klinkers vorm kern van lettergreep gee klank aan woord
Post on 04-Jan-2016
200 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
KLINKERS•Vorm kern van lettergreep•Gee klank aan woord.
A
E
IOU
ARME
EK
ISOUPAUIL
KAT;GROTERLIG;LOS;SUG
SAAG;LOOP;DUURLEEN
SIEN;SLOER;GEUR
SO
EN
D
IE
DEU
R!!
MEDEKLINKERS/KONSONANTE
B
GTJ
N
W
DIFTONGE/TWEEKLANKE
TWEE/MEER KLINKERS WAT AS EEN KLANK UITGESPREEKWORD MAAR TOG AFSONDER LIK GEHOOR WORD
OU
UIAI OOI
EEU
OEIMAAR WAT VAN
EI
mAndjie bEdjie rOtjie bYt
AI OI EIÊI
TWEE/MEER KLINKERS W
AT AS EEN
KLANK UITGESPREEK
WORD MAAR TOG AFSONDER LIK
GEHOOR WORD
1. Onderskei in die volgende woorde tussen klinkers en tweeklanke:a) Saldanhabaaib) Opgeruimdheidc) Bearbeidingd) Mieretere) Kinderbedjief) Moedermaatskappy
KLANKVERSKYNSELS
RONDING:Geronde vokale – grOter; dEUr; Oitjie
Ongeronde vokale –stAAn;lEpel;mIER
OORONDING:Mô; Neuf; Strônd – Klanke oordrewe gerond uitgespreek
ONTRONDING:Deur deerDuur dierMuur mier
Geronde klanke word plat uitgepreek
anders onbekend Van die bewonder
Op die
honde
anners
ombekendvanie bewonner
opiehone
ASSIMILASIE
Invloed van naburige
klanke op mekaar.
LETTERGREPE
•ont – le – ning
•o –a-se
•de – par – te – men – te – le
•spi –oen
•in – ter – na – sio – na – le
= lettergreep eindig op V daarom oop lettergreep= lettergreep eindig op K daarom toe/geslote lettergreep
K V K
K K
K
K K
V
V V
V V V
V
V
V V V V
KLANKGREPE•Grepe waarin woorde verdeel word volgens die manier van uitspraak.
Karre hoor slegs een r DUS ka – reramme
Verdeel die volgende woorde in lettergrepe en dui aan watter lettergreep geslote is en watter oop.
1. Onbillik2. Magie3. Draer4. Verkeerde5. Respek6. Engel
top related