huisgids 10 oktober
Post on 23-Jul-2016
223 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
86 Jean Ave, Doringkloof
CENTURION
Tel: 012 667 1754Fax: 012 667 2374
E-mail:admin@rveprop.co.za
ria@rveprop.co.za
Ria Viljoen@ 082 568 7570
Gawe wegspring vir eerste kopers!!!!
Oopplanleefarea, 3 slk, 2 badk, dubbelmotorhuis en dubble
motorafdak!! Skakel nou om teleurstelling te voorkom.
Stylvolle ! Moderne afwerkings en 'n kombuis geskik virgesinsgenot'n meestersjef!! 4 slaapkamers, 3 badkamers (2 en suite). Braaipa o
met uitsig oor geves gde tuin. 38 m²‐kantoor, apart van dieBONUS:hoo uis! Dubbelmotorhuis, 3 motorafdakke met skadune e en
swembad. Goeie sekuriteit.
148m aie modern, dupleks in gesogte kompleks. Oopplanleefare²: b amet kaggel, gastebadkamer, 3 slk en 2 badk, dubbelmotorhuis
Prag ge gerestoureerde gesinshuis.4 sl pk, studeerkamer, swembad en tuinarea. Dubbelmotorhuis.aa
Skakel gou!
R1 0 00088R1 0 00088
DRINGEND!
Simpleks. Briljante waarde! 3
slaapk, 2 badk, lapa‐stoep,
dubbelmotorhuis en
stoorkamer.
Digby Unitas, skole en
hoofweë.
R1 200 000R1 200 000
Baie mooi
gesinshuis,
‐4 slaapk, studeer
kamer,
ubbel otorhuis,d m
huishulpverblyf,
groot stoep en
lekker kuier‐
kombuis.
R1 9, MILR1 9, MIL
R 0 0002 05R 0 0002 05
R1 480 000 DRINGEND!R1 480 000 DRINGEND!
R1 880 000 ohbDRINGEND!
R1 880 000 ohbDRINGEND!
Prag eiendom Kantoor, uim leefare , 4 slaapk, pragkombuis,! r a4 badk, 3 motorhuise en buitekamer.
ALLEENMANDAATALLEENMANDAAT
HIGHVELD R1 200 000 OHB
VERKOOPVERKOOP
Deelmandaat
Goeie Waarde! Uiters Netjies!
ALLEENMANDAAT
ALLEENMANDAAT
X1QMKD6H-B1101015
HuisgidsAdverteer: Nicolette Erasmus | 012 485 9042; nerasmus@beeld.com Redaksionele inhoud: Linette Retief | 011 713 9269; linette.retief@rapport.co.za
Woongebied: Waterkloofhoogte
Prys: R9 miljoen
Erfgrootte: 1 200 m²
Huisgrootte: 880 m²
Kontak Iola Heim van Diplomatic Properties by 082 297 9182 of iola@diplomaticprop.co.za.
Besigtiging: volgens afspraak.
KORTLIKS
Beeld
LINETTE RETIEF
Hierdie asemrowende wo-ning in ’n stil enklawe met’n panoramiese uitsig oor
Pretoria, is met puik aanleg en panache deur die argitek Nico van der Meulen ontwerp. Van voor tot agter is die huis ’n sim-fonie van lig, glas, ruimte en in-noverende ontwerp. Daar is pragtige afwerking en dit word met uitsonderlike geriewe, onder meer ondervloerse verhitting regdeur die huis, afgerond.
Die eiendom bestaan uit drie slaapkamers met en suite-badka-mers, asook ’n en suite-gasteka-mer en afsonderlike gastetoilet. Vier oopplanleefareas, ’n klassie-ke formele sitkamer en ’n ont-werperskombuis met kersiehout- en granietafwerking, ’n waska-mer, opwaskamer en spens, sorg vir onthaalpotensiaal duisend.
Buite wag ’n spogtuin vol in-heemse plante, ’n randvloei-swembad met ’n weelderige kroeg en ’n muurbalbaan met ’n elegante volledige badkamer.
Les bes is daar drie elektronie-
se motorhuise met direkte toe-gang tot die huis, huishulpver-blyf bestaande uit een slaapka-mer en ’n badkamer en puik veiligheid insluitend ’n alarm-stelsel, sensors, ’n elektroniese heining en kringtelevisiekame-ras.
Kontak Iola Heim van Diploma-tic Properties by 082 297 9182 of iola@diplomaticprop.co.za of be-soek www.diplomaticproperties. co.za vir meer inligting.
Dié pragwoning is deur die argitek Nico van der Meulen ontwerp.
Die randvloeiswembad het ’n panoramiese uitsig oor die stad.
’n Glashelder simfonie van lig
Puik afwerking verleen panache.Die luukse kroeg pronk met ’n asemrowende uitsig..
2 Huisgids/Property Guide Saterdag 10 Oktober 2015
LINETTE RETIEF
Een van die laaste gebiedewat ná die 2008-’09-eien-domsineenstorting herstel
het, KwaZulu-Natal se suidkus, tel nou weer momentum op na-mate ’n volgehoue stroom beleg-gers, afgetredenes en selfs vakan-siehuiskopers weer tot dié mark toetree.
So sê Joe Foxcroft, eienaar vandie Harcourts Hibiscus-franchise wat die gebied vanaf Hibberdene tot by Port Edward bedien.
Dit sluit die gewilde stranddorpMargate in.
Hy sê die mark het die afgelopedrie jaar aansienlik verbeter. Dit kan gesien word uit die verho-
ging van die getal eiendomsregi-strasies en die feit dat herbesit-nemings gedaal het.
Ontwikkelaars keer ook terug na die gebied. Kenners voorspel ’n volledige herstel teen 2017. Dit sal na verwagting gepaardgaan met prysverhogings.
“ ’n Mens kan steeds ’n voor-treflike drieslaapkamerhuis aan-skaf vir minder as R1 miljoen, maar terwyl kopers in die verle-de gekyk het na vier of vyf huise voordat hulle ’n keuse gemaak het, sal hulle nou na 20 kyk.”
Foxcroft sê sowat 40% van ko-pers is plaaslike inwoners van Durban of elders in KwaZulu-Na-tal wat soek na ’n naweekkuier-plek of ’n beleggingseenheid om te verhuur.
“Die huurmark is baie aktief enhuurgeld vir eenslaapkamereen-hede begin tans by R3 500 per maand terwyl luukse eenhede tot R15 000 per maand kan behaal.
“In hoogseisoen kan kortter-mynhuur van deeltiteleenhede wissel vanaf sowat R650 tot R1 000 per dag.
Hy sê bekostigbare huise en woonstelle vir afgetredenes en vakansiehuiskopers is beskik-baar in al die kusdorpe, inslui-tend Hibberdene, Margate, Mana-ba, Shelley Beach en Uvongo. Southbroom het ook meer luukse huise.
. Vir meer inligting kontak Joe Foxcroft by 083 268 8563 of joe.foxcroft@harcourts.co.za, of besoek harcourts.co.za.
Suidkus kry glans terug
Hierdie huis in die Mediterreense styl in Uvongo is deur Harcourts Hibiscus te koop teen R1,9 miljoen. Dit het drie slaapkamers, drie badkamers, ruim leefkamers, ’n groot onderdakpatio, ’n swembad en ’n gevestigde tuin.
Kenners voorspel ’n volledige herstel teen 2017. Dit sal na verwagting gepaardgaan met prysverhogings.
Saterdag 10 Oktober 2015 Huisgids/Property Guide 3
Houghton 011 728 7013 Olivedale 010 020 0273 Randburg 011 792 7357 Centurion 012 030 0209 Let’s meet at www.aHpROp.CO.za
Let’s meet atwww.ahprop.co.za
Montana Park r2 685 000Versatile home for extended families!3 Beds plus 2 baths upstairs plus study. Entertainmentroom with a bar, kitchen with gas stove. Granny flatwith its bed, lounge, kitchen and bath. Patio and pool.
ISABEL 082 377 0571 WEB: ADHS-2384
DIE WILGErS r2 400 000Warm & cosy family home waiting for you.This home has something for everyone. The perfectkitchen for mom, entertainment area with built-in bar &braai for dad, a play area for the kids and a pool for all!
ISABEL 082 377 0571 WEB: ADHS-2853
rIEtfontEIn r1 800 000A lovely family home!Spacious reception leading to a large kitchen withpantry and separate laundry. Maintainable garden, poolpatio and entertainment area. 4 Beds and 2 baths.
ELSABE 083 845 3432 WEB: ADHS-2843
WonDErbooM r1 890 000If it’s space you need, this is for you!Lovely 5 bed, 5 bath family home. Walking distanceto Wonderboom Primary School and Overkruin HighSchool. Enough parking for a big family.
ELSABE 083 845 3432 WEB: ADHS-2064
aPartMEntSMorELEtA PArk r6 500 ISABEL 082 377 05711 bed, 1 bath apartment.
EAStWooD r11 000 ELSABE083 845 34322 bed, 1 bath, ground floor, fully furnished apartment.HoUSESrIEtfontEIn r8 000 ELSABE 083845 34323 bed home close to schools and shops.rIEtfontEIn r13 000 ELSABE 083845 34324 bed, 2 bath, patio and pool plus sep garden cottage.
fAErIE GLEn r20 500 ISABEL 082 377 05713 beds, 2 baths, lapa, pool, Jacuzzi and air con.ArcADIA r21 700 ELSABE 083845 3432D/s, 3 bed, 3 bath secure home with patio and pool.
WAtErkLoof rIDGE r22 000 ISABEL 082 377 05714 Beds, 3 Baths, double garage, pool, garden and SQ.
LookInG for rEntaL ProPErtIES forPrE-QUaLIfIED tEnantS!
AMAZING RENTALS
MEyErSPark r2 350 000calling you to sign!Lovingly restored 3 bedroom family home! Large fittedstudy and flatlet with kitchenette as a bonus! ±500mfrom Meyerspark Primary school.
ISABEL 082 377 0571 WEB: ADHS-2682
ON SHOW2PM - 5PM
kyaLaMI aH r7 800 000A fabulous find in tranquilcountry surroundings!
Spread out over ± 3 hectares, you will
find 3 separate dwellings. Main house:
3 beds, 2 baths, kitchen, lounge and
dining area. Separate entertainment
room with a lounge and built-in bar
leading onto the pool area. Cottage 1:
currently rented out and comprises3
beds, 2 baths, lounge / dining area
and modern kitchen. Cottage 2: Newly
built, double-storey not yet completed
with finishes, so finish it to your own
taste. O/p receptions, 3 beds, 3 baths
and study. Workshop including 3 living
quarters on the main premises.
DIrESHnEE 082 784 6380MarIE 082 468 2604WEB: ADHS-2281
LINETTE RETIEF
Veiligheidslandgoedere hetdie afgelope tyd vinnig toe-geneem oor die land heen.
Die jongste syfers dui aan dat daar tans meer as 6 000 van dié ontwikkelings is, waarvan die meeste erwe of eenhede teen ge-middeld 30% meer as konvensio-nele eiendomme verkoop, sê Bill Rawson, voorsitter van die Raw-son-eiendomsgroep.
“Baie van hierdie landgoedere het goeie inwonende verkoops-agente wat die voordele van die landgoedleefstyl kan uitlig, dik-wels ten koste van die fynskrif in die kontrak,” sê hy.
Om te verseker dat hulle die volledige prentjie kry, beveel Rawson aan dat voornemende ko-pers ’n afskrif van die landgoed se finansiële state van die huis-eienaarsvereniging kry en met die hulp van ’n onafhanklike, ge-
kwalifiseerde persoon bepaal of die vereniging finansieel gesond is en of die landgoed professio-neel bestuur word.
“Daar was al gevalle waar ’n skema feitlik geen reserwes ge-had het nie en boonop die wet oortree het deur nie ’n amptelike stel bedryfsreëls te hê nie,” sê Rawson.
Selfs wanneer dié reëls bestaan,voeg hy by, is dit soms onduide-lik. Dispute het byvoorbeeld al ontstaan oor die nakoming van die argitektoniese riglyne vir die style, kleurskemas en toelaatbare bougebiede. Daar is ook dikwels misverstande rondom die gedrag van kinders en inwoners. Hierdie faktore moet ten volle in ag ge-neem en verstaan word voordat enige kontrak onderteken word.
Rawson wys daarop dat daar dikwels ook onmin ontstaan oor heffings.
“Dit is belangrik om vooraf te bepaal hoe en wanneer hierdie
heffings van toepassing is, asook watter jaarlikse verhogings toe-gelaat word.”
As gemeenskaplike geriewe deelvan die pakket is, moet inwoners se regte wat betref die gebruik daarvan uitgestippel word. Ge-
meenskaplike geriewe is dikwels deel van ’n toekomstige fase wat soms lank duur om te voltooi en soms nooit materialiseer nie.
Volgens Rawson is dit van deur-slaggewende belang dat kopers deur die perseel stap en kyk in watter toestand die tuine, paad-jies, swembad en ander gemeen-skaplike geriewe is. “Enige te-kens van verwaarlosing of ’n slordige voorkoms is ’n teken dat die bestuur van die projek nie op standaard is nie.”
Nog ’n kwessie wat deeglik on-dersoek moet word, is die veilig-heidsreëlings, aangesien dit die belangrikste rede is waarom die
Wik en weeg goed voor jy in landgoed ’n huis koop
Foto: iSTOCK
meeste mense in die eerste plek hierdie landgoedere oorweeg. Deesdae word elektriese heinings en omtrekstrale as standaard aanvaar.
“Dit is onteenseglik so dat vei-ligheidslandgoedere baie waarde en geluk tot baie mense se lewe toevoeg,” sê Rawson.
“Daar was en is egter ook mis-lukkings en swak bestuurde ske-mas, en daarom is dit noodsaak-lik dat voornemende kopers nie so meegevoer raak dat hulle nie die inherente waarde van ’n spe-sifieke ontwikkeling behoorlik nagaan voordat die kontrak on-derteken word nie.”
Daar was al gevalle waar ’n skema feitlik geen reserwes gehad het nie en boonop die wet oortree.
4 Huisgids/Property Guide Saterdag 10 Oktober 2015
Saterdag 10 Oktober 2015 Huisgids/Property Guide 5
EIE
ND
OM
ME
GE
SO
EK
:T
EH
UU
R/T
EK
OO
P.G
RA
TIS
AS
SE
SS
ER
ING
S.
SK
AK
EL
SO
GO
UM
OO
NT
LIK
:012
362
4628
/083
654
3773.
R8
,5M
KR
YJ
OU
KE
RS
LIG
GIE
-EIE
ND
OM
ING
ES
OG
TE
LA
WL
EY
ST
RA
AT
!K
ind
erp
ara
dy
s,
dro
om
wo
nin
gm
etd
roo
mtu
in,
volled
ige
erf(2
55
2m
²).K
eurig
end
iefyn
sted
etail,o
pg
egrad
eerto
t'n
skitte
ren
de
juw
eel!
3re
use-
aan
een
vlo
eie
nd
eleefareas
met
2g
esellige
kagg
elkuierareas,
prag
tige
Rh
od
esiesekiaath
ou
tvloere
–o
nth
aalmetg
emak
20
0g
aste!R
euse-o
nth
aalaream
etho
utd
eken
mo
oiu
itsigo
pd
iesw
emb
aden
bo
om
ryketu
in–
sterkb
oo
rgat
enb
espro
eiing
stelsel.Fyn
pro
ewerko
mb
uis
met
soveel
ek
stra
s,
ga
ss
too
fe
ne
lek
tries
eo
on
d,
ap
arte
op
wasarea.
Stu
deerkam
erm
eth
ou
tpan
eleen
eiekag
gel,
prag
tige
uitsig
oo
rtu
in.
4slaap
kamers
met
3b
ad
ka
me
rss
aa
mg
eg
roe
pe
er
ina
pa
rtev
leu
el.
Mo
torh
uise
virto
t6
voertu
ie,u
itstekend
eveilig
heid
.H
uish
ulp
kwartiere.
BE
NU
TH
IER
DIE
UN
IEK
EE
NS
KA
AR
SB
EL
EG
GIN
GS
GE
LE
EN
TH
EID
!
Ba
mb
ie0
83
65
43
77
3.
R3
88
50
.0
0p
m.
UIT
SIG
!P
ER
FE
KT
E,
GE
SO
GT
ELA
WLEY
STR
AATA
DR
ES!
Keurig
gemoderniseer ,
stylvollew
oning,uitm
untendew
aardevir
geld!'n
Onlangs
opgegradeer de,pragtige
landskaptuin,enigekind
sed room
speeltuin!Uitsig
–oordie
heleP
reto riaen
Brooklyn
Mall!
Ruim
,aaneenvloei ende
leefareasm
etgesellige
ka
gg
ela
r ea
sw
at
lei
na
reu
se
ba
lko
nn
ev
irh
ee
rlike
sonsonderga ngskemerkelkies!
Die
3slaapkam
ersm
e tstudeerkam
eren
2badkam
ersis
gerief likbym
ekaarin
'ntoesluitsone
geplaas .D
iegoed
toegeruste,ekstraruim
kombui s
het'n
apartew
as-en
strykkamer.
Wynkelder
met
reuse-2-vertrek-ate ljee/w
oonstel.D
irektetoegang
uit2
mo
tor h
uise,
allerbeste
veiligh
eidm
et1
5H
D-G
KT
V-kam
eras,alarm
stelsel,ens .Bam
bie083
654
3773.
R2,9
98
mH
EER
LIK
SO
NN
IG,
KU
IER
EIE
ND
OM
,S
EN
TR
AA
L,
INS
TIL
OM
GE
WIN
G.
Die
eiend
om
into
taliteitis
perfek
onderh
ou,
jykan
net
jou
tasneersit
enin
trek!D
iem
aklikhan
teerbare
tuin
isgoed
uitg
elêm
etheerlike
onth
aalstoep
.D
aaris
ekstraruim
,aan
eenvlo
eiende
noord
frontleefareas
met
geteëld
evlo
ere(n
eutrale
kleur)
deu
rdie
hele
woonhuis.
Die
kom
buis
isbeslis
geskik
virdie
onth
aalliefheb
ber
met
gro
ot
gran
ietwerko
pp
ervlaktesen
aparte
op
waskam
er.D
aaris
3so
nnig
eslaap
kamers
en3
bad
kamers,
plu
sstu
den
tevertrekbuite.2
moto
rhuise,u
itstekende
veiligheid
.B
am
bie
083
654
3773.
WATER
KLO
OF
Wat2
73
GR
OEN
KLO
OF
Gr o
14
5B
RO
OK
LYN
Bro
20
7
R2,9
85
mP
RA
GTIG
OP
GEG
RA
DEER
–TR
EK
NET
IN!
Vin
nig
eokku
pasie,
huis
entu
inm
etgro
ot
speelg
rasperke,
sopas
stylvolg
emodern
iseer.R
euse-o
opplan
leefaream
etnuw
eoopplan
kom
buis
enopw
asarea,alles
front
noord
,heerlik
sonnig
indie
win
ter,gesellig
ekag
gelarea.
3ru
imslaap
kamers,
baie
ingeb
oude
kasteen
2nuw
ebad
kamers
saamgeg
roep
eerin
toeslu
itbare
veiligheid
sone.
Buite-ateljee
met
huish
ulp
kwartiere.
Moto
rhuis
vir4
voertu
ie.S
pogtu
in,
kuierarea
om
swem
bad
enid
ealekin
dervrien
delike
tuin
!G
oeie
veiligheid
.O
OK
TE
HU
UR
:R
20
85-p
mB
am
bie
083
654
3773.
Be
no
dig
dr
ing
en
de
ien
do
mm
e!
Sk
ak
el
on
s1
ste
!!G
ra
tise
ien
do
ms
as
se
ss
er
ing
s!
R2,2
48
mN
AB
YA
LLES
–W
INK
ELS
,S
KO
LE,
HO
OFR
OETES
,G
AU
TR
EIN
.LEK
KER
BLY
EN
/OF
KA
NTO
RE!
Maklike
onderh
oud,gesellig
ew
onin
gm
etso
nnig
edubbelvo
lum
eleefareasen
kaggel–
leina
onderd
akonth
aalstoep
enbraaip
lek.K
om
buis
met
aparte
opw
asareaen
strykkamer.
Boonste
verdiep
ing:
studeerh
oekie,
3noord
frontslaap
kamers
met
prag
tige
uitsig
,2
bad
kamers
–hoof
ensu
item
etbalko
nen
baie
kaste!D
ubbelm
oto
rhuis,
goeie
veiligheid
,klein
ererf
–m
aklikeonderh
oud!
Bam
bie
083
654
3773.
NIE
UW
MU
CK
LEN
EU
KM
uc066
BR
OO
KYN
Off2
20
R9
,37
5M
+B
TW
VR
YS
TA
AN
DE
KA
NT
OO
RG
EB
OU
ME
TU
ITM
UN
TE
ND
EB
LO
OT
ST
EL
LIN
GIN
LYN
NW
OO
DE
G,
KL
IPG
OO
IV
AN
TU
KS
!*B
aiegoeie
straatadres,
om
ring
met
puik
open
bare
vervoerstelsels,o
pB
RT-en
Gau
trein-b
usro
etes.*V
eelsydig
enkan
in2
on
afhan
klike,selfo
nd
erho
ud
end
ekan
too
rsuites
of
selfsin
4kw
adran
teverd
eelword
om
meer
aseen
sakeondern
emin
gte
vestig.
*Tw
eeverd
iepin
gs,
elkeverd
iepin
gm
eteie
privaat
of
gesam
entlike
ingan
g,en
eiebad
kamer-
enko
mbuisfasiliteite.*
Elke
vloer
het
3–
6d
irekteurskan
tore,
raadsaal/o
pleid
ing
sfasiliteiteen
oo
pp
lanareas
wat
tot
40
werkn
emers
kanhuisves.*
Veilig
eterrein
parkerin
gvir
10
mo
tors
plu
sb
uitep
arkering
*U
itstekend
eveilig
heid
.*
Oo
k'n
geleen
theid
om
aangren
sende
eiendom
teko
op
ente
konso
lideer.
Bam
bie
083
654
3773.
BR
OO
KLY
NB
ro188
R4,8
MP
ER
FEK
TE
AD
RES
,P
ER
FEK
TE
BELEG
GIN
GS
GELEEN
TH
EID
.D
ieR
EG
TE
adres,
wes
vanD
uncan
straat,w
aaralm
alwil w
ees!S
tylvol en
versigtig
geresto
ureer
met
prag
tige,
unieke
eienskap
pe
–glim
men
de
houtvlo
ere,hoë
plafo
nne,
gesellig
ekag
gelareas,
ruim
leefareas,plaasko
mbuis
met
allesw
atdie
ywerig
eko
kbeg
eer!4
slaapkam
ersop
boonste
vlakm
et3
luukse
bad
kamers
–net
die
allerbeste
afwerkin
gs!
Lan
dskap
tuin
,sp
eelgrasp
erke,sw
embad
,2
moto
rhuise,
2afd
akke.B
am
bie
083
654
3773.
BR
OO
KLY
NB
ro1
94
R6,9
8M
VO
LLED
IGE
BU
RG
ER
ER
F(2
552
m²),
VEELD
OELIG
EH
ER
EW
ON
ING
OF
GA
STEH
UIS
MET
PR
AG
TIG
ETU
IN,
SW
EM
BA
DP
LU
SK
AN
TO
RE
EN
BA
IEV
EIL
IGE
TER
REIN
PA
RK
ER
ING
.H
oofh
uis
inuitm
unten
de
toestan
dm
etprag
tige
houtvo
ere,kag
gels,
ged
rukte
plafo
nne.
8slaap
kamers,
8lu
ukse
bad
kamers,
lugverso
rgin
gsto
estelledeu
rgaan
s.A
parte
luukse
woonstelm
et3
slaapkam
ers,2
bad
kamers
enalle
ander
fasiliteite.U
itstekende
veiligheid
.P
ragtig
e,goed
uitg
elegde
tuin
met
gro
ot
bom
e,sw
embad
.O
opplan
kanto
org
ebou
van±
80
m²
met
privaat
terreiparkerin
g.G
oeie
adres
instilstraat!
Bam
bie
083
654
3773.
KO
MM
ER
SIE
EL
1
DEELMAN
DAAT
HATFIE
LD
Hat0
26
R2,3
85m
VEELS
YD
IG,
INP
RETO
RIU
SS
TR
AA
T–
GEB
RU
IKA
SW
OO
NH
UIS
OF
SO
NEER
VIR
KA
NTO
RE
OF
KO
MM
UN
E!
Bin
ne
8m
inute
stapafstan
dna
Tuks,
goeie
liggin
gnab
yG
autrein
stasie–
uiters
goed
gep
rys!Lae
onderh
oud,
uiters
netjies
–kan
net
intrek.
Heerlike
sonnig
e,noord
efront
leefareasw
atuitvlo
eina
onth
aalaream
etm
ooiu
itsigop
prag
tige,
maklik
onderh
oubare
tuin
ensw
embad
.4
Slaap
kamers,
2bad
kamers,
studeerkam
er.G
oed
toeg
eruste
kom
buis,
dubbelm
oto
rhuis
uitsteken
de
sekuriteit.
Bam
bie
083
654
3773.
BR
OO
KLY
ND
ev1
24
TE
HU
UR
WATER
KLO
OF
Wat1
45
R16
750.0
0pm
.D
UET
INM
AIN
STR
AA
T!
Loopafstan
dvan
Anto
nvan
Wo
uw
-laerskool!
Weg
gesteek
inpyp
steelvir
ekstraveilig
heid
.2
ruim
enso
nnig
eoopplan
leefareasm
etuitsig
oor
die
houtd
eken
swem
bad
,sem
i-oopplan
kom
buis
met
gran
ietblaaie,
aparte
opw
asareaen
waskam
er.3
slaapkam
ers(b
eide
ensu
ite)plu
sgasteto
ilet.B
innen
shuise
gasb
raai.S
wem
bad
,klein
tuin
aandie
agterkan
tvan
die
eiendom
.D
ubbelto
esluitm
oto
rhuis.
Alarm
stelsel.G
oeie
veiligheid
.Lauria
nn
082
858
7256.
R5,8
M+
BTW
ON
TW
IKK
ELIN
GS
GR
ON
DV
IRTO
T40
WO
ON
EEN
HED
EN
AB
YM
EN
LO
PA
RK
-SK
OLE.
*U
itstekende
liggin
gop
BR
T-en
Gau
trein-ro
etes,of
stapw
inkels
ensko
ol
toe!
Twee
goed
blo
otg
estelde,
aangren
sende
eiendom
me
wat
geko
nso
lideer
enso
neer
kanw
ord
virhoëd
igth
eidso
ntw
ikkeling.
*B
estaande
eiendom
me
kanook
geb
ruik
word
virverh
urin
gm
etuitsteken
de
RO
Ito
tdat
regte
goed
gekeu
ris
–eien
aarook
bereid
om
6m
aande
tew
agvir
oord
ragom
regte
enplan
ne
inplek
tekry
–bep
erkhouko
stes.B
am
bie
083
654
3773.
WATER
KLO
OW
at2
78
F
ALLEENMANDAAT
CO
LB
YN
Col0
18
SU
NN
YSID
E-O
OS
Sun038
R1,7
5M
STIL
EN
BA
IEP
RIV
AA
T,V
ICTO
RIA
AN
SO
PS
YB
ES
TE!
Karaktervo
llew
onin
gm
etprag
tige
houtvlo
ere,kag
gels
en
ged
rukte
plafo
nne.
Ideaalvir
selfbly
enkan
tore
of
virverh
urin
g
–5
min
ute
sestap
na
Affies!
4slaap
kamers,
2bad
kamers,
3leefareas,
goed
toeg
eruste
kom
buis.
Buitew
oonstelm
et
reuseleefarea
enprag
tige
kom
buis
plu
s2
slaapkam
ers,
bad
kamer.
Sw
embad
enku
ierlapa,
lae-onderh
oud-tu
in,vo
lop
veilige
terreinparkerin
g.G
oeie
veiligheid
.
Bam
bie
083
654
3773.
R2,3
85
mEK
SIE
-PER
FEK
SI E
,KA
RA
KTER
VO
LLE
GES
INS
WO
NIN
GN
AB
YTU
KS
,B
OO
MR
YK
E,
STIL
STR
AA
T!
Prag
tige
houtvlo
ere,lo
od
glasv en
ste rsen
kagg
el.G
esel lige
kuierso
nsto
ep,
3g
roo
tleef areas
met
stud
e erkame r.
Gesel lig
eku
ierplaasko
mb
uis
met
oorsp
ronklike
Oreg
onden
ka ste,gran
ietafwer kin
gs,
gen
oeg
kastevir
pakp
lek,sp
ens.
3so
nnig
eslaap
kamers
met
ingeb
oude
k aste,2
volled
ige
bad
kamers
plu
sgasteto
ilet. Gro
ot o
nderd
akonth
aala ream
etin
geb
ou
de
bra ai,
land
s kaptu
in.
Bo
nu
s:t u
inw
oo
nstel
met
leefarea,b
adkam
e r,kle in
kom
bu
isi ee n
sold
erslaapkam
er.G
evestigd
etu
in,
du
bb
eltoeslu
it mo
torh
uis,
ekstr ap
arkering
virso
wat3
moto
rs. Goeie
veiligheid
. Lauria
nn
082
858
7256.
CLY
DESD
ALE
/SU
NN
YSID
EK
ir44
1
R9
98
00
0N
UU
TG
EB
OU
DE
,L
UU
KS
EW
OO
NS
TE
LL
EIN
KIR
KN
ES
SS
TR
AA
T–
GE
ME
UB
ILE
ER
DE
SK
OU
-EE
NH
EID
DIR
EK
OO
RK
AN
TL
OFT
US
-HO
OFIN
GA
NG
!5
min
ute
sestap
vanTu
ks,o
pB
RT-b
usro
ete,n
aby
Gau
trein.
Uitsteken
de
beleg
gin
g!
Mo
dern
e&
luu
kseo
ntw
erp–
oo
pp
lanleefareas,g
oed
toeg
eruste
Bo
sch-ko
mb
uis
(YS
KA
S/V
RIE
SK
AS
,M
IKR
OG
OL
FE
NW
AS
MA
SJIE
NIN
GE
SL
UIT
),slaap
kamer
met
baie
kaste!B
estegeh
alte-afwerkin
gs,
wi-fi
ensatelliet-T
V-verb
ind
ing
s,kosteb
esparin
g!
Een
on
derd
akparkeerp
lek.U
itstekend
eveilig
heid
,2
4/7
-beh
eerde
toeg
ang
,GK
TV
-kam
eras.G
eenh
ereregte,1
0%
dep
osito
om
jou
eenh
eidte
verseker.Web
werf:
ww
w.4
41
kirkness.co
.za
BA
ILEYS
MU
CK
LEN
EU
KB
ai0
12
GR
OEN
KLO
OF
Gro
147
R3
,9M
24
/7-V
EIL
IGH
EID
,S
TR
AA
TIN
GA
NG
INM
AR
AIS
ST
RA
AT
–K
OM
BU
ISE
NB
AD
KA
ME
RS
SO
PA
SS
TY
LVO
LO
PG
EG
RA
DE
ER
–K
OM
KY
K!
'nR
uim
eng
rasieuse
wo
nin
gm
etru
stige
plaasatm
osfeer
–reu
sewo
on
areasm
etp
ragtig
eh
ou
tvloere,
du
bb
elvolu
mep
lafon
ne,
eetkamer,
TV
-kamer,
reusesitkam
erm
etkag
gelen
skuifd
eure
wat
lei na
'ng
oed
gevestig
de
tuin
met
gro
ot
bo
me
–g
roo
terf
van±
23
00
m²!
4slaap
kamers
met
2b
adkam
erssaam
geg
roep
eerin
toeslu
itbare
veiligh
eidso
ne.
Ku
ierkom
bu
ism
etp
ragtig
eu
itsigen
aparte
op
wasarea,
2m
oto
rhu
ise,2
hu
ishu
lpkam
ers,g
oeie
veiligh
eid.
Ba
mb
ie0
83
65
43
77
3.
R2
,75
MT
RE
KN
ET
IN–
UIT
ER
SN
ET
JIES
,N
AB
YA
LLE
S.
Eien
do
mw
asetlike
jareaan
too
naan
gew
end
eam
bassad
everh
uu
ren
asso
dan
igo
pg
egrad
eerm
etp
uik
veiligh
eidsm
aatreëls!N
aby
An
ton
vanW
ou
wL
aerskoo
l instil,
bo
om
rykestraat.
Su
ide
ing
ang
no
ord
eru
itleef,ekstraru
imleefareas,
4g
roo
tslaap
kamers
met
baie
ing
ebo
ud
ekaste,
2b
adkam
ers.G
oed
toeg
eruste
kom
bu
ism
etsp
ens
sentraal n
aby
allesg
eplaas.
Kin
dervrien
delike
speeltu
inm
etg
roo
tg
rasperke,
swem
bad
.Tu
inateljee
virstu
den
tm
eteie
kom
bu
isen
bad
kamerg
eriewe.
Ba
mb
ie0
83
65
43
77
3.
NIE
UW
MU
CK
LEN
EU
KO
ff217
R2
.98
5M
LU
UK
SE
KA
NT
OO
RS
UIT
E(2
35
²m)
ING
ES
OG
TE
PA
RK
LA
ND
S-K
AN
TO
OR
PA
RK
INB
RO
NK
HO
RS
TS
TR
AA
T.*O
nm
iddellike
okku
pasie,
5m
inute
sestap
vanB
rooklyn
Mall,
voorste
eenheid
,so
nnig
,m
ooi
uitsig
met
heerlike
kuierb
alkonne.
*P
erfekin
stand
geh
ou
met
prag
tige
deko
r–
treknet
in!
*G
root
ontvan
gs-
enw
agarea
metap
arte,ekstrabeveilig
de
“serverro
om
”.*
Ap
arted
irekteursvleu
elm
eteie
sekretaressekanto
or,
privaat
balko
n.
*G
oeie,
sentraal
gep
laasde
raadsaal/o
pleid
ing
slokaal.
*K
anto
orru
imte
vir8
–12
werkn
emers.
*P
rivaatbad
kamer
enko
mbuisg
eriewe.*
Uitsteken
de
veiligheid
.Bam
bie
083
654
3773.
R1
68
50
.00
+B
TW
.L
IGG
ING
!LIG
GIN
G!
LIG
GIN
G!
22
0m
².Id
eaal virfirm
aw
atsen
traal gep
osisio
neer
WIL
wees.
Ru
im,
gro
ot
oo
pp
lankan
too
rruim
tem
etd
rieklein
erk an
tore,
raadskam
eren
on
tvang
s.2
bad
kamers,
fun
ksion
eleko
mb
uis
enb
aieveilig
eterrein
parkerin
g.
Nab
yalle
ho
ofro
etesm
etm
akliketo
egan
gt o
tB
roo
klyn/
Lyn
nw
oo
d/
Hatfield
.L
au
rian
n0
82
85
87
25
6.
R3
,8m
.U
ITE
RS
PR
IVA
AT,
LU
UK
SE
BLY-E
N-R
YW
ON
ING
ME
TU
ITM
UN
TE
ND
ES
EK
UR
ITE
IT.W
a slan
kverh
uu
raan
too
na an
gew
end
ed
iplo
matiek e
instell in
g.
Stu
deer/T
Vk am
er ,g
esellige ,
aaneen
vloeien
de
enn
oo
rde
fron
tleefareas
met
reuse
kuier/b
raai stoep
ensw
emb
ad.
Prakties
uitg
ele gd
een
gran
ietafgew
e rktek o
mb
uis
met
aparte
op
wasar ea.
4S
laapkam
erso
pb
oo
nste
vlakm
et 2b
adkam
ers–
ekstraru
imslaap
kamer m
etbu
itein
gan
g, kan
oo
kaltern
atiewelik
asg
roo
tg
esinskam
ero
fkan
too
r(b
uite
trap),
geb
ruik
wo
rd.
Du
bb
elem
oto
rhu
is, maklik
han
teerbare
tuin
. Ba
mb
ie0
83
65
43
77
3.
MU
CK
LEN
EU
KM
uc0
86
R3,
198M
il.D
RIE
-IN-E
EN
,S
TIL
DEEL
VA
NR
OP
ER
STR
AA
T–
STA
P
TU
KS
EN
SK
OLE
TO
E!Luukse
woonhuis
+ap
artelu
ukse
tuin
woonstel
+ru
im3
vertrekonafh
anklike
kanto
orvleu
el.Sonnig
ew
oonhuis
waar
ruim
leefareasuitvlo
eina
stoep
wat
uitkyk
oor
swem
bad
enprag
tige,
gelan
dskap
peerd
etu
in.G
oed
toeg
eruste
kom
buis
met
opw
asareaen
ap
arte
wa
s/s
tryk
ka
me
r.4
Sla
ap
ka
me
rse
n2
ba
dk
am
ers
saamgeg
roep
eerin
aparte
vleuel
–3
kamers
met
lugverso
rgin
g.
Wo
onstel:g
rooto
opplan
sitkamer
metp
ragtig
eko
mbuis,slaap
kamer
enbad
kamer,
eieparkerin
g.
Kan
tore:
ontvan
gs
plu
s3
kanto
re–
lug
versorg
ing
,V
olo
pen
veilige
terreinp
arkering
.U
itstekend
e
sekuriteit.O
OK
TE
HU
UR
VIR
R22
000.0
0pm
.Bam
bie
083
645
3773.
NUWE
VRYSTELLING
BR
OO
KLY
NO
ff214
WATER
KLO
OF
Wat2
02
OP
SK
OU
SAT
11:0
0–
14:3
0!!
OP
SK
OU
SAT
11:0
0–
14:3
0!!
KO
MM
ER
SIE
EL
2B
RO
OK
LYN
Bro
174
R5
,8M
GE
VE
ST
IGD
E,
BE
STA
AN
DE
GA
ST
EH
UIS
–O
OK
IDE
AA
LV
IRG
EW
ILD
EM
ED
IES
E“S
TE
P-D
OW
N”-FA
SIL
ITE
ITM
ET
PU
IK,
SE
NT
RA
LE
LIG
GIN
GT
US
SE
ND
IPL
OM
AT
IEK
EIN
ST
EL
LIN
GS
,W
INK
EL
SE
NH
OS
PITA
LE
!*
Stilstraat,
rustig
eatm
osfeer,
gro
ot
bo
me.
*S
itkamer
wat
uitkyk
oo
rtu
in,
swem
bad
,o
nth
aallapa.
*9
ekstraruim
du
bb
el-en
suite-slaap
kamers,
DS
TV,
koffie/teestasies,
yskassies,lu
gverso
rgin
g.*
2ad
disio
nele
ensu
ite-kamers
viren
kelperso
ne.
*O
ntb
ytkamer.
*M
eub
els,to
ebeh
ore
enan
der
toeru
sting
isin
geslu
it–
inven
taris.*
Gem
idd
elde
inko
mste
per
maan
dro
nd
om
R8
50
00
,g
evestigd
eklan
disie.
*G
oeie
veiligh
eiden
terreinp
arkering
.B
am
bie
08
36
54
37
73
PR
INSIP
AA
LSE
KEU
SE
RESID
EN
SIE
EL
RESID
EN
SIE
EL
NUWE
VRYSTELLING
DEELM
AND
AAT
NUWE
VRYSTELLING
R4
,15
mS
TATIG
ED
UB
BE
LVE
RD
IEP
ING
,S
TY
LVO
LO
PG
EG
RA
DE
ER
,U
ITS
TE
KE
ND
ON
DE
RH
OU
ME
TD
RO
OM
TU
IN.
Stilen
privaat,
nab
yB
roo
klyn-in
kop
iesentru
m.
Statig
ed
ub
belverd
iepin
gm
etreu
se-aan
eenvlo
eiend
eleefareas,
prag
tige
ho
utvlo
ere!R
eusesitkam
erm
etkag
gel,
eetkamer
go
edg
eplaas
by
reuse-o
nth
aalkom
bu
ism
etekstra
gran
ietwerko
pp
ervlaktesen
werkeilan
d,ap
arteo
pw
asarea.G
esinskam
er,6
ekstraruim
slaapkam
ersm
et4
gem
od
erniseerd
eb
adkam
ers!(P
LU
S:
3b
uitekam
ersm
eteie
geriew
e).S
wem
bad
met
on
thaald
ek,allerm
oo
iste,g
oed
uitg
elegd
een
lae-on
derh
ou
d-tu
in,
besp
roeiin
gstelsel!
Du
bb
elmo
torh
uis,
uitsteken
de
veiligh
eid.
Ba
mb
ie0
83
65
43
77
3.
BR
OO
KLY
NB
ro2
08
OP
SK
OU
SA
11:0
0–
14:3
0!!
NUWE
VRYSTELLING
ALLEENM
AND
AAT
ALLEENM
AND
AAT
NUWE
VRYSTELLING
DEELM
AND
AAT
ALLEENM
AND
AAT
KO
MM
ER
SIE
EL
3K
OM
MER
SIE
EL
4TE
HU
UR
KO
MM
ER
SIE
EL
NUWE
VRYSTELLING
R2
,98
5m
VIR
DIE
PE
RFE
KS
ION
IS,K
UIE
RL
IEFH
EB
BE
RE
NG
ES
INW
AT
5M
INU
TE
VA
NA
FA
LD
IES
KO
LE
WIL
WE
ES
!S
tilstraat,uiters
privaat
enso
nn
ige,
keurig
op
geg
radeerd
eg
esinsw
on
ing
.3
ekstraruim
,aan
eenvlo
eiend
esem
i-oo
pp
lanleefareas
met
gro
ot
skuifd
eure
wat
lein
a'n
koel
on
derd
akon
thaalsto
epm
etu
itsigo
or
prag
tige
trop
iesetu
inen
swem
bad
area.Gem
od
erniseerd
eko
mb
uis
met
gran
ietafwerkin
gs,
prakties
sentraal
gep
laasen
gesellig
deel
vanalm
alsed
oen
enlate.4
ruim
slaapkam
ersm
etb
aiein
geb
ou
de
kaste,3
gem
od
erniseerd
eb
adkam
ers.S
tud
eerkamer,
ing
erigte
hu
iswerk/reken
aarho
ekvir
die
wo
elwaters.
BO
NU
S:
RE
US
E-
AT
EL
JEE
!2
mo
torh
uise,
uitsteken
de
veiligh
eid.
KO
MK
YK
!B
am
bie
08
36
54
37
73
.
BR
OO
KLY
NB
ro2
10
NUWE
VRYSTELLING
GASTEHUIS
TE
HU
UR
RESID
EN
SIE
EL
RESID
EN
SIE
EL
RESID
EN
SIE
EL
RESID
EN
SIE
EL
RESID
EN
SIE
EL
RESID
EN
SIE
EL
RESID
EN
SIE
EL
RESID
EN
SIE
EL
RESID
EN
SIE
EL
RESID
EN
SIE
EL
NUWE
VRYSTELLING
ALLEENM
AND
AAT
X1QM8UKD-B1101015
6 Huisgids/Property Guide Saterdag 10 Oktober 2015
WATERKLOOF HEIGHTS R12 500 000.Traditional South African jewel! Sculptured garden and palm trees
make this a piece of paradise … everything in place and neat to the 't'. Lovely
flow with entertainment poten al for 60 people. This home offers 3
separate co ages that are rented to diplomats. Situated in secured area on
top of the hill close to all highways and ameni es. 4 bedr, 3 bathr, 5 living‐
areas, 4 garages, staff quarters, pool, koi pond, borehole. House 850 m². Erf:
2 515 m².
IOLA 082 297 9182
WATERKLOOF RIDGE R4 250 000YOUR PIECE OF THE BUSHVELDThe concept has the ambiance of the bushveld where the mellowed charm of the home exudes character, flair
and atmosphere seems as one with its natural se ng of a bushveld lodge. Exteriors and interiors are
reinvented to create beau ful, yet prac cal living and entertaining spaces. Recently upgraded with
outstanding accommoda on and excellent living spaces for a luxurious lifestyle. This home offers copious
parking and an outstanding 100 m² office space – fully equipped with a kitchen, bathroom and granite‐topped
desks. Throw away that wishbone. Your wish is here!
IOLA 082 297 9182
BAILEYS MUCKLENEUK R3 900 000Calling all professionals! Tranquil bushveld feel. This home is in a
closed‐off area, walking distance to the university and prominent schools.
Large, spacious recep on areas, with oversized bedrooms and beau ful
teak flooring, recently renovated. Perfect for a mature family or a person
that would like to work from home – 4 bedr, 3 bathr, 2 living‐areas, double
garage, 2 staff quarters.
IRMA 071 612 4652
WATERKLOOF R3 995 000Uniquely beautiful classic! Historical home built in 1940! Warm
wooden floors and double volume lounge with its thatch roof! The
established garden boasts large trees and lush plant life with a private and
tranquil feeling in the back grassed area. 3 bedr, 3 bathr, 3 living‐areas, 2
garages, borehole, staff quarters, close to all the major schools and shopping
centres. House ± 326 m². Erf: 1 316 m².
ITALA 083 260 6994
ON SHOW
SUN 2-5PM
ON SHOW SATURDAY 11-2PM
Waterkloof R8 950 000ARCHITECTURAL MASTERPIECE
Designed by Nico Vermeulen architects, this home is any family’s paradise.
Two one‐bedroom apartments form part of the house for guests. It offers
spacious entertainment areas with a covered pa o, infinity pool, jacuzzi and
a large garden. It has a wrap‐around koi pond at the entrance and stunning
views from the roof deck.
ITALA 083 260 6994
WATERKLOOF R5 200 000Classic charm. Tucked away in the heart of Waterkloof this home offers
elegance and style…a home dis nguished by refinement. Double volume
space throughout the living areas and beau ful kitchen with lots of air and
light. It has a state‐of‐the‐art security system and is truly for the discerning
buyer. 4 bedr, 3 bathr, 3 living‐areas, study, staff quarters, 2 garages. House
± 465 m². Erf 1 176 m². View by appointment only.
ITALA 083 260 6994
WATERKLOOF RIDGE R6 495 000Loca on and views... Spacious home for a mature family or the execu ve
lifestyle. Ample en suite‐bedrooms and separate living areas with an
informal braai area that overlooks the estate. It has a very low‐maintenance
garden and pool that offers a lock‐up‐and‐go lifestyle with a 6‐car garage for
parking. 24‐hour manned security! Also available for rental at R45 000 pm.
IOLA 082 297 9182
WATERKLOOF RIDGE R10 000 000An exclusive Home … A charisma c blend of splendour and charm – truly a
feast for the eyes and the senses. Expansive accommoda on, understated
elegance and top‐of‐the‐range finishes exemplify this magnificent home.
Ideally suited for a luxurious life‐style and lavish entertaining. The home
whispers quality, is smothered with luxury, is set in a prime security estate
and has a view that stretches forever. You'll feel like touching the stars!
IOLA 082 297 9182
WATERKLOOF RIDGE R2 895 000Classic home in posh neighbourhood! Well‐built, one‐level, tradi onal,classic home in a pres gious security complex. The home offers a ledatrium with a water feature that becomes the centre point of the home.Large, bright and sunny rooms surround the atrium and water fountain, andthe sound enhances a sense of peace and tranquillity in each room. It has avery low‐maintenance garden. 3 bedrooms, 2 bathrooms, large kitchen, 3living areas, double garage.
IOLA 082 297 9182
WATERKLOOF RIDGE R2 950 000Price reduced! MODERN with VIEWS! Central! Entertainment area is ideal
for relaxing weekend braais around the pool! Spacious lock‐up and go
lifestyle with low‐maintenance garden. Perfect for a couple or mature
family. Two oversized and separate bedrooms allow work from home with
easy access to N1 and Menlyn Mall. 3 bedr, 2½ bathr, 3 living‐areas, study,
staff quarters, pool, double garage.
THEA 073 192 1086
ON SHOW
SUN 2-5PM
ON SHOW
SUN 2-5PM
X1QMV6PW-BS101015
Saterdag 10 Oktober 2015 Huisgids/Property Guide 7
Ch istmasOUKRAALOan early is coming to
This festive season, Oukraal is adding some jingle bells and whistles to your home.Whether it be a built-in braai to roast some chestnuts, a double garage to park Santa’ssleigh or a dressing room, with over ten upgrades to choose from and a R100 000 to spendfor free, the choice is yours.
Starting from R1 450 000 3 Bedrooms Ideal for families
Enjoy full use of the neighbouring Oukraal Bachelors development’s facilities and amenities, includingclubhouse, kids’ play area, squash court, heated pool and boutique golfing and practice nets. Oukraaltakes you right to the heart of the new 900 hectare commmunity development - Hazeldean. Everythingfrom schools to parks, shops and offices are right at hand in an eco-friendly, park-like environment.
CONTACT US LIZA | 084 548 2830WWW.SABLEHOMES.CO.ZA
| 012 809 5700
WHAT WOULD YOU DO WITH YOUR R100 000 GIFT ?
Situated in Hazeldean, the new capital of Pretoria EastVisit the Hazeldean Sales Office in Ridge Road, Pretoria East
8 Huisgids/Property Guide Saterdag 10 Oktober 2015
LINETTE RETIEF
Interessante koopneigings dieafgelope drie maande toon datdie getal aansoeke van eerste-
keer-kopers besig is om af te neem, terwyl ouer kopers meer bestee, sê Adrian Goslett, streeksbestuurder en hoof- uit-voerende bestuurder van RE/MAX van Suider-Afrika.
BetterLife Home Loans se sta-tistiek vir die RE/MAX-groep vir die tydperk Junie tot Augustus dui op ’n afname in leningsaan-soeke van eerstekeer-kopers.
In dié tydperk het die gemiddel-de deposito vir dié kategorie van net bo 10% in Junie tot 13.58% in Augustus gestyg en die gemiddel-de lening-tot-waarde het gedaal van 91% in Junie tot 88%.
Ontledings van huisleningsaan-soeke wat BetterLife Home Loans van RE/MAX ontvang het, wys dat lening-tot-waarde verhou-dings in die algemeen gedaal het van sowat 86% tot net bo 84%, terwyl depositovereistes gemid-deld van 19% tot net bo 21% ge-styg het.
“Ondanks ’n effense verhoging in die gemiddelde salarisse van die aansoekers, het lewenskoste dramaties gestyg en baie verbrui-kers sukkel om hul begrotings te laat klop. Juis daarom is dit so belangrik om vir ’n eiendom te spaar, of om ’n noodfonds te hê wanneer jy ’n eiendom koop,” sê Goslett.
“Teen die agtergrond van rente-koersstygings en ’n ekonomie wat onder druk is, is dit nie ver-rassend nie dat lening-tot-waar-de-gemiddeldes effens gedaal of dat depositovereistes gestyg het,” voeg hy by.
Kyk ’n mens na kooptendense, blyk dit die meeste (41%) huisle-nings wat deur BetterLife Home Loans aan RE/MAX-applikante toegestaan is, is vir huise in die prysklas van R500 000 tot R1 mil-joen, terwyl 21% toegestaan is vir eiendomme van R1 miljoen tot R1,5 miljoen.
Slegs 16% van huislenings aan RE/MAX-kopers is toegestaan vir eiendomme van R1,5 miljoen tot R2,5 miljoen.
Op provinsiale vlak het eien-domme in die Wes-Kaap die hoogste gemiddelde prys vir die tydperk Junie tot Augustus be-
haal, naamlik R1,576 miljoen. In ’n verrassende tweede plek was Mpumalanga, met R1,345 miljoen, gevolg deur die Vrystaat met R1,277 miljoen, KwaZula-Natal met R1,164 miljoen en Gauteng met R1,16 miljoen.
Die gemiddelde ouderdom van kopers wat vir huislenings aan-soek doen, is 37, maar die ouer mense het groter koopkrag.
Better Home Loan se syfers virJunie tot Augustus toon kopers in hul 50’s bestee gemiddeld R1,497 miljoen aan ’n eiendom, wat 60% meer is as kopers in die ouderdomsgroep van 20 tot 30,
Minder jong mense kan huis koop
Foto: iSTOCK
wat gemiddeld R924 771 bestee.“Dié stand van sake is ver-
staanbaar, gegewe die feit dat ou-er kopers die vrugte van ’n lewe se inkomste en beleggingsgroei kan pluk.
“Kopers in hul 20’s begin nou net met hul volwasse lewe.
“Toegang tot krediet word be-paal deur wat ’n mens verdien.
“Omdat hulle in daardie stadi-um nog nie baie verdien nie en nog nie groot beleggings gemaak het nie, is hul bestedingsvermoë beperk,” verduidelik Goslett.
Vir meer inligting besoek remax.co.za.
Teen die agtergrond van stygings in rentekoerse en ’n ekonomie wat onder druk is, is dit nie verrassend dat minder jong mense dit kan bekostig nie.
top related