koning kores, herder, messias en menseregte
Post on 11-Nov-2021
1 Views
Preview:
TRANSCRIPT
Shashi Tharoor met ’n replika van die Kores Silinder in
die hoofkwartier van die VN, New York. Die Kores
Silinder is sedert die 1970’s dikwels beskryf as die
wêreld se eerste Handves van Menseregte.
Kores silinder
Maart 1879
Hormuzd Rassam
Bymekaarkom van
suid-westelike en die
kaai muur van Babel
op die oewer van die
Eufratus rivier.
(Marduk) het gesoek en hy het (deur) al die lande gekyk, opsoek
na 'n regverdige regeerder om hom te lei (in die jaarlikse
prosesie). Toe het hy die naam van Kores, koning van Anshan
uitgeroep. (Marduk) het sy naam uitgeroep as koning oor die
ganse aarde. ... Marduk, die groot here, beskermer van sy volk,
het met genoegdoening Kores se goeie dade en sy opregte
gedagte gade geslaan. En hy het hom beveel om op te trek teen
sy stad Babel. (Marduk) het hom laat op trek met die pad na
Babel, terwyl hy saam met hom getrek het soos 'n vriend. ...
Sonder enige teenstand het Marduk Kores die stad Babel laat
intrek en so die stad van vernietiging gespaar. Hy het
Nabonidus, die koning wat hom nie aanbid het nie, in sy hande
oorgegee. Al die inwoners van sowel Babel as die ganse
landstreke van Sumer en Akkad, prinse en goewerneurs het
voor Kores gebuig en sy voete gesoen. Hulle het gejuig omdat
hy die koningskap ontvang het met 'n glansende gesig. Met
vreugde het hulle hom begroet as die heer deur wie se hulp
hulle uit die dood lewend geword het en deur wie hulle ramp en
teenspoed gespaar is en hulle het sy naam aangeroep.
POPULÊRE, WESTERSE BEOORDELING
… much has been made, especially during
the past few decades, of the religious and
political tolerance and generous diplomacy
of Cyrus the Great. In fact, the Cyrus
Cylinder itself has been referred to at times
as an “Icon of Freedom” and even as “The
First Bill of Human Rights,” oft repeated
slogans as it is now in the midst of museum
travels in the United States.
The Cyrus Cylinder Tour of the U.S.:
Culture Transcending Politics
Afgelope jaar deur VSA getoer.
Is hierdie beoordeling van die
Kores Silinder reg?
Wat lê agter die
teks en wat is
die waarde daarvan
vir ons dag?
Perspektief vanuit Ou Nabye-Oosterse
Studies
• Toon reeds 30 jaar gelede
oortuigend aan - hierdie
menings is oordrewe, met
sterk Westerse vooroordele.
• Haar mening is vandag
algemene standpunt onder
ONO navorsers.
Amelie Kuhrt
… wat vir die diepte sê: Verdroog! en jou
riviere sal Ek laat verdroog; wat van Kores
sê: Hy is my herder, en hy sal alles volvoer
wat My behaag deurdat hy van Jerusalem
sê: Dit moet gebou word, en die tempel
moet gevestig word.
So sê JHWH aan sy gesalfde, aan Kores,
wie se regterhand Ek gevat het om nasies
voor hom neer te werp, terwyl Ek konings
ontwapen; om voor hom deure oop te
maak, en poorte sal nie gesluit bly nie:
Enkele kantaantekeninge
• Nog altyd verhouding tussen maghebbers en
godsdiens.
– Kores en Marduk-priesters.
– Kores en Jesaja-groep.
– Romeinse Ryk en Christelike kerk.
– Feodale grondeienaars en Roomse Kerk.
– Nasie staat en kerk.
– Ekonome en godsdiens.
• Wie (mis/ge-)bruik vir wie?
top related