klara majola
Post on 29-Jan-2016
727 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
KLARA MAJOLA
D. J. Opperman
Klara Majola wou haar vadertoe die skemer sak, gaan haalwaar hy, die blinde, hout vergader;maar Klara Majola het verdwaal Klein Klara Majola lê verkluimin die Bokkeveld se bros kapok,haar arms en bene bruinen kromgetrek soos wingerdstok. Klara Majola, die koue geweldsif stadiger oor my uit die ruim,maar nooit sal ek in die Bokkeveldso warm, Klara Majola, soos jy verkluim.
Klara Majola
Klara se pa is blind en sy is ‘n jong dogtertjie Klara se pa het gaan hout haal Dit was ‘n baie koue nag Klara Majola het haar pa gaan soek, maar
het verdwaal (got lost) Klara Majola het verkluim (froze to death) Klara was onselfsugtig (unselfish). She froze
to death warmly (contrast / refers to her bravery and selfless act of courage). Sy was braaf en het baie moed gehad om haar pa te probeer help. The poet will never die such a sacrificial death.
Inligting
Rympatroon: abab
Die digter gebruik beeldspraak wat op die plaas gevind word: haar bene en arms is kromgetrek soos wingerdstokkies (vines)/ bros kapok (brittle snow).
Woordspeling (playing of words): Hy’s Bokveld toe (dood) versus die Bokkeveld
Ekstra Inligting
Klara Majola wou haar vadertoe die skemer (dusk) sak, gaan haalwaar hy, die blinde, hout vergader (gather
wood);maar Klara Majola het verdwaal (got lost)
Strofe 1 = verlede tyd
Verkluim
Verdwaal
Klein Klara Majola lê verkluim (lying frozen) in die Bokkeveld se bros kapok (brittle snow),haar arms en bene bruinen kromgetrek (bent) soos wingerdstok
(vines).
Strofe 2 = teenwoordige tyd
Kromgetrek soos wingerdstok
Klara Majola, die koue geweld (cold violence)Sif stadiger oor my (sieves slowly over me) uit die ruim,maar nooit (never) sal ek in die
Bokkeveldso warm, Klara Majola, soos jy verkluim (freeze).
Strofe drie – teenwoordige tyd
Bokkeveld
top related