klara majola afrikaans gedig
Post on 23-Jun-2015
15.119 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
Gedig:- KLARA MAJOLA
Deur:- D. J. OPPERMAN
Klara MajolaKlara Majola
Klara Majola wou haar vaderKlara Majola wou haar vadertoe die skemer sak, gaan haaltoe die skemer sak, gaan haalwaar hy, die blinde, hout vergader;waar hy, die blinde, hout vergader;maar Klara Majola het verdwaal.maar Klara Majola het verdwaal.
Klein Klara Majola lê verkluimKlein Klara Majola lê verkluimin die Bokkeveld se bros kapok,in die Bokkeveld se bros kapok,haar arms en bene bruinhaar arms en bene bruinen kromgetrek soos wingerdstok.en kromgetrek soos wingerdstok.
Klara Majola, die koue geweldKlara Majola, die koue geweldsif stadiger oor my uit die ruim.sif stadiger oor my uit die ruim.maar nooit sal ek in die Bokkeveldmaar nooit sal ek in die Bokkeveldso warm, Klara Majola, soos jy verkluim.so warm, Klara Majola, soos jy verkluim.
versreëlversreël
strofestrofe
paarrympaarrympaarrympaarrym
Klara Majola
It was Klara Majola whowent searching for Dad at dusk
collecting wood for the fire, was he, a blind man;but Klara Majola got lost.
Little Klara Majola lies frozenon the brittle Bokkeveld frost,
her arms and legs brownand contorted as a vine.
Klara Majola, this cold violencesifts more slowly from space over my sense.
but never will I, in the Bokkeveldwarm like you, Klara Majola, freeze to death.
(Translation of Klara Majola from “Engel uit die klip” (1950) by D.J. Opperman (1914-1985)
By Ilze Gertenbach)
1.Klara Majola wou haar vader
2.toe die skemer sak gaan haal
Skemer = wanneer dit aand word of begin donker
word
3. waar hy, die blindblinde, hout vergadervergader;4. maar Klara Majola het verdwaalverdwaal.
vergader=bymekaarmaak
verdwaal = nie weet waarjy is nie
blind =kan nie sien nie
1. Klara Majola wou haar vader
2. toe die skemer sak, gaan haal
3. waar hy, die blindedie blinde, hout vergader;
4. maarmaar Klara Majola het verdwaal.
KLARA MAJOLA
PARENTESE
DUI OP TEENSTELLING. (WENDING)
5. Klein Klara Majola lê verkluimverkluim6 in die Bokkeveld se bros kapokkapok,
kapokkapok = sneeu
verkluimverkluim = doodgaan van die koue
7. haar arms en bene bruinhaar arms en bene bruin8. en kromgetrek soos wingerdstokwingerdstok.
wingerdstokwingerdstok = ‘nplant waaraan druiwe
groei
Klara was ‘n Kleurling
kromgetrek soos wingerdstok
5. Klein Klara Majola lê verkluimverkluim
6 in die Bokkeveld se bros kapok,
7. haar arms en bene bruin
8. en kromgetrek soos wingerdstokwingerdstok.
As iemand doodgaan van die koue.
Klara was ‘n Kleurling
wingerdstokwingerdstok = ‘nplant waaraan druiwe groei
9. Klara Majola, die koue geweld10. sif stadiger oor my uit die ruimruim.
Sif = om saggies te val
Uit die ruim =Uit die ruim = uit die lug
11. maar nooit sal ek in die Bokkeveld12. so warm, Klara Majola, soos jy verkluim.
Die digter sê hy sal nooit met soveel liefde
in sy hart vir ander mense verkluim / doodgaan
soos Klara Majola nie.
Hy sal nooit die“warmte”
(liefde) ervaar as hy eendag
sterf,wat Klara ervaar
het voor sy gesterf het
nie.
9. Klara Majola, die koue geweld
10. sif stadiger oor my uit die ruim.
11. maar nooit sal ek in die Bokkeveld
12. so warm, Klara Majola, soos jy verkluim.
D. J. Opperman
Dui op die sneeu en die spreker se
eiesituasie.
Dui op teenstelling/wending.
Hy kan nie verstaan dat iemand wat so ’n warm hartsoos Klara Majola gehad het
in die sneeu kon sterf nie.
Dui op die ek-sprekerse eie situasie
Om saggies te val
Die digter bring hulde aan Klara Majola vir haar heldedaad. Hy dink sy is ‘n beter mens as wat hy is.
top related