kerkspieël wat is kerkspieël? gemeente vraelys attender survey

Post on 18-Jan-2016

227 Views

Category:

Documents

5 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

Kerkspieël

Wat is Kerkspieël?

• Gemeente vraelys

• Attender survey

Wat gebeur in gemeentes?

1. Lidmate

2. Aanbidding

3. Leierskap?

4. Roeping

5. Verbindings (bo, binne, buite, vorentoe)

Wat gebeur in gemeentes?

1. Waar gaan die lidmate heen?

• Algemene situasie is stabiel• Watter verskuiwings vind plaas?

Lidmaatgetalle

0

200000

400000

600000

800000

1000000

1200000

1400000

1600000

1981 1985 1989 1993 1996 2000 2004 2006

Belydend

Doop+

Totaal

• Emigrasie: SAIRR 1 miljoen blankes verlaat SA tussen 1995 en 2005

• Belydend 77%, doop 23%• 22% lidmate ouer as 60 jaar• 55% van die lidmate woon in stedelike

gemeentes• Denominasionele migrasie weglaatbaar• Gemeentelike migrasie styg tot 14%,

verdubbel in 6 jaar

2. Hoe lyk ons aanbidding?

• Oggenddiens sluit kinderdiens in. 65% van die gemeentes het ‘n kinderdiens, bywoning 5%

• Aandiens het effens verbeter• Erediensbywoning en gemeentegrense?

Erediensbywoning

3436 36 36

3537

34 33

10 9 10 10 109

46

0

5

10

15

20

25

30

35

40

1981 1985 1989 1993 1996 2000 2004 2006

OggenddiensAanddiens

U mag van verskillende style van musiek hou, maar wat verkies u in die erediens?

(Merk nie meer as 3 moontlikhede nie)

50% Kerkmusiek uit die gereformeerde tradisie65% Klassieke musiek en korale (soos Liedboek)24% Eietydse musiek5% Mediatiewe musiek (Taize, Iona)4% Musiek vanuit ʼn verskeidenheid van kulture4% Rock musiek46% Gospel musiek1% Afrika musiek16% Musiek op kinders toegespits0% Geen musiek of liedere0% Weet nie

Met watter van die volgende geloofbenaderings identifiseer u?

(Merk nie meer as 2 moontlikhede nie)

34% Evangelies

63% Gereformeerd

11% Charismaties

1% Fundamentalisties

23% Tradisioneel

14% Gematig

2% Liberaal

Hoe gereeld beleef u iets van die volgende tydens eredienste in dié gemeente?

(Merk net een per ry)

Altyd Soms Selde

God se teenwoordigheid 67 31 2

Inspirasie 42 54 4

Verveling 2 34 63

Verwondering 20 67 13

Vreugde 49 47 4

Frustrasie 2 31 67

Spontaniteit 37 52 11

Roepingsvervulling 30 58 13

3. Hoe lyk die leierskap?

Kerkraadvakatures

0

5

10

15

20

25

30

35

40

1981 1985 1989 1993 1996 2000 2004 2006

Ouderlinge

Diakens

Daar is net soveel hulpwerkers as kerkraadslede

Vroulike kerkraadslede

0

5

10

15

20

25

30

35

40

45

1985 1989 1993 1996 2000 2004 2006

OuderlingeDiakens

Word vroulike leierskap werklik benut?

Kerkraad?

• 85% enkele kerkraad bestaande uit ouderlinge en diakens

• Wie is die voorsitter? 2004 2006

Predikant op ‘n rotasie basis 30 35

Leierpredikant 8 26

Dieselfde predikant 59 21

Ouderling

Spanleierskap?

3 19

Moedig die gemeente en sy leierskap u aan om u gawes en vaardighede te ontdek en te

gebruik?

49% Ja tot ʼn groot mate

36% Ja, soms

6% Nee glad nie

9% Ek weet nie

Bemagtiging van lidmate?

4. Verstaan die gemeente sy roeping?

Hoe sou u gemeente se huidige rigting tipeer?

2004 2006

Sterwend 1 3

Instandhouding/oorlewing 45 49

Groeiend 43 42

Dinamies groeiend 11 6

Wat is die belangrikste doelwitte waarop die kerkraad ooreengekom het?

38% (2004 – 34%) geen, onbekend

Gewig uit 100:– Versorging, omgee – 20– Erediensgroei – 19– Opbou – 18– Uitreik, sending - 18

Hoe funksioneer die gemeente in terme van uitreik? Merk die punt op die skaal wat die

naaste aan die stelling is waarmee u saamstem.

As een met sendingprojekte wat deel is van die gewone gemeente-aktiwiteite

19 17 31 22 11

As ’n missionêre gemeente wat haar bestaan sien as deel van God se sending na hierdie wêreld

• Hoeveel lidmate het gedurende 2005 lidmaat van hierdie gemeente geword wat voorheen nie lidmaat van enige ander gemeente of denominasie was nie? 8500

• Het u gemeente ‘n progam of aksie wat na nie-lidmate uitreik? 39%

• Hoeveel van die kinders in die belydenisklas is nie lidmate van die gemeente nie? 1900

Waar kom nuwe lidmate vandaan?

• Is u bereid om ‘n vriend of familielid na ‘n erediens in hierdie gemeente uit te nooi?

– 53% Ja, ek het dit al die afgelope 12 maande gedoen (46%)

– 40% Ja, maar ek het dit nie die afgelope 12 maande gedoen nie (33%)

Waar kom nuwe lidmate vandaan?

Gemeente se betrokkenheid by die gemeenskap

• Ontwikkelingsprojekte – 74%• MIV/Vigs strategie – 10%• Armoede en werkskepping – 26%

5. Verbindings

• Bo

• Binne

• Buite

• Vorentoe

Spiritual connections

How often do you spend time in private devotional activities (such as prayer, meditation, reading the Bible alone)?

USA NGK

Every day or most days 45 78

A few times a week 18 14

Once a week, occasionally 34 8

Hardly ever 3 1

Private devotions

Over the last year, how much have you grown in your faith?

USA NGK

Much growth, mainly through this congregation

32 39

Much growth, mainly through other groups or congregations

7 12

Much growth, mainly through my own private activities

15 28

Growing in faith

Which statement comes closest to your view of the Bible? (Mark only one)

USA NGK

The Bible is the word of God, to be taken literally word for word.

28 38

The Bible is the word of God, to be interpreted in the light of its historical and cultural context

20 29

The Bible is the word of God, to be interpreted in the light of its historical context and the Church’s teachings

42 28

The Bible is not the word of God, but contains God’s word to us

4 4

The Bible is not the word of God but is a valuable book 1 0

The Bible is an ancient book with little value today 0 0

Don’t know 3 1

Views of the Bible

Inside connections

Involving worshippers

Are you regularly involved in any group activities here? (Mark all that apply)

USA NGK

Yes 44 53

Yes in Sunday school, church school or Sabbath school

22 11

Yes, in prayer, discussion, or Bible study groups

19 31

Yes, in fellowship, clubs, or other social groups

27 23

No, not involved in group activities 56 47

Belonging here

Do you have a strong sense of belonging to this congregation?

USA NGK

Yes a strong sense of belonging that is growing

46 40

Yes, steady or declining 33 41

Outside connections

Inviting others

Would you be prepared to invite to a worship service here any of your friends and relatives who do not now attend a congregation?

USA NGK

Yes, and I have done so the in the past 12 months

46 53

Yes, but I have not done so the in the past 12 months

54 40

Reaching out

Do you regularly take part in any activities of this congregation that reach out to the wider community?

USA NGK

Yes, in evangelism or outreach activities 14 8

Do you regularly take part in any activities of this congregation that reach out to the wider community?

Yes, in community service of this congregation 18 22

Are you involved in any community service not connected to this congregation?

Yes 29 30

Identity, leadership and vision

Committing to the future

Does this congregation have a clear vision, goals, or direction for its ministry and mission?

USA NGK

Yes, and I am committed to them 59 56

Yes, but I am not committed to them 12 14

I am not aware of such a vision, goals or direction

29 30

LeadershipWhich of the following is the best description

of the style of leadership of your pastor, minister or priest?

USA NGK

Leadership that tends to take charge 20 18

Leadership that inspires people to take action

46 47

Leadership that acts on goals that people here have been involved in setting

15 20

Leadership where the people start most things

4 5

There is currently no leader here 1 2

Don’t know 15 8

Summary

Spiritual connections

DRC UPUSA

Growing Spiritually Scores 46 42

Meaningful Worship Scores 62 56

Inside connections

DRC UPUSA

Participating in the Congregation Scores

45 57

Having a Sense of Belonging Scores

26 30

Caring for Young People Scores (39) 48

Outside connections

DRC UPUSA

Focusing on the Community Scores

30 39

Sharing Faith Scores 21 22

Welcoming New Worshipers Scores

31 26

Identity connections

DRC UPUSA

Empowering Leadership Scores 44 43

Looking to the Future Scores 38 32

Nadink?

• Bo: privaat

• Binne: geografies, verbruiker

• Buite: afwesig op die markplein

• Vorentoe: watter droom, eendag?

top related