inleiding tot brandbeskermingsverenigings (bbv’s)
Post on 06-Jan-2016
57 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGING
S (BBV’s)
DOEL VAN DIE STIGTINGSVERGADERING
om te stem of ’n BBV wel gestig moet word
om vir BBV ’n naam te gee
om die BBV se grense te bepaal
om die uitvoerende komitee te kies
om ’n brandbeskermingsbeampte (BBB) te nomineer
om die proses van aansoek om registrasie
goed te keur
OORSIG OOR BBV, WETGEWING EN PROSES
veld en bosbrande te bestuur deur samewerking in ‘n area waar daar ‘n betreklike eenvormige brandgevaar bestaan
BBV word gevorm deur enige groep eienaars om:
‘n BBV moet:
‘n veldbrandbestuurstrategie vir sy gebied ontwikkel en toepas
reëls maak wat sy lede bind
aspekte van brandvoorkoming en brandbestryding hanteer
die gesamentlike bestuur van bos- en veldbrande verbeter
Samewerking om veldbrande te voorkom en te bestry
Kostebesparing deur duplisering van dienste te vermy
Afdwingbare reëls van die BBV om lede te beskerm
BBB’s bemagtig om bepalings van die Wet en die reëls af te dwing
Advies en bystand te lewer aan lede
Kommunikasie tussen lede te verbeter
Kommunikasie tussen lede en die Minister en ander rolspelers te verbeter
VOORDELE VAN BBV’s
Verlaagde risiko van veldbrande
Verbeterde posisie om te kan onderhandel
Moontlike afnames in versekeringspremies
Moontlike hulp vanaf die Minister
Moontlike verligting van sekere voorsorgmaatreëls bv. brandbane
Lede sal nie as nalatig beskou word in siviele eise vir skadevergoeding nie, nalatigheid sal eers bewys moet word
VOORDELE VAN BBV’s
“Eienaar” het die gemeenregtelike betekenis van die woord en sluit in:
–Enige grondeienaar met ‘n titelakte vir eiendom
–Huurder
–Enige persoon wat grond beheer onder ‘n kontrak
•huur is ‘n tipe kontrak
–Enige persoon wat grond beheer onder ‘n wet (bv. bestuurders van Staatsbosse)
DEFINISIE VAN EIENAAR
Enige persoon wat grond beheer onder ‘n testamentêre dokument
Enige persoon wat grond beheer onder bevel van ‘n Hoë Hof
Die uitvoerende liggaam van ‘n gemeenskap ingestel kragtens sy grondwet, wette of gebruike
‘n Minister, of persoon deur hom/haar gemagtig, waar die grond Staatsgrond is en nie deur iemand anders beheer word nie
DEFINISIE VAN EIENAAR (vervolg)
‘n Lid van die uitvoerende raad of ‘n persoon deur hom/haar gemagtig, waar die grond provinsiale grond is en nie deur iemand anders bestuur word nie
Hoof uitvoerende beampte van enige plaaslike owerheid of ‘n persoon wat deur hom/haar gemagtig is
DEFINISIE VAN EIENAAR (vervolg)
Registrasie van ’n BBV
Preliminêre vergaderings and besprekings
Stigtingsvergadering: BBV gestig
Voltooi en indien van Form 1 vir departementele goedkering
Voltooi en indien van Form 2
Grondwet BBBSakeplan
Goedkering & registrasie deur Departement
DIE UITVOERENDE KOMITEE
UITVOERENDE KOMITEE (UK)
Administreer die werksaamhede van die BBV soos:
•Opstel en bekend maak van die grondwet
•Ontwikkeling en implementering van sakeplan en strategie
•Koördinering ten opsigte van kommunikasie, hulpbronne en opleiding ens.
•Bekendmaking van Brandgevaarskatting
•Reëls en regulasies maak wat lede bind
•Finansiële state en jaarverslag aan Minister
•Deurlopende evalueering en monitering
UITVOERENDE KOMITEE (Vervolg)
UK Kritiese komponent van die BBV inisiatief
Aktiwiteite (veral die 1ste 18 maande) is tydrowend en samestelling van UK van uiterste belang
OORSIG VAN STEMPROSES
&
TOEKENNING VAN STEMME
Een stem vir elke grondeienaar wat homself verteenwoordig:
dit sluit staats grond en munisipaliteite in.
Waar een eienaar ander eienaars verteenwoordig het hy ‘n
stem vir elke eienaar wat hy verteenwoordig.
Waar ‘n organisasie ‘n grondeienaar verteenwoordig het die
organisasie ‘n stem vir elke grondeienaar wat hy
verteenwoordig.
‘n Eienaar wat deur ‘n organisasie verteenwoordig word het
nie ‘n individuele stem nie.
Alle verteenwoordigers wat vir grondeienaars instaan moet
skriftelik bewys kan lewer.
ORGANISASIE
INDIVIDU
AANTAL STEMME
TOESTEMMINGS BRIEF (Ja/Nee)
BRANDBESKERMINGSBEAMPTE
Die BBB is die Hoof Uitvoerende Beampte van die BBV en as dit geregistreer is het hy heelwat belangrike magte en pligte onder die Wet.
Waar die munisipaliteit ‘n lid is van die BBV moet die Brand-weerhoof aangestel word as die BBB indien hy/sy gewillig is:
•Dit is omdat die Grondwet brandweerdienste aan plaaslike regeringsfeer gedelegeer het.
Die BBB mag enige magte en pligte delegeer behalwe ‘n bevoegdheid om te arresteer, beslaglegging en deursoeking.
Veld en bosbrande resorteer onder distriksmunisipaliteit
Voltooi en stuur Vorm 1 aan DWAF
UK vergader en opstel van grondwet sakeplan ens.
Kry goedkeuring van Bestuurseenhede
Voltooi Vorm 2 – aansoek om registrasie van BBV & BBB, ingesluit sakeplan en grondwet
DWAF keur registrasie goed en reik ‘n registrasienommer uit
DIE PAD VORENTOE
top related