kinders kan word van julle Vader wat in die hemele is; want Hy laat sy son opgaan oor slegtes en goeies, en Hy laat reën op regverdiges en onregverdiges.

17

• Weddenskap-• Spr.13:11 dat rykdom wat sommerso verkry

is, vinnig weer weggaan, • Mat.6:24 ... ‘n persoon nie twee here kan dien

nie, omrede hy vir die een liewer as die ander sal wees.

18

• Bless you-

• Seëninging van God of heidense seën

• Swart Dood

19

• Speletjies-

• Hubbly Bubbly of hookah rook, Zen tuine, yin yang, astrologie (horoscopes)

• Jes 2:6 Want U het u volk verwerp, die huis van Jakob, omdat hulle vol is van wat die Ooste aanbied, en van goëlaars soos die Filistyne, en met die kinders van vreemdes dryf hulle handel.

20

• 1Kor 6:19 Of weet julle nie dat julle liggaam ‘n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julself behoort nie?

21

• Touch Wood-

22

• Simbole/items-• Tatoeërmerke- Lev 19:28 Julle mag ook ter wille van ‘n dooie

geen snye in julle vlees maak nie en geen ingeprikte tekening in julle vel maak nie. Ek is die HERE.

23

• Spreuke in die volksmond• Liewe Hemel/O Hel/ O aarde-• Mat 5:34 Maar Ek sê vir julle: Sweer

hoegenaamd nie—nie by die hemel nie, omdat dit die troon van God is en nie by die aarde nie, omrede die die voetbank van Sy voete is...

24

VOLKSLIEDJIES

• Marching to Pretoria-

25

AFSLUITING• Jes 5:13 Daarom gaan my volk in ballingskap weens gebrek

aan kennis, en hulle aansienlikes word hongerlyers en hulle menigte versmag van dors.

• Sag 14:2 Want Ek sal al die nasies versamel om oorlog te voer teen Jerusalem; en die stad sal ingeneem

en die huise geplunder en die vroue onteer word, en die helfte van die stad sal uitgaan in

ballingskap; maar die orige deel van die bevolking sal nie uit die stad uitgeroei word nie.

• Ese 39:23 En die nasies sal weet dat die huis van Israel vanweë hulle ongeregtigheid in ballingskap gegaan het; omdat hulle teen My troubreuk begaan het,

26

• Ballingskap

• Psa 136:4 Hy wat alleen groot wonders doen, want sy goedertierenheid is tot in

ewigheid.

27

top related