kroonnuuskn 20140701
Post on 31-Mar-2016
280 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
KroonnuusKroonnuusTEL (056) 212 3171 DINSDAG 1 JULIE 2014 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS
KROONSTADTERS het die yskoue water tydens die jaarlikse Ysbeerswem in die Sandrivier by die Bundukamp, sowat 19 km suid van Ventersburg, aangedurf. Dié jaarlikse swem wordin ’n sytak van die Sandrivier by Bundu gehou en het vanjaar sowat 2 000 toeskouers en sowat 700 swemmers gelok. Dit is die 19de keer dat dié gewilde geleentheid aangebied is.Broodnodige geld, kos, klere en komberse word met dié geleentheid vir behoeftiges ingesamel en word deur Engo, ’n welsynsorganisasie, aan armes uitgedeel. Van links is Glen Borrill,Stefan Herbst, Johan Smal, Jacques Compaan, Pieter Cloete en Marius de Beer. Dit was Herbst en Smal se agtste Ysbeerswem. Gaan kyk na nog foto’s by www.kroonnuus.co.za.
Foto: Elaine Herbst
Tharine Hurter
DRIE kinders van onderskeidelik 11, 8 en 7jaar oud het Saterdag in Koekoe Village(beter bekend as Snake Park) in hulsinkhuis in dié arm woonbuurt doodge-brand.
Chris Botha van Netcare 911 sê parame-dici van die Netcare 911-ambulansdiens enlede van die Kroonstad-brandweer het opdie lyke van die kinders afgekom nadat diesinkhuis afgebrand het.
Die presiese oorsaak van die brand konnog nie vasgestel word nie. Daar wordegter beweer dat die kinders ’n paraffien-stofie vir verhitting gebruik het.
Nadat die brand geblus is, is op die lykevan die 11-jarige meisie en twee seuntjies,agt en sewe jaar oud, afgekom.
Hul ma, wat nie tuis was nie en ná die
voorval elders, na bewering besope,opgespoor is, word nou van kinderver-waarlosing aangekla.
Kapt. Stephen Thakeng sê die polisie isSaterdag omstreeks 22:00 van die brand inkennis gestel.
Hy sê ’n kers kon ook moontlik tot diebrand gelei het.
Dirk de Hart, raadslid vir Cope in dieFezile Dabi-distriksraad, het sy skok enkommer oor dié voorval, asook medelyeteenoor die familie van die kinders,uitgespreek. Hy sê vir langer as ’n jaar aldien hy briewe in wat die Moqhaka-muni-sipaliteit versoek om by die distriksmuni-sipaliteit aansoek om finansiering vir ’nnuwe brandweerwa te doen.
“Dit val op dowe ore.”Hy sê dit is teleurstellend dat in Kroon-
stad ’n brandweerwa teen duurste gehuur
word.Thys Vermeulen, VF+-raadslid in die
Moqhaka-raad, het in Maart op dieIDP-vergadering vir geïntegreerde ontwik-kelingsprojekte gesê dringende aandagmoet aan die brandweer in Kroonstadgegee word. Op dié vergadering is genoemdat ’n brandweerwa teen sowat R36 000 permaand gehuur word. Inwoners het hulkommer uitgespreek dat die brandweerwamet buitelandse registrasieplate in diedorp diens doen.
Theo Schultz, die koördineerder van dieMoqhaka-brandbeskermingsvereniging inFezile Dabi, wil nie die werk van diebrandweer oorneem nie, maar wil dieonderskeie brandweerstasies byeen kry om’n gekoördineerde plan ter tafel te lê ombrande in die streek effektief te blus.
Hy sê dit is uiters moeilik om samewer-
king met die munisipale brandweerstasiesin die streek te kry. Hy sê toe hy sowat ’nmaand gelede ’n besoek aan die brandweerin Kroonstad afgelê het, was net vuurveg-ters, wat deur die destydse distriksraad virveldbrande aan die brandweer geskenk is,by die brandweerstasie.
“Daar was nie ’n brandweerwa in signie.”
Schultz sê die munisipaliteit is wetlikverplig om by nedersettings voorbrande enbrandbane te maak.
Teen druktyd kon Khojane Madiba, diemediawoordvoerder van Moqhaka, nie diename van die kinders of hul familiesbekend maak nie. Hy betreur die mense-verlies en sê die uitvoerende burgemeester,Justice Mareka, sal ter gelegener tyd dieperseel besoek en simpatie teenoor diefamilie te betoon.
Kinders brand doodAandag opnuut op hulpbronne vir brandbestryding
Durf yskoue water vir liefdadigheid aan
2 KROONNUUS, DINSDAG 1 JULIE 2014
Tharine Hurter
LADUMA. This time all womenare invited to enter soccerteams for Mandela Day (18July) in support of the needyand for scoring goals forcharity.Elizabeth Maduna of Constan-
tia Park, Maokeng, plans tohold a sports event for womenon Mandela Day.
Participants and spectatorscan join in the fun by dona-ting clothes, blankets, non-pe-rishable food and toiletriesfor the less-privileged inMaokeng.The team that wins can
nominate an organisation tobenefit from the donationsTo get involved, phone
Maduna on 073-240-2828 or083-325-0300.
Soccer event helps needy
DIE motorfietsryers van Kroon-stad het hande gevat om altesaam70 komberse aan behoeftiges tegee. In samewerking met dieSuid-Afrikaanse NasionaleBloeddiens (SANBD) is daar ook60 eenhede bloed ingesamel watmotorfietsryers geskenk het.Die Christelike Motorfiets-ver-
eniging (CMA), Foreigners, Bornto ride, Knights, Ulysses, Vision,Elite Rebels, Terror Riders,
Cimarrons, Brotherhood Naviga-tors en Bikers-in het die dagbygewoon, asook organisasiessoos Huis Eden (14 komberse),Die Palms (10 komberse), dieLaerskool Wonderkop (18 komber-se), Ithateng Home (16 komberse)en Brotherhood Navigators (12komberse).Johan Bezuidenhout, president
van die CMA, sê: “Namens dieCMA Kroonstad wil ek elke
motorfietsryer bedank wat ’nbydrae gemaak het om onsjaarlikse Blanket Run weer ’nreuse-sukses te maak. Baie dankievir jul oop hart en beursies. Julbydrae het gehelp dat daar ’n heleaantal mense was wat verledeSaterdagaand warm kon slaap. Ekhet ook ’n onderhoud met RadioPanorama gevoer en weer diegemeenskap bewus gemaak vanander se nood.”
DIE Simoné Academy of Modelling hetverlede Saterdag sy modeluitpasseringgehou en op dié geleentheid is die mo-delle in verskillende kategorieë vir hulprestasies gekroon. Van links is, voor:Stephli-Ann van der Westhuizen (Mej.Persoonlikheid), Jo-Ann van der Merwe(Mej. Junior Academy of Modelling), Zia-né Cotton (eerste prinses van algehelewenner), Carmen-Leigh van der Mescht(Mej. Academy of Modelling 2014-wen-ner algeheel) en Yvonne Pretorius(tweede prinses van Mej. Junior Acade-my of Modelling); agter: Suné van derWalt (eerste prinses van Mej. BeginnersAcademy of Modelling), Nicole van derWesthuizen (Mej. Beginners Academyof Modelling), Ruchelle Smit (tweedeprinses Mej. Beginners Academy of Mo-delling), Kayla Smit (tweede prinses vanalgehele wenner) en Jené Pretorius(eerste prinses vanMej. Junior Academyof Modelling). Foto: Finns-ateljee
Ryers samel komberse in
DIE grootste kombersinsameling vir behoeftiges is verlede Saterdag deur die Christelike Motorfiets-vereniging(CMA) in samewerking met die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) in Kroonstad gehou. Altesaam70 komberse kon aan die inwoners van Huis Eden (’n sentrum vir haweloses), Die Palms (’n versorgingsoord virbejaardes), die Laerskool Wonderkop (plaasskool), Ithateng Home (jeugsorgsentrum) en Brotherhood Navigators(’n motorfietsklub) van Maokeng geskenk word. Op die oorhandiging van komberse aan Die Palms is van linksvoor:Martin vanBiljon,NicoOosthuizen,ChantéOosthuizenenBarend Johnson; agter: Arthur Fouché,Nita Fouché,Johan Bezuidenhout (president: CMA-Kroonstad), Chris Dalton (president: Ulysses-motorfietsklub), Jolinda vanRooyen, Linda van Rooyen, Berto Gomes (eienaar: Scooter World), Piet van Rooyen, Sanet Craycraft, Dave Cray-craft, Marlene Bezuidenhout, Kobus Venter, Wally Riggien en Charlie Wilken. Nog foto’s kan by www.kroon-nuus.co.za gesien word. Foto: Elaine Riggien
Vir meer foto’s ennuus besoek
www.kroonnuus.co.za
WWelkomelkomCraft MarketCraft MarketWelkomCraft MarketWhen:
Where:
Time:
5 JULY 2014
Behind ENGEN
in Toronto Rd
08:00 till 13:30
Here is an idea!Lets buy from a local craftsman and self-employed.
This is an awesome way to show community support
•We only sell hand-made goods•Huge variety of freshly baked foods
•Best Rump Sosaties in Welkom•Come and support our Crafters•To book a stand
CCoonnttaacctt SSaannttaa008822 777722 99994499
Contact Santa082 772 9949
KROONNUUS, DINSDAG 1 JULIE 2014 3
Jana Smit
DRIE vermeende bendeverkragters hetverlede week in die hooggeregshof volgehouhulle was alleen toe die onderskeie misdrywegepleeg is.
Hulle het die hof probeer oortuig dat hulledie onderskeie misdade afsonderlik gepleeghet en daardeur probeer om nie as bendever-kragters gereken te word nie.
’n Maatskaplike werker het egter gate inhul storie geskiet toe hy getuig het diejongste beskuldigde (16) het aan hom erkenhul drie was saam gedurende die verkrag-tings.
Rammokgo Hendrik Tsotsotso (26), MkhizePeter Masotho (18) en die 16-jarige is vroeërvandeesmaand deur regter Shamin Ebrahimskuldig bevind aan verkragting en roof.
Die sake spruit uit voorvalle in Viljoens-kroon in 2012 en 2013 waarin paartjiesvoorgelê is.
Hulle is met klippe bestook voordat diemans aangerand en die vroue verkrag is.
Die maatskaplike werker, Eric Rhamngwa-na, wat ’n voorvonnisverslag oor die minder-jarige beskuldigde opgestel het, het gesê dieminderjarige was aanvanklik vasbeslote dathy deel was van ’n bende wat een van dieslagoffers verkrag het.
“Hy toon geen berou nie.” Hy het dieweergawe later verander.
Tsotsotso, die bendeleier, dien reeds ’nlewenslange vonnis vir verkragting uit.
Hy het drie van die slagoffers, wat diehofverrigtinge bygewoon het, om verskoninggevra vir wat hy aan hulle gedoen het en hetdie hof versoek om toegeeflik te wees invonnisoplegging.
Die 16-jarige beskuldigde het die slagoffersook om verskoning gevra.
Steyn het aan Tsotsotso gesê die feit dat hyagt vorige veroordelings het, maak hom ’ngeharde misdadiger. “Jy het verkrag en wéérverkrag. Hierdie keer het jy ’n bende gehaden jy het die aanvalle op hulpelose slagoffersgekoördineer.”) Vonnis is gister ná druktyd in die hoogge-regshof teen die beskuldigdes opgelê.
Tharine Hurter
DIS al meer as sewe jaar dat diegedurige rioolstorting by die Lentehof-koshuis, die ou koshuis van die destydseHoërskool Kroonstad in Vorsterstraat, ’ngesondheidsgevaar vir inwoners van diékoshuis inhou. Studente aan die FlaviusMareka-VOO-kollege in Kroonstad wordin dié koshuis gehuisves.
’n Skriftelike aanmaning is aan diebestuur van die Flavius Mareka-VOO-kollege gerig waarin gelas is dat al dieinwoners van die koshuis weens diegesondheidsgevaar die koshuis moetontruim.
Hieroor is Lehlonolo Losie (23), watbeweer hy is die president van diestudenteraad van die kollege, baieontsteld.
Losie sê die studente is meestal vanbehoeftige gesinne en kom van so ver asLesotho en die Motheo-streek (suid vanBloemfontein). “Ons soek alternatieweverblyf en wil hê die Lentehof-koshuisof Huis Derksen, wat deur die Kroon-stad Academy in Residensielaan van diestaat gehuur word, moet aan onsbeskikbaar gestel word,” sê Losie.
Hy beweer die akkommodasie beloopsowat R1 000 per student per maand.Kroonnuus is sowat ’n maand gelede
versoek om ’n vergadering te verlaatwaar die gesondheidsrisiko en plan vanaksie om die rioolstorting te stuit,bespreek is “omdat die gemoedere vandie Moqhaka-munisipaliteit nie deurpublisiteit omgekrap moet word nie”.
Losie, wat glo nie meer aan diestudenteraad verbonde is nie en sedertMei glo nie meer klasse by die kollegebywoon nie, sê die kollege en belangheb-bendes ontneem die publiek om hulmening oor die gesondheidsrisikowaaraan die studente blootgestel word teopper.
“Die studente kom van arm gemeen-skappe en deur die sluiting van die
koshuis word die toekoms van jong menseook gesluit,” sê Losie.
Intussen verneem Kroonnuus die helerioollyn van Vorsterstraat, asook andergebiede in veral die ouer gedeeltes vanKroonstad, het heeltemal meegegee en dradaartoe by dat die rioolstortings aansienliktoeneem.
In Vorsterstraat word herhaaldelikerioolstortings naby Kingstraat oorkant dieou sportveld glo ook ondervind. Dit is ’ndirekte oorsaak van dieselfde rioollyn watvir die rioolstorting op die terrein van diekoshuis verantwoordelik is wat glo onder-
gronds meegegee het.Die kampusbestuurder van die
Kroonstadse Flavius Mareka-VOO-kam-pus, Lizette Lourens, wou nie kommen-taar oor die kwessie lewer nie en hetKroonnuus na die direkteur van diekollege, Thabo Letho, verwys. Kroon-nuus en Volksblad, moederkoerant vanKroonnuus, het Letho by sy kantoor inSasolburg en op sy selfoon vir kommen-taar probeer bereik. Teen druktyd wassodanige kontak onsuksesvol.
’n Medianavraag aan die Moqhaka-mu-nisipaliteit is ook onbeantwoord.
Riool gevaar vir koshuis
DIE Lentehof-koshuis in Vorsterstraat, Kroonstad, se inwoners is deur die gesondheidsdepar-tement van die Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit skriftelik aangesê om uit die koshuis te trek,omdat die aanhoudende rioolstorting 'n groot gesondheidsgevaar inhou. Kroonnuus verneemsowat 103 studente van die Flavius Mareka-VOO-kollege moet rondskarrel om alternatieweverblyf vir die kwartale te kry. Die groen gedeeltes onder die groot bome agter die wasgoedlynis ’n rioolmoeras vanwaar rou riool na die Valsrivier sy weg vind. Wat egter kommer wek,is dat dié rioolwater juis invloei waar water uit die rivier vir watersuiwering onttrek word. Dieeinste rioolstorting is met die stigting van die Gatvol-besigheidsaksie onder die aandag vandie destydse uitvoerende burgemeester en munisipale bestuurder tydens ’n ter plaatse onder-soek gebring. Foto: Tharine Hurter
Bende ‘hetsaam verkrag’
4 KROONNUUS, DINSDAG 1 JULIE 2014
Riool beïnvloedselfs studieDIT IS ook maar goed dat dielang wintervakansie vir al dieinwoners van die Lentehof-kos-huis Vrydag begin het.Om met die ewige stank van
borrelende riool op die eensnetjiese terrein in Vorsterstraatsaam te leef bly ’n gesondheid-risiko.Die rioollekkasie is ’n gesond-
heidrisiko vir studente van dieFlavius Mareka-VOO-kollege endit was hoog tyd dat die gesond-heidsdepartement van die FezileDabi-distriksmunisipaliteit opdraggegee het dat die koshuis niemeer geskik vir menslike bewo-ning is nie.Dit is nie net die sowat 103
studente wat na bewering deurdie rioollekkasie beïnvloed wordnie, maar ook die hele dorp seinwoners wat die vuil kraanwaterdrink.Die rou rioolwater van die
rioollyn by Vorsterstraat vind sykronkelpad na die Valsrivier,daar waar die water uit die riviervir watersuiwering onttrek word.Geld vir die infrastruktuur wat
hier glo meegegee het, is beslis
by die staat beskikbaar en dietalle rioollekkasies kan herstelword om die groter Kroonstad sekraanwater die bloudruppelstatuste gee waarop elke inwonergeregtig is.Die vraag is egter of die
Moqhaka-munisipaliteit werklikomgee en die rioollyn, wat nabewering weens ouderdom niemeer funksioneer nie, wil herstel.Dit is ongrondwetlik en onhi-
giënies om die inwoners vanVorsterstraat by die Oudorp metdie herhaaldelike rioolstortings telaat saamleef.Dit is hoeka al meer as sewe
jaar wat die einste rioollyn vandie noordelike gedeelte vanVorsterstraat af probleme gee endit is herhaaldelik deur inwonersaangemeld.Of dit herhaaldelik op die
voorkeurlys vir infrastruktuur-ontwikkeling in die begrotinggeplaas word, bly ’n oop vraag.Die kans op ’n naskoolse
kwalifikasie vir studente wordhulle ontneem weens die ongeson-de omstandighede waarin hullemoet woon.
Buurtwag kan dalk help keer dat troeteldiere deurmisdadigers vergiftig wordDIERELIEFHEBBER, Kroon-stad:
DIS hartseer om op sosialenetwerke van diereliefhebbers serou oor die afsterwe van hultroeteldiere te lees. Die hartseersteis dat die diere steeds kon leef asgevoellose mense nie die diere
vergiftig het nie.Die gruweldood van ’n vergiftig-
de dier is in my verwysingsraam-werk ingebrand as van die ergstemarteling wat ’n warmbloedigedier of mens kan beleef.Die gif, wat op die straat as
Two-Step bekend staan, is niemeer op die mark of in die handel
beskikbaar nie, maar word steedsvrylik op straat verkoop.Die doel om honde en katte te
vergiftig is seker weens misdaad.As diewe dan materiële goed wilbuit, moet hulle nie die lewe van’n onskuldige dier neem nie, gundie slagoffer van misdaad dieliefde van ’n dier. Dit laat soveel
leemte om jou beste vriend doodte sien.Hoe die toename in vergiftiging
van troeteldiere gekelder sal word,bly sekerlik steeds ’n moeiliketaak, maar sigbare polisiëringsoos die buurtwag sal daremmisdadigers ’n bietjie ontmoedigom in woonbuurte amok te maak.
KroonnuusPosbus 309, Kroonstad, 9459
HOOFARTIKEL
PAMPOENKOEKIES is eg Suid-Afrikaans. Oorweeg gerus omvolgende keer ’n pampoentert, watminder olierig is, vir jou volgendegeleentheid voor te berei.Bestanddele:125 ml koekmeelblom5 ml bakpoeier125 ml suiker2 eiers125 ml room125 ml melk435 ml gaar pampoen (dit
moenie waterig wees nie)60 ml kaneelsuiker45 ml botterMetode:Meng die koekmeelblom,
bakpoeier en suiker.Klits die eiers, room en melk
saam en voeg by die droë bestand-dele.Skep beslag in ’n gesmeerde
tertbord, strooi kaneelsuiker ooren stip met botter.Bak vir 60 minute teen 180°C.
Makopu-terete125 ml flouru5 ml bakpoeiri125 ml tswekere2 mahe125 ml romo
125 lebese435 ml mokopu60 ml tswekere ys kanele45 ml botoroMokgwa:Kopanya flouru, bakpoeiri, le
tswekere ka pitseng.Fudua mahe, romo le lebese
hantle. Tshela hodimo ha flouru,bakpoeiri le tswekere. Fudua.Tshela ka pane ya terete. Tshela
tswekere ya kanele hodimo lebotoro. Peha hlama ka ontongmetsotso e 60 ka 180°C.
Verruil koekies vir tert
THE Department of Labour in Kroonstad supported the Take a Girl Child to Work Day on 5 June. The girlswere awarded with a certificate. From the left are Rethabile Marokoane (Dr Reginald Cingo School), ReahileChosane (Zenith High School), Isamael Nala (Wellness Champion of the Department of Labour), ConstanceHolmes (Brent Park Secondary School) and Molobohang Mtombeni (Phephetso High School). Photo: Supplied
Participated in campaign
Jana Smit
KROONSTAD. – ’n Inwoner watvir haar ruimhartigheid onthousal word, is verlede Vrydagoorlede.Jewel Capazorio (67), wat in die
woonbuurt Panorama gewoon het,het tot met haar aftrede sowatvier jaar gelede by die familie-on-derneming Manny’s Supermarkgewerk.Haar dogter, Manuela, sê haar
ma het drie weke voor haar dood’n beroerte gehad.Manuela beskryf haar ma as ’n
kreatiewe, liefdevolle, deernisvol-
le en onselfsugtige mens.In die afgelope jare sedert haar
aftrede het Jewel haar op stok-perdjies soos verf en fotografietoegespits.Benewens Manuela word
Jewel deur ’n seun, Sylvester,’n skoondogter, Margaret, endrie kleinkinders, Nicolis (17),Nicola (12) en Renaldo (5),oorleef.Sy is Vrydag om 14:00 uit die
Methodistekerk in Kroonstadbegrawe.
Deernisvolle Jewel ter ruste gelê
WYLE Jewel Capazorio. Foto: Verskaf
DIE talentvolle en platinum-kunste-naar Arno Jordaan gaan op 27 Au-gustus saam met skoolkore ’n spesi-ale vertoning in die Kroonstad-skou-burg opvoer. Kaartjies vir diévertoning beloop R100 tot R120 enslegs R80 vir leerlinge. Dit sal om18:30 vir 19:00 begin. Konsertgan-gers kan uitsien na ’n energieke ver-toning soos net Arno kan bied mettreffers soos Aan jou vas, Vanaandweer ek en jy, Stukkie van jou hartenGee my. Scott Entertainment bieddié vertoning, wat gospelsangerHenri Scott insluit, aan. Skakel 051-433-7040 of stuur ’n e-pos na boo-kings@kotg.co.za vir besprekings.Kyk na die musiekvideo van Stukkievan jou hart by www.kroon-nuus.co.za en kyk wie is die bekendemeisie van Kroonstad wat daarin ver-skyn. Foto: Verskaf
WAT dink jy daarvan as’n motoris, wat fris engesond is, en boonop
geen plakker op sy of haar motorhet wat hom of haar as ’ngestremde identifiseer nie, op dieparkeerplekke spesiaal vir
gestremdes parkeer? Inwonersword aangemoedig om foto’s testuur van sulke selfsugtigemotoriste. Plaas gerus die foto’smet ’n aanduiding van waar dieparkeerplek geleë is op Kroon-nuus se Facebook-blad.
KROONNUUS, DINSDAG 1 JULIE 2014 5
RAMADAN MUBARAK. Kroonnuus wishes all its Muslim customers well in die holy monthof Ramadaan. This photo was taken on Sunday on the Edenville Road next to the Frischge-waagd Smallholdings. Photo: Tharine Hurter
Wishing you well during Ramadan
6 KROONNUUS, DINSDAG 1 JULIE 2014
Gesonde aftrede- 7 goeie gewoontes.
Tharine Hurter
GESINSGEWELD het nie ’n spesifie-ke adres nie. Dit is soos hoëbloeddruk, beskryf Francois Smuts,skrywer van die boek Die Suid-Afri-kaanse Reg: wat elkeen moet weet.“Mense sien dit nie, maar dit kan
dodelik wees en dit is baie meeralgemeen as wat die meeste mensedink.”Hy sê bronne reken dat een uit
elke ses vroue in hul verhoudingsmishandel word.In navorsing deur die Mediese
Navorsingsraad is bevind dat inSuid-Afrika ’n vrou elke ses uurdeur haar geliefde doodgemaakword.Dit is nie ongeletterdes en
agterlike plattelanders wat bygesinsgeweld betrokke is nie.Vroueslaners kom in die hoogsteberoepe ook voor.Smuts sê toe hy familiereg as
advokaat begin praktiseer het, isdaar by 40% van egskeidings geweldbetrokke. “Dit is mense wat ’nadvokaat kan bekostig.”Daar is nie ’n boek wat presies
wys hoe gesinsgeweld gehanteermoet word nie.Smuts se riglyne is dat die
persoon aan wie geweld aangedoenword so gou moontlik hulp by ’nsielkundige, maatskaplike werker,geestelike leier of raadgewer of ’nbetroubare vriend moet kry.
Die slagoffer het ondersteuningnodig om te kan besluit wat gedoenmoet word.Hetsy die verhouding verander,
jyself verander of iemand dieverhouding verlaat.Soms is die slagoffers so emosio-
neel afgetakel dat hulle eenvoudignie sterk genoeg is om ’n behoorlikebesluit te neem nie.In Kroonstad is die polisie se
gespesialiseerde eenheid vir gesins-,kinder- en seksuele misdrywe (GKS)onder die bekwame leiding van kapt.Herna Els beskikbaar.
Wat is gesinsgeweld?Gesinsgeweld sluit die volgende in:
) fisieke mishandeling (aanrandingof dreigemente);) seksuele mishandeling (mishandel,verneder, verkleineer of skendingvan seksuele integriteit);) emosionele, verbale en sielkundigemishandeling (herhaaldelike patroonvan verkleinerende of vernederendeoptrede soos beledigings, dreigemen-te of om emosionele leed te veroor-saak, obsessionele besitlikheid ofjaloesie van so ’n aard dat diternstig inbreuk maak op dieslagoffer se privaatheid, vryheid,integriteit of sekuriteit);) ekonomiese mishandeling (onrede-like weerhouding van geld ofekonomiese middele wat vir dieslagoffer noodsaaklik is of dieonredelike verkoop van huishoudeli-
ke besittings of dinge waarby dieslagoffer ’n belang het);) intimidasie (dreigemente watvrees inboesem);) teistering (aanneem van ’ngedragpatroon wat vrees vir leed bydie slagoffer veroorsaak. Dit kanbyvoorbeeld iemand wees wat by dieslagoffer se woon-, werk- of sosialeof studieplek rondhang of hom/haardophou);) ongevraagde telefoonoproepe ofoorreding van ’n ander persoon omdie slagoffer met telefoonoproepe teteister;) herhaaldelike boodskappe perelektroniese middele of fisiekeaflewering aan die slagoffer;) agtervolging;) beskadiging van eiendom waar dieslagoffer ’n belang by het;) betreding by die slagoffer sewoonplek; en) enige ander oorheersende ofmishandelende optrede teenoor ’nslagoffer wat die geweldenaar doen,die veiligheid, gesondheid ofwelstand van die slagoffer skaad ofkan skaad.Die wet is besonders wyd. Aan-
vanklik was die wet net vantoepassing op fisieke aanranding,maar die wet is aangepas omemosionele en ekonomiese mishan-deling in te sluit.Neem egter kennis daarvan dat
die wet van toepassing is op vroueén mans.
Kenwet oor geweld
SOMMIGE volwassenes laat tieners rooi sien. Met diéonderwerp het Anroné van Tonder, een van die Sen-trale Volkskool se redenaars, op 9 Mei in die ATKVse redenaarskompetisie in die Vrystaat haar pad nadie landwye redenaarskompetisie op 14 en 15 Augus-tus oopgepraat. Sy is as die wenner in haar kategorieaangewys. Foto: Verskaf
THEMyChrist Rehab is a youthChristian reha-bilitation projectwhere people can live life againafter years in jail or after a long illness. LesleyKhauoe, chairperson, presented a crimeawareness campaign at schools in Maokeng.The executive mayor of Moqhaka, JusticeMareka, also attended the event and Dr Ben-jamin Taje addressed the children. The aim ofthe campaign was to reduce crime and gang-sterism at primary school level by changing thelearners’ mindset. Plans are well on track topresent a sport against crime event before theend of July. Interested persons can call Khauoeon 078-208-4263.More photos of the event canbe viewed by visiting www.kroonnuus.co.za.Photo: Supplied
Changing mindsets
Wenkategoriemettoespraak
DECIDING how to invest your retirementfund money is not about completing forms.It is about making one of the biggestfinancial decisions of your life.Karin Muller, head of Sanlam’s Growth
Market Solutions, says the latest researchresults from the Sanlam Benchmark Surveyshow that a third of all South Africans,when faced with important decisions abouttheir retirement fund savings options, didnot make use of professional financialadvice, but relied on their own knowledge,that of a colleague, their human resourcesdepartment or their employer.“To put this into perspective, an impor-
tant consideration is that a staggering 88%of people who are financially better off intheir retirement received professionalfinancial advice.”This, she says, is clear evidence of how
critical it is to ensure that you obtainadvice from a professional when you makesome of the most important financial
decisions of your life.“Retirement fund members don’t under-
stand that retirement planning and provid-ing for retirement should start on day oneof their employment or the date of joiningtheir retirement fund.“The retirement planning decisions that
people make while they are employed willultimately determine how comfortably theywill be able to live during retirement.Unfortunately, most retirement fundmembers only start considering retirementwhen they get closer to retirement.”Apart from seeking professional advice,
the latest Sanlam Benchmark Survey showsthat people who are indeed able to retirecomfortably share a number of othersuccesses:) They started saving for retirement a fewyears earlier than the average person haddone.) They saved more each month duringtheir working lives.
) They preserved their savings when theychanged jobs.) When they retired, they reinvested theirlump sums to bolster their retirementincome.) They had additional sources of savings,such as other retirement annuities.Muller says it is shocking that just 29%
of South Africans are able to maintain theirstandard of living in retirement. Peoplewho retire experience longer retirements,but have less money to live on and manyare looking after dependants in theirretirement.“The starting point is to ensure that you
treat your retirement planning as a priorityfrom the day that you join a company’sretirement fund.”) Sanlam is the sponsor of the Forum forCommunity Journalists seminar whichtakes place on 5 September.The Kroonuus editorial team are members
of this forum.
Advice crucial for investment
KROONNUUS, DINSDAG 1 JULIE 2014 7
DANCERS of Kroonstad Dancing Stars participated at the Free StateLine Dance & Country Couples Championships held in Welkom on 7June. The dancers did exceptionally well. Front: Johan Labuschagne(crown male with first place with gold ranking); from the left are, firstrow: Korlé Oosthuizen (newcomer adult – third), Lize Oosthuizen (new-comer diamond – third), Chantelle van Tonder (novice adult – second),Phumesa Vilakazi (newcomer crystal – third), NastashaMatthee (noviceadult – third; country couples div. III – second), Nadine Potgieter (newco-mer adult – second), Chrissie Potgieter (newcomer youth – sixth), Char-lene Rossouw (intermediate teen – second), Brandon Mcgrail (noviceadult – first; country couples div. III – first) and Anci Duffin (novice silver– first; country couples div. III – first); back: Anne-Mari deWet (newcomersilver – fifth), Tiaan Brummelkamp (intermediate adult – first place withsilver ranking; country couples div. III – second), Braam Keyser (advan-ced adult – first; country couples div. II – first), Alna van der Merwe (novi-ce diamond – second) and Loret Rossouw (intermediate diamond – firstwith silver ranking). Absent: Corné Redelinghuys (intermediate adult –first with gold ranking; country couples – first), Jacques Blignaut (noviceadult – second), Ben Staples and Cindy Kok (country couples div. IV– first). Dancerswho obtained FreeState colours are Labuschagne, Key-ser,McGail, Brummelkamp, Staples, Redelinghuys, Rossouw,Dufin andKok. Photo: Supplied
DIE Senties kan behoorlik spel. Dié leerlinge van die Sentrale Volkskoolhet die spelkompetisie teendie Laerskool Fichardtpark vanBloemfonteingewen. Van links is, voor: Tristan Horak (gr. 4, eerste plek) en JeannéEngelbrecht (gr. 5, tweede plek); agter: Lucille Bray (gr. 6, eerste plek)en Anroné van Tonder (gr. 7, eerste plek). Foto: Verskaf
www.kroonnuus.co.za
8 KROONNUUS, DINSDAG 1 JULIE 2014
ALGEMENE
KENNISGEWINGS
GEMEENSKAPS-
KENNISGEWINGS
1210
TOP CARPETS & TILESINVITE YOU TO OURHOT WINTER OPENING
One night only.8 July from18:00 - 20:30
Buy for R 2 000 & stand achance to win!!
PERSOONLIKE
DIENSTE
SPYSENIERING
& LOKALE
1401
FME WEDDING &PARTY PLANNER
Onthaal, spyseniering,dekor, tafels, stoele,stoeloortreksels,
kandelare, 'underplates',breekware, tafeldoeke,
rooitapyt - 079 515 8814
HOUSE OF DÉCORHillstraat 20 Hill Street
Nuwe adres!Oorkant Paint Shop
Verhuring vandècor vir alle funksiesSkakel 082 554 5852 of
056 212 2517
KINDERVERMAAK
1405
KINDERPARTYTJIESHuur alles op een plek
Skakel079 515 8814
SPRINGKASTELETE HUUR
Nuwe voorraad ingekry.Skakel 076 530 8447
GESONDHEID &
SKOONHEID
1430
ANNIQUE HEALTH ANDBEAUTY
Gratis aflewering inKroonstad
Kredietkaart betalingswelkom. Alle Anniqueaankope bo R 500
kwalifiseer vir 'n verdere10% afslag vanaf 17 Junie
tot 31 Julie 2014Epos andrea@vitalc.co.za
Tel: 072 210 6102Andrea Esterhuizen
NAILS 4 U084 471 9208
Tips met gel - R 120Akriel - R 110
OP SOEK NA
1485
I am looking for knittingmachines: Empisals andPassaps, in any condition.Will pay cash. ContactCecilia 082 482 4686
TE KOOP
BOUMATERIAAL
1610
KLEIBAKSTENEIS BETER -
BERTS BRICKS(Potchefstroom)Kleipleisterstene,Kleisierstene,
Kleiplaveiselstene,Sement maxi stene,Sementpleisterstene,Sementplaveiselstene,Minimum vragte in
Kroonstad en omgewing10 000 bakstene.018 292 1615
www.bertsbricks.co.za
KLERASIE
1615
HOT SPOT:(oorkant Clicks).
Stylvolle nuwe reekswintersklere ontvang
Jeep, Fox,Quicksilver ens..Kom loer gerus.Vir meer inligtingskakel Sylvia082 908 9555
ALLERLEI
1655
'n Warm Winter,OndervloerseVerwarmers-
Vol Vloer of Los matte& onder keramiek
Top Carpets056 212 5507
ALLE BLINDERS- 10% AFSLAGTop Carpets056 212 5507
BAL EN KLOUEETKAMERKAS
te koopR2 000
Ananda 082 5588 325
EKSOTIESESIEREENDE TE KOOP
Broeigereed Pare asook loseende. Goeie Bloedlyne.
Kontak CherrylTel:056 515 3963Sel 076 246 1414
E-Pos:cherylgebrands@gmail.com
FOR SALE:Filing cabinet with
2 sliding doors and fourpullout cradles.
Good condition - R 750TE KOOP:
4-laai liaseer kabinetR699 - Soos nuut056 777 1740082 566 2750
GESIF BEESMISSPESIAAL VOORBEREIvir u beddings en grasperk.Onkruidvry, skoon. Lewergratis af. R 50 vir 80kgJohan 082 294 7542
MOTORWERKSWINKEL
TOERUSTING te koopinsluitende Diagnostiesemasjiene ohb 083 937 7796
SHADOW VAPINGKroonstad -
Stop smoking today!!!Start vaping its healthierand wealthier. Stockist ofElectronic cigarettes andE-Juices. Twisp coils alsoavailable. KangertechProducts - Tanks andbatteries also in stock.
Power Banks also availableContact Dirk 082 928 4242
SHOETIQUE:(langs ou Cyril Smiedt)GROOT REEKSWINTERSKOENEINGEKRY!!
Gesondheidskoene &"Boots" beskikbaar.Rock Spring ens..Kom loer gerus!!
Vir meer besonderhedeskakel
Sylvia 082 908 9555
TROETELDIERE
1660
MALTESE POEDELSTE KOOP
3 Reune @ R 750 elk.Skakel Sarie082 552 3349
GESOEK OM
TE KOOP
1675
TE KOOP GEVRA:Enige elektriese en
handgereedskap asookhoutwerkgereedskap en-toerusting, meubels,
yskaste, antieke goedereen enige ander artikels.Skakel 056 212 5418of 076 168 1921.
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
ALLERLEI
1845
AATJIES MATTE -Vir die lê van volvloer
matte, Viniel enGelamineerdevloerbedekkings.
Kontak Johan Hattingh082 893 3673
GBK CONSTRUCTIONVerf, Seël van dakke,Bouwerk, Teëlwerk,Houtvloere, Plaveisel,
Gideon Koertze072 333 9693
LEKKENDE DAK?Skakel die spesialis-waterdigter. Gratis
kwotasie. Meer as 22 jaarondervinding. 10 jaar-
waarborg. Skakel LutherCronje 082 891 4052
MAAK ENRESTOUREERvan houtmeubels.
SLYP VAN ELEKTRIESESKAAFLEMME (HOUT)> BRAAIHOENDERSBESKIKBAAR.
Skakel Dave Jordaan082 573 9927
"SANDBLASTING"op glas en spieëls.
Johan079 8922 117
SWEMBAD SEILE - 200%veilig vir kinders, spaar100% krag, chloor, suur,arbeid en frustrasie. KRD084 411 6694 - Johan
TAXIDIENSTE:Vir u en u pakkies.
Bel net 20 min voor die tydSkakel
076 215 2914
SOEK, KOOP, VERKOOP
KROONNUUS, DINSDAG 1 JULIE 2014 9
HOKKIESPELERS van die Sentrale Volkskool in Kroonstad wat in die Noord-Vrystaatse o.13A-hokkiespan ingesluit is, is van links, voor: Ruan Cronjé, Simon van Heerde (kaptein) en CliveMyburgh; agter: Macbain Meyer, Marchelle Roux, Divon Dreyer en Morné van Zyl (leerkrag).
VYF van die SentraleVolkskool se o.13-net-balspelers is in die Fezi-le Dabi-D-netbalspaningesluit. Hulle is vanlinks Wilma Crous, An-roné van Tonder, Lenédu Plessis, Palesa Mah-latsi en Elmay Klopper.
Foto: Verskaf
DIE Hoërskool Kroon-stad (Bloues) seo.15A-netbalspan hettweede in die FezileDabi-netbalproewegeëindig. Dié spandring deur na die Vry-staatdag wat in Bloem-fontein gehou salword. Die span is vanlinks, voor: KietanaGreyling, Elzahné Jan-se van Rensburg, Cor-rie Steyn en CezanneWessels; agter: Mit-chelené Molutsi, Ma-delein Radebe, Elize-MaréUngerer, XanderiVenter en Ruth Wes-sels. Foto: Anne-Lizé Jansenvan Vuuren
SKOLENUUS
VERVOER &
BERGING
1870
HARNO VERVOER4- en 8-ton-trokbeskikbaar vir die verwy-dering van bourommelen algemene vervoer-werk - 073 157 7248.
JEF'S ALGEMENEVERVOER & NUTSMAN
Verwydering vanbourommel, takke en enigeiets uit erwe ens. 083 4945877 Faks 056-212 1322
VOERTUIE
4×4’s
3035
2008 JEEP COMPASS2.4 LIMITED 4 X 4te koop vir R 118 000Lae kilometers met vol
diens rekord.Skakel 083 462 9436vir enige navrae.
VOERTUIE GESOEK
OM TE KOOP
3075
EIENDOMME
SAKEPERSELE
3215
PERSEEL TE HUURBY TAXI RANK
Skakel082 908 9555.
SAKEPERSEELTE HUUR IN
SPUR KOMPLEKSSkakel
082 471 7470
PERSELE TE HUUR:Skakel
082 908 9555.
WOONSTELLE
TE HUUR
3250
Moderne, nuutgeboude,ruim, 2 slaapkamerwoonstel, veilige areamet ander huisies,
elektriese hek en heining,eie tuin. Plesseymeter,
gratis skoon drink en tuinwater. Onderdak parkering
Geen honde.Kraalkop Hoewe.
Pragtige visvang plek byrivier. R 2000.00 pm073 146 2819 of082 786 8011
ROOMS AND FLATSTO LET.Contact
082 908 9555.
WOONSTELLETE HUUR - Twee2 slp kamer semi-
woonstelle te huur in oudorp. Naby besighedeen skole. Navrae:
Mara Tel 056 212 4839tussen 8h00 & 13h00
TUINWOONSTELLE
TE HUUR
3265
"BACHELOR"WOONSTEL AAN HUISTE HUUR - R 2 000 pm
Insluitend water,krag & DSTV -
Skakel Pat 056-212 4275of 082 8987 527
TUINWOONSTEL -GEMEUBILEERDE
ENKEL W/S in SuidrandHuur vooruit R 1 700 pmplus Deposito. Veilige
parkering en Water ingesl.Duiwelsvurk omheining.
Tel: 083 255 4725
TUINWOONSTELte huur.Elandia
Skakel 082 471 7470
HUISE TE KOOP
3275
HOUSE FOR SALEPanorama, Fleckstreet.
House is in good conditionand is very neat.3 Bedrooms and2 Bathrooms.
Contact 082 908 9555
HOUSE FOR SALEMalherbe street 9A3 Bedrooms and3 Bathrooms.
Contact 082 908 9555
HUISE TE HUUR
3270
2,5 SLPK HUIS metafdak. 2 Badk, Plessey
meter. Toe erf. R 2 200 pm.Kraalkop plotte.
Skakel 073 146 2819
3 SLAAPKAMER HUISTE HUUR -Sentraal geleëR 3 100 pm084 448 9640
HUIS TE HUUR2 Slp huis. Nou beskikbaarHuur R2 600, huur en depvooruit betaalbaar. Geenkredietburo - 056 212 6681
BETREKKINGS
3600
ALGEMEEN
3680
EXPERIENCED/ERVARE TREKKER
DRYWERmet geldige lisensieSkakel 076 1557 601
Ons benodig dringenddie dienste van ‘n1. "TRACER" METONDERVINDING INTELEFOONSPORINGS2. ONTVANGSDAMERegsagtergrond is ‘n
voorvereiste.Volledige CV kan gefaks
word na (086) 513 6983 ofper E-pos gestuur word na
hester@sadler.co.zaSluitingsdatum:2014/07/05Sadler IngelyfKroonstad
VAKATURE: ADMINPOSISIE. HardwerkendRekenaarvaardig. Konflikhantering. Vriendelik.Verantwoordelik.
Ouderdom 20 - 30. SMSnaam na 072 188 8603
VERKOELINGTEGNIKUS (28 -35) metvyf jaar of meer kennisvan Lugversorging enKoel/Vrieskamers sedienste word dringendbenodig. Salaris en
bonusse onderhandelbaar.Geen kansvatters asb.RHINO COLD ROOMS -LICHTENBURG,
TEL. 018 632 5186 OFSEL. 084 556 2633 OF
FAKS CV NA:018 632 5188
ZENITH EIENDOMMEVerkoops agentbenodig,
eie vervoer en selfoon.Skakel 056 212 3207
vir afspraak.
BOEDELKENNIS-
GEWINGS
BOEDELS:
KREDITEURE EN
DEBITEURE4201
BOEDEL WYLE:JOHANNES CHRISTIAANBREYTENBACHBOEDELNOMMER:6198/2013
KENNISGEWING
In die boedel van wyle:JOHANNES CHRISTIAANBREYTENBACHGebore: 7 Mei 1960Identiteitsnommer:600507 5002 082Datum van afsterwe:4 Junie 2013Huwelikstatus: Getroud binnegemeenskap van goedere metPamela BreytenbachAdres: Mclachlanweg 21,KroonstadBoedelnommer: 6198/2013
KENNIS geskied hiermee aanKrediteure en Debiteure in diebogemelde boedel om hul eisein te dien en skulde tevereffen ten kantoor van dieondergemelde binnedertig (30) dae vanaf datumvan publikasie
EKSEKUTEURGRIMBEEK VAN ROOYEN& VENNOTE INGPOSBUS 1282KROONSTAD 9500TEL: 0562125197VERWYSING:RACHELLE MINNIE
BOEDEL WYLEDANIËL JOHANNESDE NYSSCHENBOEDELNOMMER:2892/2008
BOEDELKENNISGEWING
In die boedel van wyleDANIËL JOHANNESDE NYSSCHENIdentiteitsnommer:411014 5046 085,woonagtig teVermaakstraat 42,Kroonstad, 9499
Krediteure en Debiteure inbogemelde boedel wordhiermee versoek om hulrekenings in te dien en hulrekenings te betaal byondergetekende binne dertigdae gereken vanaf4 JULIE 2014
I MALHERBE-NORVALProkureur vir dieEksekuteurDu Randt & Louw IngelyfPosbus 26KROONSTAD
BOEDELS:
LIKWIDASIE EN
DISTRIBUSIE4205
BOEDEL WYLEWP ROSSOUWBOEDELNOMMER:1159/2013
KENNISGEWING
In die boedel van wyleWILHELMINA PETRONELLAROSSOUWgebore op 6 Desember 1959;Identiteitsnommer:591206 0015 089in lewe Administratiewe Klerk,datum van dood:19 Januarie 2013Huwelikstatus: getroud binnegemeenskap van goedere metCorneellius Rudolph RossouwIdentiteitsnommer:560102 5005 080Adres: Stewartstraat 74,Môrewag, Kroonstad;Boedelnommer: 1159/2013
KENNIS GESKIEDHIERMEE dat dieEERSTE EN FINALELIKWIDASIE- ENDISTRIBUSIE-REKENING in bogemeldeboedel in die kantore van dieMeester van dieHooggeregshof,BLOEMFONTEIN en dieLanddros KROONSTAD vir 'ntydperk van EEN-EN-TWINTIG(21) DAE vanaf datum vanafpublikasie hiervan ter insae sallê vir alle persone wat daarbybelang het.
INDIEN geen beswaardaarteen by die Meester vandie Hooggeregshof binne diegemelde tydperk ingedienword nie, sal dieEKSEKUTEUR(S) totuitbetaling daarvolgensoorgaan.
EKSEKUTEURDE HART, KRUGER,BASSON & SCHOEMANPROKUREURSPOSBUS 250/323KROONSTAD9500TELNR. (056) 212 2131VERW.: FJ Schoeman
SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
GEKLASSIFISEERD
10 KROONNUUS, DINSDAG 1 JULIE 2014
Available for a limited time only
KFC Famous BowlsHome cookingwithout the cooking
SYNC
/12412
YUM RestaurantCustomer Careline: 0860 100 222
www.kfc.co.za
KFCKFC Kroonstad (Cnr. Reitz & Buitekant Street) 056 212 8216
Tel
CONNIE CAMPHERvan die Sentrale Volkskool Kroonstad is indie o.12AGriffonsrugbyspan ingesluit.
Foto: Verskaf
Gekies virrugbyspan
KROONNUUS, DINSDAG 1 JULIE 2014 11
PRICESVALID1-6 JULY2014ATPICKNPAYSUPERMARKETSANDHYPERMARKETSIn Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley,Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesothoand Express stores. smart shopper points will still apply in Express stores.Shop instoreoronlineatwww.pnp.co.za/shop CustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply. www.picknpay.co.za
1185826_390X194_INLAND
PriceCuts 6DAYSONLY
Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print.Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE. Thankyou for votingus thecoolest supermarket.
2690I&J Out‘O The OvenAssorted 400g Each
3290Sea HarvestFish Fingers800g
1190PnP LightMeat SolidTuna inVegetableOil or SaltWater170g Each
1690Allsome Long GrainParboiled Rice 2kg
2490Golden RayCooking Oil2 Litre
BUYANY 2FOR
R26Handy Andy AllPurpose CreamAssorted500/750ml
4290
Ariel Auto WashingPowder 2kg Flexi Bag,Liquid Detergent1.5 Litre or PowerCapsules14s Each
BUYANY 4FOR
R9PnP FlavouredSoup 45g - 85g
If it’s not freshenough for you,it’s not goodenough for us.
R49Bulk Beef Mince
Perkg
R20PnPAvocadoLoose Sell
BUY4
FOR
BUY5
FOR
3490PnPWashedPotatoes 7kg
1090Albany SuperiorWhite Bread 700g
PnP Panini
R72Bulk LambBraai ChopsPer kg
R49Bulk BeefMince Per kg
Get10%EXTRAairtime, every time,when you top up your new MTN Pick n Pay Boxer SIM at Pick n Pay and Boxer only.
*SIMcard49c
R10
Selected products on this page have been styled for photography
R40Purity 3rd FoodsAssorted 200ml Jar
BUYANY 5FOR
Mobile Money is operated by TYME, a distribution channel of the South African Bank of Athens Limited, an authorised financial services and registered credit provider (FSP5865, NCRCP6).
Martin Venter
HOEWEL Kroonstad se eerste rugbyspanook geskiedenis gemaak het om die eerstekeer in die afgelope vyf jaar in die eind-stryd te kon speel, was ’n oorwinningnet-net nie vir hulle beskore nie. DieWelkom-Rovers het hul oorheersing van dieeerste liga met ’n oorwinning van 23-19voortgesit.Die toeskouers kon nie vir ’n opwinden-
der eindstryd gevra het nie. Die Rovers hetmet ’n barshou weggespring en ná oor-en-weer skoppe Kroonstad se verdediginggeklop en hul eerste drie gaan druk. ’nPaar minute later het die Rovers Kroonstadse verdediging weer oorhoops gevang enhul tweede drie gaan druk.Kroonstad se voorspelers, onder leiding
van Luan Kleyngeld, het ’n barshou gespeelen John-Vernon Masuret het vir hul eerstedrie oorgebeur. Teen rustyd was Kroonstadmet 5-10 agter. Kroonstad het met meningin die tweede helfte weggespring. Waardinge nie in die eerste helfte wou uitwerknie, het dit in die tweede helfte in plekbegin val. Kroonstad het die Rovers vir diegrootste deel van die helfte in hul eiegebied vasgepen het.Uitstekende voorspelerdrieë was die
gevolg van volgehoue druk.Luan Kleyngeld was voorlangs ’n yster en
is as speler van die wedstryd aangewys.Agterlangs was Lucas Boucher en Nelis deKock dorings in die Rovers se vlees.
Punte en puntemakers: Kroonstad 19(5). Drieë: John-Vernon Masuret, AlbertHuman, Luan Kleyngeld. Doelskoppe: Tiaanvan Wyk (2). Rovers 23 (10).
Span val vasin eindstryd
Martin Venter
KROONSTAD se onoorwonne tweederugbyspan het geskiedenis gemaak deur dieeerste Kroonstadspan in vyf jaar te word watas ligawenner gekroon is. Hulle het dieWelkom Rovers met 18-17 geklop.Die Rovers het hul rekening eerste geopen
met ’n strafskop en nie lank daarna nie hetKroonstad met ’n strafskop deur MindusCrous geantwoord om die telling op 3-3 gelykte trek. Rovers het ’n skepskop tussen diepale deurgejaag wat met ’n strafskopopgevolg is om Kroonstad die eerste keersedert sy tuiswedstryd teen Hennenman metdie telling op 3-9 te laat.In die laaste 12 minute van die eerste
helfte het Kroonstad ná vele foute aan diegang gekom en ’n aanval met Gert Martin sedrie afgerond. Crous het die doelskopverbrou. Net voor omdraaityd het Kroonstaddie bal weer lekker rondgegooi en nog ’ngoeie beweging met sy tweede drie deurJanneman Kotze afgerond. Hierdie keer hetCrous die kol getref en die Kroonstadters hetmet 6 punte (15-9) voorgeloop.In die tweede helfte het Crous nog ’n
strafskop oorgeklits om die tuisspan sedoppie te klink. Die Rovers het egterterugbaklei en ’n strafskop en drie het dietelling aan die einde met net een punt geskei.
Punte en puntemakers:Kroonstad 18 (15). Drieë: Gert Martin,
Janneman Kotze. Doelskop: Mindus Crous.Strafskoppe: Crous (2). Rovers 17 (9).
Tweede spanwen rugbyliga
12 KROONNUUS, DINSDAG 1 JULIE 2014
DIE Sentrale Volkskool se o.13A-netbalspan isdie Kroonstreek-ligawenners. Van links is,voor: Leané Marais, Tineke O’Niël, PalesaMahlatsi en Anroné van Tonder; agter: Lené duPlessis, Shandré Botha, Elmay Klopper, WilmaCrous, Zanné Maree en Marlé Viljoen (leer-krag). Foto: Verskaf
Tinkie Hattingh
FRANCO FRONEMAN is dietweede keer as gholfkampi-oen gekroon. Dit was tydensdie onlangse Vrystaat-Noord-Kaap-Sandrivier- junior opekampioenskapsbyeenkomswat op 14 en 15 Junie inVirginia gespeel is.Die toernooi, wat oor 54
putjies gespeel is, is deurFranco, ’n leerling aan dieAfrikaanse HoërskoolKroonstad (Rooies), met tweehoue met ’n telling van 76, 72en 73 gewen. Kroonnuus hetonlangs berig hoe hy dieVrystaat-Noord-Kaap-Sishen-junior ope kampioenskapsby-eenkoms met 74, 76 en 69gewen het.
Rooie wéér koning
FRANCO FRONEMAN (regs) het sommer twee Vrystaat-Noord-Kaap-gholfkampioenskappe agtereenvolgens gewen. By hom isGawie Grobbelaar, lid van die Vrystaat-Noord-Kaap se juniorgholfkomitee. Foto: Marius Tolken
Beste in netballiga
Tharine Hurter
DIE Fezile Dabi- senior netballi-ga het vanjaar ontbind.Dit het egter nie die ywerige,
fikse netbalspelers van dieWanderers-netbalklub inKroonstad van stryk gebring nie.Die klub is opsluit in dieOos-Vrystaat-netballiga virsenior netbal ingeskryf.Met Elize Schultz aan die
stuur van die klub is die A-spantot dusver onoorwonne in diéOos-Vrystaatse netballiga.Hieroor is Elize besonder trots,
“omdat die klub ná vier jaareers weer in ’n liga meeding”.Alle wedstryde word in
Bethlehem gespeel en sy is trotsop haar A- en B-spanne wat diesterk spanne van Qwaqwa énFrankfort ore aangesit het.
“Ons werk aan ’n strategie omBethlehem se Oudskoliere in dieliga te klop,” sê Schultz.Die lang wintervakansie lê
voor, maar die netbalspelers isgereed om die volgende wedstry-de op 26 Julie en 30 Augustus tespeel. Die eindstryd sal op 13September gespeel word.Die netbalbane in Hillstraat
langs Jukskeipark is in 1974 ingebruik geneem. Schultz en haarman, Edgar, sien toe dat dieterrein netjies en versorg is.Voor 1974 was die klub reeds
40 jaar oud. Aanvanklik het dieklub as die Kroonstad-netbal-klub, toe die Venus-netbalkluben toe die Wanderersklubbekend gestaan. Die Collegians-netbalklub het ontbind en metdie Wanderers-klub kragtesaamgesnoer.
Schultz is reeds 45 jaar bynetbal in Kroonstad betrokke.Sy het SA Platteland-kleure innetbal verwerf.Wyle Miemie Heasman het
dekades van haar lewe aan diebevordering van netbal inKroonstad gewy.Springbokspelers wat die klub
opgelewer het, is onder anderewyle Susan du Plooy en Maggiedu Plessis.Belangstellendes wat hulle by
die klub wil aansluit, kanSchultz by 083-399-0331 of056-212-2494 bel.Die uitslae van die A- en
B-spanne is soos volg:17 Mei: A-span t. Senekal
21-2; A-span t. Viljoenskroon35-4.7 Junie: A-span t. Frankfort-
A-span 28-20; A-span t. Lindley-B-span 39-3, B-span t. Frankfort-B-span 46-2.21 Junie: A-span t. Qwaqwa
36-10, B-span t. Senekal 28-25 enB-span t. Lindley 25-18.
Wanderersskitter in liga
DIE Wanderers-B-netbalspan is van links,voor: Tharien Froneman, Cheree Blignaut enElizna Wilken; agter: Elize Schultz (afrigter envoorsitter van die klub), Jackie du Toit, SuritaRautenbach,MoniqueVergottini, NicoleenWy-deman, Yvonne Human en Milandie Schoe-man.
DIE Wanderers-netbalklub in Kroonstad is onstuitbaar. Die A-span speel ’n barshouin die Oos-Vrystaat-liga en is tot dusver onoorwonne in dié liga. Die span is van linksStephanie Potgieter, Elria Munro, Rosie Mofokeng, Ananda Loubser, Annika Hagen,Jakkie van der Merwe, Suzann Mellett, Milandie Schoeman, Tanya Green en ElizeSchultz (voorsitter van die klub en afrigter). Foto’s: Tharine Hurter
Vir meer foto’s ennuus besoek
www.kroonnuus.co.za
top related