kongres 2011
Post on 12-Jan-2016
64 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
KONGRES
2011Andries Theron
9 Maart 2011
GRAAN SA SE BETROKKENHEID BY DIE UITBREI VAN MARKTE VIR GRANE EN OLIESADE
Inleiding– Werkskepping – Industriële Beleid Aksieplan– Belange van graan en oliesademark op die spits te dryf– Agroprosessering en biobrandstof = voedselsekuriteit– Plaaslike verwerking = vervang invoere van oliekoek en
pluimvee– In begrotingstoespraak gaan Regering aandag gee aan
-Biobrandstof
-Ekonomiese ontwikkeling
Fokuspunte
Fokus op invoervervaning i.t.v die volgende:KoringtariefPluimeeVerwerking van oliesade
Biobrandstof
Uitvoerbevordering
Fokuspunt (1)
KoringtariefProduksie van koring het gedaal – weens lae
winsgewindheidVoortbestaan van wintergraanprodusent word
bedreigKoringtarief was laat en onvoldoendeMaatreëls wat produksie ondersteun moet dringend
ondersoen word
Fokuspunt (2)
PluimveeGemiddelde invoere laaste 5 jaar = 250 000 ton
pluimvee vleis per jaarBeperk uitbreiding van bedryf en mark vir mieliesFokus op invoertarieweMielies om 250 000 ton pluimvee te voed = +/- 250
000 tonMark vir mielies gaan verlore – geniet dringend
aandag
Fokuspunt (3)
Verwerking van oliesadeBegrotingstoespraak deel R250 miljoen aan NOK
vir agroprosesseringnywerhedeGraan SA moet voortbou op die suksesseFokus op plaaslike verwerking van sojabone tot olie
en oliekoek, uitvoer van sojabone te bevorder en invoervervaning van oliekoek
Geskikte invoertariewe op plantaardige olies en oliekoek om invoervervaning n werklikheid te maak
Fokuspunt (4)
BiobrandstofRegering stel hulself ten doel om aan beleggers
sekerheid te biedSkep van n meer regulatoriese omgewing en
verpligte inmeningsvlakVerhoog inmeningsvlak vanaf 2% tot 10%Bied finansieringsopsies aan beleggersPositief na aanleiding van begrotingstoespraak
Fokuspunt (5)
UitvoerbevorderingRSA uitvoerland vir mielies, sorghum, sojabone en
grondboneSedert 2008/09 byna 5.7 miljoen ton uitgevoerEindvoorraad na uitvoere (ou seisoen) = 2.8 miljoen
tonNuwe projeksie vir eindvoorraad (nuwe seisoen) =
2.6 miljoen ton (meerderheid witmielies)
Fokuspunt (5)
UitvoerbevorderingUitvoere na Afrika neem af weens:Vereis nie-GMO mieliesPolitieke stabiliteit keer terugKlimaat is beterSjina en Inië skep produksiekapasiteit in AfrikaWêreldvoedsel program
Fokuspunt (5)
UitvoerbevorderingHuidige seisoen gelukkig om na Noord- en Suid
Korea toe uit te voer = 102 000 ton wit en 514 000 ton geelmielies
Indien politieke situasie herstel kan ons die mark kwyt wees
Nie volhoubaar om op geleentheidsmarkte staat te maak nie
Loods n promosieveldtog om nuwe markte te vind en bestaande markte uit te bou
Kongres besluit
DANKIE
www.grainsa.co.za
top related