huistaal afrikaans graad 1 aktiwiteitsboek 2

Post on 24-Oct-2021

36 Views

Category:

Documents

2 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

Huistaal Afrikaans Graad 1

Aktiwiteitsboek 2

My naam is

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

c Kyk na die storiekaarte. Waaroor gaan die storie? Wat gebeur 1ste, 2de, 3de, 4de en laaste?

1

4

3 2

5

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

b Skryf nou ‘n sin oor elke storiekaart. Gebruik die skryfraam en die woorde in die blok.

Kom ons skryf eers ‘n naam vir die storie.

a Lees nou die storie vir jou maat. seun by kop sit neus klap val plat gras

1

4

3

2

5

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

A Kom ons hersien ons kort klanke.

a- is vir appel

8 apie agt akker anker

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

U Bou die -a- klank woorde.

t Skryf die woorde in hulle klankfamilies.

-ag -an -ak

v Skryf twee rymwoorde in elke huisie.

d n -ag l

p m -an v

s b -ak t

-at -am

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

C Met watter klank eindig die woorde?

V Leesbegrip: Lees die woorde in die blok en gebruik dit om die sinne te voltooi.

1. Die hond grawe ‘n groot .

2. Mamma vir boetie elke aand.

3. Die spring in die boom.

4. Ek my rooi appel.

5. Pappa dra ‘n mooi .

kat bad gat hap das

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

Pas die prente bymekaar.

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

Leestekens

Leestekens is baie belangrik. Sinne bestaan uit woorde.

Wanneer ons ‘n sin skryf begin ons altyd met ‘n hoofletter.

Daar is spasies tussen elke woord. ‘n Sin eindig met ‘n punt.

punt

Die kat sit.

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

f Skryf die sinne met die korrekte leestekens. ‘n Sin begin met ‘n hoofletter en eindig met ‘n punt. Onthou om ‘n vinger spasie tussen die woorde te maak.

1. die kat sit op die tak

2. die man vat die pan

3. ek lag vir die nat kat

4. my sak hak aan die tak

5. die man stap na die rak

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

h Soek die a- woordjies in die blok en omkring.

f Teken ‘n bypassende prent by die woord. tak

sak bak rak

gat

nat kas pad

b Kies ‘n woord en skryf ‘n spogsin.

kat pan sal rak

man dag

k a t p a n b r a k d d e f d a g h m a n q o j u r s a l t

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

e- is vir emmer

emmer elf elfie

1 1

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

elo Bou die -e- klank woorde.

t Skryf die woorde in hulle klankfamilies.

-et -el -en

D Skryf twee rymwoorde in elke huisie.

h p -et n

t b -el w

k h -en w

-eg -es

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

N Skryf die sinne met die korrekte leestekens. ‘n Sin begin met ‘n hoofletter en eindig met ‘n punt.

Onthou om ‘n vinger spasie tussen die woorde te maak.

1. pappa se mes is weg

2. ek tel ses eiers in die nes

3. ek lees my les

4. die hen lê op haar nes

5. ben het ‘n pen gewen

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

L Soek die e- woordjies in die blok en omkring.

6 Teken ‘n bypassende prent by die woord. bel

tel

hek

nek

red

vel

reg

veg

Q Kies ‘n woord en skryf ‘n spogsin.

pen wen bed hen vet les

a b y p e n o c w e n u i h e n d f b e d l e s v e t j h g

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

M Met watter klank eindig die woorde?

, Leesbegrip: Lees die woorde in die blok en gebruik dit om die sinne te voltooi.

1. Die lê op haar nes.

2. Ek skryf met my .

3. Ek lees my .

4. Ek slaap in my .

5. Die vark lê in sy hok.

pen vet hen les bed

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

Pas die p re nte bym ekaar.

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

i- is vir insek

igloe insek ink Indiaan

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

d Bou die -i- klank woorde.

P Skryf die woorde in hulle klankfamilies.

-ik -it -ig

k Skryf twee rymwoorde in elke huisie.

d m -ik h

r s -it w

l s -ig d

-ip -in

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

f Skryf die sinne met die korrekte leestekens. ‘n Sin begin met ‘n hoofletter en eindig met ‘n punt.

Onthou om ‘n vinger spasie tussen die woorde te maak.

1. die dik man hik en hik

2. ek sit die pit in die blik

3. die vis het ‘n wit vin

4. ek wip soos ek skrik

5. die wit haas sit

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

D Soek die i- woordjies in die blok en omkring.

E Teken ‘n bypassende prent by die woord. sin

pil ril vin

wit

hik gil bril

F Kies ‘n woord en skryf ‘n spogsin.

vis hik pit lig dit wit

a c h i k y z v i s a o d i t e r m l i g w i t s l k p i t

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

r Met watter klank eindig die woorde?

t Leesbegrip: Lees die woorde in die blok en gebruik dit om die sinne te voltooi.

1. Die igloe is soos sneeu.

2. Ek sit die aan.

3. Ek elke aand.

4. Die swem in die water.

5. Die hasie op die klip.

wit hik sit lig bid

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

o- is vir otter

os otter

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

V Bou die -o- klank woorde.

X Skryf die woorde in hulle klankfamilies.

-ol -ok -op

Z Skryf twee rymwoorde in elke huisie.

t r -ol k

b k -ok r

p k -op s

-os -om

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

r Skryf die sinne met die korrekte leestekens. ‘n Sin begin met ‘n hoofletter en eindig met ‘n punt.

Onthou om ‘n vinger spasie tussen die woorde te maak.

1. die otter sit in die son

2. die os is in die bos

3. my rok ‘n swart kol

4. die bok is in die hok

5. die haas hop om die bos

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

E Soek die o- woordjies in die blok en omkring.

R Teken ‘n bypassende prent by die woord. rok

os bos tol

hok

bok mot hop

Y Kies ‘n woord en skryf ‘n spogsin.

som kos bok rok hop pos

a k o s e u b d r o k y h o p v w z p o s s o m g b o k r t

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

U Met watter klank eindig die woorde?

I Leesbegrip: Lees die woorde in die blok en gebruik dit om die sinne te voltooi.

1. Mamma maak kos in die .

2. Kyk hoe rol my blou .

3. Ek plak my prent met my .

4. Sussie speel met haar .

5. Ek doen my in my boek.

tol pot gom som pop

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

u- is vir Ulrich uil

bus nul mus Onthou: Ulrich uil is ‘n nagdier en baie skaam - hy kruip gewoonlik tussen ander letters weg.

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

V Bou die -o- klank woorde.

X Skryf die woorde in hulle klankfamilies.

-ug -ut -us

Z Skryf twee rymwoorde in elke huisie.

l s -ug r

h p -ut st

s r -us

m

-us -ul

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

r Skryf die sinne met die korrekte leestekens. ‘n Sin begin met ‘n hoofletter en eindig met ‘n punt.

Onthou om ‘n vinger spasie tussen die woorde te maak.

1. die bus ry op die bult

2. mamma sug, sy wil rus

3. ek is lus vir ‘n stuk vis

4. ons ry in die bus

5. die bul val op sy rug

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

n Soek die u- woordjies in die blok en omkring.

b Teken ‘n bypassende prent by die woord. sus

vul

mus

rus

bus

sug dun kus

j Kies ‘n woord en skryf ‘n spogsin.

sug nul ruk lug kul bus

n u l b d c l u g s u g o b u s e i t r u k v w k u l j g z

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

b Met watter klank eindig die woorde?

B Leesbegrip: Lees die woorde in die blok en gebruik dit om die sinne te voltooi.

1. Die stop by die skool.

2. Sussie in die middag.

3. Ek gee ‘n groot .

4. Kyk hoe blou is die .

5. My is op my kop.

bus rus mus lug sug

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

H Luister na die storie en teken.

Ben is 6 jaar oud. Hy het ‘n tas in sy hand. Dit is Ben se 1ste dag by die groot skool. Ben stap skool toe. Hy sien sy Juffrou.

Die son skyn warm in die lug.

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

Leeskaart

dag nag jag lag mag sag wag dat gat kat mat nat jas kas pas tas hen wen ken pen les mes nes ses

wet met net vet bel tel vel wel bok hok rok jok bos los kos pos hom som kom dom bog nog sog tog bul nul vul kul bus lus mus sus sug rug lug tug

top related